Shows / Taaldinge

Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Episodes
TaaldingeTaaldinge 5 Maart 2023
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans kom gereeld met nóg ‘n vindingryke idee of plan vorendag. Die jongste is ‘n digitale uitgewery wat ‘n aanvullende rol wil…
TaaldingeTaaldinge 26 Februarie 2023
Daar is vir die eerste keer 'n boek oor toegepaste taalkunde in Afrikaans. Dit dek onderwerpe wat wissel van lees- en leeronderrig; taalbeplanning en…
TaaldingeTaaldinge 19 Februarie 2023
Wat het in 2022 met Afrikaans gebeur? Watter hoogtepunte was daar en waar flikker die rooi ligte? In dié eerste program word daar op die hoogtepunte gefokus…
TaaldingeTaaldinge 12 Februarie 2023
As deel van Moedertaalmaand, fokus ons op moedertaalonderrig. Annelie van Jaarsveldt en Lara Erasmus van Afrikaans.com vertel vir Ina Strydom waarom…
TaaldingeTaaldinge 5 Februarie 2023
‘n Taalkundedosent van die department Afrikaans by die NWU se Potchefstroom-kampus, Nina Brink, vertel hoe metonimie in babas en peuters se vroeë taalgebruik…
TaaldingeTaaldinge 29 Januarie 2023
Die Afrikaanse Taalraad is op vele vlakke betrokke om Afrikaans in al sy variëteite te bevorder en te beskerm. Die bestuurshoof, dr. Conrad Steenkamp, die…
TaaldingeTaaldinge 22 Januarie 2023
Dr. Phillip Louw is die nuwe hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Hy praat oor die noodsaaklikheid van skoolwoordeboeke in ander tale, die…
TaaldingeTaaldinge 15 Januarie 2023
Die aanspreekvorme, oom en tannie, het sommige mense warm onder die kraag. Ander meen dis ‘n teken van respek. Dr. Carla Ellis van die Universiteit van die…
TaaldingeTaaldinge 8 Januarie 2023
Die taalkundige, Suléne Pilon van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Pretoria, vertel hoe woorde van vreemde herkoms in Afrikaans…
TaaldingeTaaldinge 1 Januarie 2023
Jana Luther van die WAT vertel meer oor nuwejaarsvierings, en die herkoms van woorde soos joel en jol en beier.
TaaldingeTaaldinge 18 Desember 2022
Luisteraars se taalnavraae word beantwoord - Waarom praat ‘n mens van die Paarl en die Strand, maar nie van die George nie? Wanneer is dit hakkie en wanneer is…
TaaldingeTaaldinge 11 Desember 2022
Die aktrise Charlize Theron se uitlating dat daar net 44 Afrikaanssprekendes oor is, het wye en soms heftige reaksie ontlok. Die taalkundige, prof. Wannie…
TaaldingeTaaldinge 4 Desember 2022
Waarom praat ons van “’n feit soos ‘n koei”? En is dit korrek om te praat van rippeleffek? Dr. Willem Botha en Alet Cloete beantwoord taalnavrae saam met Ina…
TaaldingeTaaldinge 27 November 2022
Prof. Wannie Carstens van die NWU en Roné Wierenga van VivA vertel vir Ina Strydom van enkele digitiseringsprojekte in Afrikaans, en wat die oogmerk hiervan is.
TaaldingeTaaldinge 20 November 2022
Prof. Frenette Southwood en Helena Oosthuizen van die Universiteit Stellenbosch en Nina Brink van die Noordwes-Univesiteit vertel van ‘n kindertaalprojek wat…
TaaldingeTaaldinge 13 November 2022
Die taalkundige, Suléne Pilon van die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria, vertel vir Ina Strydom van die heersende teorieë oor taal en die…
TaaldingeTaaldinge 6 November 2022
Prof. Gerhard van Huyssteen van die NWU vertel vir Ina Strydom van nuwe navorsing wat bevind het dat ouers advies in boeke wil hê, wat soortgelyk is aan die…
TaaldingeTaaldinge 30 Oktober 2022
Jana Luther, sekretaris van die Taalkommissie, praat oor standaardtaal en geselstaal, dat die een nie belangriker as die ander is nie, en dat daar ruimte vir…
TaaldingeTaaldinge 23 Oktober 2022
Roné Wierenga vertel vir Ina Strydom van VivA se spraakatlas, en ‘n databasis van stemopnames wat vir taaltegnologieë gebruik word.
TaaldingeTaaldinge 16 Oktober 2022
In Taalnavrae gee dr. Willem Botha, hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, en Alet Cloete, ‘n senior mederedakteur van die WAT, onder meer…
TaaldingeTaaldinge 9 Oktober 2022
‘n Nuwe Afrikaanse boek oor filmontleding, en met Afrikaanse filmterme, verskyn binnekort. Dit is veral gemik op senior hoërskoolleerlinge, maar is ook geskik…
TaaldingeTaaldinge 2 Oktober 2022
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans het onlangs deelgeneem aan ‘n konferensie in Duitsland met die tema, Klein Tale, Groot Idees. VivA se taalkundeskrywer en…
TaaldingeTaaldinge 25 September 2022
Die voorsitter van die Suider Afrikaanse Neerlandistiekvereniging, prof. Adri Breedt, vertel van hulle onlangse kongres saam met die Internasionale…
TaaldingeTaaldinge 18 September 2022
Prof. Donovan Lawrence van die Departement Afrikaans aan die UWK praat met Ina Strydom oor taalvariasie, wat dit is, en waarom dit belangrik is vir…
TaaldingeTaaldinge 11 September 2022
Die hoofredakteur van die WAT, dr. Willem Botha, en ‘n senior mederedakteur, Alet Cloete, beantwoord luisteraars se taalnavrae. Hulle bespreek onder meer…
TaaldingeTaaldinge 4 September 2022
Wat is die aard van Standaardafrikaans? Hoe pas dit in tussen al die Afrikaanse variëteite? Hoe gaan die Taalkommissie te werk om dit te beskryf? Die…
TaaldingeTaaldinge 28 Augustus 2022
Die Afrikaanse Taalraad wil wetenskaplik bepaal wat die stand van Afrikaans is. Die raad se bestuurshoof, dr. Conrad Steenkamp, die bestuurshoof van die…
TaaldingeTaaldinge 21 Augustus 2022
Die Afrikaanse Wikipedia groei aansienlik, en is van hoë gehalte. ‘n Direkteur van die Wikimedia-stigting Suid-Afrika, Deon Steyn, vertel van ‘n nuwe…
TaaldingeTaaldinge 14 Augustus 2022
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord deur Dr. Willem Botha en Alet Cloete van die WAT. Van die vrae wat bespreek word is die herkoms van die woord…
TaaldingeTaaldinge 7 Augustus 2022
Prof. Marné Pienaar van die Universiteit van Johannesburg vertel vir Ina Strydom van die UJ-pryse vir Zoeloe, Noord-Sotho en literêre vertaling wat pas bekend…
TaaldingeTaaldinge 31 Julie 2022
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, stel ‘n nuwe toepassing bekend vir sy aanlyn Lees- en Luisterbiblioteek wat daarop gemik is om kinders se lees- en…
TaaldingeTaaldinge 24 Julie 2022
Jana Luther vertel hoe sitate van bekende skrywers in die WAT opgeneem is, om hulle gebruik van bepaalde woorde en begrippe aan te dui. Die ouer skrywers, Alba…
TaaldingeTaaldinge 17 Julie 2022
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Dr. Willem Botha en Alet Cloete van die WAT verduidelik onder meer die herkoms van die uitdrukking, “weet watter…
TaaldingeTaaldinge 10 Julie 2022
Baie tale het ‘n bydrae gelewer tot die ontstaan van Afrikaans – ook Arabies. Dr. Shamiega Chaudharie, ‘n dosent in Afrikaans aan die Kaapse Skiereiland…
TaaldingeTaaldinge 3 Julie 2022
Klitsgras, waaigras, matjiesgras, lievenheerbesies en joggemlangasems. Dit is maar net enkele van die interessante gras- en gogganame wat in die WAT opgeteken…
TaaldingeTaaldinge 26 Junie 2022
Die gesogte Jan H. Maraisprys vir uitnemende bydrae tot Afrikaans as akademiese taal is vanjaar toegeken aan die leksikograaf, prof. Rufus Gouws van die…
TaaldingeTaaldinge 19 Junie 2022
Die taalkundige, prof. Gerhard van Huyssteen van die NWU, vertel vir Ina Strydom wat gebeur in twee- en meertalige mense se koppe wanneer hulle van een taal na…
TaaldingeTaaldinge 12 Junie 2022
Dr. Willem Botha en Alet Cloete van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal beantwoord luisteraars se taalnavrae. Hulle verduidelik onder meer waar die…
TaaldingeTaaldinge 5 Junie 2022
Prof. Wannie Carstens vertel vir Ina Strydom waarom hy meen dit is tyd vir die Groot Afrikaanse Gesprek.
TaaldingeTaaldinge 29 Mei 2022
‘n Lektor in Afrikaanse Taalkunde by die Universiteit van Pretoria, dr. Ansie Kriel, vertel vir Ina Strydom hoe taalstruktuur in propaganda aangewend word.
TaaldingeTaaldinge 22 Mei 2022
Waarom word ‘n bokkem nou juis ‘n bokkem genoem? Is dit reg om van ‘n pynvolle ervaring te praat? Waar kom die dorp Koekenaap se naam vandaan? En dié van die…
TaaldingeTaaldinge 15 Mei 2022
Prof. Nerina Bosman van die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria vertel vir Ina Strydom van wisselleerstoele ter bevordering van…
TaaldingeTaaldinge 8 Mei 2022
Die hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, dr. Willem Botha, en ‘n senior mederedakteur, Alet Cloete beantwoord luisteraars se taalnavrae…
TaaldingeTaaldinge 1 Mei 2022
Die Afrikaanse Taalraad en Afrikaans-departemente by universiteite het onlangs ‘n werkwinkel gehou om toekomsplanne te beraam en samewerkingsmoontlikhede te…
TaaldingeTaaldinge 24 April 2022
Die projekleier van VivA se Taalondderrigportaal, Nadine Fouche-Karsten, vertel vir Ina Strydom meer oor die Taalonderwysersforum wat onlangs bekend gestel is…
TaaldingeTaaldinge 17 April 2022
Jana Luther van die WAT vertel vir Ina Strydom van die streektaalwoorde en -uitdrukkings wat in dié woordeboek vervat is, asook die ouer taalvorme wat in die…
TaaldingeTaaldinge 10 April 2022
Wat beteken pypkan? Is die uitdrukking “so skaars soos hoendertande” gepas? Waar kom die woord “turkoois” vandaan? Wat is die korrekte vertaling van…
TaaldingeTaaldinge 3 April 2022
‘n Groot gees in die Afrikaanse leefwêreld, prof. Jacques van der Elst, is onlangs oorlede. Die bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en…
TaaldingeTaaldinge 27 Maart 2022
Die hoof van die UWK se Departement Afrikaans en Neerlandistiek, dr. Donovan Lawrence, vertel vir Ina Strydom waar die benaming, malapropisme, vandaan kom, wat…
TaaldingeTaaldinge 20 Maart 2022
Die taalkundige, prof. Ernst Kotze, verduidelik aan Ina Strydom hoekom plekname van Oekraïense stede en dorpe verafrikaans word. Hy verduidelik wat…
TaaldingeTaaldinge 13 Maart 2022
Mag ‘n mens ‘n sin met ‘n voegwoord begin? Ina Strydom en VivA se taaladviseur, Sophia Kapp, bespreek voegwoorde in die skoolgrammatikareeks oor woordsoorte.
TaaldingeTaaldinge 6 Maart 2022
Luisteraars se taalvrae beantwoord. Ina Strydom en haar gaste, dr. Willem Botha en Alet Cloete van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, praat onder meer oor…
TaaldingeTaaldinge 27 Februarie 2022
Die bestuurshoof van die Afrikaanse Onderwysnetwerk, Daan Potgieter, vertel vir Ina Strydom van hulle pas afgelope konferensies, en van die fokuspunte wat…
TaaldingeTaaldinge 20 Februarie 2022
Op die vooraand van Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie, neem Ina Strydom en haar gaste, prof. Wannie Carstens en dr. Conrad Steenkamp, bestek op van…
TaaldingeTaaldinge 13 Februarie 2022
Wat is die reël by die gebruik van die voornaamwoorde, wie en wat? Hoe word die woorddeel, -self, saam met wederkerende voornaamwoorde gebruik? Ina Strydom en…
TaaldingeTaaldinge 6 Februarie 2022
Wat beteken “iets op sy elf en dertigste doen”; waarom kla ons “steen en been” en is dit hartomleiding of hartomlyning? Hierdie en ander vrae word in…
TaaldingeTaaldinge 30 Januarie 2022
Die Taalkommissie het vir die eerste keer in sy bestaan van meer as 100 jaar ‘n vrou as voorsitter. Ina Strydom praat met die nuwe voorsitter, Sulene Pilon, en…
TaaldingeTaaldinge 23 Januarie 2022
Ina Strydom en VivA se taaladviseur, Sophia Kapp, sit hulle reeks oor skoolgrammatika voort en praat oor werkwoorde. Dit sluit onder meer in: hoe word daar…
TaaldingeTaaldinge 16 Januarie 2022
Die voorsitter van die raad van die Afrikaanse taalmonument en -museum, Jean Meiring, vertel vir Ina Strydom meer oor die projekte van die ATM.
TaaldingeTaaldinge 9 Januarie 2022
Marlie Coetzee, die uitvoerende direkteur van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA), vertel meer van nuwe dienste en onderrighulpmiddels vir…