Shows / Nuus

Episodes
NuusANC verwerp peiling wat sê Jhb het 42% DA steun
Die ANC se Groter Johannesburg-streek het 'n peiling van die Maatskaplike Navorsingstigting verwerp wat toon dat die DA 42-persent steun in Johannesburg het…
NuusJeug moet geleenthede in klimaatslim landbou aangryp
Die adjunkminister van landbou, Ruthy Masake, het jongmense aangemoedig om gebruik te maak van geleenthede in klimaatslim landbou, landboubesigheid…
NuusVyf in Langa vermoor
Die Wes-Kaapse polisie het 'n soektog begin ná die moord Saterdagaand op vyf mense in Langa, Kaapstad. Die polisie het gereageer op 'n klagte van 'n skietery…
NuusBetaal padwerkers wat hul toekom, eis minister
Werke- en vervoerminister Veikko Nekundi het padkontrakteurs gemaan om nie werkers wat hulle vir padprojekte in diens neem, sleg te behandel nie. Werkers moet…
NuusDís hoekom Bitcoin val, verduidelik kenner
Bitcoin het met byna 50 persent vanaf sy rekordhoogtepunt gedaal, maar Bitcoin Mining Namibia se hoof Bitcoin-beampte, Nikolai Tjongarero, sê dit is nie…
NuusRegering veroordeel moord op twee van eenheid teen bendemisdaad
Die regering het die moord op twee lede van die Teen-bende-eenheid in Reiger Park veroordeel. Hulle is na bewering in 'n lokval gelei en doodgeskiet. Die…
NuusVakbond eis beskerming van farma-werk
Cosatu doen 'n beroep op die ANC-geleide regering om werksgeleenthede in die plaaslike farmaseutiese vervaardigingsbedryf te red. Die vakbond sê 2 500…
NuusGroenlig vir fosfaatmyn 'massiewe' fout, sê marinewaghond
‘n Herrie het Saterdag op sosiale media losgebars ná die omgewingsministerie bevestig het dat Namibian Marine Phosphate ’n omgewingsgoedkeuringsertifikaat…
NuusLuvindao soek bekostigbare gesondheidsorg
Gesondheidminister Esperance Luvindao het 'n beroep gedoen op die lewering van gehalte- en bekostigbare gesondheidsorgdienste aan alle Namibiërs, en beklemtoon…
NuusTransNamib woeker met Walvibaai-Karibib-spoorkorridor
TransNamib-woordvoerder Alina Garises sê bedrywighede op die Walvisbaai-Karibib-spoorkorridor het in Julie begin, wat vragverbindings tussen die…
NuusRugby: 'Stormers toets All Blacks se dissipline'
Die All Blacks-kaptein Patrick Tuipulotu sê die Stormers het sy span se dissipline Vrydagaand op die Kaapstad-stadion getoets, waar die besoekers met 38 - 21…
NuusNuwe NSX-notering maak verhandeling in silwer
Absa Bank het Vrydag sy NewWave-silwerbeursverhandelde note, of ETN’s, op die Namibiese Effektebeurs, of NSX, noteer. Teen die sluiting van die NSX Vrydag, het…
NuusSolidariteit soek antwoorde oor Premier Foods
Die vakbond Solidariteit sê werkers by Premier Foods het meer vrae as antwoorde oor die moontlike sluiting van die inmaakfabriek in Tulbagh in die Wes-Kaap…
NuusSonnige winterdae dié naweek verwag
Die land sal oor die naweek oorwegend sonnige en warm winterstoestande ervaar, met koue nagte oor die binneland en matige, mistige toestande langs die kus. Die…
NuusGrootskaalse soektog ná moord op twee lede van polisie se eenheid teen bendemisdaad
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het 'n beroep op inwoners van Reigerpark aan die Oos-Rand in Gauteng gedoen om ondersoekbeamptes…
NuusMinister soek nasionale opname oor biomassabedryf
Bosbou-minister Indileni Daniel het Vrydag ’n beroep gedoen op groter belegging in Namibië se biomassa-industrie en gesê dit kan werk skep, gedegradeerde grond…
NuusCopps 94.1: Beweerde dwelmsmous op Otjiwarongo vasgetrek
Die Copps 94.1-span was Vrydagaand op Otjiwarongo, waar hulle by lede van die Namibiese polisie en die buurtwag aangesluit het om wetgehoorsaamheid op dié dorp…

NuusSA plaaslike regeringsverkiesing vind op 4 November plaas
Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het 4 November amptelik in die Staatskoerant geproklameer as die datum vir…
NuusOvambanderu-hoofman prys terugbring-pogings
Ovambanderu-hoofman Eben Tjozohongo Nguvauva II het die regering geprys vir sy pogings om Ovambanderu-mense, wat meer as 'n eeu gelede verplaas is, uit…
NuusEl Niño versterk, so ook risiko van droogte
Die 2026 El Niño-verskynsel is vinnig besig om in die tropiese Stille Oseaan te versterk, met die 30-dae Suidelike Ossilasie-indeks wat tot diep negatiewe…
NuusFNB Eagles-afrigter, Craig Williams, het die span se gereedheid uitgelig.
FNB Eagles-afrigter, Craig Williams, het die span se gereedheid uitgelig.
NuusPleidooie vir plaaslike deelname aan tenders geïgnoreer
Die Konstruksie Industrie-federasie van Namibië sê dat sy oproepe vir sterker plaaslike deelname aan openbare tenders geïgnoreer word deur beide die Werke en…
NuusProteas, Zim kom kuier vir FNB T20 driehoekige reeks
Krieket Namibië sal gasheer wees vir die Proteas en Zimbabwe in die FNB T20 driehoekige reeks van 28 Augustus tot 6 September in Windhoek, wat gevolg sal word…
NuusNamibia Air sal nie teen Desember vlieg: IPC
Die IPC het kommer uitgespreek oor die beplande bekendstelling van Namibia Air en waarsku dat die pas-uitgereikte lugbedryfslisensie nie kommersiële vlugte…
NuusTrump verbied geboorte-toerisme
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het twee nuwe uitvoerende opdragte onderteken wat behels dat kinders nie outomaties Amerikaanse burgerskap kry nie…
NuusPaaie-owerheid hersien Westelike Verbypad se veiligheid
Die Paaie-owerheid se woordvoerder, Hileni Fillemon, sê dat hulle 'n deeglike hersiening van die veiligheid van die Westelike Verbypad in Windhoek doen, na…
NuusGiwusa kap ryk eMedia oor beplande afleggings
Giwusa veroordeel eMedia se aankondiging dat hy van voorneme is om 171 werknemers by eNCA af te dank. eMedia Holdings het slegs weke terug die vergoeding van…
NuusHou op poste verkoop, dis korrupsie: Steenkamp
Onderwysminister Sanet Steenkamp het die regering se standpunt van nul-toleransie teenoor die verkoop van poste in die openbare diens herbevestig, en sê dat…
NuusTrump sê oorlog sal binnekort eindig
Die Amerikaanse president Donald Trump sê die oorlog in Iran sal binnekort eindig, terwyl hy 'n daling in oliepryse regoor die land aanprys. Intussen het die…
NuusGOOD sê Kaapstad steek datasentrum-toekenning weg
Die GOOD Party beskuldig die Stad Kaapstad van die wegsteek van 'n enorme 174-megawatt datasentrum-toekenning vir privaat datasentrums. Die party beweer die…
NuusBloedoortappingsdiens loods nuwe veldtog, kort O-
Frieda Asino, 'n opvoedingsbeampte by die Namibiese Bloedoortappingsdiens het aangedui dat die diens 'n tekort aan O-negatiewe bloedvoorraad het. Sy het 'n…
NuusAlles word opgesit, as gevolg van wanbestuur - Mudge
Die president van die Republikeinse Party, Henk Mudge, het skerp kritiek gelewer teen die regering en verwys na gebrekkige gesondheidsorg met 'n tekort aan…
NuusEise deur Fishrot-slagoffers is geregverdig
'n Navorser by die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Frederico Links, sê die eise van Namibiese werkers aan Yslandse owerhede om as Fishrot-slagoffers…
NuusBibberende koue volgende week
Die onafhanklike meteoroloog Vilho Ndeunyema waarsku teen 'n kouefront wat na verwagting volgende week van Maandag tot Woensdag oor die land sal beweeg…
NuusSAPD keer 54 onwettige migrante in Tshwane aan
Tydens multidissiplinêre wetstoepassing- en nakomingsoperasies in Pretoria-Wes en Hercules in Tshwane, is 374 verdagtes gister in hegtenis geneem. Hulle is…

NuusSA-kieserregistrasie sluit vannag
Defend Our Democracy moedig alle Suid-Afrikaners wat kwalifiseer aan om te registreer en hul kieserregistrasie-besonderhede aanlyn na te gaan voor die…
NuusBeleid rakende beleggings kritiek vir voordele uit olie en gas
Olie en gas is op die voorfront van die plaaslike nuustoneel, met die Mynbou-expo en konferensie wat afgesluit het en voortdurende nuus oor eksplorasie, asook…
NuusDobson sê oor vanaand se wedstryd
Die Stormers-afrigter John Dobson sê hy verwag 'n groot stylbotsing met sy fisieke span wat voorberei om die All Blacks vanaand in 'n vinnige wedstryd in…
NuusFinansies staan jeug by om te baat by ontwikkelingsfonds
Die finansministerie is besig om die aansoekproses vir die Nasionale Jeugontwikkelingsfonds te hersien, nadat duisende jong entrepreneurs nie vir befondsing…
NuusEbola: Gemeenskappe is kritiek in bekamping
Die Africa Centres for Disease Control and Prevention en die Wêreldgesondheidsorganisasie vra dringende verskerping van die gemeenskap-gedrewe Ebola-reaksie in…
NuusWes-Kaap gee R13m vir sanitëre produkte vir 190 000 meisies
Die DA sê die Wes-Kaapse regering se projek vir sanitêre waardigheid sal byna 13-miljoen Suid-Afrikaanse rand in die 2026/2027 finansiële jaar ontvang om…
NuusLandbou hersien groenskemas
Die adjunkdirekteur in die landbouministerie, James Nzehengwa, sê dat die ministerie tans die land se groenskemas hersien om hulle winsgewendheid en…
NuusMynbou in SA dra mooi by
Die Investec-ekonoom Lara Hodes sê Suid-Afrika se mynbousektor maak steeds 'n belangrike bydrae tot ekonomiese groei, ondersteun deur die land se ryk minerale…
NuusBorsvoeding by die werk: Dit het elders misluk
Reaksie word steeds ontvang oor borsvoeding in die werkplek. Arbeidskundige Herbert Jauch sê dat solank werkgewers bereid is om 'n omgewing te skep wat dit…
NuusOmgewing spreek (nou eers) kaping van webtuiste aan
Die omgewingsministerie waarsku oor 'n misleidende skakel op sy webwerf wat gebruikers herlei na wat lyk na 'n bedrogspulwebwerf. Gebruikers wat na…
NuusVersigtig met feesvier oor Trans-Kalahari-spoorprojek
Bestuurskenner Pius Dunaiski sê Namibiërs moet die potensiële ekonomiese voordele van die voorgestelde Trans-Kalahari-spoorwegprojek van 264 miljard Namibiese…
NuusCope vra Ramaphosa om Mchunu af te dank
Cope het president Cyril Ramaphosa weer gevra om die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, af te dank. Drushanta Ramsamy van die Ondersoekdirektoraat…
NuusBestuur van staatsbates vra herevaluering
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het 'n ontbytgesprek met die uitvoerende hoofde van staatsinstellings gehou, waaraan finansminister Erica Shafuda ook…

NuusStormers word nie onderskat: All Blacks-afrigter
Rugby: Die All Blacks se hoofafrigter, Dave Rennie, het bewerings verwerp dat die wedstryde teen die Stormers, die Haaie, die Bulle en die Leeus gebruik word…
NuusLandbou 'is meer as gewasse kweek en veeteelt'
Landbouminister Inge Zaamwani het vandag die 2026 Aminuis landbou- en nywerheidsskou, die geleentheid se twee-en-twintigste uitgawe, amptelik geopen. Sy het…
NuusNAMAs keer terug met N$10 miljoen van regering
Die Namibiese Jaarlikse Musiektoekennings keer terug op 13 Maart 2027, na 'n onderbreking van ses jaar. Tydens die bekendstellingsgeleentheid by die Nasionale…
NuusAmushelelo stel laekoste-behuisingslandgoed bekend
Die aktivis Michael Amushelelo het die Amushelelo Hosea Kutako Lughawe-landgoed, sowat 30 km buite Windhoek, bekendgestel. Hy sê die ontwikkeling is daarop…
NuusOliebedryf 'verg gesonde bestuur, kommersiële beginsels'
Die Bank van Namibië het die 2026-uitgawe van sy Olie- en Gas-seminaar afgesluit, wat 'n platform aan banke gebied het om finansieringsgeleenthede te ondersoek…
NuusHandelstekort styg tot N$5,5 miljard in Junie
Die land het 'n handelstekort van 5,5 miljard Namibiese dollar in Junie aangeteken, wat 'n verswakte handelsbalans weerspieël teenoor die tekort van 3,2…
NuusRaaisel hang oor dood van twee tieners in lodge
Mpumalanga se polisie sê daar is tans nie 'n aanduiding van gemene spel in die dood van twee tieners van St Stithians College nie. Die liggame van die…
NuusNamibia Air kry lugbedryfslisensies, eerste vlyg in Desember
Die nuwe nasionale lugredery, Namibia Air, se eerste vlug is geskeduleer om in die eerste week van Desember op te styg. Dit het aan die lig gekom na die…
NuusVance kla Iran-onderhandelings 'ingewikkeld'
Die Amerikaanse adjunkpresident JD Vance het gewaarsku diplomatieke onderhandelings met Iran sal ingewikkeld wees en dit sal tyd neem om 'n ooreenkoms te…