Shows / Nuus

Episodes
NuusCosatu vra ingryping by Tulbagh
Die vakbondfederasie Cosatu in die Wes-Kaap het Premier Foods veroordeel nadat sy uitvoerende hoof, Kobus Gertenbach, 'n salarispakket van 26-miljoen…
NuusStad Windhoek sê oor sekuriteitskontrak
Die woordvoerder van die Stad Windhoek, Harold Akwenye, het bewerings van korrupsie, begunstiging en die viktimisering van sekuriteitspersoneel in verband met…
NuusNamPol ontmantel aanlyn misdaadnetwerk
Speurhoof inspekteur Kaunapawa Shangula, hoof van die Erongo-subafdeling vir geslagsgeweld, sê die Namibiese polisie het in 2023 'n internasionale aanlyn…
NuusOmgewing sal mynboubeleid in beskermde gebiede implementeer
Die omgewingsministerie sê die implementeringsfase van die nuwe beleid rakende prospektering en mynbou in beskermde en omgewingsensitiewe gebiede sal nou…
NuusTen spyte van gerugte is geen besluit oor in situ-loging geneem nie
Die omgewingsministerie het bewerings ontken dat hy proefontginning by die Leonardville-uraanprojek in die Omaheke-streek goedgekeur het. Die ontkenning volg…
NuusIran: Trump sê hy soek ooreenkoms nie oorlog nie
Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy sou eerder 'n ooreenkoms aangaan om 'n einde te maak aan die oorlog in Iran omdat hy "nie mense wil doodmaak" nie…
NuusCyril moet voor ampsklagkomitee verskyn
Die Parlement se Ampsklagkomitee het ooreengekom dat president Cyril Ramaphosa versoek sal word om voor hulle te verskyn. 'n Mening wat deur die Parlement se…
NuusEiendomsregte raak elke Suid-Afrikaner
Die landbou-organisasie TLU SA sê eiendomsregte raak elke Suid-Afrikaner en is noodsaaklik vir ekonomiese groei, werkskepping en beleggersvertroue. Hy waarsku…
NuusMynbou: Beleidsekerheid, nasionale voordele en beleggings nodig
Patrick Kauta, besturende vennoot en direkteur vir geskilbeslegting by Cliffe Dekker Hofmeyr Namibië, sê dat aangesien Namibië se mynbousektor reeds lank een…

NuusTrump gebruik kru taal teen El-Sayed, El-Sayed reageer
President Donald Trump is nie beïnruk met die oorwinning van die Demokraat Abdul El-Sayed in Michigan se voorverkiesing vir die Amerikaanse Senaat nie…
NuusStudente, slimfone en geestesgesondheid
'n Nuwe studie deur die Universiteit van Wes-Kaapland dui aan om te veel tyd op sosiale media en slimfone deur te bring kan 'n uitwerking op studente se…
NuusOhangwena het planne vir ekonomiese groei
Die goewerneur van die Ohangwena-streek, Kadiva Hamutumwa, het aangekondig dat die streek 'n streeksbeleggingskaart sowel as 'n aksieplan vir 2025 tot 2030…
NuusWesgro het 'n goeie 2025/26-boekjaar
Die DA in die Wes-Kaap sê die handels- en beleggingsagentskap, Wesgro, het meer as 25-miljard Suid-Afrikaanse rand in handel en beleggings- en…
NuusGesondheid sê oor verkrygingsuitdagings
Die gesondheidsministerie sê verhoogde vraag, tesame met vertragings in medisyne-aflewerings, het die beskikbaarheid van voorrade beïnvloed. Die adjunk…
NuusSolidariteit het kommer oor sluiting van Tulbagh-fabriek
Die vakbond Solidariteit sê die moontlike sluiting van Premier Foods se vrugte-inmaakfabriek in Tulbagh in die Wes-Kaap kan 'n verwoestende uitwerking op die…
NuusDie werklike olie- en gasverhaal speel binnelands af terwyl bronne aflandig is
Angelique Peake, RMB se groepshoof vir olie en gas, sê dat 'n groot deel van Namibië se olie- en gasverhaal op see afspeel, maar dat die meer interessante…
NuusKenner sê oor borsvoeding by die werk
Borsvoeding by die werkplek is in die nuus, en arbeidsdeskundige Tim Parkhouse sê die instelling van borsvoedingsvriendelike werkplekbeleide is 'n positiewe…
NuusKernkrag is duur, kompleks en riskant
Reaksie word ontvang nadat president Netumbo Nandi-Ndaitwah by die Namibië Mynbou Expo en Konferensie haar oproep hernu het om die land se kernwaardeketting te…
NuusProgressiewe, pro-Palestynse kandidaat wen in Michigan
Die progressiewe Abdul El-Sayed het die Demokratiese voorverkiesing vir die Amerikaanse Senaat in Michigan gewen, en die nuutste linkse kandidaat geword om die…
NuusRamaphosa se stappe teen GBV verwelkom
Die Nasionale Skuilingbeweging van Suid-Afrika verwelkom president Cyril Ramaphosa se aanstelling van sy lid, Zubeda Dangor, op die land se eerste statutêre…

NuusAmpsklagkomitee beveel getuienisleier teen Cyril aan
Die parlementêre ampsklagkomitee het advokaat Thandazani Madonsela aanbeveel as getuienisleier in die saak teen president Cyril Ramaphosa. Hy het die…
NuusSankwasa maak stem dik in Groot Aub oor grond
Die Minister van Stedelike en Landelike Ontwikkeling, James Sankwasa, het in 'n vergadering in Groot Aub benadruk dat mense nie grond mag verkoop wat nie aan…
NuusVerkeersboete-amnestie 'help nie eintlik taxibestuurders'
Nelson Kalangula, die IPC se skadu-vervoerminister, sê die party se grootste bekommernis oor die regbank se amnestie van twee maande vir uitstaande…
NuusBackyard Tenants wag steeds vir dienste op Farm 37
Byna 'n jaar nadat die Backyard Tenants-gemeenskap op Farm 37 buite Walvisbaai om formele nedersettingstatus gevra het, wag inwoners steeds vir goedkeuring van…
NuusMUN word 40, leier soek meer voordele vir lede
In 'n terugblik op die 40 jaar sedert die stigting van die Mynwerkersunie van Namibië, sê waarnemende president Poco-Key Mberiuana sy langtermyn droom vir die…
NuusSacha opgewonde oor Bok-toets teen Pumas
Rugby: Springbok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu is opgewonde om terug te wees en sê hy kan nie wag vir sy eerste wedstryd van die seisoen nie. Hy het…
NuusKyk by instellings of Nsfas-fakture gestuur is: Nanso
Die president van Nanso, Dorthea Nangolo, moedig studente aan om geduldig te wees en by hul instellings te bevestig of hul fakture aan Nsfaf gestuur is vir die…
NuusAction SA-wetsontwerp wil verskaffer-swartlys begin
ActionSA gaan 'n wetsontwerp in die parlement bekendstel wat daarop gemik is om Suid-Afrika se openbare verkrygingstelsel te versterk deur te verseker…
NuusOtjiwarongo spog weer met biomassa-skou
Die 6de uitgawe van die Standard Bank Biomass Fair gaan op Otjiwarongo plaasvind, onder die tema "Krag vir Namibië se Bio-ekonomie". Dit open môre en duur vir…
NuusGauteng-misdaad grootste struikelblok vir ekonomiese groei
Gauteng se premier Panyaza Lesufi het die provinsiale regering se verbintenis om die stryd teen misdaad te wen herbevestig, en sê dis die grootste struikelblok…
NuusNandi-Ndaitwah praat oor jeug by Mynbou-expo
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het beleggers aangespoor om geleenthede in Namibië se mynbousektor aan te gryp en gesê die Namibië Mynbou Expo en Konferensie…
NuusWetsontwerp op geestesgesondheid maak nie melding van dimensie nie
Berrie Holtzhauzen, stigter en uitvoerende hoof van Alzheimer Dementia Namibia, sê die rede hoekom hy die wetsontwerp op geestesgesondheid teenstaan, is omdat…
NuusWinter is steeds hier, koue is op pad
Meteoroloog Albertina Andersen waarsku dat die suide vir die res van die week bewolkte en koel weer sal ervaar, terwyl warm tot baie warm toestande in die…
NuusAmushelelo vat hande met Amoomo en Harvey Boulter
Aktivis Michael Amushelelo het kragte saamgesnoer met regsman Kadhila Amoomo en die Britse miljardêr en moordbeskuldigde Harvey Boulter. Hy verklaar dat die…
NuusLos Pumas-wedstryd goeie geleentheid om vaardighede te slyp
Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê Saterdag se eenmalige toets teen Argentinië is die perfekte geleentheid vir verskeie terugkerende spelers om hul…
NuusOnteiening is teen die Grondwet - AfriForum
AfriForum het die Hooggeregshof in die Wes-Kaap getuig onteiening sonder vergoeding is ongrondwetlik terwyl hulle voortgaan met die regsgeding teen die…
NuusGenoeg van boumafia - Ramaphosa
President Cyril Ramaphosa sê die regering doen stappe om die sogenaamde boumafia uit te roei, wat boupersele en nuwe infrastruktuurprojekte ontwrig. Die land…
NuusVraag na krediet bly sterk, veral in sleutelsektore
Privaatsektor kredietgroei het in Junie tot 4,5 persent gestyg, vanaf 4,3 persent in Mei. FNB Namibië se marknavorsingsbestuurder, Mandisa Van Wyk, sê ten…
NuusZuma vat beheer oor MK se geld, stel seun aan
Die president van die MK-party, Jacob Zuma, het die party se finansies onder sy persoonlike beheer geplaas en alle amptenare se tekenregte op die bankrekening…
NuusElisenheim-vulstasie bring groot verligting
Elisenheim Property Development Company en Petrosol Petroleum Solutions het 'n kleinhandellisensie vir die beplande Elisenheim-vulstasie deur die lynministerie…
NuusFilm- en Publikasieraad kort nuwe tegnologie teen kindermisbruik
Die Film- en Publikasieraad sê hulle ondervind toenemende uitdagings met die beoordeling van materiaal oor seksuele misbruik van kinders as gevolg van beperkte…
NuusSwapo-LP bevraagteken Nasionale Jeugdiens se kriteria
Swapo-LP Willem Amutenya betwis die Nasionale Jeugdiens se jongste werwingskriteria en sê dat die program van sy oorspronklike doel afgewyk het. 'n…
NuusKatar sê bemiddeling in oorlog duur voort
Katar se ministerie van Buitelandse Sake sê pogings om 'n diplomatieke oplossing tussen die VSA en Iran te bereik duur voort, maar geen regstreekse…
NuusBanyana haal Wafcon kwarteindronde
Banyana Banyana is deur na die Vroue-Afrikabeker se kwarteindronde nadat hulle Burkina Faso in Casablanca met 1-0 geklop het. Doelskopper Thembi Kgatlana het…
NuusOld Mutual borg sport op voetsoolvlak
Die Old Mutual-stigting het 'n vennootskap met die organisasie Unmatched Potential aangegaan vir 'n borgskap van 900 000 Namibiese dollar vir die komende…
NuusUitsaai Veterane vier twee jaar
Die Vereniging van Uitsaai Veterane vier vandag sy tweede bestaansjaar. Kolie van Coller, die vereniging se sameroeper, sê hulle herdenk daarmee twee jaar van…
NuusSecuring the Line werk aan BKS-beheersones
Landboukundige Wallie Roux sê die “Securing the Line”-inisiatief wat deur die ondersteuningsfonds vir bek-en-klouseer bekendgestel is, is deel van die…
NuusVerbruikskenner reageer op vlaag stygings
Julie het 'n vlaag prysstygings meegebring, met hoër munisipale tariewe, insluitend water- en vullisverwydering, verhoogde voertuiglisensie- en padpermitgelde…
NuusOlie daal met Rubio, Bessent wat sê ooreenkoms naby
Oliepryse het Dinsdag tot 'n drie-weke laagtepunt gedaal, nadat senior Amerikaanse amptenare hoop geskep het oor 'n ooreenkoms met Iran om die sleutel-Straat…
NuusSantaco eis optrede na taxihoof se moord
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in Gauteng veroordeel die moord op sy provinsiale hoof van dissipline, Jabulani Ntshangase. Hy is Vrydag in Midrand…

NuusTLU SA juig oor uitbreiding van BKS-raad
Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die uitbreiding van die Nywerheidskoördineringsraad wat ʼn belangrike rol speel in die regering se pogings om…
NuusUnam Cares teiken soönotiese siektes, omgewingsgevare
Unam, deur middel van sy Unam Cares-inisiatief, het onlangs 'n One Health in Action-intervensie in Rosh Pinah uitgevoer, met die fokus op menslike gesondheid…

NuusWater-onderbrekings om Nonidas, Rössing en Ruacana-reservoir
NamWater het 'n onderbreking in watervoorsiening vir die Nonidas- en Swakopmund-Rössing gebiede aangekondig vir Woensdag, 5 Augustus, vanaf sesuur in die…
NuusIs die land in staat om olie en gas in waarde te omskep: Alweendo
Die voormalige minister van mynbou en energie, Tom Alweendo, voer aan dat die belangrikste vraag wat gevra moet word wanneer daar oor die plaaslike olie- en…
NuusWerkersklagtes by Naute-besproeiingsplaas aangespreek
Die Namibiese Voedsel- en Geallieerde Werkersunie, Nafau, sê dat hy met die Namibiese Industriële Ontwikkelingsagentskap, Nida, saamwerk om toenemende klagtes…
NuusPumas-toets g'n 'opwarming': Bokke hulpafrigter
Rugby: Die Springbokke se hulpafrigter, Deon Davids, het ontken dat hulle Saterdag se eenmalige toets teen die Pumas in Buenos Aires beskou as 'n…