Shows / Nuus

Episodes

NuusOld Mutual Namibia borg 12de Navachab Halfmarathon
Old Mutual Namibia het die 12de Navachab Halfmarathon met 20 000 Namibiese dollar geborg. Die finansiële inspuiting van Old Mutual Corporate Segment en…
Nuusǁkharas-polisie verskerp teen-BKS aksies
Die polisie in die ǁKharas-streek verskerp operasies om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp, na aanleiding van 'n uitbreking wat in die gebied…
NuusNamibië, Finland herbevestig akademiese vennootskap
Namibië en Finland het hul langdurige akademiese vennootskap herbevestig om navorsing, innovasie en vaardigheidsontwikkeling te bevorder. Tydens 'n…
NuusNNN se missie by VN uiteengesit
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het haar program by die 81ste Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York afgehandel en haar laaste verpligtinge…
NuusNamibiërs, ons moet Angolese kinders help: Regshulpsentrum
Die kwessie van Angolese kinders wat langs Namibiese strate en by besige kruisings houtlepels verkoop en bedel, wek steeds kommer. Die Regshulpsentrum doen nou…
NuusBly weg van robbe weens hondsdolheid-gevaar
Dit is vandag Wêreldhondsdolheiddag, en CapeNature vra strandgangers om nooit pelsrobbe te nader, aan hulle te raak of te voer nie, en onmiddellik op te tree…
NuusEnergieministerie tob nog oor brandstofpryse
Die energieministerie sal na verwagting later vandeesweek die amptelike aanpassings van brandstofpryse vir Oktober bekendmaak. Kosmos 94.1 Nuus het met…
NuusGOOD vra oplossings vir geweld ná 16 mense oor naweek sterf
Die GOOD-party in Kaapstad vra ware en blywende oplossings vir geweld en sê elke gemeenskap het die reg op ʼn veilige en vreedsame woonbuurt. Sestien mense is…
NuusSUN steun planne vir Namcol as oop universiteit
Die Studentevereniging van Namibië verwelkom planne om Namcol in 'n oop universiteit te omskep ten einde toegang tot tersiêre onderwys uit te brei, maar doen…
NuusSA Internasionale Betrekkinge spandeer R830m op ambassades
Die DA sê die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het bekendgemaak dat die geraamde koste vir die opknapping van Suid-Afrika…
NuusLandboukundige Wallie Roux reageer op BKS-inperkings
Die regering se besluit om beperkings gedeeltelik op te hef ná die uitbreking van bek-en-klouseer word steeds regoor verskeie sektore verwelkom. Die…
Nuus"Lex Libertas Witkruisprojek 'n sukses"
Die Lex Libertas Witkruisprojek het sy geleentheid die afgelope naweek by die National Mall in Washington, D.C. afgesluit, waar ongeveer 3 000 wit kruise…
NuusVrae rondom ooreenkoms tussen verkrygingsraad en medediningskommissie
Kry die nuus soos dit breek.
NuusVrae rondom ooreenkoms tussen verkrygingsraad en medediningskommissie
Vrae word gevra oor die werklike impak van 'n nuwe gesamentlike ooreenkoms wat tussen Namibië se verkrygingsraad en die medediningskommissie onderteken is. Die…
NuusDesert Jewels kwalifiseer vir 2027 Netbalwêreldbeker in Sydney
Namibië se nasionale netbalspan, die Desert Jewels, het suksesvol vir die 2027-netbalwêreldbeker in Sydney, Australië, gekwalifiseer. Namibië het tweede in…
NuusGariseb ontevrede met wyse waarop CoW hul protesaksie hanteer het
Gemeenskapsaktiviste in Windhoek is ontevrede met die wyse waarop die stad hul protesaksie vir beter dienste hanteer het. Die aktivis Shaun Gariseb het aan…

NuusSA polisie ondersoek ontdekking van elfde lyk in Ekurhuleni
Die polisie stel ondersoek in nadat die liggaam van 'n elfde vrou gister langs 'n spoorlyn in Struisbult, Springs, in Ekurhuleni gevind is. Die jongste vonds…
NuusHulpbron-ontginning in Erongo-streek moet inwoners baat
Die Erongo-streeks goewerneur, Natalia |Goagoses, sê minerale-, olie- en gas-, en mariene-hulpbronne beteken nie veel vir ‘n land as sy inwoners nie daarvan…
NuusTeen-terrorisme-polisie lei ondersoek na voorval naby Fairford Lugmagbasis
Die Britse minister van Verdediging, Wes Streeting, sê teen-terrorisme-polisie lei die ondersoek na ʼn ernstige voorval naby die Fairford Lugmagbasis in…
NuusWedela-taverne dodetal styg na 18
Die dodetal na die massaskietery by die Wedela-taverne aan die Gautengse Wes-Rand het tot 18 gestyg nadat ʼn slagoffer in die hospitaal dood is. Agt mans met…
NuusDA vra beter samewerking teen massaskietvoorvalle
In die buurland vra die DA onmiddellike samewerking tussen Misdaadintelligensie, gespesialiseerde speurders, die Valke, en forensiese kenners om die netwerke…
NuusNoorde-boere verheug oor BKS-inperkings-verslappings
Boere in die Noorde van die land sê hulle is verheug met die verslapping van bek-en-klouseer-inperkings wat nou in werking is. Boere noord van die rooilyn kan…
NuusAmerika se ambassadeur by die VN sê Iran onderhandel nie “te goeder trou” nie
In nuus van oorsee: Amerika se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Mike Waltz, beskuldig Iran dat hy te kwader trou onderhandel. President Donald Trump…
NuusRamaphosa veroordeel naweek se massaskietvoorvalle
Die Suid Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het die naweek se massa-skietvoorvalle in die land veroordeel. Sewentien mense is by 'n taverne in Wedela aan die…
NuusRugby: Erasmus maak geen verskonings vir die nederlaag teen die Wallabies nie
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het geweier om verskonings te maak vir hul nederlaag van 42-38 teen die Wallabies gister in Perth. Die Bokke was teen rustyd…
NuusSA Departement van Landbou waarsku teen hondsdolheid-sterftes
Die Suid Afrikaanse departement van landbou vra inwoners om te help met die stryd teen hondsdolheid deur verantwoordelike troeteldier-besit, in-ent-ing en…
NuusMotocross: 6de been van MX-kampionskappe in Swakop 'n sukses
Motocross: Swakopmund was die afgelope naweek die gasheer vir die sesde been van die MX-kampionskappe. Nagoeg 50 ryers het in klasse, wat wissel van 50cc to…
NuusNamPol vra publiek om dadelik vermiste persone aan te meld
Die Namibiese Polisie doen 'n beroep op die publiek om vermiste persone onmiddellik aan te meld en sê daar is geen verpligte wagtydperk om 'n verslag amptelik…
NuusMinister Theofelus vra vir geduld met BKS-inperkings-verslappings
Intussen waarsku die minister van inligting- en kommunikasietegnologie, Emma Theofelus, dat hoewel daar geen verdere BKS-infeksies aangemeld is nie, boere en…
NuusNLU verwelkom BKS-inperkings-verslappings
Die Namibiese Landbou Unie sê hy verwelkom die gedeeltelike verslapping van die bek-en-klouseer handel- en vervoer inperkings wat verlede week landwyd ingestel…
NuusDA vra debat oor GBV-polisieringsmislukkings
Die DA het 'n debat in die Parlement vir Dinsdag verkry oor die vootslepende geweldsmisdaadkrisis in Ekurhuleni. Dit volg op die ontdekking van 'n vrou se…
NuusCoW: Kry swaarvoertuig-toegangspermitte voor 1 Oktober sperdatum
Die Stad Windhoek doen 'n beroep op swaarvoertuigoperateurs om hul toegangspermitte te bekom voordat streng kameramonitering en -afdwinging op Donderdag 1…
Nuus27 dood in twee skietvoorvalle by sjebiens in SA
Die polisie in Gauteng is op soek na agt onbekende gewapende mans ná 'n dodelike skietvoorval Saterdagaand by 'n sjebien in Wedela-Uitbreiding 3, in die…
NuusIetermagô-ghoeroe wen internasionale toekenning
Die stigter van die Pangolin Conservation and Research Foundation, Kelsey Prediger, het die Rising Conservation Leader-toekenning by Brookfield Zoo Chicago se…
NuusMisa maan teen lukrake plasings oor vermiste persone
Die organisasie, Missing in Southern Africa, waarsku teen die toenemende plasing van ongetoetste inligting oor vermiste persone op sosiale media en…
NuusSokker: Banyana het Olimpiese Spele in visier
Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, sê kwalifisering vir die Olimpiese Spele van 2028 in Los Angeles is 'n prioriteit nadat Suid-Afrika die…
NuusGroot verkeersknope by Komatipoort
Die Grensbestuursowerheid en Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê meer as 1 800 vragmotors is in ʼn enkele dag by die Lebombo-grenspos in Komatipoort, Mpumalanga…
NuusNLU verlig oor beperkte voorkoms van BKS
Die Namibië Landbou-unie sê hulle is bly dat 'n rits roetine-ondersoeke na bek-en-klouseer landwyd van Dinsdag tot Vrydag bevestig het dat die uitbreking tot…
NuusKarasburg bly spilpunt van bek-en-klouseer
Die uitbreking is steeds tot die //Kharas-streek beperk en streng moniteringsmaatreëls bly van krag, het Mubita verseker:
NuusKarasburg bly spilpunt van bek-en-klouseer
Vier beeste op die plaas in die Karasburg-distrik waar daar Woensdag 'n bek-en-klou-uitbreking bevestig is, is na Otjozondjupa vervoer, het die minister in die…

NuusBeperkte polisiehulpbronne kan stropers laat kanse vat
Rickus Spangenberg, stigter van die K9-eenheid teen stropery, sê nasionale padblokkades vir bek-en-klouseer sal help om vleissmokkelary te bekamp, maar waarsku…
NuusWaarnemende polisieminister besoek Ekurhuleni, spilpunt van moorde
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het ʼn oorsigbesoek aan Ekurhuleni gebring om die polisie se gereedheid en vermoë op stasievlak te bepaal…
NuusBoN hou dinkskrum oor petroleumproduksie
Die Bank van Namibië het sy 2026 Jaarlikse Simposium aangebied wat gefokus was op die voorbereiding van die nasionale ekonomie vir die komende…
NuusAls in orde Krugerwildtuin ná brand
SANParke sê geriewe by die Krugerwildtuin in Limpopo is steeds werking ná 'n brand by die Letaba-ruskamp. Die brand het Vrydag twee toeriste-eenhede geraak…
NuusSaftu vra Ramaphosa om Masemola-skorsing op te hef
Die vakverbond Saftu vra president Cyril Ramaphosa om die voorkomende skorsing van die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, op te hef. Die aanklagte…
NuusNóg duurder brandstof in die pyplyn
Die land staar stygings in brandstofpryse in die gesig namate 'n swakker plaaslike geldeenheid gekombineer word met verhoogde internasionale oliekoste, sê…
NuusBKS: 'Bly paraat, bly gefokus,' vra NLU
Die president van die Namibië Landbou-unie, Thinus Pretorius, sê die status quo rakende die bek-en-klouseeruitbreking in die land word steeds gehandhaaf…

NuusHoër rentekoers slegte nuus vir SA boere
Standard Bank sê die Reserwebank se besluit om die rentekoers met 25 basispunte te verhoog, kom op ʼn moeilike tyd vir boere wat reeds deurloop onder hoë…
NuusStad Windhoek 'skuif straatverkopers weg van besigheid'
Maatskaplike aktivis Shaun Gariseb beskuldig die Stad Windhoek daarvan dat hulle koloniale era-verordeninge gebruik om straatverkopers te teiken, ten spyte van…
NuusUnam Cares-projek deur VN erken
Unam se korporatiewe sosiale verantwoordelikheidsvleuel, Unam Cares, het wêreldwye erkenning van die VN se Voedsel- en Landbou-organisasie ontvang vir sy…
NuusFormaliseer informele nedersettings dringend: Swapo-LP
Swapo-parlementslid Hilma Iita het 'n mosie in die Nasionale Vergadering ingedien wat die dringende formalisering van informele nedersettings en die uitwissing…
NuusSwapo-LP's beskuldig van doelbewuste tydmors in parlement
Die Grondlose Volksbeweging beskuldig die regerende Swapo en die speaker daarvan dat hulle parlementêre vertragingstaktieke gebruik om opposisie-toesig te…
NuusFormule 1: Norris is hartseer McLaren is so ver agter
Motorsport: Lando Norris van McLaren verwag nie om vandag die voorste wegspringplek in te palm in die Azerbeidjanse Grand Prix nie. Hy en sy spanmaat, Oscar…
NuusBibi kap Mamdani in VN-toespraak, Mamdani slaan terug
Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu het die burgemeester van New York-stad, Zohran Mamdani, skerp gekritiseer tydens 'n omstrede toespraak voor die…
NuusIsrael pleeg volksmoord: Lamola by VN
Suid-Afrika se minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Israel se voortgesette oortreding van internasionale en humanitêre reg…
NuusSwaar reënval, donderstorms en koue dié naweek
Die Namibiese Meteorologiese Diens waarsku teen hewige donderstorms, swaar reënval en sterk winde oor verskeie dele van die land hierdie naweek as gevolg van…