Shows / Nuus

Episodes
NuusKobus Laubscher prys Namibië se vinnige BKS-reaksie
Die landboukundige Kobus Laubscher sê die feit dat vervoer- en handel-inperkings so vinnig aangekondig is, wys hoe ernstig die regering die…
NuusCity Power herstel 45% van sentrale-Johannesburg krag
City Power sê hy het 45-persent van die elektrisiteitstoevoer herstel wat deur 'n brand by sy sentrale substasie in Johannesburg geraak is. Volgens die…
NuusNuwe brandstofpryse vandag aangekondig
Met die minister van myne en energie, Modestus Amutse, wat vanmiddag om 12-uur ‘n perskonferensie gaan hou, moet Namibiërs hulself maar gereed maak vir ‘n…
NuusTrump erken Iran-oorlog kan sy party in November-verkiesings benadeel
President Donald Trump van Amerika erken dat die sewe maande lange oorlog teen Iran die Republikeinse Party se kanse in die November-middeltermyn-verkiesing…
NuusSA regering se vierpunt-herstelplan wil stryd teen GBV versterk
Die regering sê sy vierpunt-herstelplan sal die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord versterk. Die plan beoog om polisiëring, ondersoeke, forensiese werk en…
NuusSolidariteit waarsku teen rasgebaseerde tenders
Die vakbond Solidariteit het verskeie staatsinstellings en munisipaliteite gewaarsku om nie bepalings van die Wet op Openbare Verkryging, wat tans ongeldig is…
NuusOld Mutual Namibië vra Namibiërs om nie Fima-wet te ignoreer nie
Andreas Shaanika, hoof van konsultasie by Old Mutual Namibië, doen 'n beroep op gewone Namibiërs om nie die Wet op Finansiële Instellings en Markte, of Fima te…
NuusHof hoor van grafiese beeldmateriaal tussen Sibiya en beweerde slagoffers
Die Randburgse Landdroshof het aantygings gehoor oor 'n aand toe die geskorste adjunk nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, en twee meisies, van…
NuusNaretu & AA wil bestuursvernuf van vragmotorbestuurders verbeter
Die Namibian Revolutionary Transport Union, Naretu, neem sy inisiatief om bestuurders in defensiewe bestuur op te lei, 'n stap verder. Die vakbond en die…
NuusNamibië slaggereed vir ICC-Krieketwêreldbeker vir mans in 2027
Krieket Namibië is slaggereed om die wêreld in 2027 na die land te verwelkom! Namibië tree as gasheer op vir die ICC-krieketwêreldbeker vir mans in 2027, met…
NuusAlte Feste-restourasie vorder goed
Befondsing van 11 miljoen Namibiese dollar is tot dusver verkry vir die restourasie van Windhoek se historiese Alte Feste. Die projek is nou in sy tweede fase…
NuusSA Openbare Beskermer-kantoor kry skoon oudit 2de jaar in 'n ry
Die Suid Afrikaanse Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, het haar kantoor se prestasie geprys, nadat hy vir 'n tweede agtereenvolgende jaar 'n skoon oudit…
NuusNLU vra inwoners om nie vleis te vervoer of adverteer nie
Intussen sê die Namibiese Landbou-unie dat die BKS-uitbreking steeds beperk bly tot vyf plase in die //Kharas-streek, soos deur die landbou-ministerie…
NuusSA Staatsdienskommissie-voorsitter waarsku korrupsie is nie toevallig nie
Die voorsitter van die Staatsdienskommissie, Somadoda Fikeni, waarsku korrupsie en ingewortelde mislukkings in Suid-Afrika is nie toevallig nie. Hy het die…
NuusNamPower vier 30ste bestaansjaar met strategiese sakeplan
NamPower het ter viering van sy 30ste bestaansjaar sy geïntegreerde strategiese sakeplan vir 2026 tot 2030 bekendgestel, om plaaslike kragopwekking te…

NuusOuta juig omdat huis-sonkrag registrasie verleng is
Die Organisasie teen Belastingmisbruik verwelkom Eskom se besluit om sy kwytskelding van registrasiekoste vir klein sonkragstelsels van tot 50 kilovolt-ampère…
NuusWibooi vra vir robuuste ontwikkelingstrategieë vir Afrika
Visepresident Lucia Witbooi vra 'n verskuiwing van korttermynoplossings na robuuste, nasionaalgeleide ontwikkelingstrategieë wat plaaslike…
NuusEiseb neem amptelik ACC-teuels oor by Noa
Bryan Eiseb het amptelik die amp as direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie aanvaar en Paulus Noa opgevolg wat 20 jaar in die pos gedien het. Tydens…
NuusSME's 'moet hul huis in orde kry vir finaniering'
SMEs Compete doen 'n beroep op eienaars van kleinbesigheide om groter verantwoordelikheid te aanvaar om te verseker dat hul ondernemings professioneel bestuur…
NuusIPC se Nashinge beaam Swapo-ministers se vertragingstaktieke
Die IPC se parlementêre leier, Imms Nashinge, steun die LPM se bewerings dat Swapo-ministers doelbewus vertragingstaktieke gebruik om aanspreeklikheid in die…
NuusSlangteengif nou genoeg, maar nie ander teengiwwe
Die land se voorraad slangteengif het gestabiliseer danksy die Pan African Premium-polivalente teengif, wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie goedgekeur…

NuusNie seker of Iran in Fludubai-chaos betrokke was: Bibi
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê dis nog nie seker of Iran betrokke was by gister se Flydubai-gebeure nie. 'n Medevlieënier op 'n vlug na Tel…
NuusMaak seker jou huweliksrekords is reg, vra minister
Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu versoek getroude paartjies om hul naaste ministeriekantoor te besoek om hul huweliksrekords te verifieer en te…
NuusAlcaraz hewig gekant teen Grand Slam-veranderinge
Tennis: Die Spanjaard Carlos Alcaraz sê om van vyfstel-wedstryde ontslae te raak sal die nalatenskap van Grand Slam-toernooie uitwis. Daar is 'n toenemende…
NuusChrista Pike on hospitaal na teregstelling faal
'n Dodesel-inwoner van Tennessee, Christa Pike, is in die hospitaal nadat Woensdagaand se teregstelling in Nashville misluk het. Haar teregstelling het…
NuusCOSATU verheug dat werkers se geld veilig is
Die werkersvakbond, COSATU het die Nasionale Bedingingsraad vir die Padvrag- en Logistieke Bedryf se uitspraak verwelkom dat werkers se geld veilig is. In…
NuusCAN: Vroue moet vroeg vir kanker toets
Die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië, Rolf Hansen, het vroue aangespoor om vroeë sifting te prioritiseer en onthul dat meer as 700…
NuusSport-forum open deure by The Dome
Die kontinentale forum van die Afrika-vereniging van Sportprestasiesentrums het vandag amptelik by The Dome in Swakopmund geopen. Die forum bring…
NuusJaarlikse Whk-skou vuurwerke - hou jou dierekinders veilig!
Oudergewoonte is dit weer vanaand tyd vir die Windhoek Skou se vuurwerkvertoning. Kosmos 94.1 Nuus het met die Dierebeskermingsvereniging gesels, wat…
NuusNog 'n nat en bewolkte naweek op die spyskaart
Dit kan dalk weer ‘n nat en koel naweek wees met nog ‘n bolugstelsel wat nader aan die suid- en suid-westelike dele van Namibië beweeg, met bewolkte toestande…
NuusTrustco Group kry tussentydse hofbevel teen Riskowitz-groep
Trustco Group het 'n tussentydse hofbevel teen die Riskowitz-groep verkry. Die Amerikaanse groep het in Februarie en Augustus vanjaar onsuksesvol probeer om…
NuusSwapo se Vroueraad reg vir 19de kongres in Katima Mulilo
Die sekretaris van Swapo se Vroueraad, Fransina Kahungu, en haar adjunk, Maria Ntusi, sal onbestrede staan vir die raad se twee top-posisies by die komende…
NuusSwaar reën beskadig Ruben Makaranga-gekombineerde Skool in Rundu
Bestuur van die Ruben Makaranga-gekombineerde Skool in Rundu sê swaar reën vanoggend het die skool se personeelkamer aansienlik beskadig. Departementshoof vir…
NuusSABC wil Parlement-TV op sy uitsaaikanale en digitale platforms aanbied
Die SABC het sy voorstel herhaal om Parlement-TV op sy uitsaaikanale en digitale platforms aan te bied. Die openbare uitsaaier het aan die Parlement se…
NuusVenaani wil hoë koste van lenings vir ontwikkelende lande bespreek
Die leier van die PDM, McHenry Venaani, sal volgende week die hoë koste van lenings vir ontwikkelende lande onder parlementêre ondersoek bring. Venaani sal 'n…
NuusSA Jeugwerkloosheidsbeweging bekommerd oor werkloosheid onder jeug
Die Suid Afrikaanse Nasionale Jeugwerkloosheidsbeweging is bekommerd oor kwartaallikse werkstatistiek wat toon dat die aantal werkende mense gedaal het van…
NuusZaamwani sê waterverbindingpojek van Kavangorivier na Windhoek in gevorderde stadium
Die Minister van landbou en water, Inge Zaamwani, sê die projek vir 'n waterverbinding van die Kavangorivier na Windhoek is tans in ‘n gevorderde stadium, met…
NuusForum for South Africa: Ramaphosa se GBV-toespraak bied min nuuts
Forum for South Africa sê president Ramaphosa se toespraak oor geslagsgeweld bied min nuuts, hoewel die groep die verbintenisse verwelkom. Leier Tebogo…
NuusOM lei meer as 30 finansiële adviseurs en makelaars op
Old Mutual se korporatiewe afdeling het onlangs sy noordelike forum vir uitnemendheid onder tussenganger-adviseurs in Oshakati aangebied aan meer as 30…
NuusNetanyahu: Dis te gou om te weet of Iran by Flydubai-gebeure betrokke was
Die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu sê dis te gou om weet of Iran by gister se Flydubai-gebeure betrokke was. 'n Medevlieënier op 'n vlug van Dubai…
NuusMeer as een-miljoen toeriste besoek SA in Augustus
Suid-Afrika het in Augustus meer as 'n miljoen internasionale toeriste verwelkom, 'n toename van 7,4-persent vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die…
NuusNSA: Namibië se vrugbaarheidsyfer toon skerp daling
Die Namibiese Statistieke-agentskap het die jongste nasionale projeksies vir vrugbaarheid, mortaliteit, migrasie en bevolking vrygestel. Dit toon dat die land…
NuusNNN: Nuut-ontginde 176,29-karaat diamant 'n groot prestasie vir Namibië
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê die natuurlike diamant van 176,29 karaat wat deur Namdeb by sy Suidkus-myn in Oranjemund ontgin is, is 'n groot prestasie…
NuusMadlanga-kommissie begin met verhore agter geslote deure
Die Madlanga-kommissie sal vir die volgende twee weke sittings agter geslote deure hou om getuienis aan te hoor wat nie in die openbaar bekendgemaak kan word…
NuusNLU: Daar is steeds onsekerheid oor BKS-reëls en regulasies
Intussen sê die president van die Namibiese Landbou-unie, Thinus Pretorius, dat daar 30 spanne in die Karasburg-distrik ontplooi is om die siekte se…
NuusBritse regering glo Iran het 'n rol gespeel in RAF Fairford-voorval
Die Britse regering glo dat Iran 'n rol gespeel het in die RAF Fairford-voorval waarin vyf mans in hegtenis geneem en toe borgtog toegestaan is, volgens…
NuusSA en Frankryk versterk ekonomiese samewerking
Suid-Afrika en Frankryk versterk hul ekonomiese samewerking en fokus op infrastruktuur, industrialisering en inklusiewe groei. Die minister van Beplanning…

NuusEngelse Premierliga lê Man City se gekonkel bloot
Sokker: Die Engelse Premierliga sê Manchester City het "skynkontrakte" met verskeie van sy kommersiële vennote aangegaan as deel van 'n verbloemde…
NuusBKS nou op 5 plase aangemeld: Zaamwani
Bek-en-klouseer is nou op vyf plase in die Karasburg-distrik aangemeld. Landbouminister Inge Zaamwani het tydens haar parlementêre toespraak vanmiddag gesê die…
NuusBKS nou op 5 plase aangemeld: Zaamwani
Bek-en-klouseer is nou op vyf plase in die Karasburg-distrik aangemeld. Landbouminister Inge Zaamwani het tydens haar parlementêre toespraak vanmiddag gesê die…
NuusHelp boere en stel grondbelasting uit: Schlettwein
Oud-landbouminister Calle Schlettwein doen 'n beroep op die regering om onmiddellike verligting aan boere te bied deur die sperdatum vir die indiening van…
NuusRegering moet LGBT-Namibiërs betrek by menseregte-konsultasies
Die regering se reaksie op aanbevelings in sy jongste VN-menseregte-oorsig het kommer laat ontstaan by die LGBT-regte organisasie Equal Namibia. Van die 21…

NuusUnam sit uitvoerende kunste in die kollig by NTN
Opkomende uitvoerende kunstenaars gaan in die kollig tree wanneer die Nasionale Teater van Namibië en die Universiteit van Namibië die "Unam Performing Arts…
NuusBurnham wil Brittanje in nuwe rigting stuur
Die Britse eerste minister, Andy Burnham, sê sy agenda gaan die patroon van die afgelope 40 jaar verbreek en Brittanje in 'n nuwe rigting stuur. In sy eerste…
NuusAmbassdeur vra geduld oor EU se reaksie op BKS
Die Europese Unie vra vir geduld terwyl die implikasies van die uitbreking van bek-en-klouseer op beesvleisuitvoere na die Europese mark beoordeel word. Die EU…
NuusCosatu bly oor Cyril se geslagsgeweld-ingrypings
Die vakverbond Cosatu verwelkom president Cyril Ramaphosa se aankondiging van verdere ingryping om geslagsgeweld en vrouemoord te takel. Die president het ʼn…