Shows / Nuus

Episodes
NuusKubayi lei SA-span na 15de VN-kongres oor Misdaadvoorkoming en Regspleging
Die Suid Afrikaanse minister van justisie en grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, lei van vandag af die Suid-Afrikaanse afvaardiging by die 15de…
NuusKommersiële slaghuise met voorraad MAG vleis verkoop
Kosmos 94.1 Nuus verneem dat berigte dat winkels, slaghuise en ander besighede wat vleis verkoop in Gobabis is aangesê om vanaf Donderdag namiddag om vyfuur op…
NuusMotorsport: Nasionale tydren-kampioenskappe dié naweek in Swakop
Been ses van die nasionale tydren kampioenskappe vind dié naweek in Swakopmund plaas. Kosmos 94.1 se Francois Lottering sê die MX bane is goed voorberei. Hy sê…
Nuus70% van Namibiërs kry nie toegang tot huisleningsfasiliteite nie
Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling erken dat 70 persent van Namibiërs nie toegang tot private bank-lenings het om huise te koop. Die…
NuusDuitse ruimtevaarder van 1 tot 10 Oktober in Namibië
Die Duitse ruimtevaarder Matthias Maurer sal Namibië van 1 tot 10 Oktober besoek om deel te neem aan Wêreldruimteweek, wat meer as 8 000 plaaslike leerders reg…
NuusSavanna Beef: BKS-inperkings bring produksie en uitvoere tot stilstand
Die uitvoerende hoof van Savanna Beef, Ian Collard, sê die beperkings op die beweging van vee weens bek-en-klouseer het beesvleisproduksie en -uitvoere tot 'n…
NuusTrump sê Amerika en China kan voortgaan om 'n verhouding te bou
President Donald Trump sê Amerika en China kan voortgaan om 'n verhouding te bou wat voorspoed en veiligheid vir toekomstige geslagte sal bevorder. Hy het 'n…
NuusDA-leier sê Johannesburg kort net die regte regering
Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê Johannesburg het nie ʼn gebrek aan potensiaal nie, maar kort ʼn regering wat daardie potensiaal kan verwesenlik. Hy het…
NuusRamaphosa: "Suid-Afrikaners, waak teen kragte wat eenheid ondermyn"
President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gevra om te waak teen kragte wat die nasionale eenheid ondermyn. Hy het gister die hoofrede gelewer tydens die…
NuusRegering besig om onbetaalde verlofbetalings aan streekraadslede te finaliseer
Eerste minister Elijah Ngurare sê die regering is besig om onbetaalde verlofbetalings wat aan voormalige en huidige streekraadslede verskuldig is, op te los…
NuusNetanyahu sê om Iran te teiken was een van sy maklikste besluite
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê "ons sou almal dood gewees het" as Israel en Amerika nie Iran aangeval en sy kernfasiliteite vernietig het…
NuusIPC vra regering om Dordabis-plaasuitsetting stop te sit
10:00 – Laai nuus Die IPC-skaduminister van grondhervorming, Michael Mulunga, doen 'n beroep op die regering om die uitsetting van 40 grondlose gesinne en 500…
NuusAustralië stel ‘n ondersoek in nadat ‘n OpenAI-agent die nasionale gesondheidsorgdatabasis kraak
Die Australiese regering het begin met 'n ondersoek nadat 'n OpenAI-agent by 'n nasionale gesondheidsorgdatabasis ingebreek en ongemagtigde toegang tot die…
NuusNuwe AfriForum-plan kan help met plaasmoorde en landelike veiligheid
AfriForum sê gegewe die toenemende geskil tussen Suid-Afrika en die VSA, wil hy ’n aktiewe rol speel om praktiese voorstelle te maak vir die hantering van…
NuusRugby: Vermeulen sê die Bokke neem nie toets teen Australië ligtelik op nie
Rugby: Die Springbok-hulpafrigter Duane Vermeulen het bewerings verwerp dat afrigter Rassie Erasmus se 13 veranderinge aan die beginspan vir die eenmalige…
NuusANC kritiseer Masemola omdat hy versuim het om op te tree teen Mchunu
Die ANC het die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fanie Masemola, beskuldig dat hy sy grondwetlike plig versuim het deur nie op te tree teen die…
NuusBenjamin tevrede met Brave Warriors-vertoning teen Kongo
Die Brave Warriors hoofafrigter, Collin Benjamin, sê hy is tevrede met sy span se vertoning in hul wedstryd teen Kongo in hul Afrikabeker-toernooi…
NuusPius Dunaiski: Namibië loop risiko om 'n konferensie-staat te word
Politieke ontleder Pius Dunaiski waarsku dat Namibië die risiko loop om 'n konferensie-staat te word waarin hoëprofiel-beraadslagings in die plek van tasbare…
NuusNepal se Balendra Shah praat na land se katastrofiese kitsvloede
Nepal se eerste minister Balendra Shah het die VN se algemene vergadering toegespreek. Hy sê hy wou praat oor demokrasie, ontwikkeling en gemeenskappe maar…
NuusActionSA verdedig sy plaaslikeregeringsverkiesing-kandidaatlys
ActionSA het die party se besluit verdedig om slegs een kandidaat op elke proporsionele verteenwoordigingslys in te dien vir die munisipaliteite waar hy aan…
NuusNLU: Rolspelers vergader vir BKS-reaksie-planne
Die Namibiese Landbou-unie sê daar is gister ‘n dringende vergadering met verskeie rolspelers by die Staathuis gehou om die volgende stappe in die land se…
NuusChina ondersteun VSA en Iran se besluit om oorlog te beëindig
Internasionaal en Chinese president Xi Jinping het tydens sy ontmoeting met Amerikaanse president Donald Trump gesê China ondersteun dat die VSA en Iran…
NuusBetterBond sê rentekoersverhoging sal verbandpaaiemente verhoog
Oor na Suid-Afrika, en BetterBond sê die rentekoersverhoging van 25 basispunte sal maandelikse verbandpaaiemente verhoog en meer druk op huiseienaars plaas…

NuusTrump se SA vlugtelingprogram berus op ras: Lamola
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering steun nie die Amerikaanse program vir die toelating van…
NuusBly kalm oor BKS, vra waarnemende landbouminister
Waarnemende landbouminister Charles Mubita vra vir kalmte en paraatheid om te help om die verspreiding van bek-en-kouseer te voorkom. Hy sê die ministerie werk…
NuusNasionale KI-instituut geloods
Die Nasionale Kommissie vir Navorsing, Wetenskap en Tegnologie het die Nasionale Kunsmatige Intelligensie-instituut amptelik van stapel gestuur om plaaslike…
NuusInterns is beleggings in die toekoms, sê kenner
Arbeidsdeskundige Tim Parkhouse doen 'n beroep op maatskappye om op te hou om internskappe as goedkoop arbeid te sien en beklemtoon dat vergoeding moet…

NuusMoenie teen BKS inent nie, waarsku bekende veearts
Die bekende Mariental veearts dr. Andreas Gaugler rig ‘n waarskuwing aan boere om nie teen bek-en-klouseer in te ent nie, omdat dit die land se uitvoerstatus…
NuusMoenie teen BKS inent nie, waarsku bekende veearts
Die bekende Mariental veearts dr. Andreas Gaugler rig ‘n waarskuwing aan boere om nie teen bek-en-klouseer in te ent nie, omdat dit die land se uitvoerstatus…
NuusMoenie teen BKS inent nie, waarsku bekende veearts
Die bekende Mariental veearts dr. Andreas Gaugler rig ‘n waarskuwing aan boere om nie teen bek-en-klouseer in te ent nie, omdat dit die land se uitvoerstatus…
NuusKies eerste vroueleier: NNN aan VN
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het dringende hervormings aan die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad en globale finansiële liggame versoek en gewaarsku dat…
NuusRassie erken hy vat kanse met Bokspan teen Aussies
Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus erken hy het kanse gewaag met sy spankeuse vir Sondag se eenmalige toets teen Australië in Perth. Hy het 13…
NuusKI 'kan groter impak op mensdom hê as kernwapens'
Dit is maklik om mense te mislei, sê die voormalige Nasa-wetenskaplike Will Marshall. In ‘n gesprek met Sky News beaam Marshall dat kunsmatige intelligensie ’n…
NuusReële BBP groei 4,8% in tweede kwartaal
Namibië se ekonomie het 4,8 persent groei in reële BBP in die tweede kwartaal van 2026 aangeteken. Dit is gedryf deur 'n sterk herstel van 17,8 persent in…
NuusKani skuldig bevind aan misdade teen die mensdom
Regters by die Internasionale Strafhof het die rebellebevelvoerder Mahamat Said Abdel Kani skuldig bevind aan misdade teen die mensdom vir die mishandeling en…
NuusItula sê Namibië se 2030-teiken vir eerste olie is onrealisties
IPC-leier Panduleni Itula sê Namibië se 2030-teiken vir eerste olie is onrealisties en voorspel dat produksie nie voor 2035 sal plaasvind nie. Itula waarsku…
NuusVerkiesingsgedragskode noodsaaklik vir vrye en regverdige verkiesings
Die voorsitter van die Suid Afrikaanse Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê die Verkiesingsgedragskode is noodsaaklik vir vrye en regverdige verkiesings…
NuusGroter balans in verspreiding van jeugontwikkelingsfonds
Die voorsitter van die Kharas-streekraad, Gerrit Witbooi, doen 'n beroep op groter balans nadat slegs een jeugdige uit die suidelike streek befondsing van die…
NuusMaak gereed vir hoër rentekoerse en brandstofkoste
Namibiërs moet hulle gereed maak vir hoër rentekoerse en brandstofkoste, met die Bank van Namibië wat na verwagting Suid-Afrika se onlangse rentekoersverhoging…
NuusUitbreking van bek-en-klouseer ‘n klad op Namibië se naam
Die uitbreking van bek-en-klouseer is ‘n klad op die land se naam omdat daar altyd beaam is dat die laaste uitbreking in 1961 was. So sê landboukenner Wallie…
NuusActivists and Citizens Forum: Aanklagte teen Sibiya uiters ernstig
Die Suid Afrikaanse organisasie, Activists and Citizens Forum, sê aanklagte van aanranding, seksuele gereedmaking en verkragting teen die geskorste…
NuusVN-besoek: NNN fokus op versterking van toegang tot gesondheidsorg
President Netumbo Nandi-Ndaitwah fokus tydens haar hoë-vlak-VN-besoek op die versterking van Afrika se toegang tot gesondheidsorg. Sy beoog ook om die…
NuusRegter beveel Trump-administrasie om media-verbod om te keer
Die Amerikaanse regter Timothy Kelly het die Trump-administrasie beveel om CNN, MS NBC en Politico se toegang tot die Withuis onmiddellik te herstel, nadat…
NuusKPMG-ekonoom sê daling in kerninflasie is positiewe teken
Die hoofekonoom van KPMG, Frank Blackmore, sê die daling in kerninflasie tot 4,1-persent in Augustus is 'n positiewe teken, nadat kerninflasie die afgelope…
NuusSA NSRI herdenk byna sestig jaar se reddingswerk
Die Suid Afrikaanse Nasionale Seereddingsinstituut vier bykans 60 jaar van lewensredding op Suid-Afrika se waters, met vieringe wat saamval met Erfenisdag en…
NuusGobabis skou gaan voort - sonder vee!
Die voorsitter van die Gobabis skou-komitee, Danie Opperman, sê organiseerders gaan vandag boere help om alle diere vanaf die skougronde terug na hul verskeie…
NuusDA: SA Polisiediens nog nie misdaadsyfer reggestel nie
Die DA sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens het 15 maande nadat die probleem die eerste keer uitgewys is, nog nie sy misdaadsyfers oor vroue en kinders…

NuusVeearts dr. Theuns Laubscher voeg stem by BKS-waarskuwings
Die uitbreking van bek-en-klouseer in die land, die eerste sedert 1961, oorheers die plaaslike nuus-toneel. Die bekende veearts, dr. Theuns Laubscher hy sy…
NuusNetbal: DebMarine Desert Jewels doen goed teen SA
Hoofafrigter van DebMarine Desert Jewels, Julene Meyer, sê hoewel sy nie gelukkig is met die skeidsregters is nie, is sy steeds trots op die span se prestasie…
NuusWindhoek-stadspolisie: Dorado-park handelaars verkoop sonder munisipale permitte
Die Windhoek-stadspolisie het die verwydering van straatverkopers by die kruising van Kuaima Riruako- en Hendrik Witbooi-straat in Dorado Valley verdedig. Dit…
NuusSA Reserwebank verhoog terugkoopkoers met 25 basispunte
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 7,25-persent verhoog, weens hoër brandstofpryse en toenemende inflasierisiko's…
NuusNLU vra vir ramp-toestand weens bek-en-klouseer
Die Namibiese Landbou-unie sê hy sal, weens die ernstige negatiewe impak wat bek-en-klouseer vir die landbou-sektor inhou, die regering vra om dringend ‘n…
NuusIranse President: Land sal nooit knie buig vir VSA nie
Iranse President Masoud Pezeshkian sê die land sal nooit die knie buig ná byna sewe maande van oorlog met die VSA en Israel nie, maar is gereed vir 'n…
NuusUit SA: Entstof-produsente mag bek-en-klouseer-spuit op groot skaal vervaardig
Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die aankondiging deur landbouminister Willie Aucamp, dat kwalifiserende plaaslike en internasionale entiteite entstof…
NuusLandbou-ministerie bevestig uitbreking van bek-en-klouseer
Die Ministerie van Landbou Namibië sê die verkoop, beweging en vervoer van alle gesplete-hoef diere is summier, landswyd opgeskort, ná hy die uitbreking van…

NuusRusland voer inligting-oorlog, sê Britse PM
Die Britse eerste minister, Andy Burnham, beskuldig Rusland van inligting-oorlogvoering en pogings om tydens sy land se verkiesing in 2019 in te meng. Hy het…