Shows / Nuus

Episodes
NuusEd Sheeran huil op verhoog
Sanger Ed Sheeran sê hy het ‘n moeilike paar dae agter die rug en het Saterdag in trane op die verhoog uitgebars, na sy Loop Toer in omstrydenheid gedompel is…
NuusVitol-verlenging hou geen koste vir regering of belastingbetalers
Die ministerie van myne en energie bevestig dat Vitol se finale verlenging van een maand tot Oktober geen koste vir die regering of belastingbetalers inhou…
NuusMalema sê EFF sal eerlike en etiese leierskap aan eThekwini bied
Die EFF-leier Julius Malema sê die party sal eerlike en etiese leierskap aan eThekwini bied indien hy verkies word. Malema het tydens die bekendstelling van…
NuusNNN vergader met diplomatieke verteenwoordigers in New York
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê die Verenigde Nasies bly ʼn belangrike platform vir lande om saam te kom, en die uitdagings waarvoor die wêreld te staan kom…
NuusMcKenzie sê Zille het Johannesburg-inwoners in die steek gelaat
Die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, het die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, gekritiseer oor haar rekord en benadering…
NuusSAPD veroordeel verspreiding van foto’s van persone moontlik verbind aan Ekurhuleni-moorde
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens vra die publiek om nie foto's te versprei van mense wat na bewering met die moorde op vroue in die Ekurhuleni-gebied verbind…
NuusVroue moet groter rol speel in leierskap
Met die tweedaagse werkswinkel van die Gesamentlike Parlementêre Vrouekoukus wat oor die naweek tot ‘n einde gekom het, vra rolspelers dat vroue ‘n sterker rol…
NuusOproepe om regsgeskille vinniger en meer bekostigbaar te maak
Die druk op Namibië se regstelsel is tydens die driedaagse "State of Justice"-konferensie onder die loep geneem, met oproepe om vinniger en meer bekostigbare…
NuusVERKEER: Staal op B1 pad tussen Whk en Rhb
Motoriste op die B1-pad tussen Windhoek en Rehoboth word gevra om stadig en versigtig te ry, na ‘n berig ontvang is dat daar ‘n vrag staal op die…
NuusLesotho en Suid-Korea vier 60 jaar van diplomatieke betrekkinge
Lesotho en Suid-Korea het tydens 'n geleentheid in Maseru 60 jaar van diplomatieke betrekkinge herdenk. Lesotho se minister van Indiensneming en Arbeid…
NuusGendev Fishing Group-werknemers vra vir veranderinge
Meer as 600 werknemers van Gendev Fishing Group dring in 'n petisie aan op veranderinge in die maatskappy se leierskap en bestuur, en spreek kommer uit oor…
NuusCran bevestig kuber-aanval op Verdedigings-ministerie
Die Kommunikasie Reguleringsowerheid van Namibië sê dit werk met rolspelers om tegniese ondersteuning te bied na die kuberaanval op die ministerie van…
NuusSokker: Sundowns gereed vir Al Ahli-uitdaging
Sokker: Mamelodi Sundowns se afrigter, Miguel Cardoso, sê Al Ahli se sterbelaaide span skrik nie sy span af nie. Sundowns pak die Saoedi-Arabiese klub…
NuusBoere, tref voorsorg vir moontlike El Niño-droogte
Namibiese boere word aangemoedig om vroegtydig voorsorg te tref vir die moontlike impak van wydverspreide droogte, met die verwagte El Niño wat ondernormale…
NuusKantema sê beskerming van kinders almal se verantwoordelikheid
Die minister van Geslagsgelykheid, Emma Kantema, sê die beskerming van kinders se welstand is 'n verantwoordelikheid wat deur almal ernstig opgeneem moet word…
NuusCopps 94.1: 2026 Operation Basadi loods in hoofstad
Met "Operation BASADI" wat die week landwyd geloods is, het die Namibiese polisie hul patrollies hier in die hoofstad van stapel gestuur om veral die geveg van…

NuusToesig oor dobbeladvertensies word versterk
Die Nasionale Dobbelraad en die Advertensie-reguleringsraad het 'n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om toesig te versterk oor dobbeladvertensies en…
NuusNasria kondig goeie finansiële resultate aan
Birgit Hoffmann, die adjunkvoorsitter van die Namibië Spesiale Risiko-versekeringsvereniging, Nasria, sê die maatskappy het uitstekende finansiële resultate in…
NuusDonderstorms, wind oor naweek in sommige dele
Weerstoestande sal na verwagting vanaf vanaand oor groot dele van Namibië meer aktief raak namate verskeie afsny-laedrukstelsels oor die streek op mekaar…
NuusUnam-gesprek oor onopgeloste onregte eer Lubowski
Unam bied Maandag om 5-uur 'n rondetafelgesprek op sy Windhoek-kampus aan wat fokus op aanspreeklikheid, geregtigheid en wat die organiseerders beskryf as die…
NuusNV in duister, komitee oor volksmoord word gestig: Job
Die leier van die Affirmative Repositioning-party, Job Amupanda, het in die Nasionale Vergadering kennis gegee dat 'n Gekose Komitee oor Volksmoord gestig sal…
NuusBok-vroue het plan om Wallis te klop
Rugby: Die kaptein van die Springbok-vrouespan, Babalwa Latsha, sê hul wedstrydplan sal die sleutel wees om Wallis vanaand te klop in hul eerste…
NuusTrump hou vol VSA wen, Iran stort ineen
Amerikaanse president Donald Trump het herhaal dat Iran 'n ooreenkoms wil bereik maar nog nie bereid is om die voorwaardes wat hy meen nodig is, te aanvaar…
NuusKry verslag nou klaar, hoor ad hoc-komitee
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het die ad hoc-komitee gewaarsku om nie van sy mandaat af te wyk nie, sy werk af te handel en sy…
NuusDis ons plig om Kuba te help: NNN
'n Solidariteitsete ter ondersteuning van Kuba het meer as 19 miljoen Namibiese dollar in beloftes ingesamel en sodoende die aanvanklike doelwit van 5 miljoen…
NuusBewyse dat VSA aanval op Iranse skool oorlogmisdaad is
ʼn Paneel menseregte-kenners van die Verenigde Nasies sê hulle het redelike gronde gevind dat Amerika in twee aanvalle in Iran waarin minstens 178 burgerlikes…
NuusOld Mutual beloon top-wiskunde leerders
Die Old Mutual-stigting sê dit het 50 000 Namibiese dollar in die Nasionale Wiskunde-olimpiade belê, wat toppresterende hoërskoolleerders in al 14 streke erken…
NuusOkh-inwoners warm onder die kraag oor Eswatini-reis
Inwoners van Okahandja dring aan op die kansellasie van 'n beplande reis deur 35 munisipale amptenare na Eswatini, waar hulle na verwagting van 20 tot 25…
NuusGroot kommer oor die Okavangorivier en Rundu se riool
Inwoners en die omgewing langs die Okavango-vloedvlakte kan in gevaar wees, aangesien riool van Rundu se afvalwaterdamme na bewering deur die dorpsraad in die…
NuusRegistrasies sluit vandag vir NLU-jaarkongres
Registrasies vir die jaarkongres van die Namibiese Landbou-unie sluit vandag. Die NLU neem die gesprek regstreeks na boeregemeenskappe deur middel van…
NuusIRR in buurland waarsku oor raswette
Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê raswette veroorsaak nie net regstreekse skade nie, dit het ook ander negatiewe gevolge. Dit belemmer groei en belegging…
NuusLPM bevraagteken of GRN sy behuisingsbeloftes kan nakom
Die LPM-parlementslid Eneas Emvula bevraagteken of die regering sy ambisieuse beloftes oor behuising en stedelike grond kan nakom, midde uiters stadige…
NuusANC-vroueliga vra gesamentlike optrede na moorde
Die ANC-vroueliga sê daar is 'n behoefte aan eenheid en gesamentlike optrede ná die toenemende aantal vroue wat in Ekurhuleni, Gauteng, vermoor is. Volgens die…
NuusWavisbaai-lughawe se weerstelsels is herstel
Die ministerie van werke en vervoer sê meteorologiese dienste by die Walvisbaai Internasionale Lughawe is nou ten volle herstel ná 'n onderbreking wat op…
NuusSonoppervlak beleef talle uitbarstings
Die oppervlak van die son was die afgelope tyd besig met reuse X- en M-klas-sonuitbarstings wat deur Nasa gemonitor is. Van die uitbarstings is vasgelê met…
NuusAWB steun Rubio se visumbeperkings
Die Afrikaner Weerstandsbeweging, AWB, sê dit steun die aankondiging deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, van visumbeperkings vir…
NuusTrump dreig tariewe te midde van Kanada-EU samewerking
Die Amerikaanse president Donald Trump dreig om handelstariewe op Europa te plaas, na nuus dat die EU hard daaraan werk om Kanada as sy eerste geassosieerde…
NuusM-pokke bevestig in Wes-Kaap, Gauteng en KZN
Die Departement van Gesondheid sê Suid-Afrika het tussen 14 Augustus en 17 September een onbevestigde en 18 bevestigde M-pokke-gevalle gehad. Vyftien gevalle…
NuusKoning Charles het kommer oor KI
Koning Charles het leiers in kunsmatige intelligensie gewaarsku teen die gevare indien die tegnologie in die verkeerde hande sou beland. Dit volg nadat twee…
NuusIUM se RusNam-sentrum bevorder uitruilings, onderrig
Die stigter van die International University of Management en voorsitter van RusNam, David Namwandi, sê die universiteit brei sy vennootskap met Russiese…
NuusRenmotors brul die naweek op Henties
Na sowat 14 jaar sal Hentiesbaai Saterdag weer gasheer speel vir ’n tydren. Die laaste byeenkoms op Hentiesbaai is in 2012 deur die Walvisbaai-motorklub gehou…
NuusGroot opgewondenheid vir die Windhoek-skou
Die 2026 Windhoekse Landbou- en Vee-skou sal na verwagting dié jaar stampvol sterk deelname van vee sowel as geleenthede vir plaaslike handel en innovasie in…
NuusNaCC keur 19 samesmeltings goed
Die Namibiese Mededingingskommissie sê hy het 19 samesmeltingstransaksies goedgekeur, met vyf onderhewig aan voorwaardes en 14 volledig goedgekeur. Die…
NuusStaatshospitale, -klinieke moet beter omsien na pasiënte
Die adjunk-uitvoerende direkteur van die gesondheidsministerie, Taimi Amaambo, het gesondheidsorgfasiliteite aangemoedig om toe te sien dat pasiënte se…
NuusCarney sê demokratiese norme word bedreig
Kanadese premier Mark Carney het die Europese Unie se ambisie vir Kanada om sy eerste geassosieerde lid te word verwelkom, met 'n beroep op nouer samewerking…
NuusMapisa-Nqakula se pruik-geskenk draai in hof
Die voormalige minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, hou vol ’n pruik wat in WhatsApp-gesprekke met die militêre kontrakteur Nombasa…

NuusSA kleinhandelverkope styg 3,4% in Julie
Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope was in Julie 3,4-persent hoër as dieselfde maand verlede jaar. Die groei is hoofsaaklik aangevuur deur algemene…
NuusGemengde boerdery voordelig vir beesboere: Akkerbouraad
Fidelis Mwazi, uitvoerende hoof van die Akkerbouraad, beklemtoon die toenemende belangrikheid van gemengde boerdery vir beesboere. Tydens sy toespraak…
NuusLandbouministerie, Unam snoer kragte saam
Die landbouministerie het 'n memorandum van ooreenkoms met Unam onderteken om saam te werk aan navorsing, werk-geïntegreerde leer en hulpbrondeling…
NuusCapricorn-groep jaarresultate wys waarde ondanks uitdagings
Capricorn-groep het in sy geouditeerde jaar resultate vir die jaar wat op 30 Junie 2026 geëindig het, 'n wins na belasting van 1,87 miljard Namibiese dollar…
NuusGrondhervorming 'moet meer deursigtig wees'
Die IPC doen 'n beroep op groter deursigtigheid en aanspreeklikheid in Namibië se grondhervormingsproses. Die party se skaduminister van landbou en…
NuusJeudiges pleeg meeste moorde in Wes-Kaap
Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgala, sê bendes werf jongmense om ernstige misdade, insluitend moord, te pleeg. Hy het voor…
NuusNictus Holdings bring motordienste na Hosea Kutako-lughawe
Nictus Holdings het sy voetspoor vir motorverwante dienste na die Hosea Kutako Internasionale Lughawe uitgebrei met die opening van 'n gedeelde fasiliteit vir…
NuusSA regering wil steeds met VSA praat: Roelf Meyer
Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sê die regering wil dialoog met Washington voortsit, selfs in 'n moeilike diplomatieke tyd. Amerika het…
NuusNamPol-opleiding NQF-5 geakkrediteer
Ingrypende hervormings word by wetstoepassingsopleiding ingestel, aangesien die Namibiese Kwalifikasie-owerheid die Namibiese polisiemag se Sertifikaat in…
NuusBrittanje se Healey onder druk
In sy eerste groot ekonomiese toespraak het die skadukanselier, die Tories se Andrew Griffith, kritiek op kanselier John Healey gelewer. Healey sal op 28…
NuusVerbruikersbegrotings gaan onder druk bly
'n Senior ekonoom van FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die herverskyning van verhoogde geopolitieke spanning, hoër oliepryse en die moontlikheid van hoër…
NuusSuide! Sleep jou sambreel nader!
Met Namibië se jaarlikse reën-seisoen wat gewoonlik die laaste week van September afskop, lyk dit of daar moontlik nog goeie neerslae oor die Westelike en…