Shows / Nuus

Episodes
NuusDank Sibiya af as hy skuldig is: DA
Die DA sê die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, moet afgedank word indien hy skuldig bevind word aan die ernstige aanklagte van…
NuusNawa sorg vir diere, om vir mense te sorg
Die Namibian Animal Welfare Association, Nawa, stel 'n mobiele sonkrag-aangedrewe eenheid in werking om gratis veeartsenykundige sorg en dierevriendelike tuie…
NuusInterns 'moenie goedkoop arbeid wees nie'
Nanso veroordeel die uitbuiting van studente-interns en vra vir 'n nasionale raamwerk wat minimum toelaes verpligtend maak en die oorgang na permanente poste…
NuusHelp Zambezi-boere met leeu-verliese, vra IPC
Die IPC se skadu-omgewingminister, Roderick Likando, het die omgewingministerie versoek om sy intervensie in die Zambezi-streek te versterk nadat leeus tussen…
NuusVergadering met Trumo produktief: Zelensky
Oekraïne se president Volodymyr Zelensky sê hy het ʼn positiewe en produktiewe vergadering met president Donald Trump gehad en albei lande wil hê die oorlog van…
NuusBly kalm, geen BKS bevestig nie: NLU-president
Die departement veeartsenykundige dienste het alle veebewegings rondom Keetmanshoop gestaak, met gerugte van 'n vermoedelike bek-en-klouseer uitbreking in die…
NuusMassaskietery in KZN dalk dwelm-verwant
Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê die massaskietery in KwaMakhutha naby Durban kan verband hou met gevegte oor dwelmgebiede en onwettige…
NuusOne Economy Foundation waarsku skenkers oor slenter
Die One Economy Foundation waarsku die publiek nadat 'n bedrieër voorgegee het dat hy voorsitter Monica Geingos was om 'n skenkerbetaling wat bedoel was vir…
NuusTrump skets twee drasties verskillende paaie vir Iran by die VN
Amerikaanse President Donald Trump sê hy staan voor 'n groot besluit oor Iran: 'n ooreenkoms of algehele vernietiging. Hy het gister die Algemene Vergadering…
NuusGOOD-party waarsku teen die ondermyning van SA se post-apartheid-skikking
Die GOOD-party sê narratiewe van vervolging van witmense kan rasseverdeling verdiep en populistiese politieke partye versterk. Die sekretaris-generaal van…
NuusSportministerie: Ontwikkeling en rehabilitasie van fasiliteite gelei deur NDP6
Die sportministerie sê die ontwikkeling en rehabilitasie van sport-fasiliteite in al 14 streke word gelei deur die Sesde Nasionale Ontwikkelingsplan. Die…
NuusNamibië se insolvensiewette moet dringend hervorm word
Die oproep om dringende hervorming van Namibië se insolvensiewette wat vele klein ondernemings jaarliks sluit, word gesteun deur Danny Meyer, direkteur van…
NuusRegering se plan om Namcol in ope-universiteit te omskep bevraagteken
Die parlement bevraagteken die regering se plan om Namcol in 'n volwaardige ope-universiteit te omskep. Rosa Mbinge-Tjeundo, 'n parlementslid van die PDM, het…
NuusSwakara-telers ervaar 'n tekort aan produksiediere
Swakara-telers ervaar 'n tekort aan produksiediere, aangesien die internasionale vraag na Swakara-pels hoog bly. Die voorsitter van die Swakara-raad, Julene…
NuusShadrack Sibiya bly in aanhouding op seks-aanklagtes
Die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, sal na verwagting op 29 September weer in die Randburg-landdroshof verskyn op aanklagte…
NuusOud-minister betrek by lelike aantygings van intimidasie en teistering
’n Dringende aansoek is by die hoërhof ingedien na aanleiding van ’n eskalerende kommersiële geskil oor ’n kleinhandelontwikkeling in Omuthiya wat tot…
NuusBOSA: DA-behuisingsbelofte in Kaapstad "te min, te laat"
Build One South Africa het gereageer op die DA se jongste behuisingsbelofte vir Kaapstad en dit as "te min, te laat" bestempel. Die burgemeester, Geordin…
NuusNQA vra vir geverifieërde kwalifikasies
Die Namibiese Kwalifikasie-owerheid waarsku dat kwalifikasies behoorlik geakkrediteer en geverifieer moet word om die integriteit van die arbeidsmag te…
NuusSokker: Mosimane sê Bafana Bafana kan by die Springbokke leer
Die Bafana Bafana-afrigter Pitso Mosimane sê die span kan by die Springbokke leer, wat sterk mededingend bly ongeag wie hulle teenstanders is. Mosimane sê die…
NuusBrown Mogotsi vierde keer borgtog geweier
Die Johannesburgse Landdroshof het die vierde keer borgtog geweier aan die selfverklaarde politieke bemiddelaar, Brown Mogotsi. Hy staan tereg op aanklagte van…
NuusRISE Mzansi vra etiese herstel in openbare sektor
RISE Mzansi sê korrupsie steel van behoeftiges en ontneem gemeenskappe van openbare dienste en ekonomiese groei. Volgens parlementêre inligting is 103…
NuusOM-stigting skenk N$ 300 000 aan 18 werknemer-geleide inisiatiewe
Die Old Mutual-stigting het 300 000 Namibiese dollar toegeken aan 18 werknemer-geleide inisiatiewe in sewe streke onder sy 2026…
NuusSA Departement vir Vroue bekommerd oor Sibiya-inhegtenisneming
Die Departement vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede is bekommerd oor die inhegtenisneming van die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris…
NuusSA Reserwebank kondig môre jongste repokoers-besluit aan
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal môre sy jongste repokoers-besluit aankondig, en ekonome is verdeeld oor of die koers met 25 basispunte verhoog sal word of…
NuusNuwe intensiewe sorgeenheid by Sentrale Hospitaal sal kritieke sorg versterk
Die gesondheidministerie het 'n pediatriese intensiewe sorgeenheid van 28 miljoen Namibiese dollar by die Windhoek Sentrale Hospitaal geopen om kritieke sorg…
NuusEU opskorting van Brasiliaanse vleisinvoere wys belangrikheid van beheermaatreëls
Die Lewendehawe en Lewendehawe-produkteraad sê die EU se opskorting van Brasiliaanse vleisinvoere beklemtoon die belangrikheid van Namibië se streng…
NuusTrump belowe om naam van kunsmatige intelligensie te verander
Die Amerikaanse president Donald Trump belowe om die naam van kunsmatige intelligensie te verander en sê dat dit voortaan op alle amptelike Amerikaanse…
NuusFannie Masemola gretig om terug te keer werk toe
Die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hy is gretig om terug te keer werk toe nadat die Pretoriase Landdroshof die aanklagte teen hom…
NuusSA voorsorgmaatreëls vir sardynvrektes bly van krag
Suid-Afrika se departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê die tydelike voorsorgmaatreël wat ingestel is om die buitengewone sardynvrektes te bestuur…
NuusPetrofund teken ooreenkoms met Saipem
Petrofund het 'n ooreenkoms met die globale ingenieurs- en konstruksiemaatskappy, Saipem, onderteken, wat kapasiteitsbou in Namibië se ontluikende…
NuusAfriForum sê Mbalula word saam met Malema vervolg
AfriForum sê die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sal strafregtelik vervolg word oor uitlatings wat hy gemaak het oor 'n beweerde…
NuusUsakos-stadsraad: Eie boorgate sal dorp van water voorsien
Die Usakos-stadsraad sê sy eie boorgate sal die dorp van water voorsien. Dit kom na NamWater aangekondig het dat hy 'n gefaseerde vermindering van…
NuusStad Kaapstad sê breek-en-gryp-diefstalle duur voort
Drie minderjariges is in Kaapstad in hegtenis geneem ná 'n breek-en-gryp-diefstal uit 'n voertuig wat die aantal verdagtes wat in sulke sake aangekeer is, op…
NuusNapha: Openbare konsultasies met omgewingministerie 'n positiewe stap
Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging sê openbare konsultasies wat met die omgewingministerie gehou is, is 'n positiewe stap vir die opdatering van…
NuusIranse afvaardiging land vandag in NY vir VN Algemene Vergadering
’n Verkleinde Iranse afvaardiging kom vandag in New York aan vir die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering, nadat dieTrump-administrasie visas vir sommige…
NuusANC uitvoerende komitee besluit oor geskil met Verkiesingskommissie
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, sê die nasionale uitvoerende komitee sal besluit oor die geskil met die Verkiesingskommissie. Die party het versuim om…
NuusEen van 9 vrouesterftes dalk weens liefdesdriehoek
Die polisie sê die moord op Jabulile Ntimba, wie se liggaam verlede week in Dawnpark, Boksburg, gevind is, hou moontlik verband met 'n liefdesdriehoek. 'n Man…
NuusEl Niño beteken fyn beplanning vir gewasprodusente
Terwyl Zimbabwe sy tabakplantseisoen hierdie maand afskop, staar produsente ernstige droogterisiko's in die gesig weens die broeiende El Niño-weerpatroon. Deon…
NuusKleiner vars-produkte tenders vir skole, koshuise sal boere help
Daar word al hoe meer gevra dat die regering spysenieringskontrakte vir openbare skole en koshuise in kleiner tenders moet opbreek, wat geleenthede vir…
NuusGroenwaterstof én olie, gas 'het groot potensiaal'
Energiekenner Harald Schütt sê die vraag na afgeleide produkte van groenwaterstof groei stadiger as wat verwag is, maar is steeds bestendig, en hy sien groot…
NuusGebrek aan digitale vaardigheid nou 'n faktor in digitale kloof
Namibië se digitale kloof is aan die verander, aangesien toegang tot die internet nie meer die enigste uitdaging is nie. Die Kommunikasie-reguleringsowerheid…
NuusGayton se Wêreldbeker-reis verslag steeds uitstaande
Die DA sê maande ná minister Gayton McKenzie se Wêreldbeker-reis kan die Departement van Sport, Kuns en Kultuur steeds nie 'n finale verslag oor die bykans…
NuusVersekeringsbedryf moet klimaat-, ekonomiese skokke kan weerstaan
Finansminister Ericah Shafudah doen 'n beroep op die versekeringsbedryf om sy weerstandbiedendheid teen herhalende klimaats- en ekonomiese skokke te versterk…
NuusDrie word ondervra oor Ekurhuleni-moorde
Die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia, het bevestig dat drie verdagtes vir ondervraging in hegtenis geneem is in verband met die moord op nege vroue…
NuusSuide-inwoners praat oor impak van myne, groenwaterstof
Die Eco Dialogue Collective het 'n reeks gemeenskapsraadplegings in die Suide begin om die plaaslike impak van mynbou, groenwaterstof- en…
NuusGuterres doen 'n beroep vir samewerking in New York
Wêreldleiers, diplomate, kampvegters en ander invloedryke stemme vergader hierdie week in New York vir die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering. Leiers sal…
NuusKapitaal-uitvloei is in wese misdaad van werkers
Sielkundige en stigter van die Marxistiese Groep van Namibië Shaun Whittaker sê die land se verlies van 16,7 miljard Namibiese dollar jaarliks aan…
NuusLuvindao weerlê aantygings oor Mariental-suurstof
Mariental Staatshospitaal maak al meer as drie maande op gassilinders staat nadat 'n ontploffing op 6 Junie sy hoof suurstofaanleg lamgelê het. Die minister…
NuusOndersoek na Muller-ongeluk geloods
Ben Engelbrecht, die ondersoeker in die onlangse girokopterongeluk wat die lewe van die bekende wildboer en renosterbewaarder Jaco Muller geëis het, sê die…
NuusNamibiese boere gereed vir 2026 Lamb Champs Invitational
Stigterslid van die NamLamb-inisiatief, Len de Jager, sê hy is vol vertroue dat die 10 Namibiese boere wat aan die 2026 Lamb Champs Invitational in Suid Afrika…
NuusVermeende reeksverkragter aangekeer in SA
'n Ses-en-dertigjarige man is aangekeer vir die verkragting van 14 vroue in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die polisie sê sy eerste beweerde aanval was in Januarie…
NuusIPPR: Gemeenskappe moet baat by mineraal-ontginning
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê gasheergemeenskappe moet direk baat vind namate Namibië 'n kritieke mineraaloplewing in die gesig staar. Voor 'n…
NuusKaapstad veroordeel aanval op verkeersbeamptes tydens straatwedren
Die Stad Kaapstad veroordeel die naweek se aanval op verkeersbeamptes tydens ʼn onwettige straatwedre in Paardeneiland. Volgens die burgemeesterskomiteelid vir…
NuusSwakopmund-munisipaliteit ontken Desert Dunes Film Studio-bewerings
Die Swakopmund-munisipaliteit ontken bewerings dat hy 'n aansoek van 300 miljoen Amerikaanse dollar vir die Desert Dunes Film Studio-ontwikkeling geïgnoreer…
NuusRhodes Universiteit Sportraad: Hou GBV-beskuldiges verantwoordelik
Die Sportraad van Rhodes-universiteit in die Oos-Kaap sê mense wat skuldig is aan geslagsgeweld en vrouemoord moet aanspreeklik gehou word, nie die slagoffers…
NuusNampol: Wees versigtig vir aanlyn-werkslenters
NamPol doen 'n beroep op werksoekers om uiters versigtig te wees met werksadvertensies op sosiale media, in die lig van berigte oor mensehandel. Die…
NuusAU: El Niño is meer as 'n weer-verskynsel
Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Landelike Ontwikkeling, die Blou Ekonomie en Volhoubare Omgewing, Moses Vilakati, sê El Niño is meer as 'n…
NuusStad Ekurhuleni doen nie genoeg om vroue te beskerm nie
Die DA se burgemeesterskandidaat in Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, sê die Stad doen nie genoeg om vroue te beskerm nie. Een van die nege slagoffers in…
NuusLandbou-ministerie bekom N$40m om graan van plaaslike boere te koop
Die ministerie van landbou sê dit het 40 miljoen Namibiese dollar bekom om graan van plaaslike boere te koop wat nie die vorige seisoen se oes kon verkoop nie…
NuusHentiesbaai bied suksesvolle JAC Motors-tydren aan
Hentiesbaai kan vandag met breë skouers rondloop ná die kusdorp die afgelope naweek ‘n hoogs-suksesvolle tydren – vir die eerste keer in 14 jaar – aangebied…