Shows / Nuus

Episodes
NuusDA sê Lesufi misluk om vroue te beskerm
En ons sluit in Suid-Afrika af: Die DA beskuldig die Gautengse premier Panyaza Lesufi van voortslepende mislukking om inwoners, veral vroue, te beskerm al spog…
NuusNamibië oorweeg nuwe heffing vir bek-en-klouseer
Namibië oorweeg 'n nuwe heffing vir bek-en-klouseer om fondse in te samel ter beskerming van die veebedryf teen die toenemende bedreiging van die siekte…
NuusSavanna Beef vier sterk eerste bedryfsjaar
Savanna Beef sê hy fokus op die toekoms en beoog verdere groei en werkskepping ná 'n sterk eerste bedryfsjaar. Tussen Augustus 2025 en 31 Julie 2026 het die…
NuusFidji verklaar MIV-noodtoestand
Fidji het ‘n noodtoestand verklaar rakende MIV. Gesondheidsbeamptes skat dat ongeveer 1 uit elke 60 volwassenes in Fidji tans met MIV leef, 'n toename…
NuusTelekommunikasiesektor groei in K2 van 2026
Die Kommunikasie-reguleringsowerheid van Namibië sê die land se telekommunikasiesektor het ‘n beduidende positiewe groei in die tweede kwartaal van 2026…
NuusSA loods aflandige windkrag raamwerk
Die Suid Afrikaanse Departement van Elektrisiteit en Energie en die Wêreldbankgroep het 'n strategiese raamwerk vir die ontwikkeling van aflandige windkrag in…
NuusGariseb en Amushelelo vergader om 10:00 met Katutura-inwoners
Die aktiviste vir sosiale geregtigheid, Shaun Gariseb en Michael Amushelelo, vergader vanoggend om tien met gemeenskapslede by die Katutura-jeugkompleks. In 'n…
NuusVS Federale Reserwe verhoog rentekoerse
Die Amerikaanse Federale Reserwe het rentekoerse die eerste keer sedert 2023 verhoog om inflasie, wat bo sy teiken van twee-persent bly, te hanteer. Die…
NuusDwelm-verslawing dra by tot Okahandja-misdaad en gesinsgeweld
Sylvia Haoses, stigter van die Anti-Dwelm- en Middelmisbruikveldtog in Okahandja, het 'n verenigde, jaarlikse poging aangewend om toenemende dwelm- en…
NuusKrieket Namibië: Windhoek-krieketreekse baie suksesvol
Krieket Namibië sê die onlangse krieket-reekse wat hier in Windhoek gespeel is, was baie suksesvol. Die FNB Eagles het as gasheer opgetree vir Suid-Afrika en…
NuusHavana Distrikshospitaal-bouwerk vertraag deur onvoltooide dokumente
Die ministerie van gesondheid sê die aanvanklike siviele werke vir die nuwe Windhoek Distrikshospitaal in Havana is vertraag nadat die projek geloods is voor…
NuusPartye vervreem jeug met bevrydingstryd-narratiewe
Openbare beleidsontleder Marius Kudumo sê dat politieke partye jong kiesers kan vervreem deur op historiese narratiewe uit die bevrydingstryd staat te maak…
NuusKonsultasies oor luiperdtrofeejagregulasies in Windhoek vandag
Die omgewingsministerie gaan vandag in Windhoek voort met openbare konsultasies oor luiperdtrofeejagregulasies, kwotas en fooie. Die sessie in Windhoek vind…
NuusEU baan weg om Kanada eerste geassosieerde lid te maak
Internasionaal en die EU baan die weg om Kanada sy eerste geassosieerde lid te maak. Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê dié…
NuusSA Verkiesingskommissie keur 136 000+ kandidate goed
In Suid-Afrika het die Verkiesingskommissie byna 136 800 kandidate goedgekeur om op 4 November aan die plaaslike regeringsverkiesing deel te neem. Groot…

NuusANC gaan appelleer teen uitsluiting van 181 kandidate
Die ANC sê hy sal appelleer teen die uitspraak van die Verkiesingshof wat sy beswaar teen die uitsluiting van 181 kandidate in ses munisipaliteite voor die…
NuusSpoedradar-SMS is 'n slenter: Padowerheid
Die Padowerheid waarsku die publiek teen 'n bedrieglike SMS wat beweer dat 'n spoedradar 'n verkeersoortreding vasgevang het. Die tipe slenter raak al hoe meer…
NuusPDM wil weet wat gaan aan met Rössing- en kernplanne
Die regering is onder druk om duidelikheid te verskaf oor of hy hom formeel in die stryd gewerp het om 'n 10,2 persent belang in Rössing Uranium te bekom. Die…
NuusPubliek moet weet wat Vitol agter die skerms belowe is: IPC
Die IPC se skaduminister van internasionale betrekkinge en handel, Rodney Cloete, het formele vrae in die Nasionale Vergadering ingedien en eis volle…
NuusHaal uit die truie, koue is op pad, sê weerdiens
'n Afsny-laedrukstelsel beweeg tans oor die land en bring buite-seisoen reënbuie na die suidwestelike streke. Albertina Anderson van die weerdiens sê dat 'n…
NuusNasan vorder fluks met handelsmerk-verandering
Nasan Energies het die eerste fase van sy program vir die verandering van sy diensstasies na sy handelsmerk toe suksesvol voltooi. Sestien voormalige…
NuusOekraïne sal aanhou Russiese energieteikens aanval, Trump
Vredesgesprekke tussen Rusland en Oekraïne is weer in die nuus, veral met president Donald Trump wat Oekraïne se aanvalle op Russiese energieteikens, wat hy sê…
NuusOud-Vervolgingsgesag-hoof 'moet vervolg word oor komplot teen Masemola'
Activists and Citizens Forum verwelkom die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, se besluit om aanklagte teen die geskorste…
NuusBeleggingskaart sal streeksekonomië bou, euwels hokslaan
Ohangwena-goewerneur Kadiva Hamutumwa sê die nuut bekendgestelde beleggingskaart van 700 miljoen Namibiese dollar is daarop gemik om jeugwerkloosheid, armoede…
NuusMense het goeie rede tot kommer oor KI - Altman
OpenAI se uitvoerende hoof, Sam Altman, sê die wêreld moet kunsmatige-intelligensiemaatskappye vertrou om die regte ding te doen omdat hulle die druk voel om…
NuusNNN waarsku regbank oor integriteit, standaarde
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het verklaar dat korrupsie en ‘n gebrek aan integriteit geen plek in Namibië se strafregstelsel het nie, en gewaarsku dat…
NuusNamibië se kookkuns bly tops
Sjef Dagmar Grüner is as Namibië se Sjef van die Jaar by die Nust Hotelskool gekroon en is die eerste deelnemer in meer as vyf jaar wat 'n goue sertifikaat…
NuusIPC boos oor weerstelsels by lughawens
Die IPC se skadu vervoerminister, Nelson Kalangula, waarsku dat die afgradering van Walvisbaai Internasionale Lughawe se lugruim na Klas G vlieëniers dwing om…
NuusHardap het genoeg water tot die 2027 koringoes-seisoen
Die Hardapdam is 53,8 persent vol en boere in die streek vertrou dat hulle genoeg watervoorraad het om robuuste plantsiklusse vir stapelgewasse soos mielies en…
NuusEU moet sy energie-afhanklikheid aanspreek
Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het die EU in Strasbourg, Frankryk toegespreek in haar jaarlikse toespraak. Sy het talle…
NuusEbola: VN sê dit sal nog maande neem
Die Verenigde Nasies sê die dodelike Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo versprei oor die land, ten spyte van ʼn mate van sukses om dit te…
NuusSolidariteit lê klag teen Amazon in Washington
Solidariteit het 'n klag by die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling in Washington, DC, teen Amazon Web Services ingedien oor 'n…
NuusEenhana se handelaars moes skuif - burgemeester
Die burgemeester van Eenhana, Omri Onn Kavandje, sê die verskuiwing van straatverkopers na die dorp se aangewese opemark is noodsaaklik om openbare orde te…
NuusKempton-moorde: Een vas, nog een soek
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê ʼn verdagte is aangekeer in verband met een van die moorde wat in Julie in Kemptonpark…
NuusVerkrygingsraad en NaCC sal saamwerk
Die Namibiese Verkrygingsraad en die Mededingingskommissie se nuut-getekende memorandum van ooreenkoms beoog om tender “konkelary” en prysmanipulasie met…
NuusAgt Kaapse haweloses reis na Mexiko vir Homeless World Cup
Die Stad Kaapstad versterk sy vennootskap met Oasis Reach for Your Dreams deur middel van die Homeless World Cup-program, en gebruik sokker om hawelose mense…
NuusKanada spits hom op die EU
Eerste minister Mark Carney sê Kanada wil ʼn uitsonderlike ekonomiese en veiligheidsalliansie met die Europese Unie aangaan. Ottawa wil sy ekonomiese…
NuusSAPD loof R400 000-beloning uit na 8 lyke gevind is
Die polisie het nog 'n liggaam in Ekurhuleni gevind, wat die totaal vroueliggame wat die afgelope twee maande in die metro ontdek is, op agt te staan bring…
NuusBoetes sal gehef word vir rokers, en meer
Die gesondheidministerie stel boetes van tot 5 000 Namibiese dollar of 'n maand tronkstraf voor vir mense wat in die openbaar rook, in konsepwysigings aan die…
NuusBeskerming van Kunene se renosters kry hupstoot
’n Vennootskap wat oor meer as 20 jaar strek, verskerp die stryd om Namibië se Kunene-swartrenosters te beskerm. Die Save the Rhino Trust en ultimate.earth het…
NuusAmushelelo wil weet waar is NamPol met misdaad teen Namibiërs
Die aktivis Michael Amushelelo beskuldig NamPol daarvan dat hy misdade teen buitelandse toeriste voorrang gee bo Namibiese kinders se onopgeloste moorde…
NuusAranos doen proef-verslagtings vir VAE-skaapuitvoere
Die Aranos-abattoir voer proef-verslagtings van skape uit met die oog op moontlike uitvoere na die Verenigde Arabiese Emirate, wat 'n nuwe mark vir plaaslike…
NuusSanders en Trump bondgenoot Bannon vra vir KI regulasie
Steve Bannon, een van president Donald Trump se vroegste raadgewers, en onafhanklike senator Bernie Sanders het albei Dinsdag by 'n byeenkoms aangedring op…
NuusHill-Lewis vra beter wetstoepassing met Ekurhuleni-moorde
DA-leier Geordin Hill-Lewis sê die ontdekking van sewe vroue se liggame in Ekurhuleni, Gauteng, sedert Julie toon die behoefte aan strenger optrede teen…

NuusStem vir kleiner partye nie verlore: Bosa
Suid-Afrika vier vandag Internasionale Dag van Demokrasie en Build One South Africa sê 50-dae voor die plaaslike regeringsverkiesing 'n stem vir 'n kleiner…
NuusSpreek foute met staatstoelaes dringend aan: kampvegters
Gestremdheidsregte kampvegters in die Kharas-streek doen 'n beroep op die regering om administratiewe foute wat begunstigdes se maandelikse toelaas affekteer…
NuusNasionale jeugdiens vir almal verg deeglike beplanning
Die instelling van 'n verpligte nasionale jeugdiens, veral vir skoolverlaters, blyk om daagliks toenemende steun te kry. Arbeidsdeskundige Herbert Jauch het…
NuusPersoon van belang in Rehoboth-seun se moord in arres
NamPol het 'n man van Rehoboth in hegtenis geneem as 'n persoon van belang in verband met die moord op die 11-jarige Gerhardt Doëseb. Die Graad 5-leerder is as…
Nuus'Under the Cap'-veldtog kan jou beursie laat boepstaan
Coca-Cola Beverages Africa in Namibië het sy gewilde "Under the Cap"-veldtog hervat en bied Namibiërs die kans om 'n deel van 1 miljoen Namibiese dollar in…
NuusAfriForum-verslag wys wreedheid van plaasaanvalle uit
'n Verslag deur AfriForum ná die ondersoek na 47 gewelddadige plaasaanvalle tussen 2019 en 2025, dui op 'n herhalende patroon van marteling. Daarvolgens is…
NuusNuwe riglyne maak aftreefondse maklik verstaanbaar
Namfisa het 'n nuwe lys riglyne uitgereik wat die formaat en vereistes uiteensit vir die reëls wat op geregistreerde aftreefondse, begunstigdefondse en…
NuusKrieket: Engeland-afrigter entoesiasties oor Pietersen
Krieket: Engeland se witbal-hoofafrigter, Brendon McCullum, hoop die gewese kaptein, Kevin Pietersen, se groot persoonlikheid en mededingingsgees sal die…
NuusStop werk tydelik by Uis-tinmyn, vra MUN
Die Mynwerkersunie het gevra vir die tydelike opskorting van werksaamhede by Andrada Mining se Uis-tinmyn ná die dood van 'n werker. Die werker is Maandag…
NuusHouthi-geweld ontheem 94 000
Onlangse verslae van die Verenigde Nasies beklemtoon 'n skerp toename in die ontworteling van burgerlikes, aangedryf deur eskalerende militêre operasies en die…
NuusSaftu reageer op Kempton-moorde
Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie Saftu sê die land handhaaf wêreldwyd steeds die hoogste vlakke van geweld teen vroue, maar te veel oortreders glo hulle…
NuusNaretu sê strenger strawwe sal nie dronkbestuur oplos nie
Die Namibia Revolutionary Transport and Manufacturing Union, Naretu, sê strenger strawwe alleen sal nie die dronkbestuur-krisis oplos nie. Dit volg op…
NuusMinisterie herinner aan hoër minimumloon vir sekuriteit
Die arbeidministerie maak dit duidelik dat sekuriteitswerkers die hoër nasionale minimumloon betaal moet word, ongeag laer tariewe wat in 'n kollektiewe…
NuusSally Field bring hulde aan Dolly Parton
Die 78ste Emmy-toekennings het in Los Angeles afgesluit met The Pitt wat groot gewen het. Oudergewoonte was daar emosionele oomblikke en Sally Field, wat die…