Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 29 Junie 2025
Phillip Naude is gebore met spina bifida. Hy vertel van die uitdagings wat hy as liggaamlik gestremde in ‘n landelike omgewing ervaar. Hoe verskil meervoudige…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 22 Junie 2025
Tanya Groenewald vertel van haar gehoor- en fisiese gestremdhede. Sy werk voltyds, en vertel van haar daaglikse uitdagings van kogliêre inplantings en as…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 15 Junie 2025
Maggie Williams het nadat sy geboorte geskenk het, blind geword. Sy vertel hoe sy by ‘n veranderende wêreld moes aanpas. Sy het haar kombuis aangepas sodat sy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 8 Junie 2025
‘n Doktor wat op die outismespektrum is, vertel van die uitdagings wat met outisme gepaardgaan. Hy verduidelik hoe om diskriminasie teen betrokkenes onder die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 1 Junie 2025
Die South African Riding for the Disabled Association bied perdry-geleenthede vir persone met gestremdhede. Ons hoor van die verskil wat hulle maak in die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 25 Mei 2025
Ds. Jan Oberholzer praat oor van die uitdagings van traumaberading vir dowe en doofblinde persone en hulle gesinne. Hercie Blaauw is gebore en leef met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 18 Mei 2025
‘n Oogkundige beantwoord luisteraarsvrae oor sklerale kontaklense. Wat is breingesondheid en neurodiversiteit? Wat is die werking en die beheer wat harmonie…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 11 Mei 2025
Ingrid Kelfkens vertel van haar lewe met sigverlies, en hoe sklerale kontaklense haar lewensgehalte verbeter. Petrus van Wyngaardt is passievol om te help met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 4 Mei 2025
Deel 2 van 'n reeks oor die impak van psigososiale gestremdheid. 'n Aktrise vertel van haar ervaring om die rol van ‘n 17-jarige meisie met psigososiale…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 27 April 2025
Wat is die impak van ‘n psigososiale gestremdheid? Die fokus val op ‘n 17 jarige meisie – ‘n karakter in sepie. In die eerste program van twee, leer ons die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 20 April 2025
Wat is die I WE ALL-projek, wat deur Wes-Kaapse Vereniging vir en van Persone met Gestremdhede aangebied word? Ons hoor hoe mense met gestremdhede in…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 13 April 2025
Wat is geraas-geïnduseerde gehoorverlies? Hoe kan dit voorkom word? Hoekom is sekere oorfone veiliger as ander? ‘n Oudioloog praat oor hoe geraas tot…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 6 April 2025
Vaardigheidsontwikkeling is die sleutel tot gelyke geleenthede vir persone met gestremdhede, maar hoe werk dit in praktyk? Ons leer ook meer oor oor ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van de gestremde 30 Maart 2025
Dr. Hanri Kriel praat oor die impak van Miller-sindroom op die mens en sy ongewing. Sy vertel van die uitsluiting wat betrokkenes ervaar, en hoe sy steeds…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 23 Maart 2025
Polio is weer wêreldwyd in die nuus. Dorothy-Anne Howitson van Kimberley vertel hoe sy daaglliks deur polio geraak word, en rig ‘n pleidooi aan ouers om hulle…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 16 Maart 2025
Ons vind meer uit oor toeganklikheidsassesserings van geboue, dienste en produkte, veral badkamers en restraurante. 21 Maart is Menseregtedag. Daar is ook ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 9 Maart 2025
Wat staan familie te doen indien een van hulle met skisofrenie gediagnoseer word? Ons hoor wat gedoen kan word om die betrokkene beter te ondersteun en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 2 Maart 2025
Linda Prinsloo beantwoord luisteraarsvrae oor wat skisofrenie. Wat is van die misverstande en stigmatisering wat betrokkenes daagliks ervaar? Wat word gedoen…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 23 Februarie 2025
Wat is die uitdagings van persone met kort statuur? Wat is die regte benaming en terme wat gebruik moet word wanneer na hierdie mense verwys word? Melanie…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 16 Februarie 2025
Geweld is ‘n bydraende faktor tot rugmurgbeserings. Hoe kan dit voorkom word? Ons hoor ook van die belangrike rol van rehabilitasie en habilitasie vir persone…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 9 Februarie 2025
Ons kyk terug na hoe dinge vir mense met blindheid en veelvuldige gestremdhede in Worcester in die jare 90 gewerk het. Twee dansers in rolstoele dans die land…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 2 Februarie 2025
Wat is portuur-ondersteuners? Hoor watter verskil hulle in hulle eie gemeenskappe kan maak. ‘n Blinde prokureur en raadslid van Tshwane, Hentie Nortjé, swem…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 Januarie 2025
Koos Engelbrecht het twee seuns wat leef met doofheid. Hy vertel van hulle lewensreis as gesin, van hulle seuns se skoolloopbane, en wat die skole vir hulle as…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 Januarie 2024
Erica du Toit van die Nasionale Raad van/vir Persone met Gestremdhede beantwoord luisteraarsvrae. Sy gee praktiese wenke oor hoe om struikelblokke in die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 Januarie 2025
Wat is ‘n rugmurgbesering, en hoe beïnvloed dit iemand se lewe en dié van hulle naasbestaandes. ‘n Fisioterapeut verduidelik hoe rugmurgbeserings voorkom kan…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 5 Januarie 2025
Franciske Venter leef met serebrale verlamming. Sy praat oor haar liefde vir sport. Ons praat verder oor kollektiewe depressie. Hoe berei mens voor vir ‘n nuwe…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 29 Desember 2024
Ons vind meer uit van gehoorsifting van pasgebore babas, en vroeë intervensie. Ouerondersteuning is beskikbaar om ‘n ingeligte besluit te neem rakende die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 22 Desember 2024
Wat kan jy verwag as jy vir ‘n gehoortoets na ‘n oudioloog gaan? Watter soort toetsing word, gedoen en hoekom? En hoe gereeld moet jy jou gehoor toets? Dis…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 15 Desember 2024
Alle aspekte van gehoorapparate word bespreek. 'n Doof-blinde vrou en haar man, wat doof is, vertel van haar proses om ‘n gehoorapparaat te bekom, en hoe haar…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 8 Desember 2024
Toeganklike openbare vervoer vir persone met gestremde in die Suid-Kaap het verbeter met Go George se toeganklike busdiens. Universiteite het ‘n rol te speel…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 1 Desember 2024
Wat is versteekte outisme? Binah is ‘n nie-wingewende Organisasie wat ‘n tuiste skep vir jong seuns met uitdagings soos outimse, wat nie eendag…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 24 November 2024
Dr. Marlene Zwiegers het ‘n deurleefde ervaring van outisme. Sy vertel hoe haar dienshond daagliks haar lewensgehalte verbeter. Fred van der Walt is ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 17 November 2024
Om dowe of gehoorgestremde kinders te leer praat, is ‘n groot taak. Ons hoor hoe dié taak gedoen word by die Carel du Toit Sentrum. Dis byna Kersfees, en ons…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 10 November 2024
Ons vind meer uit van toeganklike openbare vervoer in George. Hulle poog om busse toeganklik te maak vir mense met verskillende vorme van gestremdhede. Die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 3 November 2024
Is epilepsie 'n gestremdheid? Wat is die kriteria vir die toestand indien dit wel ‘n gestremdheid is? Wat kan gedoen word om die werksplek meer toeganklikheid…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 27 Oktober 2024
Oktober is geestesgesondheid-bewusmakingsmaad. Ons vind meer uit van die hantering, bemagtiging en gereedmaak vir die arbeidmark van persone wat leef met…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 20 Oktober 2024
Ons vind meer uit van die werk van ’n ortotis en prostotis. Die ouers van Suid-Afrika se wêreldberoemde swemkampioen gesels oor haar pad tot dusver. Hulle…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 13 Oktober 2024
Ons vind meer uit oor rugmurgbeserings, en wat die fisiese rehabilitasie van pasiënte behels. Tyrone Harding gebruik deesdae ‘n rolstoel, maar hy kyk na die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 6 Oktober 2024
Ons vind meer uit van Ukhula, ‘n lewensvaardigheidsprogram wat fokus op speel en leer vir kinders met gestremdhede. Oktober is Downsindroom-bewusmakingsmaand.
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 29 September 2024
Ons vind meer uit van die Intersektorale Globale Aksieplan vir Neurologiese Toestande van die Wêreld Gesondheidsorganisasie. Dit is 'n inisiatief ter…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 22 September 2024
In die tweede en laaste deel van ons reeks oor toeganklikheid, fokus ons op kantoorspasies en vergaderlokale. Wêreld-Alzheimersdag word op 21 September…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 15 September 2024
In die eerste deel van 'n kort reeks oor hoe om omgewings, dienste, programme en produkte toeganklik te maak vir alle persone met gestremdhede, fokus ons op…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 8 September 2024
Daar is belangrike navorsingsnuus gedeel by 'n konferensie aar die fokus op outisme geval het. September is wêreldwyd Alzheimers bewusmakingsmaand. Ons hoor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 1 September 2024
Ons kyk na die tekort aan dienste vir persone met gestremdhede in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap. ‘n Doktorale student vertel van haar studie wat handel oor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 25 Augustus 2024
Ons vind meer uit van ‘n inisiatief waar mense hulle stories vir mekaar vertel. Mense ontmoet mekaar wat nie normaalweg nie met mekaar in hierdie soort…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 18 Augustus 2024
Wat is die verskil tussen ortotika en prostetika? Wat is die oorsake van die verskilllende vorme van amputasies? Ons fokus ook op die rol van Downsindroom SA…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 11 Augustus 2024
Hoe kan volwassenes met ‘n intellektuele gestremdheid tot volle potensiaal ontwikkel in beskermde omstandighede? Dr. Magdie van Heerden gee raad aan families…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 4 Augustus 2024
‘n Voormalige Mej. Doof SA vertel van die voordele om sowel gebaretaal as gesproke taal te praat. Sy het op haar 17de verjaardag haar kogliêre inplanting…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 28 Julie 2024
‘n Pop is internasionaal bekendgestel met die doel om bewusmaking te skep vir blinde persone, wat wit kieries as hulpmiddel gebruik. Daar is al geruime tyd ‘n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 21 Julie 2025
Louine Griessel en Estrellita Geldenhuys vertel van die Wes-Kaapse Vereniging vir en van Persone met Gestremdhede se ondersteuning aan ondernemeings in…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die Gestremde 14 Julie 2024
Louine Griessel vertel van die Wes-Kaapse Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede se uitreik na landelike gebiede. Hulle ondersteun ondernemings en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 7 Julie 2024
Charlotte Scott-Mentz vertel van die aanpassings wat hulle tydens Covid moes maak om haar intellektueel gestremde suster te kon ondersteun. Sy help om vir ses…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 30 Junie 2024
Fanie du Toit praat met dr. Ben Greyling oor ‘n basiese kennis van genetika. Dit kan ouers help en toerus om die oorsaak van hulle kind se gestremdheid beter…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 23 Junie 2024
Dr Ben Greyling verduidelik die basiese beginsels van genetika, en gee interessante inligting oor menswees. Dis alles om ouers te help om die oorsaak van hulle…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 16 Junie 2024
Ons vind meer uit van klagtes wat by die Menseregtekommmissie ingedien is oor die ontoeganklikheid van skole vir kinders met gestremdhede in die Noord-Kaap…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 9 Junie 2024
Kobus Marais se dogter is gebore met intellektuele, serebrale en neurologiese gestremdhede. Sy is doof, het ‘n siggestremdheid en kry epileptiese aanvalle. Hy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 2 Junie 2024
Oudioloog Deon Ceronio beantwoord vrae oor tinnitus. Hy verduidelik watter metodes gebruik kan word om beter met ’n suising in die ore te kan saamleef. Hy gee…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 26 Mei 2024
Wat is die impak van gehoorverlies as dit later in die lewe gebeur? Hoe beïnvloed die ontkenning van gehoorverlies die persoon en ander mense? Wat is die…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 19 Mei 2024
Wat is universele toeganklikheid? Wat is die doel daarvan? Watter prosesse word gevolg vir toeganklikheidsevaluering van geboue, dienste, produkte en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde 12 Mei 2024
Hoe aanvaar mense die uitdagings wat met blindheid gepaardgaan? Ivaan Levedal het sy sig op ‘n jong ouderdom te verloor, en gee graag wenke oor hoe die…