Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die Gestremde7 Feb 2016
Suid-Afrikaners hou van sport! En mense met gestremdhede blink saam uit met ander in die internasionale arena, veral in atletiek.
Leefwêreld van die Gestremde31 Jan 2016
Fanie du Toit vind meer uit oor die jaarlikse verrigtinge en planne van die nasionale liggaam vir gestremdes in Suid-Afrika, en hoe dit by wêreldtendense…
Leefwêreld van die Gestremde24 Jan 2016
Watter bydrae lewer fisiese aktiwiteite in die ontwikkeling van mense met down sindroom? Jacqui January gesels met 'n PhD student wat navorsing gedoen het…
Leefwêreld van die Gestremde17 Jan 2016
Jacqui January het gaan hoor van die eerste skooldag by 'n skool vir kinders wat verstandelik gestremd is. Fanie du Toit het gaan uitvind oor beskikbaarheid…
Leefwêreld van die Gestremde10 Jan 2016
Kom hoor meer van musiek waardering vir mense met gehoorverlies. Fanie du Toit het die storie. Jacqui January gesels met 'n oudioloog oor die prosesse en…
Leefwêreld van die Gestremde3 Jan 2016
Wat is die uitdaging vir jong gestremde studente t.o.v. toegang tot tersiêre inrigtings? Fanie du Toit het gaan uitvind hieroor en Jacqui January het meer oor…
Leefwêreld van die Gestremde27 Dec 2015
Fanie du Toit gesels oor die toeganklikheid van vakansieplekke, kamp-terreine en hotelle vir mense met gestremdhede. Jacqui January het gaan uitvind oor die…
Leefwêreld van die Gestremde20 Dec 2015
Mej. Doof SA vertel van haar selfopgelegde missie om ander te help. Jacqui January gesels met haar oor haar betrokkenheid by die Beautiful Noise-veldtog. En…
Leefwêreld van die Gestremde13 Dec 2015
Die klank van die see… dis wat 'n jong vrou die meeste gemis het tydens haar vier jaar van doofheid. Jacqui January gesels met haar en die span wat haar gehelp…
Leefwêreld van die Gestremde29 Nov 2015
Suid-Afrkaanse intellektueel gestremdes laat spat die rekords by 'n wêreldatletiekbyeenkoms op eie bodem! En Fanie du Toit sluit die bewusmakingsmaand vir…
Leefwêreld van die Gestremde22 Nov 2015
Parkinson se siekte beïnvloed onder meer stabliteit, balans en spraak. Fanie du Toit vind meer uit oor hierdie siekte want elke lyer se simptome is uniek. En…
Leefwêreld van die Gestremde15 Nov 2015
Fanie du Toit gesels met 'n vrou, wat ná 'n ongeluk in 'n rolstoel is, oor die goeie en minder goeie dae. En Jacqui January gesels met 'n groep jongmense van…
Leefwêreld van die Gestremde8 Nov 2015
Jacqui January vertel van 'n internasionale sportbyeenkoms vir gestremdes in Bloemfontein. En Fanie du Toit het nuus van 'n ma wat vrou-alleen 'n skool vir…




























Leefwêreld van die Gestremde1 Mar 2015
Wêreld Gehoorverlies dag word op 3 Maart gehou. Jacqui January en Fanie du Toit vind meer uit oor die brein/gehoor-benadering, en tegnologie se rol om gehoor…

Leefwêreld van die Gestremde22 Feb 2015
Fanie du Toit fokus op die menseregte van gestremdes, en Jacqui January op die uitdagings om ondersteuning te verlean aan volwasse intellektuele gestremdes.

Leefwêreld van die Gestremde15 Feb 2015
Fanie du Toit vertel hoe gehoorverlies kinders se spraakontwikkel kan beïnvloed. En Jacqui January vertel van 'n skool vir gestremde kinders, wat sonder enige…

Leefwêreld van die Gestremde8 Feb 2015
Fanie du Toit vind uit watter institusionele ondersteuning daar vir gestremdes is. En Jacqui January gesels met 'n doofgebore jong man wat 'n…

Leefwêreld van die Gestremde1 Feb 2015
Fanie du Toit kyk na die ontwikkeling van rolstoele. Jacqui January gesels met 'n gestremde vrou oor haar gemeenskapswerk.

Leefwêreld van die Gestremde25 Jan 2015
Fanie du Toit kyk na die komplekse en ernstige breintoestand, skisofrenie. En Jacqui January gesels met 'n ma oor haar seun wat 'n skisofreen is.

Leefwêreld van die Gestremde18 Jan 2015
Fanie du Toit vertel hoe kuns, musiek en drama gestremdes kan inspireer. En Jacqui January gesels met 'n jong student wat aan 'n rolstoel gekluister is, oor…

Leefwêreld van die Gestremde11 Jan 2015
Fanie du Toit vind meer uit van fibromialgie, en Jacqui January hoor wat jou te doen staan wanneer iemand 'n epileptiese aanval kry.

Leefwêreld van die Gestremde28 Dec 2014
Fanie du Toit vind meer uit oor skleromerma. Jacqui January hoor van 'n beskermde werkplek vir volwasse verstandelik gestremde persone.

Leefwêreld van die Gestremde7 Dec 2014
Jacqui January en Fanie du Toit hoor van gestremdes wat dans en visvang!