Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes

Leefwêreld van die Gestremde30 Nov 2014
Wêrelddag vir Persone met Gestremdhede word op 3 Desember gevier. Jacqui January kyk na Suid-Afrika se vordering om voorsiening te maak vir gestremdes, in…

Leefwêreld van die Gestremde23 Nov 2014
'n Man wat blind gebore is, vertel vir Fanie du Toit van bekende en nuwe hulpmiddels wat beskikbaar is. Jacqui January hoor van 'n tandarts wat ná 'n…

Leefwêreld van die Gestremde16 Nov 2014
Baie instansies wat mense met gestremdhede tot diens is, moet hulle eie geld insamel om voort te kan bestaan. Jacqui January en Fanie du Toit fokus op twee…

Leefwêreld van die Gestremde9 Nov 2014
Jacqui January gesels met Tracy Todd, n vrou wat gestremd is, maar voorwaar 'n rolmodel vir almal kan wees.

Leefwêreld van die Gestremde2 Nov 2014
Hoe affekteer depressie mans? Raak dit vroue meer as mans? Fanie du Toit het gaan uitvind. Jacqui January gesels oor mense met Downsindroom se…

Leefwêreld van die Gestremde26 Oct 2014
In Oktober word daar op geestesgesondheid gefokus. Jacqui January gesels met 'n psigiater oor selfhelp-idees en ondersteuning aan pasiënte. Fanie du Toit fokus…

Leefwêreld van die Gestremde19 Oct 2014
Jacqui January en Fanie du Toit kyk na die integrasie van mense met gestremdhede in gemeenskappe, en behuisingsoplossings vir hulle.

Leefwêreld van die Gestremde12 Oct 2014
Verskeie instansies wat met verstandelik gestremde volwassenes werk, span saam om geld in te samel. Jacqui January het met die organisasies gesels. En Fanie du…

Leefwêreld van die Gestremde5 Oct 2014
Fanie du Toit gesels met 'n vrou oor die impak van makulêre degenerasie op haar lewe. En Jacqui January gesels met 'n jong vrou wat passievol werk om ouer…

Leefwêreld van die Gestremde28 Sep 2014
Meervoudige gestremdhede bring soveel meer uitdagings mee. Fanie du Toit gesels met 'n doktor wat doof-blind is en hoor van sy deursettingsvermoë. Jacqui…

Leefwêreld van die Gestremde21 Sep 2014
Jacqui January en Fanie du Toit kyk na die uitdagings van en inisiatiewe om ouer mense in gemeenskappe te integreer.

Leefwêreld van die Gestremde14 Sep 2014
Ondersteuningsgroepe vir mense wat beroerte gehad het, help om die stories van betrokkenes te boekstaaf. Fanie du Toit het gaan uitvind hoe dit werk. Jacqui…


Leefwêreld van die Gestremde31 Aug 2014
Suid-Afrika het 'n goeie beleid oor slagofferbemagtiging, maar soos Fanie du Toit uitgevind het, is daar groot leemtes in die regstelsel ten opsigte van mense…

Leefwêreld van die Gestremde24 Aug 2014
Jacqui January gesels met 'n voormalige radio-omroeper wat 'n traumatiese breinbesering tydens 'n motorongeluk opgedoen het. Fanie du Toit vertel van 'n vrou…

Leefwêreld van die Gestremde17 Aug 2014
Fanie du Toit kyk na watter ondersteuning daar vir jong gestremde vroue in die werkplek is. Este Gross besoek die Mascincedane Sorgsentrum en hoor van die…
Leefwêreld van die Gestremde17 Aug 2014
Fanie du Toit kyk na watter ondersteuning daar vir jong gestremde vroue in die werkplek is. Este Gross besoek die Mascincedane Sorgsentrum en hoor van die…

Leefwêreld van die Gestremde3 Aug 2014
Fanie du Toit vind meer uit van 'n dienshond vir gestremdes. En Jacqui Janaury hoor hoe ander diere soos perde, hase en voëls vir terapie ingespan word.

Leefwêreld van die Gestremde27 Jul 2014
Jacqui January kyk na diskriminasie op grond van fisiese uitdagings. Fanie du Toit gee duidelikheid oor die VN Konvensie wat as riglyn dien. Hy vertel ook van…

Leefwêreld van die Gestremde20 Jul 2014
'n Jong volwassende vertel van haar uitdagings om te leef met intellektuele gestremdheid.

Leefwêreld van die Gestremde13 Jul 2014
Jacqui January en Fanie du Toit vind meer uit oor die bewusmakingsveldtog vir geestesgesondheidsmaand, en 'n vrou deel haar storie van dankbaarheid na 'n…

Leefwêreld van die Gestremde6 Jul 2014
Die werk wat vrywilligers doen vir mense met gestremdhede is instrumenteel in die voortbestaan van die hulporganisasies. jacqui January vind meer oor die hulp…

Leefwêreld van die Gestremde29 Jun 2014
'n Jongman in 'n rolstoel vertel sy inspirende verhaal van positiwiteit en ondersteuning.

Leefwêreld van die Gestremde22 Jun 2014
Jacqui January en Fanie du Toit kyk na riglyne wat verseker dat kinders en jongmense met gestremdhede op 'n gelyke basis kan kompeteer.
Leefwêreld van die Gestremde18 May 2014
Buitengewone skole vir kinders met gestremdhede se praktiese aanpassings en fokusareas is anders as hoofstroomskole s'n. Fanie du Toit en Jacqui January vind…
Leefwêreld van die Gestremde11 May 2014
Die oudwordproses bring uitdagings en soms liggaamlike en geestelike gestremdhede. Hoe kan jy jouself en jou geliefdes ondersteun en die lewe geniet? Jacqui…
Leefwêreld van die Gestremde4 May 2014
Watter reëlings is daar getref om mense met gestremdhede op stemdag by te staan? Daar is ook nuus oor 'n liefdadigheidsorganisasie wat sporthulpmiddele aan…
Leefwêreld van die Gestremde27 Apr 2014
Suid-Afrika se grondwet word beskryf as 'n mylpaal vir minderheidsgroepe. Jacqui January en Fanie du Toit kyk na die suksesse en aanpassings die afgelope 20…
Leefwêreld van die Gestremde20 Apr 2014
Pad na Onafhanklikheid is 'n program vir mense met gehoorverlies in die werkplek. Fanie du Toit kyk na die uitdagings wat professionele mense moet oorkom. En…
Leefwêreld van die Gestremde13 Apr 2014
Het jy geweet die sterkste been in jou liggaam is in jou binne-oor? Hierdie en ander interessanthede oor gehoorverlies word bespreek.
Leefwêreld van die Gestremde30 Mar 2014
Wat is 'n beskermde werksfasiliteit vir mense met gestremdhede? Naas Ferreira vertel meer van die Oosrandse Beskermde Werkwinkel vir volwassenes met 'n…
Leefwêreld van die Gestremde23 Mar 2014
Die fokus val op die impak van hemiplegie. Fanie du Toit kyk ook na die uitdagings rondom die gelyke indiensneming van mense met gestremdhede.
Leefwêreld van die Gestremde16 Mar 2014
Ingrid Vorwerk-Marren vertel van 'n ondersteuningsgroep in Pretoria vir mense wat regstreeks deur beroerte geraak word.
Leefwêreld van die Gestremde9 Mar 2014
Jeannie Rudolf vertel van die impak van sigverlies en die voordele verbonde aan die gebruik van 'n gidshond.
Leefwêreld van die Gestremde2 Mar 2014
Fanie du Toit gesels met Heidi Claassens van Bothaville oor haar twee seuns wat erge gehoorverlies het.
Leefwêreld van die Gestremde23 Feb 2014
Veronica January vertel van die aanpassings wat sy en haar gesin na 'n ernstige motorongeluk moes maak.
Leefwêreld van die Gestremde16 Feb 2014
Waarom beleef kinders met gestremdhede steeds soveel uitsluiting? Therina Wentzel vertel van die harde werklikhede waarmee kinders met gestremdhede en hulle…
Leefwêreld van die Gestremde9 Feb 2014
Wie en wat is Blind SA? Cathy Donaldson vertel van die doelwitte en werksaamhede van die organisasie.