Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die Gestremde28 May
Fanie du Toit vertel van 'n jong blinde man wat sy droom as barista uitleef. En Jacqui January hoor hoe om jong gestremdes in die arbeidsmark te vestig deur…
Leefwêreld van die Gestremde21 May
Fanie du Toit hoor hoe gestremdes in gemeenskappe uitgesluit word en die uitdagings om openbare vervoerstelsels toeganklik te maak. En Jacqui January verneem…
Leefwêreld van die Gestremde14 May
Fanie du Toit gesels met 'n vrou wat 'n deel van haar breinkapasiteit verloor het tydens 'n motorongeluk. Dit het tot 'n wanbalans gelei, maar sy het…
Leefwêreld van die Gestremde7 May
Jacqui January vertel van lewensveranderende aanpassings wat deur 'n gesin gemaak moes word ná 'n motorfietsongeluk waarin George Adams se voet geamputeer is…
Leefwêreld van die Gestremde23 Apr
Jy kan in enige stadium van jou lewe 'n epileptiese aanval kry. Epilepsie SA vergelyk so 'n aanval met toerisme-ervarings wat jy die eerste keer meemaak, om…
Leefwêreld van die Gestremde2 Apr
Jacqui January leer meer van taalopleiding (gebare- of liptaal) vir ouers, vrywilligers en versorgers van gestremdes. En Fanie du Toit vertel meer van…
Leefwêreld van die Gestremde26 Mar
Fanie du Toit gesels met 'n mediese dokter wat vertel van 'n unieke ondersteunende terapie wat hulle op hulle dogter pas na geboorte toegepas het. En Jacqui…
Leefwêreld van die Gestremde19 Mar
Jacqui January vind meer uit oor die werk wat die SA Federasie vir Geestesgesondheid doen. En Fanie du Toit gesels met 'n vrywilliger oor die vreugdes om met…
Leefwêreld van die Gestremde12 Mar
Fanie du Toit gesels met 'n blinde klavierstemmer, wat ook skryf en so sy kreatiwiteit uitleef. En Jacqui January hoor meer van 'n inisiatief om…
Leefwêreld van die Gestremde5 Mar
Jacqui January hoor van 'n jong man, wat gestremd gelaat is na 'n duikongeluk, se passie vir visvang en die netwerk wat daardeur ontstaan het. En Fanie du Toit…
Leefwêreld van die Gestremde26 Feb
Fanie du Toit vind meer uit van Peer Supporters waar gestremdes en hulle families ander gestremdes en hulle families ondersteun. En Jacqui January vertel meer…
Leefwêreld van die Gestremde19 Feb
Jacqui January kyk na die werk van 'n ortodis, en hoe hulle help met prostese en ander hulpmiddels. En Fanie du Toit vertel meer van South African Riding for…
Leefwêreld van die Gestremde12 Feb
Die week van 13 tot 19 Februarie is Wêreld Epilepsieweek. Jacqui January het meer gaan uitvind oor hierdie toestand. En Fanie du Toit leer meer van meervoudige…
Leefwêreld van die Gestremde5 Feb
Jacqui January vertel hoe maatskappye saam werk om vakleerlingskappe vir jong gestremdes te finansier. En Fanie du Toit het inligting van 'n…
Leefwêreld van die Gestremde29 Jan
Fanie du Toit kyk na watter terapie en hulpmiddele in landelike gebiede beskikbaar is vir serebraalgestremdes. En Jacqui January vind uit hoe Braille blindes…
Leefwêreld van die Gestremde22 Jan
Jacqui January gesels met 'n jong gestremde vrou wat haar moue oprol en betrokke raak by werkplasings vir gestremdes. En Fanie du Toit hoor by 'n baie…
Leefwêreld van die Gestremde15 Jan
'n Suid-Afrikaanse nie-regeringsorganisasie reik uit na gestremdes oor die landsgrense heen Jacqui January gesels met die besturende direkteur van DeafNET wat…
Leefwêreld van die Gestremde8 Jan
Jacqui January gesels met 'n jong man wat ná 10 jaar in in rolstoel weens 'n duikongeluk, voluit lewe te midde van al die uitdagings. En Fanie du Toit vertel…
Leefwêreld van die Gestremde1 Jan
Fanie du Toit kyk na die werk van die Instituut vir Blindes wat na meer as 100 jaar hulle naam verander het. Gestremdes deel ook hulle nuwejaarswense.
Leefwêreld van die Gestremde18 Dec
Jacqui January vind meer uit oor die Varswater Oewerhengel Federasie se pogings om die sport onder gestremde persone te bevorder. En Fanie du Toit gesels met…
Leefwêreld van die Gestremde11 Dec
Jacqui January kuier by 'n skool vir verstandelik gestremde kinders, en hoor van hulle suksesse en uitdagings na 50 jaar se bestaan. En Fanie du Toit gesels…
Leefwêreld van die Gestremde4 Dec
Jacqui January gesels met Jonathan Groenewald, ook bekend as 2J-Harmonix, wat die SABC-inisiatief #Disablity360 bygewoon het. Hy vertel van sy werk as…
Leefwêreld van die Gestremde27 Nov
Jacqui January vertel van jong volwassenes met outisme se uitdagings in die arbeidsmark. En Fanie du Toit hoor van 'n ouer se uitdagings met gestremde kinders.
Leefwêreld van die Gestremde20 Nov
Minder as 1% van Suid-Afrikaners in die formele arbeidsektor is gestremd. Fanie du Toit kyk hierna, en veral hoe blindes hierdeur geraak word. En Jacqui…
Leefwêreld van die Gestremde6 Nov
Jacqui January het inligting vir gestremdes wat elektroniese toestelle gebruik, oor hoe om te werk te gaan om 'n belastingvoordeel daaruit te trek. En Fanie du…
Leefwêreld van die Gestremde30 Oct
Fanie du Toit wyk uit na die platteland om te hoor watter uitdagings gestremdes in Namakwaland het. En Jacqui January vertel die storie van 'n vrou wat op 17…
Leefwêreld van die Gestremde23 Oct
Fanie du Toit gesels met Ryk Neethling se suster oor haar uitdagings nadat sy kanker gekry het, en hoe dit haar liggaamlik en geestelik beïnvloed.
Leefwêreld van die Gestremde16 Oct
Fanie du Toit vind uit watter woorde, uitdrukkings en aanspreekvorms aanstootlik vir gestremdes kan wees. En Jacqui January gesels met 'n jong…
Leefwêreld van die Gestremde9 Oct
Jacqui January gesels met 'n pa van 'n seun met Downsindroom oor die impak wat sport op sy lewe het. En Fanie du Toit vind uit hoe algemeen elpilepsie is, en…
Leefwêreld van die Gestremde9 Oct
Jacqui January gesels met 'n pa van 'n seun met Downsindroom oor die impak wat sport op sy lewe het. En Fanie du Toit vind uit hoe algemeen elpilepsie is, en…
Leefwêreld van die Gestremde2 Oct
Jacqui January gesels met 'n vrou met makulêre degenerasie wat besig is om blind te word, en steeds 'n vol lewe lei. En Fanie du Toit hoor van 'n heerlike…
Leefwêreld van die Gestremde25 Sep
Fanie du Toit vertel van die belangrikheid van musiek in die lewe van 'n dowe. En met die paralimpiesespan terug op eie bodem, gesels Jacqui January met RSG se…
Leefwêreld van die Gestremde18 Sep 2016
September is oogsorgmaand. Jacqui January het gaan uitvind oor die gevorderde navorsing om die agteruitgang van sig te teen te werk. En Fanie du Toit gesels…
Leefwêreld van die Gestremde11 Sep 2016
Jacqui January gesels met die afrigter van een van die blinde atlete by die Rio Paralimpiese Spele oor die afrigting van gestremde atlete. En Fanie du Toit…
Leefwêreld van die Gestremde4 Sep 2016
Jacqui January kyk na die voorreg om aan die Paralimpiese Spele deel te neem, wat nie vir Downsindroom-atlete beskore is nie. En Fanie du Toit gesels met 'n…
Leefwêreld van die Gestremde28 Aug 2016
Jacqui January hoor van 'n skool vir verstandelik gestremde kinders waar Loslitdag se fondsinsameling groot verligting bring. En Fanie du Toit het inligting…
Leefwêreld van die Gestremde21 Aug 2016
Jacqui January gesels met 'n ma oor haar serebraalgestremde dogtertjie. Die vierjarige het 'n beroerte gehad toe sy in haar ma se baarmoeder was. En Fanie du…
Leefwêreld van die Gestremde14 Aug 2016
Met die Paralimpiese Spele in Rio om die draai, fokus Jacqui January op die internasionale deelname van gestremde atlete, en hoor van die leemtes in die…
Leefwêreld van die Gestremde7 Aug 2016
Dis Vrouemaand en Jacqui January het gaan hoor van die suksesse, die leemtes en die mishandeling van gestremde vroue. En Fanie du Toit het inligting oor…
Leefwêreld van die Gestremde31 Jul 2016
Piet Human is 'n ingenieur wat help met toeganklikheid by openbare plekke vir gestremdes. Hy het 'n toeganklikheidsvlakaanwyser hiervoor ontwerp. Jacqui…
Leefwêreld van die Gestremde24 Jul 2016
Hoe verwys mens na gestremdes, en wat is die regte en aanvaarbare terme om te gebruik? Fanie du Toit het gaan uitvind. En Jacqui January vertel van die…
Leefwêreld van die Gestremde17 Jul 2016
Fanie du Toit kyk na die belasting van mense met gestremdhede. Daar is ook wenke en hulp t.o.v die eise en die invul van belastingopgawes.
Leefwêreld van die Gestremde10 Jul 2016
Fanie du Toit kyk na werksplasing vir gestremdes. Hy het praktiese raad vir van die vele uitdagings wat gestremdes in die arbeidsmark ervaar.
Leefwêreld van die Gestremde3 Jul 2016
Jacqui January vertel van 'n groep van Wits Universiteit wat gesinne van dowe kinders help met kommunikasievaardighede. En Fanie du Toit vind uit watter…
Leefwêreld van die Gestremde26 Jun 2016
Jacqui January gesels met Piet Human, 'n elektriese ingenieur, oor sy hulp aan gestremdes om hulle in die arbeidsmark te vestig. En Fanie du Toit gesels met…
Leefwêreld van die Gestremde19 Jun 2016
Jacqui January gesels met 'n jong vrou wie se sintuie is erg in 'n skietvoorval beskadig is. Sy beywer haar nou vir gelyke indiensneming vir gestremde vroue…
Leefwêreld van die Gestremde29 May 2016
Fanie du Toit hoor meer van 'n konferensie waar die fokus op serabraal gestremde skoolkinders val. Jacqui January het gaan hoor hoe Tekkie Tax help met…
Leefwêreld van die Gestremde22 May 2016
Jacqui January gesels met 'n skoolhoof van Lenasia wat vertel hoe horende en dowe kinders by hulle skool saam leer en ontwikkel. En Fanie du Toit gesels met 'n…
Leefwêreld van die Gestremde15 May 2016
'n Nuwe beleid is aanvaar vir die regte van gestremdes. Fanie du Toit hoor hoe dit verskil van die vorige beleid. Jacqui January het nuus oor 'n organisasie…
Leefwêreld van die Gestremde8 May 2016
Fanie du Toit het inligting oor hoe om self jou gehoor te toets n.a.v. baanbrekerswerk by die Universiteit van Pretoria. En Jacqui January gesels met 'n ma en…
Leefwêreld van die Gestremde1 May 2016
Fanie du Toit kyk na die Witskrif op die Regte van Gestremdes en hoe dit mense met gestremdhede sal bemagtig. En Jacqui January gesels oor mense se houding…
Leefwêreld van die Gestremde24 Apr 2016
Fanie du Toit vind mmer uit van die eerste koglieêre inplanting by Tygerberghospital in Kaapstad. Jacqui January gesels met iemand wat 'n koglieêre inplanting…
Leefwêreld van die Gestremde17 Apr 2016
Stamsel-navorsing toon belofte vir mense wat deur retinitis pigmentosa geaffekteer word. Jacqui January het meer gaan uitvind oor hierdie baanbrekerswerk. En…
Leefwêreld van die Gestremde10 Apr 2016
Die Verenigde Nasies het 'n raamwerk opgestel oor die menseregte van gestremdes in die werkplek. Fanie du Toit kyk na indiensnemingstendense in Suid-Arika. En…
Leefwêreld van die Gestremde10 Apr 2016
Die Verenigde Nasies het 'n raamwerk opgestel oor die menseregte van gestremdes in die werkplek. Fanie du Toit kyk na indiensnemingstendense in Suid-Arika. En…
Leefwêreld van die Gestremde20 Mar 2016
Jacqui January vind meer uit van die uitdagings vir vriende en familie van mense met Downsindroom. En Fanie du Toit vertel van 'n ondersteuningsgroep vir jong…
Leefwêreld van die Gestremde13 Mar 2016
Fanie du Toit kyk na die toeganglikheid van toerisme-aantreklikhede vir gestremdes. En Jacqui January fokus op gloukoom wat erge sig-gestremdheid kan meebring…
Leefwêreld van die Gestremde28 Feb 2016
'n Landdros vertel van hoe hy ná 50 jaar sy hakkelprobleem oorkom het, en steeds elke dag daaraan moet werk. En Jacqui January praat met 'n ma oor haar droom…
Leefwêreld van die Gestremde21 Feb 2016
Fanie du Toit kyk na die stand van padvervoer vir mense met gestremdhede. En Jacqui January vertel van 'n interessante toepassing op slimfone om jou…
Leefwêreld van die Gestremde14 Feb 2016
Fanie du Toit yk na die rol en dienste van 'n arbeidsterapeut vir mense met liggaamlike en verstandelike gestremdhede. En Jacqui January hoor wat die Nasionale…