Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die Gestremde2 Feb 2014
Fanie du Toit gesels met Simone Botha, 'n voormalige Mej. Dowe SA. Sy vertel van haar uitdagings as 'n professionele danser.
Leefwêreld van die Gestremde26 Jan 2014
Hoe toeganklik is natuurreservate vir mense met gestremdhede? Jeannie du Plessis vertel wat by hulle by die Moreletakloof Natuurreservaat doen.
Leefwêreld van die Gestremde19 Jan 2014
Renelda en Hester Marais vertel hoe hulle as gesin deur Renelda se gehoorverlies geraak word.
Leefwêreld van die Gestremde12 Jan 2014
Fanie du Toit kyk na die verantwoordelikheid van die private sektor om die omgewing, dienste en produkte toeganklik te maak vir mense met gestremdhede.
Leefwêreld van die Gestremde5 Jan 2014
Leon de Beer van die SA Federasie vir Geestesgesondheid verduidelik hoe die regte van mense met 'n geestesongesteldheid beter beskerm kan word.
Leefwêreld van die Gestremde29 Dec 2013
Hoekom het Helgard Muller besluit om al om Suid-Afrika se grens met 'n fiets te ry? Fanie du Toit gesels met hom oor die reëlings en uitdagings wat met so 'n…
Leefwêreld van die Gestremde22 Dec 2013
Hoekom is die geriewe by baie strande ontoeganklik vir mense met gestremdhede? Fanie du Toit en Therina Wentzel besoek 'n paar strande in die Kaapse…
Leefwêreld van die Gestremde15 Dec 2013
Rene Rust van Piketberg vertel hoe sy die daaglikse uitdagings wat met serebrale verlamming gepaardgaan, aanpak.
Leefwêreld van die Gestremde8 Dec 2013
Fanie du Toit kyk na die bydrae wat Nelson Mandela gelewer het tot die bemagtiging van mense met gestremdhede in Suid-Afrika.
Leefwêreld van die Gestremde1 Dec 2013
Die dowe teoloog Erik de Waal, deel sy lewensverhaal met Fanie du Toit.
Leefwêreld van die Gestremde24 Nov 2013
Die klem val op die maandelikse satellietuitsendings oor gestremheid, wat regstreeks van die Univers…
Leefwêreld van die Gestremde17 Nov 2013
Wat is die voorkoms van geestesongesteldheid in Suid-Afrika en watter strukture is daar om ondersteu…
Leefwêreld van die Gestremde10 Nov 2013
Hoekom is daar steeds soveel onkunde oor die hantering van demensie? Fanie du Toit gesels met Rayne …
Leefwêreld van die Gestremde3 Nov 2013
Watter uitdagings het ouers van kinders met Downsindroom? Fanie du Toit gesels met Tineke Boshoff oo…
Leefwêreld van die Gestremde27 Oct 2013
Fanie Smit kyk na die ekonomiese bemagtiging van mense met gestremdhede.

Leefwêreld van die Gestremde13 Oct
Reinette Palmer van Outisme SA vertel van oor hulpmiddele en programme wat gebruik kan word vir effe…
Leefwêreld van die Gestremde6 Oct
Hendrien de Klerk vertel meer van die Teamhope-projek, 'n staptog na die kruin van Kilimanjaro.
Leefwêreld van die Gestremde29 Sep
Fanie du Toit gesels met Freddie van der Walt oor die algemene ingesteldheid van mense teenoor rolst…
Leefwêreld van die Gestremde22 Sep 2013
Will Scott vertel hoe sy lewensdrome ná 'n trampolien-ongeluk verander het.
Leefwêreld van die Gestremde15 Sep 2013
Ilana Hermis vertel hoe sy deur sowel visuele as gehoorverlies geraak word.
Leefwêreld van die Gestremde8 Sep 2013
Fanie du Toit gesels met die dapper Janine Barends van Worcester oor haar aangrypende verhaal.
Leefwêreld van die Gestremde1 Sep 2013
Carl Greyling vertel meer van die doelwitte en suksesse van die organisasie GUTS 2 GLORIE.
Leefwêreld van die Gestremde25 Aug 2013
Fanie du Toit gesels met ’n geregistreede belastingspraktisyn oor hoe mense met gestremdhede deur die betaling van inkomstebelasting geraak word.
Leefwêreld van die Gestremde18 Aug 2013
Die volgende stelling word in perspektief gestel: “As jy een mens met demensie ontmoet het, dan het jy slegs een mens met demensie ontmoet”
Leefwêreld van die Gestremde11 Aug 2013
Vrouedag word elke jaar op 9 Augustus gevier. Fanie du Toit gesels met twee vroue wat op verskillende maniere deur gestremdheid geraak word.
Leefwêreld van die Gestremde4 Aug 2013
’n Aantal vroue vertek hoe hulle lewe deur gestremdheid geraak word.

Leefwêreld van die Gestremde21 Jul 2013
Beryl-Anne Munnik van Kaapstad vertel hoe gehoorverlies haar interaksie met ander mense beïnvloed.
Leefwêreld van die Gestremde14 Jul 2013
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Leefwêreld van die Gestremde7 Jul 2013
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Leefwêreld van die Gestremde30 Jun 2013
Fanie du Toit kyk na die eerste bioniese oog en die impak van retinitis pigmentosa op die mens en die omgewing.
Leefwêreld van die Gestremde23 Jun 2013
Fanie du Toit kyk na die impak wat die Overstrand Vereniging vir Persone met Gestremdhede op die Hermanus-omgewing het.
Leefwêreld van die Gestremde16 Jun 2013
Sandra Maritz van die Nasionale Raad vir Persone met ‘n Liggaamlike Gestremheid vertel meer van die pad na onafhanklikheid vir mense met gehoorverlies.
Leefwêreld van die Gestremde9 Jun 2013
Wat is demensie? Wat beteken die atrofie van die menslike brein? Wat is die impak van demensie op die mens, sy geliefdes en die omgewing?
Leefwêreld van die Gestremde2 Jun 2013
Watter invloed het die ontoeganklikheid van die gemeenskap op mense met ’n gestremdheid? Fanie du Toit toets die menings van ‘n aantal mense oor hoe hulle…
Leefwêreld van die Gestremde19 May 2013
Juanita Cronje vertel van die uitdagings rondom die bestuur van ‘n projek soos die Cluny Farm buite Johannesburg.
Leefwêreld van die Gestremde12 May 2013
Hanlie Visser vertel hoe om sinvol te kommunikeer met mense wat aan Alzheimer se siekte ly.
Leefwêreld van die Gestremde5 May 2013
Wat word met rabat of korting op ingevoerde voertuie vir mense met gestremdhede bedoel? Hoekom word die korting toegeken en wat is die verskillende kategorieë…
Leefwêreld van die Gestremde28 Apr 2013
Wat word bedoel met hulpmiddele vir mense met gestremdhede? Die beskikbaarheid en bekostigbaarheid van ’n aantal vorme van hulpmiddele word bespreek.
Leefwêreld van die Gestremde21 Apr 2013
Die klem val op die bemagtigingswerk wat die Vereniging vir Persone met Gestremdhede in Nelson Mandelabaai doen.
Leefwêreld van die Gestremde14 Apr 2013
Fanie du Toit gesels met dr. Antionette van der Merwe oor hoe die Telematiese Dienste by die Universiteit van Stellenbosch ‘n bydrae lewer om die breë…
Leefwêreld van die Gestremde7 Apr 2013
Hannl Cronje vertel van die werk wat die Orion Organisasie in Atlantis doen.
Leefwêreld van die Gestremde31 Mar 2013
Fanie du Toit en sy gas beantwoord luisteraarsvrae oor die benadering wat mense met gestremdhede kan volg om deel van die breë gemeenskap te wees.
Leefwêreld van die Gestremde24 Mar 2013
Hoe toeganklik is die Ysterman-kompetisie vir mense met gestremdhede? Die driekampatleet, Francois Jacobs, vertel meer oor sy deelname aan hierdie kompetisie.
Leefwêreld van die Gestremde17 Mar 2013
Fanie du Toit gesels met Lein Smuts oor die ekonomiese bemagtiging van mense met gestremdhede in Suid-Afrika. Die fokus val op die gehalte van’n wye reeks…
Leefwêreld van die Gestremde10 Mar 2013
Ledivia Hamman vertel meer oor die fossielroete en geologiese uitstalling by die Instituut vir Blindes op Worcester.
Leefwêreld van die Gestremde3 Mar 2013
Hoe prakties is die beoefening van karate deur mense met gestremdhede? Dirk van der Merwe vertek meer van die bemagtigingspotensiaal van hierdie gewilde sport.
Leefwêreld van die Gestremde24 Feb 2013
Jan du Plessis vertel meer oor die impak van siggestremdheid op sy werk, sy omgewing en toekomsdrome.


Leefwêreld van die Gestremde26 Aug 2012
Fanie du Toit hoor die menings van gestremdes oor die toeganklikheid van eredienste en kerkgeboue.
Leefwêreld van die Gestremde19 Aug 2012
Fanie du Toit kyk na ‘n projek wat die toeganklikheid van geloofsgemeenskappe vir mense met gestremdhede bevorder.
Leefwêreld van die Gestremde12 Aug 2012
Fanie du Toit gesels met ’n kundige oor die voordele wat sensories gefokusde aktiwiteite vir mense met Alzheimers se siekte inhou.
Leefwêreld van die Gestremde5 Aug 2012
Fanie du Toit gesels met Dorothy-Anne Howitson, ’n kampvegter vir die regte van gestremdes.
Leefwêreld van die Gestremde29 Jul 2012
Wat is die impak van Down Sindroom op mense wat regstreeks daardeur geraak word? Tineke Boshoff van Kaapstad vertel hoe sy en haar gesin die uitdagings…
Leefwêreld van die Gestremde22 Jul 2012
Adri Combrinck van Kaapstad vertel meer oor die opleidingsgeleenthede wat die Karel du Toit-Sentrum aan gehoorgestremde kinders bied.
Leefwêreld van die Gestremde15 Jul 2012
Fanie du Toit gesels met Naas Ferreira, direkteur van ‘n beskermde werksfasiliteit aan die Oos-Rand, oor die uitdagings wat verstandelik gestremde volwassenes…
Leefwêreld van die Gestremde8 Jul 2012
Wat is terapie-honde? Piet du Toit van Caring Friends vertel hoe mense met gestremdhede by hierdie inisiatief kan baat.
Leefwêreld van die Gestremde1 Jul 2012
Fanie du Toit gesels met Tania Melnyczuk en Shaun du Toit oor die invloed van Asperger-sindroom op die mens en sy omgewing.