Shows / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Episodes
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Fanie Swanepoel, 'n visueelgestremde wat meervoudige sklerose het. Hy vertel van sy toestand, die uitdagings, en die Nasionale Raad…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met 'n ma oor haar en haar seun se outismediagnose. Sy gee 'n definisie van outisme, en verduidelik hoe hulle gesin te werk gaan om haar…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Maritza Nel oor beroertes. Sy vertel wat jy as 'n bystander kan doen wanneer jy vermoed dat iemand 'n beroerte gehad het. Christelle…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit kyk na die werk wat die SA Alliansie vir Gestremdes doen. En Martelize Brink praat met kliniese sielkundige Nicky Abdinor, wat sonder arms gebore…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Die Instituut vir Dowes en Blindes op Worcester is vanjaar 137 jaar oud. Sy naam is intussen verander na Innovation for the Blind. Die bestuurshoof, Albie…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
'n Luisteraar vertel hoe rumatoïede artirtis haar op 'n jong ouderdom gestremd gelaat het. Sy deel ook nuus oor selfoontegnologie wat veral persone met 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
'n Sosiale wetenskaplike van die Centre for Autism Research in Africa praat oor outisme en die uitdagings wat dit vir gesinne meebring, asook die rol van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Die gemeenskap van Worcester in die Wes- Kaap het Braille-plaatjies op verkeerstkenes in die dorp aangebring om dit vir blinde inwoners makliker
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January hoor hoe 'n VN-konferensie oor innovering, idees oor insluiting en deelname vir gestremdes wêreldwyd bevorder. Fanie du Toit gesels met 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January het inligting van 'n simposuim wat daarop gemik is om kommunikasie en taal vir gestremdes met versorgers en ouers te bevorder. En Fanie du Toit…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vind meer uit oor gloukoom en die verreikende gevolge wat dit wêreldwyd inhou vir vier uit elke 50 mense. En Jacqui January gesels met 'n vrou…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit hoor van 'n fietstoer in Kaapstad vir rolstoelgebruikers. En Jacqui January hoor van 'n jong vrou wat probeer help om gestremde werklose mense in…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Die fokus is vandeesweek op Wêreld Gehoordag. Fanie du Toit gesels met 'n oudioloog oor geraasskade in myne en restuarante. En Jacqui January het gaan uitvind…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met Andries Oosthuizen, wat ná 'n motorongeluk blind is. Hy vertel van die aanpassings wat hy moes maak, en sy deursettingsvermoë. Hy is…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met 'n kwadrupleeg wat 'n gesogte prys vir sy werk as sportjoernalis ingepalm het. En Jacqui January hoor hoe 'n groep jong…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit fokus op Internasionale Serebrale Gestremdsheids dag. Hy vertel van ondersteuning aan families d.m.v terapetiese toerusting vir die kinders en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit fokus op bewusmaking en 'n gemeenskap wat saamwerk vir mense met outisme ter viering Wêreld Outisme dag op 03 April. Jacqui January gesels met 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
'n Jong vrou vertel aan Fanie du Toit hoe sy TB gekry het terwyl sy in 'n staatshospitaal gewerk het. Fanie vertel ook hoe onbehandelde TB tot gestremdheid kan…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met Andre Kalis, 'n dowe persoon wat met behilp van gehoorapparate hoor. Hy vertel van die regte van gestremdes, en hoe om te kommunikeer…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Die is op Wêreld Downsindroomdag. Fanie du Toit kyk na die wanopvattings hieroor, en hoe persone met Downsindroom in die gemeenskap verwelkom kan word. En…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels op Wêreld Gehoordag met 'n doktor en sy vrou oor haar kogliêre inplanting, en hulle betrokkenheid om ander dowes te help. En Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met Johan Ras wat begin doof word het. Hy vertel van die proses van koglieêre inplanting en hoe hy weer sy musiek kon luister (ons…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit het inligting oor die Afrikaprotokol, wat deur die Verenigde Nasies begin is vir die regte van gestremdes. En Jacqui January gesels met 'n jong…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met 'n siggestremde pa en seun wat hulle bestuurslisensies ontvang het. Hulle bestuur met behulp van 'n biotiese bril. En Fanie du Toit…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January hoor van samewerking tussen hengelaars en gestremde hengelaars by die jaarlikse visvangtoernooi vir gestremdes by die Vaaldam. En Fanie du Toit…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January doen verslag oor aktiwiteite en byeenkomste vir gestremdes. En Fanie du Toit het 'n interessante gesprek oor belastinguitdagings en -voordele…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit praat met 'n hoërskoolleerder wat n.a.v 'n navorsingsopdrag, die konsep van 'n 'roltrol' geskep het. Hoor hoe sy 'n rolstoel met 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met 'n blinde rekenmeester oor sy inisiatief om werklose gestremdes op 'n databasis te fasiliteer. En Fanie du Toit kyk na…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met twee lede van die SA Vereniging vir Fotograwe met Gestremdhede. En Jacqui January kyk na 'n internasionale byeenkoms oor…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie Du Toit kyk na die rol van musiek en dans in vroeë ontwikkeling op gestremde kinder. En Jacqui January kyk na organisasies wat hulp aan gestremdes en…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Duisende mense besoek Muizenburg elke jaar vir die Vlieërfees, wat gehou word om mense bewus te maak van geestesgesondheidsprobleme. En Johan Ras deel sy…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit volg luisteraarsvrae op oor die proses en aanpassings van bestuurderslisensies vir gestremdes. En Jacqui January woon 'n kerkdiens vir Dowes by…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Op Internasionale Mensregtedag fokus Jacqui January op die African Disability Protocol en sy gee terugvoer oor die SAUK Stigting se Disability 360-inisiatief…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit kyk na die algehele toegangklikheid, dienslewering en toelaes vir gestremdes. En Jacqui January kyk na die ingesteldheid en houding teenoor veral…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vertel van die Lighthouse Vereniging, wat 80 jaar later steeds blindes help om sosiaal te verkeer van fietsry tot veerpyltjies speel. En Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit het raad gaan soek by kundiges oor die toegang tot onderrig vir kinders met gestremdhede in hoofstroomskole. En Jacqui January besoek 'n goed…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit kyk na skokkende statistiek oor geweld, en hoe dit mense gestremd laat. En Jacqui January hoor van die werksaamhede van 'n tehuis vir volwasse…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit praat met Yolande van der Westhuizen, 'n oudioloog. Yolande is van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Oudioloë, en waarsku die publiek om lig te…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Studente aan die Universiteit van Johannesburg het 'n groep gestig wat bewusmaking oor gestremdheid wil doen op kampus ten bate van studente met gestremdhede…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit fokus op Wêreld Beroertedag van die simptome en die impak van die siekte op 'n mens. Fanie het ook nuus oor 'n internasionale byeenkoms om geld…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January gesels met 'n ma van 'n seun met Downsindroom oor praktiese hulp en bystand vir mense met geestesongesteldhede. En Fanie du Toit voer die tema…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vind meer uit oor die proses wat gestremdes kan volg om 'n bestuurderslisensie te kry. En Jacqui January kyk na Nasionale…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vind meer uit van die jaarlikse Nappy Run-projek, wat 'n groot impak het en verligting bring in die versorging van gestremde babas. En Jacqui…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit gesels met bekende kunstenaars, wat help met konserte in die platteland vir gestremdes met gestremdes. En Jacqui January het gaan uitvind van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit vind meer uit van 'n organisasie wat ongeregistreerde versorgingsentrums vir gestremdes help met opleiding en ondersteuning. Hy vertel ook van…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Fanie du Toit hoor van Suid-Afrika se rol by 'n onlangse konferensie oor gestremdes wat in New Yorkby die VN gehous is. En Jacqui January gesels met 'n…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Die Nasionale Instituut vir Dowes op Worcester het 'n leefruimte vir dowes geskep. Jacqui January was daar, en het met die bestuur en inwoners gesels. Fanie du…
Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die gestremde
Jacqui January kyk na tegnologiese hulpmiddels vir blindes, soos 'n rekenaar waar spraak die skerm vervang. En Fanie Du Toit hoor van WALKING ON WAVES, 'n…
Leefwêreld van die Gestremde20 Aug
Fanie duToit gesels met 'n vrou wat sonder arms en bene gebore is, en nou ook gehoorprobleme het. Sy is 'n inspirasie, en vertel van gestremde vroue se…
Leefwêreld van die Gestremde13 Aug
Tamsyn de Jager is die stigter van Special Peeps. 'n organisasie wat fokus op kinders met serebrale gestremheid. Sy het 'n vyfjarige dogter met hemiplegie…
Leefwêreld van die Gestremde6 Aug
Fanie du Toit hoor watter ondersteuning beskikbaar is vir helpers en ouers van gestremdes in Namakwaland. En January vertel van die koor van 'n groep…
Leefwêreld van die Gestremde30 Jul
Fanie du Toit vind meer uit van toeganklike inligtingstegnologie en die kommunikasiewerksgroep, wat ten doel het om inligting en kommunikasiebeleid, strategie…
Leefwêreld van die Gestremde23 Jul
Fanie du Toit vind meer uit van die Nasionale Biblioteek vir Blindes in Grahamstad, en die gratis diens wat hulle bied om 'n leeskultuur te kweek. En Jacqui…
Leefwêreld van die Gestremde16 Jul
Fanie du Toit doen 'n opvolg oor gehoorverlies en die oorsake daarvan na aaleiding van luisteraars se navrae. Jacqui January het nuus oor…
Leefwêreld van die Gestremde9 Jul
Jacqui January gesels met die Mustang Rolstoel rugby klub se projek-bestuurder oor die sport. Kom hoor hoe dit werk want gestremde mans en vroue kan saam…
Leefwêreld van die Gestremde2 Jul
Jacqui January gesels met die mense van die Triest Opleidingsentrum vir verstandelik gestremde volwassenes, maar die sentrum bied meer as net 'n tuiste aan…
Leefwêreld van die Gestremde25 Jun
Fanie du Toit vertel van 'n blind paartjie se twee kinders wat na kogliêre inplantings weer kan hoor. Jacqui January fokus op die laaste Sondag van jeugmaand…
Leefwêreld van die Gestremde18 Jun
Fanie du Toit het gaan uitvind oor die voordele van perdry vir gestremdes, en vertel van 'n konferensie oor vroeë intervensie met betrekking tot gesinne met…
Leefwêreld van die Gestremde11 Jun
Dis Jeugmaand en Fanie du Toit vertel van opleiding in Worcester vir siggestremde jongmense. Jacqui January het meer oor inklusiewe onderwys en naskoolse…
Leefwêreld van die Gestremde4 Jun
Jacqui January het meer uitgevind oor Kinderbeskermingsweek en hoe gestremde kinders geraak word deur die wetgewing. Fanie du Toit gesels met die mense van…