Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 Mei 2024
Paddas is besig om uit te sterf, en niemand praat daaroor nie! Hoekom mag ons deesdae ons selfone op vliegtuie gebruik - is dit nie gevaarlik nie?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 April 2024
Hoekom verskil die spookvoël se roep so baie van ander voëls? Hoe word reënboë sonder kleur verklaar? Hoe is dit moontlik dat ystervarke amper alles vreet?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 April 2024
Leer meer oor die pampoen-paddatjie wat kan spring, maar nie land nie, en wat gesels met sy maats, maar nie een kan hoor nie. Is dit waar dat jy elektrisiteit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 April 2024
Is daar ‘n verskil tussen kakkerlakke en kokkerotte? Wat gebeur tydens wolkbestuiwing? Het dit nie ‘n negatiewe uitwerking op die ekologie nie?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 April 2024
Wat tel as vreemde gedrag by akkedisse? Ons kyk weer na hoe molle grondhopies maak as hulle agtertoe skop. Help ‘n waaier om muskiete weg te hou, of is dit ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 31 Maart 2024
Hoe kan ‘n vliegtuig, teen ‘n snelheid van 300 plus kilometer per uur, se wiele so vinnig versnel in ‘n breukdeel van ‘n sekonde wanneer dit land? Hoekom klink…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 Maart 2024
Hoekom sing die meeste voëls vroegoggend of laataand? Wat gebeur in die middel van die dag wat die sang stuit? Hoekom is die flapnek-verkleurmannetjie so…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 Maart 2024
Hoekom raak sout laf? Wanneer jy rooibostee maak, het jy ooit gewonder of dit miere se dood kan veroorsaak?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 Maart 2024
Hoe maak molle molshope as hulle agteruit grou? Hoekom word jellievisse deur klein slakkies vermoor, en wat is die doel van ‘n jellievis?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 Maart 2024
Hoe kan ‘n vliegtuig se bande van 0 tot 300 km per uur, in ‘n breukdeel van ‘n sekonde versnel, en nie die vliegtuig van koers afdruk nie? Hoe beïnvloed…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 25 Februarie 2024
Is daar iets soos visse, of is ons op skool verkeerd geleer? Hoekom kan sperm vir jare gevries word, maar ‘n mens se toon kan nie na ‘n paar ure weer aangeheg…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 Februarie 2024
Wat maak die lug blou? Hoekom is die lug nie violet nie? Hoekom is sekere haaie warmbloedig, en nie koudbloedig soos meeste seelewende diere nie?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 Februarie 2024
Hoekom vreet die wyfie knopiespinnekop die mannetjie? Slaap ‘n dikkop, en kan hulle slange naboots? Is dit waar dat nagape giftig is?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 Februarie 2024
Woon jy dalk op ‘n hitte-eiland in Suid-Afrika? Soos Musina… Wat is die marsupialis in die springbok se wetenskaplike naam, Antidorcas marsupialis? Hoekom is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 Januarie 2024
Het dit al met jou gebeur dat ietsie kleins uit jou hand val en spoorloos verdwyn, of nie naby die plek lê waar jy staan nie? Watter rol speel die aarde se…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 Januarie 2024
Is ‘n Rooi Roman giftig? Hoekom kom die "marsupialis" in die springbok se wetenskaplike naam Antidorcas marsupialis voor? En, Hoe is dit moontlik dat die goue…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 Januarie 2024
Kan die bekende Kaaiman van namakwaland die weer voorspel? Hoekom het brandpaaie in die Wes-Kaap in onbruik verval? En, hoe is dit moontlik dat ‘n wurm uit die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 Januarie 2024
Hoekom hou miere van jou toonnaels? Wat is die verskil tussen ‘n spinnekop en insek en hoekom help dit om verstaan? En, Hoe vlieg vliegtuie onderstebo as dit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 31 Desember 2023
Hoekom kan ‘n plat lens nie lig fokus nie? Watter rol vervul ‘n bidspringkaan in ekosisteme? En, hoekom lyk ‘n geietjie blink en slymerig, maar is tog droog?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 Desember 2023
Wat kan die oorsaak wees van groeter getalle duif-vrektes? Is daar iets soos ‘n giftige akkedis en waar kom hulle voor? En ons dierkundige gaan ‘n vreemde…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 Desember 2023
Waar word kortgolf- en mediumgolflengtes aangewend? Watter soort golwe word vir TV gebruik? En hoekom is ‘n roman insek so rats en aggressief?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 Desember 2023
Hoe kan 'n spieël 'n voorwerp agter ‘n stuk papier sien? Hoe weet die spieël die voorwerp is daar? En, indien dit sou gebeur dat muskiete wat Malaria dra die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 Desember 2023
Hoekom is ‘n skilpad se dop so hard? Hoe kan jy ‘n sonsondergang geniet in jou glas melk? En wat presies is die doel van slakke?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 November 2023
Het kanker bestaan voordat mensgemaakte chemikalieë daar was? Hoe verskil visie van oë wat langs die kop teenoor voor die kop geposisioneer is? Kan ons meer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 November 2023
Kan 'n skokgolf lig maak wat deur die liggrens kan breek? Wie leef langer: diere in gevangenis of wilde diere? Hoekom is dit dat ons nooit dooie voëltjies sien…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 November 2023
Hoekom gee koue temperature jou verkoue? Het Suid-Afrika buideldiere? Hoekom is die volledige metamorfose van sekere insekte so ingewikkeld?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 November 2023
Hoe kan dit so moeilik wees om rubber oor gladde glas te sleep as wrywing deur oppervlakwrywing veroorsaak word? Hoekom is erdwurms so reusagtig in Cradock?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 Oktober 2023
Ons leer meer oor liewenheersbesies, of skilpadkewers. Waar kom hulle vandaan? Watter spesies het onlangs in Suid-Afrika aangekom? Wat is hulle groepgedrag?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 Oktober 2023
Hoekom neem blou-ape dwelms? Hoekom raak olifante dronk? Hoekom vrek sekere voëls van alkoholvergiftiging? Hoekom word vlêrmuise deur niks geaffekteer nie? Hoe…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 Oktober 2023
Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Ons bespreek klimaatsverandering met ekoloog dr. Dave Pepler, medikus dr. Heinz Mödler en teoretiese fiskikus…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 Oktober 2023
Ons leer meer van voëls se voedingspatrone, die mens se invloed daarop, hullw vere, en die vere se gebruike.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 Oktober 2023
Ons leer meer oor bio-indikators in jou tuin. Hoekom verloor jou horlosie tyd, veral in Suid-Afrika? Kan jy iets doen om dit te verhoed?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 September 2023
Waar kom die term, Slip him a Mickey, vandaan? Watter opsies is daar om indringerbome te bestuur? Hoe affekteer LED-ligte insekte se getalle?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 September 2023
Ons kyk intiem na wildeganse se liefdeslewe en hulle ewige trouheid. Ons vind uit wat die verskil is tussen kapok en sneeu – dis nou as daar enigsins ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 September 2023
Ons probeer uitwerk of daar ‘n monster in die Cunenerivier woon. Ons gesels oor James Bond, treintjiewurms en hoekom uie ons oë brand.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 September 2023
Ons vind meer uit oor reuse spinnekoppe, en die wanpersepsies wat ons oor hulle het. Hoe werk ‘n barometer?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 Augustus 2023
Ons vind meer uit oor duiwe en hoekom hulle eiers se kleure verskil. Hoekom lei ‘n sianiedpil so vining na die dood? Hoe lyk ‘n aanloklike uilhuis?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 20 Augustus 2023
Ons vind meer uit oor dopluise en daar is raad oor hoe om hulle getalle te bestuur. Ons kyk ook na die land se kleinboere, en hoe (en hoekom) ons almal hulle…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 Augustus 2023
Hoekom kan ‘n mens ‘n plat staalstaaf makliker buig oor die platkant asoor die rugkant, wat baie moeiliker buig? ‘n Donker figuur soos ‘n reuse slang, ongeveer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 6 Augustus 2023
Blykbaar is daar ‘n sekere soort klip in die Kongo wat elektrisiteit kan opwek. Daar is ook ‘n teël waarmee jy jou vloerteëls mee kan vervang, wat ook…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 30 Julie 2023
Glo jy uile is ‘n aanduider van dood wat om die hoek skuil? Wat maak ‘n spoorfossiel eiesoortig? Wat is die ekologiese voordeel van groot geboude diere – van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 Julie 2023
Watter likkewaan is die grootste, en hoe maak hulle geluide sonder stembande? Kan boorgatwater jou ystervlakke affekteer? Watter doen voëls om die wyfies te…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 Julie 2023
Hoe verklaar jy die kamera-effek in skaduwees? Watter vlieg help ons met kankernavorsing en lanklewendheid? Watter akkedis is die grootste akkedis in die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 Julie 2023
Is dit waar dat jy demensie kan ontwikkel wanneer jy in jou neus krap? Hoe is dit moontlik dat twee spesies uit verskillende kontinente so na mekaar kan aard?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 Julie 2023
Wat is die slegste vir ‘n land se toekoms - oorbevolking of te min mense? Hoe beïnvloed seep oppervlakspanning? Is dit moontlik dat melk van kamertemperatuur…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 25 Junie 2023
Ons leer meer van parsitoïdes van insekte en spinnekoppe. Watter uitwerking het geraas, of klank, op diere? Produseer jou liggaam vitamien D wanneer jy binne…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 Junie 2023
Reën ‘n mens meer nat wanneer jy hardloop of stap? Ons kyk ook na die hoep-hoep se kroos, want nie almal in haar nes hoort daar nie.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 Junie 2023
Ons bespreek opvolgvrae van luisteraars oor warmwaterflesse en watertenks. Hoekom het sekere soogdiere meer vet as ander? Hoe kan jy molle in jou tuin aanpak?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 Junie 2023
Beweeg elektrisiteit so vinnig soos die spoed van lig, of beweeg dit teen 9 km per uur? Hoekom gaan die lig aan sodra jy die skakelaar druk? Waar kom…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 Mei 2023
Is prof. Hendrik Geyer wetlik aanspreeklik vir sy gebruik van die woord biljoen i.p.v. triljoen? Sal waterslange Desiree se visse in haar dam opvreet? Wanneer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 Mei 2023
Hoe verklaar jy dit dat die Jesus-akkedis oor water kan hardloop sonder om te sink? 'n Luisteraar vra of ons 'n wollerige wurm van Ellisras kan identifiseer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 Mei 2023
Ons pak die raaisel van dooie bye wat in die oggende aangetref word by fluoresserende ligte. Ons gaan ook uitvind of ‘n halfvol warmwaterfles langer warm bly…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 Mei 2023
Hoe kan dit wees dat die heelal 92 miljard ligjare wyd is, terwyl die ouderdom van die heelal "net" 13,7 miljard jaar is? Hoekom het sekere manlike bospesies…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 30 April 2023
Ons hoor hoe ‘n ruspe, en later 'n vlinder, jou lelies kan verwoes. Hoe gebruik mens sonkrag om te kook, bak en braai? En ons hoor hoe verwarrend ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 April 2023
Ons vind uit hoe jou waarneming van die horison deur hitte of koue beïnvloed word, en ons beskou die skuimnespadda en sy skuim van nader.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 April 2023
Watter persentasie van die totale energie wat die son uitstraal, bereik die aarde? Hoe is dit moontlik dat twee spesies uit verskillende vastelande so na…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 April 2023
Kan ons voorspel waar ‘n weerligstraal volgende gaan slaan? En, ons leer meer oor die kardinale belang van temperatuur by soogdiere, en hoe dit ons organe…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 April 2023
Na aanleiding van ‘n foto op sosiale media wil almal weet hoekom daar amper 10 paddas op ‘n slang se rug sit? Wat veroorsaak hierdie gedrag? Is jy waarlik…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 Maart 2023
Wat is die effek van elektrolietinhoud op die latente hitte van water? Met ander woorde, kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel hou tydens beurtkrag?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 Maart 2023
Wanneer vang luiperds dassies as hulle slaappatrone verskil? Pigmentasie van voëls speel ‘n kardinale rol in oorlewing. Kom vind uit hoe hulle die kleure…