Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 Januarie 2022
Hoekom kry sommige mense halusinasies ná ‘n aorta-aneurisme? Hoe verloor akkedisse hulle sterte, en hoe werk die regenerasie daarvan? Hoekom is zebras…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 Januarie 2022
Die kenners praat oor die temperatuur van meteoriete, veral wanneer dit op jou kopkussing land! Hoekom hou Kapenaars aan om te sê die dassie en olifant is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 Desember 2021
Ons leer meer van orgaanskenking, en hoe ons almal ‘n skenker is. Ons kyk na die Hadeda en Ibis se ooreenkomste en verskille, en ons ondersoek slange se…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 Desember 2021
Hoe beskerm gesigmaskers jou? Watter maskers bied meer beskerming? Kan menslike aanraking ‘n seester laat vrek?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 Desember 2021
Ons kenners leer ons meer van die verskynsels by bewegende motorwiele – soos om regdeur te kan sien, of hoekom dit soms lyk asof die wiel agteruit beweeg. Ons…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 Desember 2021
Hoe hoor ons? Hoe gehoorsensitief is ons? Die span bespreek ook die velkleur en genetika van die witleeu en bruinleeu.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 November 2021
Die kenners leer ons meer van die MRI-masjien en die onmenslike geraas wat dit maak. Kan mRNA jou DNS verander? Hoekom is sommige slange se giftande voor in…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 November 2021
Die kenners praat oor drome en halusinasies; wat presies reuk is; hoe besoelde lug ons affekteer; en hoe geelvinke die weer voorspel, en kan ons by hulle leer.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 November 2021
Ons leer meer van die geheimsinnige bloustertakkedis, en vind uit of daar slim en dom katte en honde is. Is dit waar dat mense met rooi hare ‘n hoër…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 November 2021
Hoekom lê geitjies net twee eiers? Hoekom vrek robbe in groot getalle? En, ons leer meer oor sonenergie se gebruike, en die invloed van sonpanele.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 31 Oktober 2021
Ons leer meer oor grootpoot-voëls se broeigedrag, hoe windrigtings ontstaan, hoekom ons huil, en of rooibostee voordelig kan wees vir skape.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 Oktober 2021
Die kenners vertel hoekom die meeste voëls nie ‘n penis het nie – so hoe gebeur voortplanting? Ons kyk na die ewolusie van seksualiteit, en watter effek…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 Oktober 2021
Ons delf dieper in ‘n vraag van ‘n vorige episode aangaande klank. Ons leer meer oor hoe voëls miere inspan om te help met hiegiëne, en hoeveel meer brandstof…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 Oktober 2021
Die span praat oor volwasse ape se aggressiewe gedrag teenoor kleintjies in hulle trop. Ons vind meer uit oor volstruise se kloakale openings, en ons kyk na…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 Oktober 2021
Wat is kwik? Die span praat oor kwik se giftige geskiedenis en sy alledaagse gebruike. Daar word antwoorde gegee vir die vreemde verskynsels wat te sien is by…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 September 2021
Die span verduidelik die ontbindingsprosesse nadat voëls vrek; die misdaadrekord van geitjies; en hoe ysblokkies in kookwater kan sink.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 September 2021
Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie? Wat veroorsaak ‘n helikopter se steurende klapgeluid? Waar kom die Latynse en Griekse…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 September 2021
Wat het wors met Botox te doen? Hoekom sal jy iets wat só giftig is in ‘n gesig spuit? Hoekom krap en verwoes huiskatte meubels? Hoe gemaak met ‘n rot wat ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 September 2021
Ons kenners praat oor die spanwerk van wedvlugduiwe; hoeveel mense wakker word tydens operasies; die 1969-aardbewing in Tulbagh; en hoe sneeublindheid…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 Augustus 2021
Ons leer meer van ‘n keisersnee van ‘n verkleurmannetjie; en verkleurmannetjies se vorme van voortplanting. Kan katte en voëls bevriend raak? Wat weet ons van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 Augustus 2021
Ons kenners verklaar termietkolonies, superorganismes en feetjiesirkels. Ons kyk na redes hoekom wildebeeste se getalle vermeerder. Kan jou houtlepel man…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 Augustus 2021
Wat onderskei virusse, parasiete en bakterieë van mekaar? Ons hoor hoe sand in 'n volstruiseier opeindig sonder om ooit oopgbreek te word. Hoekom lê sekere…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 Augustus 2021
Ons vind uit hoekom daar geen Lemur-halfapies op Afrikavasteland is nie. Wat beïnvloed AM- en FM-klankgolwe? Ons luister na die laast aflewering oor die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 Augustus 2021
Ons leer meer van klank – Wat beïnvloed klank? Hoekom is sekere klanke harder, maak nie saak wat die afstand is nie? Wat is mistigheid se invloed op klank? Wat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 25 Julie 2021
Ons leer meer van die onsterflike jellievis, die ekologiese stappe wat gedoen word om ekostelsels te red, en hoe die Cullinan-diamant die aardoppervlak bereik…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 Julie 2021
Ons leer meer oor die simfoniese uitvoering, wat veral die Bokmakierie vir ons gee. Ons kyk na die dalende syfers van witdood-haaie aan die kus van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 Julie 2021
Ons leer meer van kelkiewynvoëltjies. Ons beskou die ewolusie van die mens se beendere, ligamente, senings, aptyt en weerstand van nader. En, het jy geweet ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 Julie 2021
Ons vind meer uit van die impak wat oorfone op die bakterieë in jou oorkanaal het. Ons hoor waarheen ons sokkies verdwyn ná ‘n was, hoekom ander rye altyd…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 Junie 2021
Ons leer meer van suikerbekkies; ons kenner verklaar hoe ‘n skilpad sonder ribbes asemhaal; en ons hoor hoekom warmwaterpype vinniger vries as kouewaterpype.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 20 Junie 2021
Ons vind meer uit oor die wonder van die migrasiepatrone van verskeie diere. Ons hoor of die manlike en vroulike geslagte verskillende evolusiepaaie geneem…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 Junie 2021
Ons vind uit hoe sekere spinnekoppe elektrisiteit in hulle spinnerakke gebruik om prooi te vang. Hoekom is die lug blou? Ons leer meer oor hoe selle ontdek is.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 6 Junie 2021
Ons vind uit wanneer die aarde se magneetveld weer gaan omswaai. Ons leer meer van die pofadder se paringtyd, en Dave Pepler gee wenke gee wat jy op jou…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 30 Mei 2021
Ons kyk na vrae wat handel oor slange wat soos akkedisse lyk of akkedisse wat soos slange lyk. Ons beantwoord 'n vraag wat gaan oor jou lyf wat ‘n antenna is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 Mei 2021
Ons kyk na moontlike oplossings vir die gemors wat die Indiese Myna/spreeu veroorsaak, hoor hoekom meer vroue deesdae meer hartaanvalle kry, en bespreek…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 Mei 2021
Ons luister na die eerste aflewering van die ontdekkingsverhaal van selle, en ‘n medikus verduidelik wat bilharzia is, wat miljoene mense elke jaar affekteer.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 Mei 2021
Vind meer uit oor die vervanging van varkharte in menslike hartoorplantings. Ons hoor hoe spesiaal ons as spesie is, en ons gesels oor rotstekeninge en hulle…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 Mei 2021
Sal ‘n supernova die aarde se einde beteken? Ons kyk na verskillende spinnekoplokvalle, en leer meer oor die belang van speeksel.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit 25 April 2021
Wat is ‘n permakultuur? Kan ‘n penis van kleur verander na ‘n penisoorplanting? Hoekom het almal vingerafdrukke?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 April 2021
Hoe kan jy hondsdolheid oorleef? Waai blaasoppies weg? Sal jou hond saam met jou TV-reekse begin kyk?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 April 2021
Hoe het olifante wat hul ontstaan in Afrika het, in Indië beland? Hoekom verskil die lesing op jou badkamerskaal as jy op dit klim wanneer die skaal op 'n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 April 2021
Hoekom word jou horlosie se vermoë om akkuraatheid te behou, beinvloed tydens beurtkrag? Hoekom zoem 'n muskiet as hy nadervlieg om jou te byt? Hoe is die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 Maart 2021
Wat is die storie van die Koch-sneeukristal? Wat is ‘n fraktaal? Hoekom word die woord, kalf, gebruik om die kleintjie van ‘n walvis te beskryf? Wil jy meer…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 Maart 2021
Wat is die wetenskaplike naam vir die lig van vuurvliegies? Wat is hulle broeipatrone, en hoekom is hulle daar? Wat is die Kambriese ontploffing? Wat is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 Maart 2021
Wat is die herkoms van die sesvoudige simmetrie van ‘n sneeukristal? Waarmee het dit te make? Hoe is dit moontlik dat die parameters van die heksagon in die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 Maart 2021
Wat is die omgewingsimpak van die vervaardiging van elektriese- teenoor binnebrand-enjins?Is jy bewus dat daar ‘n wêreldmotorspoedrekord opgestel is deur ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 Februarie 2021
Hoe verskil kwantumfisika van ander natuurwetenskaplike wette? Wat is ‘n swart straler? En nee, dit het niks met vliegtuie te make nie. Kan jy die ouderdom van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 Februarie 2021
Wat is die fossielfonds wat ‘n luisteraar in die Karoo gevind het? Wat is ‘n wolhaar-sambreelswam? En wat is die sampioen wat ‘n luisteraar bo-op ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 Februarie 2021
Kon volstruise van staanspoor af nooit vlieg nie? Het jy geweet daar is vandag meer as 60 lewende spesies voëls wat nie kan vlieg nie? Daar is ook minstens…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 Februarie 2021
Wat het bome en klimaatverandering met mekaar te doen? Wat gebeur as die verkeerde bome op die verkeerde plek geplant word? Wat is plek-aangepaste bome? Wat is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 31 Januarie 2021
Hoekom is die vleis van ‘n eend donker, en die borsvleis van ‘n hoender wit? Wat is mioglobien? Is reïnkarnasie konsepsueel moontlik? Is daar getuienis wat dit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 Januarie 2021
Kan ‘n waaier op sigself ‘n vertrek verkoel? Is die omgewingsimpak van ‘n sonstelsel se tegnologie skadelik en blywend?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 Januarie 2021
Hoe verkaar 'n mens die verspreiding, ewolusie en verwantskappe van vluglose voëls? Is die Madagaskar Olifantvoël nader verwant aan die Nieu-Seelandse kiwi as…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 Januarie 2021
Wat is die oorsaak van haarkleurveranderings by kinders soos hulle grootword? Wat kan jy doen om jou koolstofvoetspoor te verminder in hierdie tyd? Watter…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 Januarie 2021
Word voëlnessop werklik van voëlneste gemaak? En, wat kos dit? Bevorder eetbare voëlneste goeie gesondheid? Is dit moontlik dat atome wat aan ‘n dinousourus…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 Desember 2020
Is ruimte en tyd intiem verklits? Wat is die sogenaamde platheidsprobleem en die horisonprobleem in die kosmologie? Is daar ‘n wesenlike verskil tussen saad-…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar ky dit? 20 Desember 2020
Wat veroorsaak winde, waar in die ingewande ontstaan dit en hoekom ruik dit so sleg? Waarom moet medikasie soms slegs soggens of slegs met slapenstyd ingeneem…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 Desember 2020
Byt alle akkedisse só seer, en is dit normaal as julle jou beetkry om nié te laat los nie? Word ‘n mens met hoogtevrees gebore? Waarom ondervind ons nie…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 6 Desember 2020
Wil jy meer weet oor die Europese spreeu? Hoe produseer ‘n hond melk as sy nié dragtig was nie? Waarom sou tarentale kolganskuikens as ‘n bedreiging beskou?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 November 2020
Waar kom tyd en ruimte vandaan? Wat is die skilderbont-rietpadda? Hoekom verander hulle van kleur? En, kan paddas kleur in die donker onderskei?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 November 2020
Het jy geweet kwikkies kan tot vier maal ‘n jaar broei? Wat is die verskil tussen besering of misvorming by kwikkies na aanleiding van ‘n luisteraar se foto’s?…