Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1SA se mynbouproduksie daal in Julie
Statistiek Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Julie met 7,5-persent op 'n jaargrondslag gedaal, hoofsaaklik weens afnames in die produksie van…
Kosmos 94.1Baboon City: Stad Whk erken hom nie, weet niks van vergadering nie
Stad Windhoek weier om Baboon City, 'n groeiende informele nedersetting agter Rocky Crest en Pionierspark te erken, en hou vol dat die gebied skoongemaak en na…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Waarmee is olifant Apollo besig?
Die bulolifant wat laat in 2019 uit die Swakopmund-gebied verskuif is, het hom ten volle op die Zannier-reservaat aangepas en tree op as leier vir jonger…
Kosmos 94.19/11: Dis 25 jaar vandag
Vandag is dit 25 jaar sedert die terroriste-aanvalle op Amerika op 11 September 2001. Maar daar is ‘n parallel met Namibië. Vir jonger geslag wat destyds nie…
Kosmos 94.1Hemelhoë inflasie kan repokoers raak
Die inflasiekoers het in Augustus tot 5 persent gestyg, die hoogste vlak sedert Februarie 2024. Terwyl stygende inflasie druk op rentekoerse kan plaas, sê…
Kosmos 94.1NAB sê oor uitdagings met mielie-bemarking
Daar is 'n bemarkingsagterstand vir die groot 110 000 ton witmielie-oes omdat meulenaars minder graan aankoop. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê die…
Kosmos 94.1Nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vrydag, 11 September 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Dis daai tyd van die jaar - genoteerde maatskappye se finansiële resultate klingel groot geld. KosmosKapitaal loer vanoggend…
Kosmos 94.1Morero vra Joburg-inwoners om onwettige kragverbindings aan te meld
In Suid-Afrika doen Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, ʼn beroep op inwoners om onwettige elektrisiteitsverbindings aan te meld en te help om…
Kosmos 94.1Namport skenk N$2,68m aan Oshikoto-streek vir boorgate
Die Oshikoto-streek se planne om boorgate in veral klein nedersettings te rehabiliteer en installeer is nou 2,68 miljoen Namibiese dollar sterker. Dit, na ‘n…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 10 September 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Iran kap sy verwysing na VN Veiligheidsraad
Iran veroordeel die Internasionale Atoomenergie-agentskap se besluit oor sy beweerde versuim om aan kernverpligtinge te voldoen. Die raad van goewerneurs van…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Mapisa-Nqakula se korrupsiesaak gaan Woensdag voort
Die korrupsiesaak teen die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal Woensdag hervat in die Hooggeregshof in Pretoria…
Kosmos 94.1Sportkommissie ontplooi professionele afrigters in vyf streke
Die Namibiese Sportkommissie het 'n assesseringstoer van vyf streke afgesluit om infrastruktuurbehoeftes op grondvlak te evalueer en plaaslike afrigters op te…
Kosmos 94.1Gemeenskappe moet help in stryd teen dwelms: NamPol
NamPol doen 'n beroep op gemeenskappe landswyd om by die stryd teen die groeiende handel en gebruik van onwettige dwelms aan te sluit. Dit kom nadat die…
Kosmos 94.1Enersense se groen kunsmis kry US$3,6 miljoen belofte
Klimaatfondsbestuurders se SDG Namibia One het tot 3,6 miljoen Amerikaanse dollar belowe om Enersense Energy Namibia se 40 megawatt, Dâures…
Kosmos 94.1Hare waai in NV oor beweerde korrupte Telecom-kontrak
Parlementslede het gebots oor beweerde korrupte, ongeadverteerde inkomstedelingskontrakte by Telecom Namibia wat gekoppel is aan 'n lening van 400 miljoen…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Eben kan nie wag vir riller-toets teen All Blacks
Rugby: Die Springbok-slot Eben Etzebeth sê Saterdag se vierde en laaste toets teen die All Blacks in Baltimore gaan 'n riller-stryd wees, want hulle wil die…
Kosmos 94.1Namibian Lives Matter eis aksie langs Botswana-grens
Die Namibian Lives Matter-beweging wil die uitvoerende gesag aanspreeklik hou vir die implementering van parlementêre aanbevelings om Namibiërs, veral in die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Amerikaners moet vasbyt, Iran is swak: Trump
Brent ru-olie verhandel tans teen 102 Amerikaanse dollar per vat, met handelaars wat voorberei vir dieper ontwrigtings in die aanbod midde Iran en die VSA se…
Kosmos 94.1Plaaslike uraannavorsing kry hupstoot
Namibië neem 'n belangrike stap om sy eie uraannavorsingskapasiteit te bou. Dit kom nadat Unam amptelik 'n gesamentlike laboratorium tussen China en Namibië…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 13:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DA wil ANC-kandidate in 6 munisipaliteite keer
Die DA het dokumente by die Verkiesingshof ingedien vir toestemming om in te gryp by die ANC se poging om 181 kandidate in ses munisipaliteite te stel vir die…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DigiNam beskerm paspoorte, dokumente, bevolkingsregister
Die Binnelandse Sake-ministerie het die nasionale publieke sleutel-infrastruktuur, DigiNam, amptelik bekendgestel onder die tema "Vertroue is Nou Digitaal."…
Kosmos 94.1|Khomanin-gemeenskap wil hoof uit hê
|Khomanin-gemeenskapslede het môre 'n belangrike byeenkoms, met die sentrale eis die verwydering van hul hoof, Juliane Gawa-!Nas. Die gemeenskap het reeds 'n…
Kosmos 94.1Aranos Jeug Ekspo wil jeug met geleenthede skakel
Die Aranos Jeug Ekspo 2026 is tans aan die gang en duur tot 6 September. Die eerste-van-sy-soort geleentheid is georganiseer deur die Aranos dorpsraad en vind…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1ANC klou aan kaderstaat as reddingsboei: DA-leier
DA-leier Geordin Hill-Lewis kritiseer president Cyril Ramaphosa oor sy uitlating in die ANC se verkiesingsmanifes dat ANC-bestuurde munisipaliteite 'n voordeel…
Kosmos 94.1Fokus op nasionale prioriteite: PM aan Jr. Nasionale Raad
Eerste minister Elijah Ngurare het jong leiers versoek om hul voorspraak met nasionale prioriteite in lyn te bring tydens opening van die Junior Nasionale Raad…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Olie-plaaslike inhoudsbeleid onder loep by werkswinkel
'n Valideringswerkswinkel is aan die gang vir die Nasionale Stroomop Petroleum Plaaslike Inhoudsbeleid, die raamwerk om te verseker dat gewone Namibiërs…
Kosmos 94.1SA Weermag is sistematies ondergrawe, sê Saftu
Die vakbondfederasie Saftu is bekommerd dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sistematies ondergrawe is deur jare van onderbefondsing, besuinigings…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sassa-begunstidges moet vandag oorskakel na swart kaarte
Dis vandag die laaste dag waarop ontvangers van toelaes van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se goue kaarte kan oorskakel na die…
Kosmos 94.1Hersiening van groepsvoordele kritiek in werksplekke
Finansiëlediensteverskaffer Old Mutual Namibia het werkgewers versoek om gereeld hul groeprisikovoordele te hersien om te verseker dat werknemersdekking tred…

Kosmos 94.1Novel Motors sê oro herroeping van Ranger-bakkies
Novel Motors het gereageer op die nuus dat die Ford Motor-maatskappy in Suid-Afrika 2 275 Ford Ranger-dubbelkajuitbakkies herroep, wat Namibië insluit. Dit is…
Kosmos 94.1Akkerbouers kry N$40m maar beesboere moet self inspeksies betaal
Die regering is onder skoot oor wat boere beskryf as ongelyke ondersteuning tussen die gewas- en veesektore. Die kritiek kom terwyl die regering 40 miljoen…
Kosmos 94.1GRN moet fokus en simboliese ooreenkomste los
Die IPC se skadu-handelminister, Rodney Cloete, het die regering gekritiseer omdat hulle simboliese ooreenkomste bo werklike ekonomiese lewering prioritiseer…
Kosmos 94.1Die bulletin om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SAKP sê hy bly deel van Drieparty-alliansie
Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy stap nie weg van die Drieparty-alliansie nie, maar bly deel daarvan terwyl hy homself hersaamstel. Die party gaan die…
Kosmos 94.1Arbeidskenner sê GRN moet kleinsake ondersteun
Namibië se regering word aangespoor om burokrasie te verminder en sterker ondersteuning vir klein ondernemings te bied as hulle werkloosheid, armoede en…
Kosmos 94.1Die bulletin om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 10:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Britse regering beplan 14 000 nuwe tronkplekke teen 2030
Brittanje is op hol met die beplande vroeë vrylating van gevangenes om meer plek te maak in tronke regoor die land. Talle het groot kommer, veral slagoffers…
Kosmos 94.1Limpopo-polisie vind R352m in vervalste goedere
Die polisie in Limpopo het in 'n week op 'n wye reeks nagemaakte en onwettige produkte ter waarde van 351,9-miljoen Suid-Afrikaanse rand regoor die provinsie…
Kosmos 94.1Wes-Kaapse polisie vra oorhandiging van oorledenes se wapens
Die Wes-Kaapse polisie doen 'n beroep op lede van die publiek om die vuurwapens van oorledenes in te handig. Dit volg na die arres van twee tieners vir die…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nasria skenking: Goewerneurs moet toetree
Eerste minister Elijah Ngurare het al 14 streekgoewerneurs uitgedaag om hul kantore in aktiewe ontwikkelingsentrums te omskep. Dit kom nadat die Namibië…
Kosmos 94.1Francois Hanekom Jnr.: Die jongste Wanderers Ope-kampioen nóg
Francois Hanekom Jnr. het geskiedenis gemaak deur die jongste speler nóg te word om die Wanderers Ope-toernooi te wen. Op pad na die titel het hy van Namibië…
Kosmos 94.1Gauteng-regering het nie vir 41 ambulanse betaal nie
Die Gautengse provinsiale regering het bevestig dat hy geen rol gespeel het in die aankoop, befondsing of verkryging van die Stad Johannesburg se 41 ambulanse…