Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Onwettige betreding in Parlement, man gearresteer
Die Parlement het bevestig dat 'n man in sy dertigs Vrydag in die vroeë oggendure die parlementêre terrein onwettig betree het. Die parlementêre woordvoerder…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1NNN beloof strenger optrede teen padoortreders
Die president het ook verskerpte optrede teen geslaggebaseerde geweld beloof:
Kosmos 94.1NNN beloof strenger optrede teen padoortreders
Dronkbestuurders en ander padoortreders staar strenger strawwe in die gesig, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah Saterdag tydens die nasionale gebedsdag vir…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: Bokke maak biltong van All Blacks in Amerika
Die Springbokke het seker gemaak hulle wen die trofee vir die eerste Rugby’s Greatest Rivalry-reeks deur Saterdag in die vierde en laaste wedstryd in Baltimore…
Kosmos 94.1Die nuuss om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Reënlafenis vandag, môre verwag
Reën word vandag en môre oor groot dele van veral die Suide en Ooste verwag danksy ‘n bolugstelsel wat inbeweeg, maar buie en donderweer word selfs so ver as…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Boere het meer ondersteuning nodig, sê Aucamp
Die minister van landbou, Willie Aucamp, sê slegs grond is nie genoeg vir boere om te floreer nie. Hy sê boere het ook toegang tot befondsing, winsgewende…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Skole moet beter sanitêre geriewe vir meisies hê
Onvoldoende skoolsanitasie en duur higiëneprodukte dwing steeds skoolmeisies om by die huis te bly wanneer hulle menstrueer. Die voorsitter van die…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Groen-ekonomie moet wins genereer, sê Amutse
Nywerheidsminister Modestus Amutse waarsku dat die ekonomie nie volhoubaar kan wees terwyl hoë werkloosheid en beperkte sakegeleenthede voortduur nie. Amutse…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA verwag rekordoeste
Na ‘n paar maer jare, lyk dit of Suid Afrika, nes Namibië, die jaar rekordoeste van veral mielies, graan, en sitrus-produkte sal aanteken - met baie van die…
Kosmos 94.1Putin sê Weste se sanksies vererger agteruitgang
Die Russiese president Vladimir Putin het Westerse sanksies die skuld gegee vir industriële agteruitgang en toenemende ekonomiese druk. Tydens die dialoog vir…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Brics-beraad bied geleenthede vir Namibië
Hy sê die lande kan aandring op 'n geleentheid om meer as net beleid te doen.
Kosmos 94.1Brics-beraad bied geleenthede vir Namibië
Daar word by SAOG-leiers aangedring om te beywer vir groter insluiting en sterker verteenwoordiging in Brics, terwyl die blok se 18de leiersberaad hierdie…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Copps 94.1: Stil aand op Okahandja
Copps 94.1 het Vrydagaand die doen en late van inwoners op Okahandja en omliggende gebiede gemonitor, waar sake betreklik stil verloop het. Francois Lottering…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 11 September 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die nuus om 18:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Valke lewer ses Nigeriërs aan Amerika uit
In die buurland het die Valke, in samewerking met Interpol, vanmiddag die uitlewering van ses Nigeriese burgers hanteerwat na bewering lede is van die Black…
Kosmos 94.1Nafau, Metro teken ooreenkoms oor salarisverhoging
Die Namibiese Voedsel- en Geallieerde Werkersunie, Nafau en Metro, het 'n nuwe kollektiewe ooreenkoms onderteken wat werknemers 'n algemene salarisverhoging…
Kosmos 94.1Jeug benodig praktiese werk in klaskamer
'n Lid van die Verenigde Nasies se Jeugadviespaneel, Gabriel Mandume, sê die wanverhouding tussen akademiese opleiding en werksmagvereistes bly 'n primêre…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Groot Aub-kindermoord: Jong getuies moet ondersteun word
Reaksie word ontvang ná die dood van 'n agtjarige leerder in Groot Aub, wat vroeër die week na bewering deur 'n 12-jarige vriend verwurg is. Die voorval het…
Kosmos 94.1Duur lewenskoste, stagnante inkomste oorsaak van verbruikers se skuldlas
Die Bankiersvereniging van Namibië verdedig kommersiële banke teen bewerings dat hulle oormatige skuldlas by huishoudings aanvuur deur buitensporige…
Kosmos 94.1Die nuus om 16:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Motorsport: Russell hoop op geluk in stryd teen Antonelli
George Russell sê hy sal geluk nodig hê om sy Mercedes-spanmaat, Kimi Antonelli, in te haal en Formule Een se bestuurders-kampioenskap te wen. Hy het Antonelli…
Kosmos 94.1MIV-, TB-behandeling bly uitdaging in SA
Die Gautengse gesondheidsdepartement sê hoewel hy daarin kon slaag om baie meer pasiënte op sy MIV- en TB-behandelings-programme te behou, bly dit ‘n uitdaging…
Kosmos 94.1Die nuus om 15:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Werkloosheid eis sielkundige tol op jeug
Daar is kommer oor die sielkundige tol van jeugwerkloosheid, en die jeugministerie sê dat geestesgesondheidondersteuning alleen dit nie kan oplos sonder…
Kosmos 94.1Mahungela skuldig bevind aan moord op onderwyseres
Die Hooggeregshof in Johannesburg het Bafana Mahungela skuldig bevind aan die moord op 'n onderwyseres van die Spesiale Skool Deltapark, Kirsten Kluyts, tydens…
Kosmos 94.1Die nuus om 14:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA-vervaardiging styg in Julie
Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in Julie met 1,1-persent gestyg teenoor dieselfde maand verlede jaar. Kos en drank, asook petroleum en…
Kosmos 94.1NamRA laat nou hersiening toe na SAD 500 gelaai is
NamRA het sy elektroniese stelsel opgedateer, wat verrekeningsagente en belastingbetalers toelaat om ontbrekende of hersiene dokumente aan te heg nadat hulle…
Kosmos 94.1Die 12:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1NSFAF het tot dusver N$2 miljard uitbetaal - Steenkamp
Onderwysminister Sanet Steenkamp sê NSFAF het tot dusver vanjaar meer as 2 miljard Namibiese dollar aan klasgelde en nie-klasgelde uitbetaal. Steenkamp het aan…
Kosmos 94.1Nog reën die naweek verwag
Dele van suidelike, sentrale en oostelike Namibië kan oor die naweek reënbuie verwag. Meteoroloog Albertina Anderson sê reënbuie sal vanaf die kus en die…
Kosmos 94.1Meatco het strategie vir NCA
Meatco sê sy ommekeerpogings begin positiewe resultate lewer, met sterk groei in inkomste, winste en beesslagtingsyfers. Dit volg op 'n werksbesoek van…
Kosmos 94.1Atoomenergie-agentskap hou aktiwiteite dop by Iran se Pickaxe-berg
Die Internasionale Atoomenergie-agentskap sê hy hou aktiwiteite dop by Iran se Pickaxe-berg, ʼn ondergrondse tonnel-netwerk naby Teheran se…
Kosmos 94.1Tugoptrede aan die gang teen 173 SA tronkbewaarders
Die Departement van Korrektiewe Dienste se nasionale kommissaris, Makgothi Thobakgale, het bekend gemaak dat tugoptrede teen 173 tronkbewaarders aan die gang…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Joaquin Niemann loop voor in Ierse Ope
Joaquin Niemann van Chili loop voor in die Ierse Ope in Doonberg na 'n openingsronde van vyf-onder 65 in nat en winderige omstandighede. Hy het 'n voorsprong…
Kosmos 94.1China bevorder plaaslike kreatiewes, sowel as skrywers
Namibië en China brei bilaterale bande uit deur institusionele vennootskappe, jeuguitruiling en ondersteuning vir kreatiewe nywerhede. Tydens 'n China-Namibië…
Kosmos 94.1Miljarde vir herontwikkeling by Telkom Towers in Pretoria
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die Departement sal volgende week 'n versoek om inligting publiseer vir die…
Kosmos 94.1Capricorn bestee ruim op maatskaplike projekte
Capricorn Group se 2026 Maatskaplike Waardeverslag toon dat hy 29,3 miljoen Namibiese dollar in korporatiewe maatskaplike beleggingsprojekte in Namibië en…
Kosmos 94.1Fosa vra verhoogde matriek-slaagsyfer
Forum for South Africa sê die regering moet die slaagvereistes vir matriek verhoog, en sê 'n 30 persent-slaagsyfer in sommige vakke is te laag. Die Forum…
Kosmos 94.1Die bulletin om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1US$5 000 vir stemme - Trump sê hy't nie toestemming nodig nie
Die Amerikaanse President Donald Trump sê sy kontroversiële voorstel om ’n tjek van 5 000 dollar aan elke Amerikaner te stuur – as sy party die November…
Kosmos 94.1Sekondêre nywerhede moet teen 2030 25% van BBP bydra
Nasionale Beplanningskommissie direkteur-generaal Kaire Mbuende sê Namibië beoog om sekondêre nywerhede se bydrae tot 25 persent van BBP teen 2030 te verhoog…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.