Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Jeug-Kamer sat vir generiese definisies
Die Namibiese Jeug-Kamer van die Omgewing brei sy opvoedkundige uitreik uit om te verseker dat jongmense aktief deelneem aan klimaataksie, bewaring en…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ramaphosa vertrou die hof oor Artikel 89-saak
President Cyril Ramaphosa sê hy het vertroue in die howe en die Parlement om sake rakende die Artikel 89 Onafhanklike Paneelverslag te hanteer. Die Wes-Kaapse…
Kosmos 94.1Scheffler nou ‘n tweemalige FedEx-bekerkampioen
Die viermalige major-kampioen Scottie Scheffler het sy tweede FedEx-bekertitel in drie jaar by die East Lake Gholfklub in Atlanta gewen vir sy 22ste…
Kosmos 94.1Aanhouding van bejaardes, kwesbares onder die loep
Die Suider-Afrikaanse Leierskoalisie vir Geloof, Vryheid en Geregtigheid doen 'n beroep op verhoogde openbare bewustheid rondom voorlopige aanhouding en die…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1ReconAfrica beskuldig van misleidende inligting
Die Kanadese navorser Rob Parker beskuldig ReconAfrica daarvan dat hy misleidende bewerings maak rakende sy bedrywighede in die Kavango-bekken, na uitvoerende…
Kosmos 94.1HAN sluit aan by moontlike konferensie-sentrum
Die Gasvryheidsvereniging van Namibië sê die idee om 'n groot konvensiesentrum in die land te vestig, is die moeite werd om te heroorweeg, ondanks kommer dat…
Kosmos 94.1Die 06:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Maandag. 31 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Hoe nou? Ons betaal twee keer vir diesel? Diesel wat al duurder word? Ja, ons doen. In vanoggend se KosmosKapitaal vertel ons…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 31 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els

Kosmos 94.1Huldeblyke stroom in vir Joggie Jansen
Die rugbygemeenskap is geskok ná die nuus dat die voormalige Springbok-senter Joggie Jansen (78) Sondagoggend aan ‘n hartaanval in ‘n kerk op Otjiwarongo…
Kosmos 94.1TLU SA sê geringe afname in misdaad is nie 'n sukses nie
Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die land se jongste kwartaallikse polisiemisdaadstatistiek bied geen rede vir selfvoldaanheid nie. Tussen April en Junie…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1IPC waarsku teen fosfaatprojek
Die IPC se skadu-omgewingminister, Rodrick Likando, waarsku Namibië teen die herhaling van die fosfaatmynbou-ervarings van Tunisië, Jordanië en Nauru, en sê…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sperdatum vir rooivleisuitvoere in SA verleng
Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die verlenging van die registrasiedatum vir rooivleisuitvoere is van kritieke belang vir internasionale markte. Die…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Langer werkpermit vir sake welkom, maar ...
Die nuwe vyfjaar-werkpermit word op 1 September geïmplementeer om onder andere sake vir buitelandse beleggers te vergemaklik. Arbeidsdeskundige Tim Parkhouse…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA vorder met identifisering van burgers vasgevang in Nepal-vloedramp
President Cyril Ramaphosa sê die regering is besig om die Suid-Afrikaners te identifiseer wat in die Nepalese vloedramp vasgevang is. Ramaphosa het die media…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ses onwettige myners in Mpumalanga vermoor
Die polisie in Mpumalanga ondersoek moordsake na die ontdekking van ses liggame van vermeende onwettige mynwerkers Saterdag in Mashobote. Polisiewoordvoerder…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Help Kuba, pleit NNN
Nandi-Ndaitwah het ook na die humanitêre fondsinsamelingsprojek plaaslik verwys om die mense van Kuba te help. Meer as 700 000 Namibiese dollar is reeds…
Kosmos 94.1Help Kuba, pleit NNN
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Saterdag tydens die opening van Swapo se sentralekomiteevergadering in Windhoek opnuut die regerende party se steun aan…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rassebevoordeling in hoër onderwys moet stop, sê Saftu
Saftu het die regering en die departement van hoër onderwys en opleiding versoek om die transformasie van die hoëronderwyssektor te prioritiseer. Statistiek…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Regering moes lankal graan deur Amta koop
Landboukundige Wallie Roux sê die regering se besluit om graan van plaaslike meulenaars deur die Agro-Bemarkings- en Handelsagentskap, Amta, te koop, is lankal…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Motornuus: Motocross brul by Gallina
‘n Aksiebelaaide twee dae van uitsoek-MX-jaers wag op motocross-entoesiaste met die Motocross of African Nations-kampioenskap wat vandag by die Gallina…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Instant Payments Namibia stel webwerf bekend
Instant Payments Namibia, of IPN, 'n filiaal van die Bank van Namibië, het sy amptelike webwerf bekendgestel om as 'n sentrale openbare inligtingsportaal te…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ses Suid-Afrikaners in Nepal vermis
Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die departement van internasionale betrekkinge en samewerking werk deur Suid-Afrika se diplomatieke…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA woeker met nuwe TB-entstof
Die kabinet sê die regering is besig met voorbereidings vir die registrasie en bekendstelling van 'n nuwe tuberkulose-entstof indien die voortgesette Fase…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Verlies aan beheer oorsaak van vliegongeluk by Eros
Ondersoekers het tot die gevolgtrekking gekom dat 'n verlies aan beheer op die grond die waarskynlike oorsaak was van 'n vliegtuigongeluk in 2025 by Windhoek…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Astronomiese belegging in kragopwekking in SA nodig
Die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika moet van energiebeplanning na lewering oorgaan, gerugsteun deur 'n…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 28 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Taxibaas lig spesialis-moordenaars in bedryf uit
Die taxibaas Joe "Ferrari" Sibanyoni sê die Shongwe-kommissie het bevind slagoffers van taxiverwante geweld in Gauteng is met hoëkalibergewere en ander…
Kosmos 94.1Nasionale Raad sluit suksesvolle sitting af
Die tweede gewone sitting van die 7de Nasionale Raad, wat op 17 Augustus begin het, het vandag afgesluit en gaan in reses. Die derde sessie is vir 30 November…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Unie sê digitale geld moet vir informele handelaars ook werk
Die Namibiese Informele Handelaars- en Shebeenwerkersunie verwelkom die Sentrale Bank se plan om digitale geld vir selfoongebruikers teen Junie volgende jaar…
Kosmos 94.1Hoekom is NNN se aansoek vir Auasblick-grond 'privaat'?
Opposisieraadslede by die Stad Windhoek eis regsduidelikheid oor president Netumbo Nandi-Ndaitwah se private aansoek om munisipale grond in die…
Kosmos 94.1Hoër dieselpryse 'sal tot hoër koste, inflasie lei'
Reaksie word ontvang op die brandstofpryse wat op 2 September sal styg. Petrol sal met 60 sent per liter styg, terwyl beide grade diesel met 1 dollar en 60…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Agtergrondvideo's en stroom vreet julle data: MTC
MTC verduidelik dat vinnige mobiele dataverbruik gedryf word deur agtergrondvideo-inhoud en stroomtoepassings, eerder as faktuurfoute. MTC-data-adviseur Tadias…
Kosmos 94.1Vyf van ses SA burgers vermis in Nepal kom van KZN
Vyf van die ses Suid-Afrikaners wat vermis word na die verwoestende oorstromings in Nepal en Tibet is van KwaZulu-Natal. Die LUR vir Vervoer en Menslike…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Geen diesel het verdwyn: Eskom-ondersoek
Eskom sê hy het die onafhanklike regs-assessering, diesel-aanpassing, en verifiëringsprosesse van sy ondersoek na dieselverkryging- en bergingskontrakte…
Kosmos 94.1NNN by AU-sitting, konflik op agenda
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sal die 21ste Buitengewone Sitting van die Afrika-unie se vergadering in Luanda, Angola, bywoon om te fokus op die versterking…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus