Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Regsman sê Uefa soek meer as verantwoording by Fifa
Die Britse senior advokaat en sportregsman Nick de Marco sê Uefa se poging om ‘n strafregtelike saak teen Fifa-hoof Gianni Infantino te bring, is ‘n eerste…
Kosmos 94.1Ses vas vir 7 tranformators van R1,5m
Ses verdagtes is vasgetrek nadat sewe elektriese transformators ter waarde van sowat 1,5-miljoen Suid-Afrikaanse rand in Tembisa, Ekurhuleni, gevind is. Dit…
Kosmos 94.1Dit sukkel met kondoomverspeiding in Kavango Wes
'n Tekort aan gemeenskapsgebaseerde verspreiders belemmer die reikwydte van die Nasionale Kondoomprogram in die Kavango Wes-streek. Die gaping is uitgelig…
Kosmos 94.1Vakbond se onderwysaanstellings is stamgebonde
Die Onderwysersunie van Namibië het die onderwysministerie van stambegunstiging beskuldig en beweer dat meer as 95 persent van die menslike hulpbronpersoneel…
Kosmos 94.1Oshakati-abattoir: Oorsig klaar maar fondse is soek
Die tussentydse uitvoerende hoof van Meatco, Albertus Aochamub, sê voorlopige ondersoeke is afgehandel om toegang tot die heropening van die Oshakati-abattoir…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 11:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gesondheidswerkers eis deursigtige werwingsproses
'n Groep wat 82 werklose ingeskrewe verpleegsters verteenwoordig, saam met die Kenneth-menseregte-organisasie, vra die ministerie van gesondheid vir 'n…
Kosmos 94.1Hofbevel het nie probleme by studente-hulpskema opgelos nie
Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die raad van Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente aangemoedig om stelsels, beheer en…
Kosmos 94.1'Ons het die golf en die meer, volgende die oseaan' - Trump
President Donald Trump het gepraat na hy sy handelsoorlog met Kanada verskerp deur ʼn uitvoerende bevel te onderteken wat Lake Ontario se naam na Lake America…
Kosmos 94.1Wes-Kaapse owerhede vergader oor geweld op taxiroete
Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit sê hy sal stappe doen om geweld op die Khayelitsha-Somerset-Wes openbare taxiroete te beëindig. Die departement, die…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gift of the Givers is gereed om na Nepal te vertrek
Gift of the Givers het 'n span gereed om na Nepal te reis om minstens ses Suid-Afrikaners te red of te herwin wat as vermis aangemeld is ná verwoestende…
Kosmos 94.1Openbare instellings moet saam met media werk
Nipam se uitvoerende direkteur, Heroldt Murangi, spoor staatsbeheerde ondernemings en openbare instellings aan om sterker, meer oop verhoudings met die pers te…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1VN vra triljoene vir Ebola-uitbreking
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, vra 17,59-triljoen Namibiese dollar om ʼn plan om die Ebola-uitbreking in die Demokratiese…
Kosmos 94.1Aanbou van skole in Gauteng te stadig
Die DA sê slegs 202 openbare skole is in die afgelope 32 jaar in Gauteng gebou, wat 'n gemiddeld van sowat ses skole per jaar is. Volgens die party is net een…
Kosmos 94.1Die 08:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Beesstert onder druk in SA
Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders sê die hersiene invoervereistes beperk die beskikbaarheid van Argentynse beesstert in die plaaslike mark…
Kosmos 94.1Namfisa het groot kommer oor sommige mikroleners
Namfisa het kommer uitgespreek oor onwettige en onetiese praktyke deur sommige plaaslike mikroleners. Junias Erasmus, die owerheid se…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vrydag, 28 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Langer Heinrich se oemf is behoorlik terug en Deep Yellow ken reusekontrakte aan plaaslike maatskappye vir hul Tumasprojek…
Kosmos 94.1Vrydag, 28 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Langer Heinrich se oemf is behoorlik terug en Deep Yellow ken reusekontrakte aan plaaslike maatskappye vir hul Tumasprojek…
Kosmos 94.1Die nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 28 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Olifante in Kunene-hooglande se bewegings gemonitor
Olifante herken nie heinings, plase of dorpsgrense nie. In die Kunene-hooglande kan dit mense en wild in konflik bring, veral wanneer olifante deur veegebiede…
Kosmos 94.1Eeyore se stemakteur sterf op 85
Die bekende Kanadese stemakteur Peter Cullen, veral bekend as die ikoniese stem van Optimus Prime in die Transformers-franchise, is op 85-jarige ouderdom in…
Kosmos 94.1Kenner sê oor helde en bevrydings louere
Politieke ontleder Ndumba Kamwanyah verwelkom president Netumbo Nandi-Ndaitwah se fokus op nasiebou eerder as bevrydingsviktimisasie op Heldedag, en sê Namibië…

Kosmos 94.1Brandstofprys vir September vandag of Maandag verwag
Die brandstofprysaanpassing vir September sal waarskynlik vandag of Maandag aangekondig word. Kosmos 94.1 Nuus het met Simonis Storm-ekonoom Almandro Jansen…
Kosmos 94.1Internasionale hulp stroom na Nepal, Tibet
Die internasionale gemeenskap skarrel om hulp na vloedgeteisterde dele van Nepal en Tibet te kry, terwyl owerhede waarsku dat mere wat gevorm het waar die…
Kosmos 94.1Maynier verwelkom arrestasie van wildsmokkelaars
Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, verwelkom die inhegtenisneming van twee mans op die OR Tambo Internasionale Lughawe in…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 27 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DA in Ekurhuleni beloof verklikker-eenheid teen korrupsie
Die DA se burgemeesterskandidaat in die Gautengse metro Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, het beloof sy sal binne haar eerste 100 dae 'n onafhanklike…
Kosmos 94.1NHE oorhandig 82 huise in Swakopmund
Die Nasionale Behuisingsonderneming het vandag deur die Nasionale Informele Nedersettingsopgraderingsprogram 82 voltooide huise aan lae-inkomste begunstigdes…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Eiseb wil korrupsie verhoed, nie net bestry
As een van sy eerste amptelike verpligtinge voordat hy formeel op 1 Oktober die leisels van direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie oorneem, het…
Kosmos 94.1Amerikaanse ambassadeur 'meng in, regering moet optree'
Aktivis Michael Amushelelo het 'n nasionale petisie van stapel gestuur waarin hy die regering versoek om die Amerikaanse ambassadeur, John Giordano, tot…
Kosmos 94.1Hy dring daarop aan dat die regering buitelandse beheer verwerp, en die land se minerale en petroleum vir toekomstige ge
Hy dring daarop aan dat die regering buitelandse beheer verwerp, en die land se minerale en petroleum vir toekomstige geslagte beskerm.
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1FNB Eagles gereed vir FNB T20 driehoekige reeks
Krieket Namibië het sy span aangekondig vir die FNB T20 driehoekige reeks teen Suid-Afrika en Zimbabwe wat môre in Windhoek afskop. Dit word gevolg deur drie…
Kosmos 94.1El Niño-seetemperature word dalk hoogste ooit
Die daaglikse see-oppervlaktemperature oor die Suidelike Ossilasie-indeks is in die kritieke Niño 3,4-gebied en is tans 'n verstommende 2,6°C bo die 30-jaar…
Kosmos 94.1LIV Gholf skaal af, begin werkers aflê
Gholf: LIV Gholf skaal sy bedrywighede af en gaan volgende week begin om die meeste van sy 300 werknemers af te lê. Saoedi-Arabië se Openbare Beleggingsfonds…
Kosmos 94.1Opgradeer padnetwerk dringend, vra wetgewers
Na afloop van die afsluiting van streekskonsultasies oor padveiligheid, doen wetgewers 'n beroep op dringende ingryping vir die opgradering van die land se…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bosa stel burgers eerste: Maimane
Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, sê die party se verkiesingsveldtog is vereenvoudig, professioneel georganiseer en bied kiesers landwyd…
Kosmos 94.1Sy sê daar is oorsig in alle reis-toestemmings, asook deursigtigheid en kommunikasie met raadslede.
Sy sê daar is oorsig in alle reis-toestemmings, asook deursigtigheid en kommunikasie met raadslede.
Kosmos 94.1Stad Windhoek verduidelik oor Matyayi se reise
Stad Windhoek het sy uitvoerende hoof, Moses Matyayi, verdedig nadat raadslede kommer uitgespreek het oor internasionale reiskoste, insluitend 'n reis van 300…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Staat se plig om Harry en Meghan te beskerm
Terwyl prins Harry en Meghan Markle na die Verenigde Koninkryk terugkeer, is daar steeds geen duidelikheid oor hulle sekuriteitsreëlings nie. Staatsbeskerming…
Kosmos 94.1Johannesburg is 200 miljoen liter water daagliks oor voorsieningsteiken
Johannesburg Water sê die Stad gebruik sowat 200-megaliter, of 200 miljoen liter, meer water per dag as sy voorsieningsteiken, wat druk op die stelsel plaas…
Kosmos 94.1Groot beloftes rakende plaaslike inhoud, deursigtigheid in olie
Myne-minister Modestus Amutse, sê dat Namibië se Oranje-bekken verder as aanvanklike eksplorasie na die ontwikkelingsfase op see beweeg. Amutse het by die…
Kosmos 94.1Kommer oor Recon wat boorwerk wil uitbrei
Die Kapinga Kamwalye-bewarea in Kavango-Oos het kommer uitgespreek oor die planne van ReconAfrica om sy eksplorasie-voetspoor oor 20 bykomende areas uit te…
Kosmos 94.1Cran ondersoek ook beskermende maatreëls vir kinders op sosiale media
Tieners en sosiale media is in die nuus sedert Australië se verbod op sosiale media vir kinders onder 16 en ander lande wat ook die opsie ondersoek. Meta het…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Britse akteurs in Hollywood is of 'n butler, of 'n skurk - Tim Curry
Die Britse akteur Tim Curry is op die ouderdom van 80 oorlede. Hy het in ‘n 1997 onderhoud met ABC News se Meredith Vieira op The View gesê dat om Brits te…
Kosmos 94.1Dagga, aborsiepille, nyaope by Gautengskole gevind
Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê 17 skole is tydens polisie-geleide soek-en-beslagleggingsoperasies deursoek. Die doel is om dwelms, wapens en…