Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1All Blacks se Rennie gesels oor Saterdag
All Black-afrigter Dave Rennie verwag die Springbokke sal Saterdag op Ellispark aanhoudende druk op die besoekers plaas met hul kragtige vaste fasette om foute…
Kosmos 94.1Registrasie van sonkragstelsels: AfriForum waarsku oor heffings
AfriForum het kommer uitgespreek oor die nuwe konsepreëls van die energiereguleerder, Nersa, wat munisipaliteite en ander elektrisiteitsverspreiders kan dwing…
Kosmos 94.1Die 11:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Cyril sluit SAOG-beraad af
President Cyril Ramaphosa sê besprekings by die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se 46ste gewone beraad vir staats- en regeringshoofde het ʼn gedeelde…
Kosmos 94.1Standard Bank se leningsboek is vier keer die gemiddelde kredietkoers
Standard Bank Namibië se leningsportefeulje vir kliënte het in die eerste helfte van die jaar met 17,4 persent tot 29 miljard Namibiese dollar gegroei – vier…
Kosmos 94.1Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher - 17 Augustus 2026
Elmero Strauss gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om 16:45 in…
Kosmos 94.1Trump verdedig afskaal van Suid-Korea militêre oefeninge
President Donald Trump van Amerika het kritiek verwerp dat hy voorkeur gee aan belange van teenstanders soos Nood-Korea, bo langtermyn-bondgenote. Hy sê sy…
Kosmos 94.1DA sê 41 ambulanse in Johannesburg staan al 6 jaar
Die DA sê 41 ambulanse van die Stad Johannesburg, ter waarde van meer as 16 miljoen Suid-Afrikaanse rand, staan al ses jaar lank ongebruik terwyl inwoners…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Hifikepunye Pohamba herdenk 91ste verjaardag
Oudpresident Hifikepunye Pohamba herdenk sy 91ste verjaardag vandag. Hy het vanaf 2005 tot 2015 as die tweede president van Namibië gedien. Hy het die 2004…
Kosmos 94.1Misa verwerlkom Agoa verlenging
Die Motorbedryf-personeelvereniging het vordering verwelkom met die verlenging van die Afrika Groei- en Geleentheidswet. Die Amerikaanse Senaat het ten gunste…
Kosmos 94.1Die 08:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Jou hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dinsdag, 18 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: As jou bank jou opdraande gee omdat jy jou huislening vinniger wil afbetaal, laat weet hom, sê parlementêre komiteevoorsitter…
Kosmos 94.1Rassie sê hulle weet hoe die All Blacks wil speel
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hulle verstaan maar alte goed hoe die All Blacks wil speel. Op hierdie stadium is daar kommer oor slegs twee beserings…
Kosmos 94.1Vennootskappe nodig vir stroomaf mineraalverwerking
Old Mutual Namibië doen 'n beroep op strategiese vennootskappe tussen die regering, mynmaatskappye en institusionele beleggers om die land se agenda vir…
Kosmos 94.1Mercedes Benz vier 140 Jaar. 140 Plekke. Plaaslik ook...
Die Namibiese Toerismeraad, die Namibiese Beleggingsbevorderings- en Ontwikkelingsraad en M&Z Motors Namibia werk saam om Namibië in die middelpunt van…
Kosmos 94.1Baie werk voor toerisme N$18,5 miljard aan BBP kan bydra
Die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië, Gitta Paetzold, het die ministerie van toerisme se plan geprys om die land se toerismesektor se…
Kosmos 94.1Media24, eNCA: Namibië se hoofstroommedia sukkel ook
Reaksie word ontvang op berigte dat die Suid-Afrikaanse uitsaaier eNCA 'n Artikel 189-konsultasieproses van stapel gestuur het wat tot die verlies van 171…
Kosmos 94.1Die 06:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 18 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Trump dreig Oman met aanvalle as hy 'inmeng'
Amerikaanse president Donald Trump het Maandag gedreig om die VSA-bondgenoot Oman te bombardeer as dit "in die pad kom" van sy administrasie se gesprekke met…
Kosmos 94.1Besendings van Enalapril vir bloeddruk herroep in SA
Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het vier besendings Enalapril tien milligram herroep, wat gebruik word om hoë bloeddruk te…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 17 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1'Cat' Matlala ontken hy het oud-polisiegeneraal gunste gevra
Die sakeman Vusimuzi "Cat" Matlala het bevestig hy ken die voormalige polisie-generaal Kgomotso Phahlane, maar het hom nooit gunste gevra of enige vergoeding…
Kosmos 94.1Landbou sal sowat N$8 miljoen vir ploegseisoen verskaf
Petrus Nangolo, adjunk-uitvoerende direkteur by die landbouministerie, sê die fondse wat na verwagting vir die komende ploegseisoen aangewend sal word, sowat 8…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Swakop-munisipaliteit oorhandig eerste landbou-tuinerwe
Die Swakopmund-munisipaliteit het onlangs amptelik die eerste landbou-tuinerwe oorhandig aan inwoners wat die uitdaging aangepak het om die dorp se landskap…
Kosmos 94.1Ramaphosa vra klimaat-veerkragtige SADC-voedselstelsels
Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê die versterking van landbou-waardekettings en die bou van klimaat-veerkragtige voedselstelsels moet voorkeur…
Kosmos 94.1Olie- en Gaskonferensie 'moet dividende van bedryf ondersoek'
Die vierde Namibiese Olie- en Gaskonferensie open môre en duur tot Donderdag in Windhoek. Die geleentheid word gehou onder die tema “Van Besluit tot Dividend…
Kosmos 94.1Skuld aan mikroleners nou nasionale krisis: Shiimi
Parlementslid Iipumbu Shiimi het 'n ernstige nasionale krisis uitgelig en gesê dat oorweldigende skuld aan mikroleners sommige Namibiërs tot depressie en…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1'Cat' Matlala oefen swygreg uit voor kommissie
Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala weier om vrae te beantwoord voor die Madlanga-kommissie wat hom moontlik kan benadeel. Dit handel veral oor die…
Kosmos 94.1Nasionale Raad kyk na parlementêre verslae, wetgewing
Die Nasionale Raad het amptelik sy tweede gewone sitting hervat, wat tot 28 Augustus sal duur. Met die opening van die sessie vanoggend het die voorsitter…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Personeelagentskappe 'sit armoede voort', hoor komitee
Vakbondaktivis Joseph Makanga het personeelagentskappe veroordeel en hulle blameer vir die voortsetting van armoede deur tot 30 persent van werkers se…
Kosmos 94.1SA moet ophou op mynbou staatmaak: BOSA
Build One SA sê die land se ekonomie berus op hulpbronontginning en is gebou om die verkoop van steenkool, platinum en ander minerale aan die res van die…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA-media moet meer ingelig oor migrasie berig
Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Thandi Moraka, het die media gevra om ʼn meer ingeligte begrip van migrasie en…
Kosmos 94.1Lugvaart moet proaktiewe veiligheidskultuur bou
Die uitvoerende direkteur van die Namibiese Burgerlugvaartowerheid, Toska Sem, het die belangrikheid beklemtoon van die versterking van…
Kosmos 94.1Landbou-minimumloon moet veranderende produksie in ag neem
Landboukundige Wallie Roux sê die regering en alle belanghebbendes in die landbousektor moet die bedryf se huidige ekonomiese uitdagings in ag neem en 'n…
Kosmos 94.1Namibië se pad na elektriese voertuie nie maklik nie, maar nodig
Namibië stel sy visier op 'n groot verskuiwing na elektriese en hibriede voertuie, met byna die helfte van alle nuwe voertuiginvoere wat teen 2030 elektries of…
Kosmos 94.1Steenkamp sê oor Covid-19 by Delta
Die onderwysminister, dr. Sanet Steenkamp, het beklemtoon dat die standaardprosedures vir Covid-19 onveranderd bly soos wat dit destyds deur die lynministerie…
Kosmos 94.1Die 12:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Al hoe meer kritiek teenoor Israel oor Wesoewer
Teen middel 2026 het ten minste 33 individuele lande geteikende sanksies ingestel teen gewelddadige Israeliese setlaars, ekstremistiese buiteposte en…
Kosmos 94.1Saftu vra voordele vir Suid-Afrikaners uit minerale rykdom
Die vakverbond Saftu sê meer as drie dekades na apartheid word reusedele van Suid-Afrika se minerale rykdom steeds beheer volgens die logika van private…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Reaksie op hof wat Nsfas-administrateur afdank
Die Soil of Africa-burgerlike beweging sê die onlangse uitspraak deur die hof in Pretoria oor die bestuur en administrasie van die Nasionale Finansiële…
Kosmos 94.1Goethe-instituut trek, bied steeds Duitse-lesse aan
Die Goethe-instituut het amptelik 'n nuwe hoofstuk geopen en ingetrek in sy nuwe tuiste by 6 Simeon Shixungilenistraat, hoek van Dr. W. Külzstraat. Die…
Kosmos 94.1Drie probeer toegang tot SAOG-beraad kry
Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê drie mense wat probeer het om ongemagtigde toegang tot die 46ste beraad van die…
Kosmos 94.1Vriend van Arday sê media het hooflyne gesoek
Die Britse professor Jason Arday is op die ouderdom van 41 oorlede. Arday het in 2023 geskiedenis gemaak as die jongste swart persoon wat tot 'n professoraat…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1AfriForum sê Malema is in minagting van die hof
AfriForum het 'n aansoek vir minagting van die hof teen die EFF en sy leier, Julius Malema, by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien. Die organisasie se…
Kosmos 94.1Nabta vra taxibedryf om te vergader
Pendapala Nakathingo, sekretaris-generaal van die Namibia Bus and Taxi Association, Nabta, het kwessies soos tariewe, regulasies, veiligheid en die toekoms van…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kameroen se dames vat Wafcon
Kameroen het die nuwelinge Malawi met 3-0 verslaan en daarmee hul heel eerste Afrikabeker-titel vir vroue in Rabat, Marokko, verower. In 'n uitstekende…
Kosmos 94.1Sardynvrektes versoosaak deur herpesvirus
Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê laboratoriumtoetse het bevestig dat genetiese materiaal van die sardynherpesvirus teenwoordig is in…