Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Nog 'n skoonmaakveldtog om vuil Windhoek op te knap
Stad Windhoek het te kampe met voortdurende vullisstorting en die stad is oor die algemeen vuil. Die stad se burgemeester, Sakarias Uunona, het sy…
Kosmos 94.1Die 07:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Maandag, 17 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Die adjunkminister van myne, Gaudentia Kröhne, moes vure in Indië doodslaan oor persepsies dat die regering om op 51 persent…
Kosmos 94.1Farmers Meat Market - regeringsingryping is dringend nodig
Reaksie word ontvang op die beplande permanente sluiting van Farmers Meat Market se Mariental-slagpale, Namibië se enigste uitvoergoedgekeurde skaapabattoir…
Kosmos 94.1Kenner sê Pama moesdeur parlement gestig gewees het
Bestuursdeskundige Pius Dunaiski sê die stigting van die Openbare Batebestuursagentskap, of Pama, moes reeds lankal plaasgevind het. Hy sê Namibië se meer as…
Kosmos 94.1Die nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 17 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Dobbelary onder SA-jeug moet aandag kry
Die Nasionale Dobbelraad vra die regering om dringend aandag te skenk aan die krisis van jongmense wat steeds uitermate swaar deur ekonomiese uitsluiting…
Kosmos 94.1Landbou begin voorbereiding vir plantseisoen
Die landbouministerie het begin met voorbereidings vir Namibië se 2026/27-ploegseisoen, wat van 1 Oktober tot 31 Maart strek, om 508 trekkers en…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Hof het nou sê oor banke wat op huise beslag lê
Nuwe regulasies versterk beskerming vir Namibiërs wat weens agterstallige huisleningskuld die risiko loop om hul wonings te verloor. Die hervormings verhinder…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Hardag-jeug moet regeringsinisiatiewe gebruik om werk te kry
Die voorsitter van die Hardap-streekraad, Simon Kooper, het jongmense in die streek versoek om regeringsekonomiese inisiatiewe, sake-inkubasie en befondsing…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nasionale dokumente groot uitdaging in Omuthiya
Hy sê dat Angolese wat al geslagte lank in die land is, kla dat hulle nog nie Namibiese burgerskap ontvang het nie. Angolese burgers wat in die 1970's na…
Kosmos 94.1Nasionale dokumente groot uitdaging in Omuthiya
Die Omuthiya-raadslid Erastus Nekomba het in 'n terugblik op die eerste agt maande in sy amp gesê dat 'n gebrek aan nasionale dokumente onder sommige inwoners…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DA verwelkom hofuitspraak oor uitsaairegulasies
Die DA het die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom waarvolgens sleutelaspekte van Okosa se verkiesingsuitsaairegulasies ongrondwetlik en…
Kosmos 94.1Kariba-tragedie: Afrika-leiers moet sorg vir veilige infrastruktuur
Die African Unite Borders Bus Trucks Association doen 'n beroep op Afrika-leiers om in te gryp na die Karibameer-veerboottragedie in Zimbabwe. Vier-en-veertig…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1'Afskeepkos vir gevangenes 'n skending van menseregte'
Hy het bygevoeg dat dit na die Hooggeregshof geneem moet word om relevante ministeries aanspreeklik te hou en hulle te dwing om daarna te kyk.
Kosmos 94.1'Afskeepkos vir gevangenes 'n skending van menseregte'
Voormalige ombudsman John Walters sê die voortdurende versuim om gevangenes betyds van volledige maaltye te voorsien, is 'n herhaalde menseregteskending wat…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SAOG moet stryd teen honger versterk
Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, het die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gevra om die stryd teen honger te…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bulle het geleentheid teen All Blacks: Ackerman
Rugbynuus word oorheers deur vandag se wedstryd tussen die Blou Bulle en die All Blacks op Loftus Versfeld in Pretoria. Dit is die derde wedstryd in die All…
Kosmos 94.1Trump-beleid nie negatief vir Namibië: Koedoe Eksteen
Voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Namibië, dr. Riaan Eksteen, het beklemtoon dat die Amerikaanse president Donald Trump se benadering tot buitelandse…

Kosmos 94.1DA druk Gayton oor projekte se R3 miljoen
Die DA in die Wes-Kaap doen 'n beroep op die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, om saam te werk met 'n voortgesette ondersoek na sowat…
Kosmos 94.1Die 11:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Trump wil Straat van Hormuz VSA-grondgebied verklaar
Amerikaanse president Donald Trump het Vrydag tydens 'n saamtrek in New York beloof om die Straat van Hormuz as Amerikaanse grondgebied te verklaar, terwyl…
Kosmos 94.1Kaapstad se mariene-eenheid behaal groot suksesse teen stropery
Die Stad Kaapstad sê sy mariene-eenheid het die afgelope jaar groot suksesse behaal, insluitend 'n byna 500-persent toename in die herwinning van gestroopte…
Kosmos 94.1Die 10:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1VSA, Namibië 'moet vennootskap oor kritieke minerale bepaal'
Die groeiende Amerikaanse belangstelling in Namibië se kritieke minerale en energiesektor laat vrae ontstaan oor die aard van die verhouding tussen die twee…
Kosmos 94.1Die 09:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nahas Angula prys Mbumba in verjaarsdagwense
Oud-president Nangolo Mbumba verjaar vandag, en die voormalige eerste minister en stigtersminister van onderwys, Nahas Angula, het hom gelukgewens en hom…
Kosmos 94.1Die 08:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Madlanga-kommissie moet permanente waghond word: GOOD
Die GOOD-party sê die Madlanga-kommissie moet 'n permanente nasionale polisie-integriteitstribunaal word om korrupsie en beweerde verbintenisse tussen…
Kosmos 94.1Copps 94.1-span op hul pos, Windhoek rus
Dit was stil en rustig in die hoofstad op die Vrydagaand, en die Copps 94.1-span en die Stadspolisie het net een geval gehad waar hulp verleen is. Francois…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 14 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Banks and home repossession: The game has changed
New rules have strengthened protections for Namibians facing the loss of their homes over unpaid debts. In this podcast, KosmosKapitaal's Jo-Maré Duddy unpacks…
Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sekere posisies gee All Blacks-afrigter hoofbrekens
Rugby: Die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, sê spelers kan steeds die groep haal vir die eerste toets teen die Springbokke, afhangende van hulle vertoning…
Kosmos 94.1Veldbrand-risiko hoog, tref só voorsorg
Die land staar vanjaar 'n buitengewoon hoë veldbrandrisiko in die gesig, met boere wat aangespoor word om ekstra voorsorgmaatreëls te tref terwyl hulle droë…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kabinet keur Openbare Batebestuursagentskap goed
Die kabinet het die stigting van die Openbare Batebestuursagentskap, of Pama goedgekeur, wat staatsbates van meer as 179 miljard Namibiese dollar geregistreer…
Kosmos 94.1Waar is die finansiering vir olie-infrastruktuur: Itula
IPC-president Panduleni Itula het die land se gereedheid bevraagteken om die infrastruktuur te finansier wat nodig is om sy opkomende oliebedryf te ondersteun…
Kosmos 94.1Okahandja-gemeenskap woedend oor teruggetrekte saak
Inwoners van Okahandja het Donderdag na die polisiestasie opgeruk om te pleit vir die onmiddellike hervatting van 'n poging tot moord-saak wat verband hou met…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dobbelaars moet huis-finansies beskerm: Dobbelraad
Die Nasionale Dobbelraad maan landsburgers om hul huishoudelike finansies te beskerm en versigtig te wees wanneer hulle dobbel. Volgens Ou Mutual se jongste…
Kosmos 94.1Israel verwerp term 'setlaarsgeweld', sê dis uittartend
Israel se ambassadeur in die Verenigde Nasies, Danny Danon, verwerp die standpunt dat nedersettings 'n struikelblok vir vrede is. Die VN se Veiligheidsraad is…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Madlanga gaan klagte lê teen Carrim
Die Madlanga-kommissie gaan strafregtelike klagte lê teen die Noordwes-sakeman Suliman Carrim, nadat hy weer afwesig was. Hy is die eerste getuie wat verwys…
Kosmos 94.1Nehale-, Niilenge-oorskot kom op 21 Augustus huis toe
'n Opgrawings- en repatriasieprogram is tans in Kaapstad aan die gang om die oorskot van voormalige Namibiese Robbeneiland-gevangenes Simon Niilenge en Festus…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DA eis dat dissiplinêre stappe teen Toerismeraadhoof afgehandel word
Die DA doen ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Toerismeraad om die voortslepende saak waarby die geskorste uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, betrokke is, vinnig…
Kosmos 94.1Jeugambassadeurs vir groenwaterstof woeker
Groenwaterstof Jeugambassadeurs is besig om gemeenskap-bewustheidsvoorstelle te ontwikkel, tien maande na hul aanstelling. Die inisiatief deur Hyphen Hydrogen…