Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Karnivore neem af in Namibië
Namibië se groot karnivoorbevolkings is aan die afneem, met nuwe navorsing wat die land se jagluiperdbevolking op ongeveer 1 200 volwassenes en adolessente…
Kosmos 94.1Strauss sê die Bulle is opgewonde vir All Blacks
Die All Blacks se volgende, en derde kragmeting in die Rugby’s Greatest Rivalry-toer is Saterdag teen die Bulle in Pretoria, voor volgende naweek se eerste…
Kosmos 94.1Talle ongerymdhede in mynbou in Kunene
Die parlementêre staande komitee oor natuurlike hulpbronne het ernstige kommer uitgespreek oor beweerde onwettige mynbou deur buitelandse burgers by…
Kosmos 94.1Ozempic is onwettig in Namibië - ministerie
Woordvoerder van die gesondheidsministerie, Walters Kamaya, het herhaal dat medisyne wat nie by die Namibiese Medisyne Reguleringsraad geregistreer is of…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 11:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Qusra: VN veroordeel IDF, setlaars in besette Wesoewer
Die kantoor van die Verenigde Nasies se Hoëkommissaris vir Menseregte het Israel se militêre operasies in die besette Wesoewer veroordeel en gesê die aanvalle…
Kosmos 94.1Adams wil vir laster dagvaar, oor skootrekenaar
Die National Coloured Congress se leier, Fadiel Adams, sê hy wil die Parlement aankla van laster. Dit volg nadat die Parlement verklaar het sy rekords…
Kosmos 94.1Die 10:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1ANC se parlementêre koukus sê ampsklagkomitee moet hofprosesse respekteer
Die ANC se parlementêre koukus sê die Konstitusionele Hof-beslissing oor president Cyril Ramaphosa se interdik bevestig dat geen parlementêre meerderheid…
Kosmos 94.1Meer as verbintenisse nodig om voordeel uit mynbou te trek
Namibië se mynbou-ambisies belowe miljarde dollars in belegging en meer as 18 000 direkte werksgeleenthede, maar verbintenisse alleen sal nie transformasie…
Kosmos 94.1VSA trek die strop nouer om Iran
Amerika se minister van Finansies, Scott Bessent, sê hulle sal voortgaan om Iran ekonomies te isoleer en sy hawens te blokkeer. Verlede week het Amerika se…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ramaphosa ondersteun Eskom se herstruktureringsplan
President Cyril Ramaphosa sê die regering sal die proses om 'n volledig onafhanklike, staatsbeheerde transmissiemaatskappy te vestig, versigtig en…
Kosmos 94.1Marikana-slagting 14 jaar gelede het niks vir mynwerkers gedoen nie
Die Workers and Socialist Party het sy oproep hernu vir 'n lewensvatbare loon en geregtigheid vir die slagoffers van die Marikana-slagting in Noordwes. Die…
Kosmos 94.1Vroue moet verder gaan as net leierskap - NNN
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê Afrika moet verder gaan as om sy eerste vroueleiers te vier en 'n pad oopmaak vir meer vroue om leierskaprolle te beklee…
Kosmos 94.1Die 08:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die bulletin om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1WGO het kommer oor Trump se aanpassings aan inentings
Die Wêreldgesondheidsorganisasie se direkteur-generaal, Tedros Adhanom Ghebreyesus, het kommer uitgespreek dat veranderinge aan die Verenigde State se…
Kosmos 94.1FMD Response SA sê stryd teen bek-en-klouseer vorder
FMD Response SA het die eerste privaat aangekoopte bek-en-klouseer-entstowwe wat aan privaat veeartse gelewer word, verwelkom. Die organisasie glo die…
Kosmos 94.1Afrikaans vandag 151 jaar terug gestig
Min organisasies in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so 'n diepgaande en blywende invloed gehad as die Genootskap van Regte Afrikaners. Die beweging, wat…
Kosmos 94.1Kommer oor uiteenlopende aanslagte in Oranje-bekken
Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor André Duvenhage waarsku dat die versuim om omgewingsregulasies in die Oranje-bekken streng af te dwing…
Kosmos 94.1Ombud eis raadpleging met gemeenskappe rakende Baynes
Ombudsman advokaat Basilius Dyakugha sê formele konsultasies vir die voorgestelde Baynes-hidroëlektriese dam van 1,5 miljard Namibiese dollar het nog nie…
Kosmos 94.1Die nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vrydag, 14 Augustus 2026
Almal wil 'n huisie by die see hê ... of enigeplek anders. Maar huislenings is duur en banke is ongeduldig. Nuwe regulasies in wetgewing behoort huiseienaars…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 14 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Herrie is los oor toestande aan boord USS Abraham Lincoln
'n Bohaai het in Amerika losgebars oor die toestande aan boord van die vliegdekskip USS Abraham Lincoln, wat reeds vir meer as 250 dae in die Midde-Ooste…
Kosmos 94.1Giwusa bepleit omgewingsgereedheid
Die vakbond Giwusa vra die regering om die gereedheid vir klimaats-noodgevalle drasties te verhoog, insluitend hittegolwe, erge oorstromings en storms wat in…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 13 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 10 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Afleggings by Media24, eNCA bekommer Cosatu
Cosatu is bekommerd oor die beplande afleggings by Media24 en eNCA en waarsku teen 'n groeiende krisis in Suid-Afrika se mediabedryf. Media24 het aangedui dat…
Kosmos 94.1Dâures kry sampioenproduksiefasiliteit van Unam
Die visekanselier van die Universiteit van Namibië, Kenneth Matengu, het amptelik 'n nuwe sampioenproduksiefasiliteit oorhandig en die Sustainable One Health…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Witbooi stel groenwaterstofveiligheid- en toetsprojek bekend
Visepresident Lucia Witbooi het Namibië se eerste Groenwaterstofveiligheids- en Toetsprojek, bekend as die RealTest-projek, amptelik by Unam bekendgestel. Die…
Kosmos 94.1FNB-huisprysindeks groei 7,4% in tweede kwartaal
Die FNB-huisprysindeks het met 7,4 persent in die tweede kwartaal van 2026 gegroei, 'n toename teenoor 7,1 persent in die eerste kwartaal van 2025, maar effens…
Kosmos 94.1Maak dadelik werk van staatswoonstelle: Nekundi
Werke- en vervoerminister Veikko Nekundi het die tussentydse raad van die Agentskap vir Openbare Batebestuur beveel om dadelik aan die gang te kom en die…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Calista Schwartz is nuwe Tsumeb HUB
Die Tsumeb Munisipale Raad het die aanstelling van Calista Schwartz as sy hoof uitvoerende beampte aangekondig. Schwartz volg Victoria Kapenda op, wat die…
Kosmos 94.1Ligte sneeu, ysreën kom op besige N3 voor
Die N3-tolkonsessie sê die kombinasie van verhoogde verkeersvolumes, ongunstige weerstoestande en voortgesette konstruksie-aktiwiteite sal heel waarskynlik lei…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA regering 'vasbeslote om bendes vas te vat'
Die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia, sê verhoogde maatreëls is ingestel om georganiseerde en geweldsoortredings te bekamp. Dit sluit bendemisdaad…
Kosmos 94.1Stad Windhoek ondersoek sterftes by Gammans-aanleg
Stad Windhoek het gereageer op die dood van twee werknemers van Cape Advanced Engineering Namibia wat oor die naweek by die Gammams-waterversuiweringsaanleg…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Iran voel aangemoedig met Trump wat dreig en dan ommekeer maak
President Donald Trump loop die risiko volgens kenners, om geloofwaardigheid te verloor met herhaalde dreigemente oor aanvalle teen Iran wat herhaaldelik…
Kosmos 94.1Oos-Kaap lê toe onder die sneeu
Drie bergpasse in die noordelike dele van die Oos-Kaap is tans gesluit weens swaar sneeuval. Dit is die Barkly-pas op die R-58 tussen Elliot en Barkly-Oos, die…

Kosmos 94.1Botha sê dit sukkel met Mboma ook na Masilingi uittree
Die situasie is haglik vir die Namibiese naellopers Beatrice Masilingi en Christine Mboma, na aanleiding van Masilingi se besluit om op te hou om die…
Kosmos 94.1Van Eck moenie opgeknap word nie - kenner
Die Van Eck-kragstasie in Windhoek, die land se enigste steenkoolkragstasie, het 'n geleidelike oorgang ondergaan van 'n primêre opwekkingsbate na 'n…
Kosmos 94.1Kapitaalvloei na sektore moet eerste stap in diversifikasie wees
Daar is onlangs baie gepraat oor die diversifikasie van die ekonomie weg van die swaar afhanklikheid van diamant- en uraanmynbou. Onlangse ekonomiese seminare…
Kosmos 94.1Die bulletin om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Brittanje se hitte, droogte is klimaatsverandering
Brittanje sukkel met wat hy as droogte geklassifiseer het na uiters warm toestande en amper geen reën in meer as twee maande nie. Die klimaatwetenskaplike van…
Kosmos 94.1Ramaphosa vra mans om GBV-oplossing te wees
President Cyril Ramaphosa sê baie moet nog gedoen word om veral geslagsgeweld en vrouemoord aan te spreek, wat die regering as 'n nasionale ramp verklaar het…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 10:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nobel-pryswenner vra SA om op te staan teen geslagsapartheid
Die Nobel-vredespryswenner, Malala Yousafzai, het Suid-Afrika versoek om saam met Afghaanse vroue en meisies te staan teen wat sy bestempel as…
Kosmos 94.1UDF plaas vroue op die voorgrond
Hannali Mukuta, sekretaris-generaal van die United Democratic Front se vroueraad, het beklemtoon dat vroue 'n betekenisvolle stem verdien in die vorming van…