Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Hill-Lewis maak groot beloftes oor munisipale dienslewering
Die DA-leier Geordin Hill-Lewis het gebrekkige munisipaliteite gekritiseer en gesê Suid-Afrikaners verdien plaaslike regerings wat basiese dienste lewer. Met…
Kosmos 94.1Gestremdhede: Neem vroue en meisies in ag
Die goewerneur van die Oshana-streek, Hofni Iipinge, het die publiek aangemoedig om veral vroue en meisies met gestremdhede in gedagte te hou wanneer daar vir…
Kosmos 94.1Die bulletin om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Joe Biden se kanker het versprei
Voormalige president Joe Biden se kanker het verder as sy bene versprei en is pynlik en aftakelend, hetsy seun Hunter gesê, en voeg by dat sy pa steeds aktief…
Kosmos 94.1Eskom toon goeie vordering
Eskom sê 504 977 slimmeters is landwyd op lasverminderingsvoerders geïnstalleer, wat 87,4-persent van sy teiken vir hoë-prioriteitsgebiede verteenwoordig. Die…
Kosmos 94.1Die 08:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Maandag, 10 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Twee supermoonthede – China en Amerika. Maar hoe lyk hul handelsyfers met Namibië? Eksklusiewe konsessies in die…
Kosmos 94.1Die 07:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bibi verkeer onder erge druk tuis
Israel se premier Benjamin Netanyahu is onder erge druk. Alle peilings toon dat hy uiters ongewild is. Hy het ook Donald Trump se 15-punt plan vir Gaza…
Kosmos 94.1Finland brei mynboubande plaaslik uit
Terwyl Namibië steeds nuwe hulpbronvennootskappe lok, versterk Finland mynboubande met die land deur sy mynmaatskappye aan die plaaslike bedryf bekend te stel…
Kosmos 94.1Eerste heer doen beroep op seuns om hulself te verbeter
Die eerste heer, Epaphras Ndaitwah, het 'n beroep op seuns gedoen om die geleentheid wat aan hulle gebied word, te benut om hul lewens te verbeter en onderwys…
Kosmos 94.1IPC eis openbaring van dokumentasie oor goekeuring van marienefosfaatprojek
Die Independent Patriots for Change het die besluit van die omgewingskommissaris in die ministerie van omgewing teengestaan om ’n…

Kosmos 94.1NaCC konsulteer met toerisme oor eksklusiewe konsessies
Die Namibiese Mededingingskommissie sal Woensdag met die toerismebedryf in gesprek tree oor die kwessie van konsessies in die toerismesektor, veral in…
Kosmos 94.1Die 06:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 10 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1ANC verwerp peiling wat sê Jhb het 42% DA steun
Die ANC se Groter Johannesburg-streek het 'n peiling van die Maatskaplike Navorsingstigting verwerp wat toon dat die DA 42-persent steun in Johannesburg het…
Kosmos 94.1Jeug moet geleenthede in klimaatslim landbou aangryp
Die adjunkminister van landbou, Ruthy Masake, het jongmense aangemoedig om gebruik te maak van geleenthede in klimaatslim landbou, landboubesigheid…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vyf in Langa vermoor
Die Wes-Kaapse polisie het 'n soektog begin ná die moord Saterdagaand op vyf mense in Langa, Kaapstad. Die polisie het gereageer op 'n klagte van 'n skietery…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Betaal padwerkers wat hul toekom, eis minister
Werke- en vervoerminister Veikko Nekundi het padkontrakteurs gemaan om nie werkers wat hulle vir padprojekte in diens neem, sleg te behandel nie. Werkers moet…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dís hoekom Bitcoin val, verduidelik kenner
Bitcoin het met byna 50 persent vanaf sy rekordhoogtepunt gedaal, maar Bitcoin Mining Namibia se hoof Bitcoin-beampte, Nikolai Tjongarero, sê dit is nie…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Regering veroordeel moord op twee van eenheid teen bendemisdaad
Die regering het die moord op twee lede van die Teen-bende-eenheid in Reiger Park veroordeel. Hulle is na bewering in 'n lokval gelei en doodgeskiet. Die…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vakbond eis beskerming van farma-werk
Cosatu doen 'n beroep op die ANC-geleide regering om werksgeleenthede in die plaaslike farmaseutiese vervaardigingsbedryf te red. Die vakbond sê 2 500…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Green light for phosphate mine 'massive' mistake, warns marine watchdog
A storm erupted on social media on Saturday after the ministry of environment confirmed that Namibian Marine Phosphate had received an environmental clearance…
Kosmos 94.1Groenlig vir fosfaatmyn 'massiewe' fout, sê marinewaghond
‘n Herrie het Saterdag op sosiale media losgebars ná die omgewingsministerie bevestig het dat Namibian Marine Phosphate ’n omgewingsgoedkeuringsertifikaat…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Luvindao soek bekostigbare gesondheidsorg
Gesondheidminister Esperance Luvindao het 'n beroep gedoen op die lewering van gehalte- en bekostigbare gesondheidsorgdienste aan alle Namibiërs, en beklemtoon…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1TransNamib woeker met Walvibaai-Karibib-spoorkorridor
TransNamib-woordvoerder Alina Garises sê bedrywighede op die Walvisbaai-Karibib-spoorkorridor het in Julie begin, wat vragverbindings tussen die…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: 'Stormers toets All Blacks se dissipline'
Die All Blacks-kaptein Patrick Tuipulotu sê die Stormers het sy span se dissipline Vrydagaand op die Kaapstad-stadion getoets, waar die besoekers met 38 - 21…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nuwe NSX-notering maak verhandeling in silwer
Absa Bank het Vrydag sy NewWave-silwerbeursverhandelde note, of ETN’s, op die Namibiese Effektebeurs, of NSX, noteer. Teen die sluiting van die NSX Vrydag, het…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Solidariteit soek antwoorde oor Premier Foods
Die vakbond Solidariteit sê werkers by Premier Foods het meer vrae as antwoorde oor die moontlike sluiting van die inmaakfabriek in Tulbagh in die Wes-Kaap…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sonnige winterdae dié naweek verwag
Die land sal oor die naweek oorwegend sonnige en warm winterstoestande ervaar, met koue nagte oor die binneland en matige, mistige toestande langs die kus. Die…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Grootskaalse soektog ná moord op twee lede van polisie se eenheid teen bendemisdaad
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het 'n beroep op inwoners van Reigerpark aan die Oos-Rand in Gauteng gedoen om ondersoekbeamptes…
Kosmos 94.1Minister soek nasionale opname oor biomassabedryf
Bosbou-minister Indileni Daniel het Vrydag ’n beroep gedoen op groter belegging in Namibië se biomassa-industrie en gesê dit kan werk skep, gedegradeerde grond…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Copps 94.1: Beweerde dwelmsmous op Otjiwarongo vasgetrek
Die Copps 94.1-span was Vrydagaand op Otjiwarongo, waar hulle by lede van die Namibiese polisie en die buurtwag aangesluit het om wetgehoorsaamheid op dié dorp…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 7 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA plaaslike regeringsverkiesing vind op 4 November plaas
Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het 4 November amptelik in die Staatskoerant geproklameer as die datum vir…
Kosmos 94.1Ovambanderu-hoofman prys terugbring-pogings
Ovambanderu-hoofman Eben Tjozohongo Nguvauva II het die regering geprys vir sy pogings om Ovambanderu-mense, wat meer as 'n eeu gelede verplaas is, uit…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1El Niño versterk, so ook risiko van droogte
Die 2026 El Niño-verskynsel is vinnig besig om in die tropiese Stille Oseaan te versterk, met die 30-dae Suidelike Ossilasie-indeks wat tot diep negatiewe…
Kosmos 94.1FNB Eagles-afrigter, Craig Williams, het die span se gereedheid uitgelig.
FNB Eagles-afrigter, Craig Williams, het die span se gereedheid uitgelig.
Kosmos 94.1Pleidooie vir plaaslike deelname aan tenders geïgnoreer
Die Konstruksie Industrie-federasie van Namibië sê dat sy oproepe vir sterker plaaslike deelname aan openbare tenders geïgnoreer word deur beide die Werke en…
Kosmos 94.1Proteas, Zim kom kuier vir FNB T20 driehoekige reeks
Krieket Namibië sal gasheer wees vir die Proteas en Zimbabwe in die FNB T20 driehoekige reeks van 28 Augustus tot 6 September in Windhoek, wat gevolg sal word…
Kosmos 94.1Namibia Air sal nie teen Desember vlieg: IPC
Die IPC het kommer uitgespreek oor die beplande bekendstelling van Namibia Air en waarsku dat die pas-uitgereikte lugbedryfslisensie nie kommersiële vlugte…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.