Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Trump verbied geboorte-toerisme
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het twee nuwe uitvoerende opdragte onderteken wat behels dat kinders nie outomaties Amerikaanse burgerskap kry nie…
Kosmos 94.1Paaie-owerheid hersien Westelike Verbypad se veiligheid
Die Paaie-owerheid se woordvoerder, Hileni Fillemon, sê dat hulle 'n deeglike hersiening van die veiligheid van die Westelike Verbypad in Windhoek doen, na…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Giwusa kap ryk eMedia oor beplande afleggings
Giwusa veroordeel eMedia se aankondiging dat hy van voorneme is om 171 werknemers by eNCA af te dank. eMedia Holdings het slegs weke terug die vergoeding van…
Kosmos 94.1Hou op poste verkoop, dis korrupsie: Steenkamp
Onderwysminister Sanet Steenkamp het die regering se standpunt van nul-toleransie teenoor die verkoop van poste in die openbare diens herbevestig, en sê dat…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Trump sê oorlog sal binnekort eindig
Die Amerikaanse president Donald Trump sê die oorlog in Iran sal binnekort eindig, terwyl hy 'n daling in oliepryse regoor die land aanprys. Intussen het die…
Kosmos 94.1GOOD sê Kaapstad steek datasentrum-toekenning weg
Die GOOD Party beskuldig die Stad Kaapstad van die wegsteek van 'n enorme 174-megawatt datasentrum-toekenning vir privaat datasentrums. Die party beweer die…
Kosmos 94.1Bloedoortappingsdiens loods nuwe veldtog, kort O-
Frieda Asino, 'n opvoedingsbeampte by die Namibiese Bloedoortappingsdiens het aangedui dat die diens 'n tekort aan O-negatiewe bloedvoorraad het. Sy het 'n…
Kosmos 94.1Alles word opgesit, as gevolg van wanbestuur - Mudge
Die president van die Republikeinse Party, Henk Mudge, het skerp kritiek gelewer teen die regering en verwys na gebrekkige gesondheidsorg met 'n tekort aan…
Kosmos 94.1Eise deur Fishrot-slagoffers is geregverdig
'n Navorser by die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Frederico Links, sê die eise van Namibiese werkers aan Yslandse owerhede om as Fishrot-slagoffers…
Kosmos 94.1Die 12:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bibberende koue volgende week
Die onafhanklike meteoroloog Vilho Ndeunyema waarsku teen 'n kouefront wat na verwagting volgende week van Maandag tot Woensdag oor die land sal beweeg…
Kosmos 94.1SAPD keer 54 onwettige migrante in Tshwane aan
Tydens multidissiplinêre wetstoepassing- en nakomingsoperasies in Pretoria-Wes en Hercules in Tshwane, is 374 verdagtes gister in hegtenis geneem. Hulle is…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1De bulletin om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Beleid rakende beleggings kritiek vir voordele uit olie en gas
Kry die nuus soos dit breek.
Kosmos 94.1SA-kieserregistrasie sluit vannag
Defend Our Democracy moedig alle Suid-Afrikaners wat kwalifiseer aan om te registreer en hul kieserregistrasie-besonderhede aanlyn na te gaan voor die…
Kosmos 94.1Beleid rakende beleggings kritiek vir voordele uit olie en gas
Olie en gas is op die voorfront van die plaaslike nuustoneel, met die Mynbou-expo en konferensie wat afgesluit het en voortdurende nuus oor eksplorasie, asook…
Kosmos 94.1Dobson sê oor vanaand se wedstryd
Die Stormers-afrigter John Dobson sê hy verwag 'n groot stylbotsing met sy fisieke span wat voorberei om die All Blacks vanaand in 'n vinnige wedstryd in…
Kosmos 94.1Finansies staan jeug by om te baat by ontwikkelingsfonds
Die finansministerie is besig om die aansoekproses vir die Nasionale Jeugontwikkelingsfonds te hersien, nadat duisende jong entrepreneurs nie vir befondsing…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ebola: Gemeenskappe is kritiek in bekamping
Die Africa Centres for Disease Control and Prevention en die Wêreldgesondheidsorganisasie vra dringende verskerping van die gemeenskap-gedrewe Ebola-reaksie in…
Kosmos 94.1Wes-Kaap gee R13m vir sanitëre produkte vir 190 000 meisies
Die DA sê die Wes-Kaapse regering se projek vir sanitêre waardigheid sal byna 13-miljoen Suid-Afrikaanse rand in die 2026/2027 finansiële jaar ontvang om…
Kosmos 94.1Die 08:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Landbou hersien groenskemas
Die adjunkdirekteur in die landbouministerie, James Nzehengwa, sê dat die ministerie tans die land se groenskemas hersien om hulle winsgewendheid en…
Kosmos 94.1Mynbou in SA dra mooi by
Die Investec-ekonoom Lara Hodes sê Suid-Afrika se mynbousektor maak steeds 'n belangrike bydrae tot ekonomiese groei, ondersteun deur die land se ryk minerale…
Kosmos 94.1Borsvoeding by die werk: Dit het elders misluk
Reaksie word steeds ontvang oor borsvoeding in die werkplek. Arbeidskundige Herbert Jauch sê dat solank werkgewers bereid is om 'n omgewing te skep wat dit…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vrydag, 7 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Beplande vars beleggings van sowat N$48 miljard en 18 000 nuwe werkgeleenthede in mynbou - Namibië is op koers met dié…
Kosmos 94.1Omgewing spreek (nou eers) kaping van webtuiste aan
Die omgewingsministerie waarsku oor 'n misleidende skakel op sy webwerf wat gebruikers herlei na wat lyk na 'n bedrogspulwebwerf. Gebruikers wat na…
Kosmos 94.1Die 06:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Versigtig met feesvier oor Trans-Kalahari-spoorprojek
Bestuurskenner Pius Dunaiski sê Namibiërs moet die potensiële ekonomiese voordele van die voorgestelde Trans-Kalahari-spoorwegprojek van 264 miljard Namibiese…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 7 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Cope vra Ramaphosa om Mchunu af te dank
Cope het president Cyril Ramaphosa weer gevra om die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, af te dank. Drushanta Ramsamy van die Ondersoekdirektoraat…
Kosmos 94.1Bestuur van staatsbates vra herevaluering
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het 'n ontbytgesprek met die uitvoerende hoofde van staatsinstellings gehou, waaraan finansminister Erica Shafuda ook…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 6 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Stormers word nie onderskat: All Blacks-afrigter
Rugby: Die All Blacks se hoofafrigter, Dave Rennie, het bewerings verwerp dat die wedstryde teen die Stormers, die Haaie, die Bulle en die Leeus gebruik word…
Kosmos 94.1Landbou 'is meer as gewasse kweek en veeteelt'
Landbouminister Inge Zaamwani het vandag die 2026 Aminuis landbou- en nywerheidsskou, die geleentheid se twee-en-twintigste uitgawe, amptelik geopen. Sy het…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1NAMAs keer terug met N$10 miljoen van regering
Die Namibiese Jaarlikse Musiektoekennings keer terug op 13 Maart 2027, na 'n onderbreking van ses jaar. Tydens die bekendstellingsgeleentheid by die Nasionale…
Kosmos 94.1Amushelelo stel laekoste-behuisingslandgoed bekend
Die aktivis Michael Amushelelo het die Amushelelo Hosea Kutako Lughawe-landgoed, sowat 30 km buite Windhoek, bekendgestel. Hy sê die ontwikkeling is daarop…
Kosmos 94.1Oliebedryf 'verg gesonde bestuur, kommersiële beginsels'
Die Bank van Namibië het die 2026-uitgawe van sy Olie- en Gas-seminaar afgesluit, wat 'n platform aan banke gebied het om finansieringsgeleenthede te ondersoek…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Handelstekort styg tot N$5,5 miljard in Junie
Die land het 'n handelstekort van 5,5 miljard Namibiese dollar in Junie aangeteken, wat 'n verswakte handelsbalans weerspieël teenoor die tekort van 3,2…
Kosmos 94.1Raaisel hang oor dood van twee tieners in lodge
Mpumalanga se polisie sê daar is tans nie 'n aanduiding van gemene spel in die dood van twee tieners van St Stithians College nie. Die liggame van die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namibia Air kry lugbedryfslisensies, eerste vlyg in Desember
Die nuwe nasionale lugredery, Namibia Air, se eerste vlug is geskeduleer om in die eerste week van Desember op te styg. Dit het aan die lig gekom na die…
Kosmos 94.1Vance kla Iran-onderhandelings 'ingewikkeld'
Die Amerikaanse adjunkpresident JD Vance het gewaarsku diplomatieke onderhandelings met Iran sal ingewikkeld wees en dit sal tyd neem om 'n ooreenkoms te…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Cosatu vra ingryping by Tulbagh
Die vakbondfederasie Cosatu in die Wes-Kaap het Premier Foods veroordeel nadat sy uitvoerende hoof, Kobus Gertenbach, 'n salarispakket van 26-miljoen…
Kosmos 94.1Stad Windhoek sê oor sekuriteitskontrak
Die woordvoerder van die Stad Windhoek, Harold Akwenye, het bewerings van korrupsie, begunstiging en die viktimisering van sekuriteitspersoneel in verband met…
Kosmos 94.1NamPol ontmantel aanlyn misdaadnetwerk
Speurhoof inspekteur Kaunapawa Shangula, hoof van die Erongo-subafdeling vir geslagsgeweld, sê die Namibiese polisie het in 2023 'n internasionale aanlyn…
Kosmos 94.1Omgewing sal mynboubeleid in beskermde gebiede implementeer
Die omgewingsministerie sê die implementeringsfase van die nuwe beleid rakende prospektering en mynbou in beskermde en omgewingsensitiewe gebiede sal nou…
Kosmos 94.1Ten spyte van gerugte is geen besluit oor in situ-loging geneem nie
Die omgewingsministerie het bewerings ontken dat hy proefontginning by die Leonardville-uraanprojek in die Omaheke-streek goedgekeur het. Die ontkenning volg…
Kosmos 94.1Die bulletin om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.