Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 4 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Struikelblok teen Blanch aanstelling verwyder
Republikeinse senatore John Cornyn en Thom Tillis, twee sleutel-vasskoppers teen Amerikaanse president Donald Trump se benoeming as prokureur-generaal, Todd…
Kosmos 94.1Repatriasie van oorskot van SA-apartheidsvlugtelinge verwelkom
Forum for South Africa verwelkom die regering se verbintenis om die oorskot van Suid-Afrikaners te repatrieer wat tussen 1976 en 1992 tydens apartheid in…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 3 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ahmedabad berei voor vir 2030 Statebondspele
Statebondspele: Ahmedabad in Indië wil voortbou op die werk wat Glasgow 2026 gedoen het terwyl hulle voorberei om 2030 se Spele aan te bied. Skotland het die…
Kosmos 94.1Landelike ontwikkeling dryf werkskepping, toerisme: Sankwasa
Stedelike en landelike ontwikkeling-minister James Sankwasa het tydens 'n gala-ete om fondse vir die 9de Zambezi Bream-fees en -kultuurekspo in te samel, die…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DBV se Cutest of the Pack-kompetisie soek jou deelname
Die Dierebeskermingsvereniging in Windhoek se kompetisie vir sy Cutest of the Pack-kalender nader sy einde. Die DBV se hondesorgkoördineerder, Kristien van…
Kosmos 94.1IPC vier 6de verjaardag, sê almal verdien beter lewens
Die Independent Patriots for Change, of IPC, het Sondag sy sesde bestaansjaar gevier, en woordvoerder Imms Nashinge het die mylpaal aan die harde werk van die…
Kosmos 94.1Vir wie is Windhoek se huismark ontwerp: ekonoom
Windhoek se behuisingsbekostigbaarheidskrisis verdiep namate stygende eiendomspryse, stygende huurkoste en beperkte bekostigbare behuising steeds druk op…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kaapstad ondersoek eerste virtuele kragaanleg
Die Stad Kaapstad ondersoek virtuele kragaanleg-moontlikhede terwyl die metro deel is van ʼn beoordelings-toetslopie vir ʼn tegniese vennootskap. ʼn Virtuele…
Kosmos 94.1Los politiekery in parlement en dien die publiek
Die voorsitter van die Nasionale Raad, Lukas Muha, het parlementslede gewaarsku teen oormatige politiekery ten koste van wetgewende vordering en diens aan die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Wes-Kaap kry minste Julie-reën sedert 1958
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê hy het verlede maand lae reënval in die Wes-Kaap aangeteken. Weervoorspeller, Samkelisiwe Thwala, sê ondernormale reënval is…
Kosmos 94.1Burnham teiken mense-smokkelaars by Engelse Kanaal
Die Britse eerste minister, Andy Burnham, sê sy regering gaan meedoënloos optree om kleinboot-oorgange oor die Engelse Kanaal te beperk. Voorlopige syfers dui…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 13:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kommentator sê oor Pirro wat klagtes oor weerkaatsende poel terugtrek
Die drama rondom die Lincoln Memorial-weerkaatsende poel het Vrydag 'n belangrike keerpunt bereik toe die Departement van Justisie 'n mosie ingedien het om…
Kosmos 94.1SA-kiesers registreer baie goed, meeste in KZN
Die Verkiesingskommissie sê Suid-Afrikaners het positief gereageer tydens die laaste kieserregistrasie-naweek voor die munisipale verkiesing in November…
Kosmos 94.1Eerste Dr. Hage Geingob Town Hall Conversation vanaand
Die voormalige Speaker van die Nasionale Vergadering, professor Peter Katjavivi, sê alle voorbereidings is afgehandel vir vandag se eerste Dr. Hage Geingob…
Kosmos 94.1Meatco werk aan Eloolo-terugkeer
Eloolo-boeliebief maak moontlik 'n terugkeer. Meatco het bevestig dat hulle aktief beplan om hul voormalige inmaakfasiliteite in Oshakati te laat herleef nadat…
Kosmos 94.1Weerdiens waarsku oor veldbrande
Dis Augustus en winderige toestande is amptelik hier. Vars suidelike tot suidwestelike winde sal vandeesweek na verwagting aanhou waai oor die noordelike en…
Kosmos 94.1Die bulletin om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Migrante in klein bote daal in Brittanje
Die Britse premier Andy Burnham het met grensbeamptes vergader en sê hy sal meedoënloos wees rakende die kleinbote. Hy sê tot dusver vanjaar is die bote…
Kosmos 94.1SA vorder met TB-spuit vir volwassenes
Die Departement van Gesondheid het die vordering wat gemaak is met 'n nuwe tuberkulose-entstof verwelkom en bevestig voorbereidende werk word gedoen om tydige…
Kosmos 94.1Die 10:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Guterres bepleit klimaataksie
Europa beleef 'n geskiedkundige en meedoënlose somerhitte met temperature wat gereeld 40°C oor groot dele van Wes-, Sentraal- en Mediterreense Europa oorskry…
Kosmos 94.1Leefstyloudits vir IDAC verwelkom
Die Forum for South Africa het leefstyloudits by die Nasionale Vervolgingsgesag se Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie verwelkom, wat deur die minister van…
Kosmos 94.1Codie sê Bokke sal taai wees maar hulle is gereed
Nieu-Seeland se plaasvervanger-kaptein, Codie Taylor, sê hulle het geen illusies oor die uitdaging om die Springbokke as wêreldkampioene op 'n tuisveld aan te…
Kosmos 94.1Onteiening: Net die elite sal voordeel trek, sê AfriForum
AfriForum sê die instelling van die Onteieningswet in sy huidige vorm sal verreikende gevolge hê, daarom moet dit ongrondwetlik verklaar word. Die Wes-Kaapse…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Trump gesels oor onderhandelinge wat vandag begin
President Donald Trump van Amerika sê onderhandelings met Iran hervat vandag. Dit volg ná sy besluit om alle beplande aanvalle op te skort met die voorwaarde…
Kosmos 94.1DA se hofsaak teen onteiening skop vandag af
Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê sy party begin vandag met sy grondwetlike uitdaging van die Onteieningswet in die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Hy sê hulle is…
Kosmos 94.1Die 08:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SAPD ondersoek 95 kg kokaïen wat by OR Tambo aankom
Die polisie sê die ondersoek na 'n besending kokaïen ter waarde van ongeveer 28-miljoen Suid-Afrikaanse rand gaan voort om diegene betrokke by die poging te…
Kosmos 94.1CAN hou vroue-kankersifting die week
Namibië vier Nasionale Kankerbewustheidsweek van vandag tot Vrydag, en die Kankervereniging van Namibië nooi vroue tussen 20 en 65 jaar oud uit na bekostigbare…
Kosmos 94.1Alles is (amper) gereed vir MXoAN
Die Internasionale Federasie van Motorfietsry, FIM, se Motocross of African Nations vind einde Augustus op die Gallina-baan net noord van die hoofstad plaas…
Kosmos 94.1Monica onthou Hage op sy 85ste verjaarsdag
Vandag sou oudpresident Hage Geingob se 85ste verjaarsdag gewees het. Hy was van 2015 tot sy dood op 4 Februarie 2024 die derde president van Namibië. Geingob…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Stad Windhoek moet sy eie skuld invorder, sê aktivis
Reaksie word ontvang op Stad Windhoek se besluit om sy kontrak met RedForce Debt Management te beëindig en die invordering van agterstallige munisipale…
Kosmos 94.1Thieme gesels oor uitdagings by Farmers Meat Market
Ohlthaver & List het erken dat die verlies van Namibië se Noorse skaap-uitvoerkwota 'n groot knou aan sy Farmers Meat Market-bedrywighede in Mariental…
Kosmos 94.1Die nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 3 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1DA eis antwoorde na burgemeester Wêreldbeker bywoon
Die DA in Gauteng het die burgemeester van Rand West City, William Matsheke, gevra om 'n belangeverklaring aan die Kantoor van die Speaker te voorsien. Jacques…
Kosmos 94.1Plaaslike konsultante stel Midde-Oosterse verteenwoordiger aan
Die plaaslike firma R&J Steytler Management Consultants het sy internasionale voetspoor uitgebrei met die aanstelling van 'n sakeleier van die Verenigde…
Kosmos 94.1Oggendnuus: Maandag, 3 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Shell gaan sy voet van die briek afhaal in sy soeke na olie langs die Namibiese kus. Gedink Woensdag se…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Jeug se vertroue in Westerse demokrasie kwyn
Reaksie word steeds ontvang nadat die African Youth Survey 2026 bevind het dat terwyl jong Afrikane meer optimisties oor die toekoms is sedert die…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sokker: Banyana kry lof oor Ivoorkus
Die regering het Banyana Banyana geprys vir hul moed, vasberadenheid en veggees ná hul Wafcon 2026-wedstryd teen die Ivoorkus. Die adjunkwoordvoerder, William…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Toenemende mensehandel kwel AG
Die Kantoor van die Aanklaer-generaal het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal mensehandelsake in die land, na beduidende stygings in verskeie streke…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dringende debat oor Nsfas nodig, sê parlementêre komitee
Die Parlementêre Gekose Komitee oor Onderwys, Wetenskappe en Kreatiewe Nywerhede sê die kwessie rondom bestuursuitdagings en verbeterde prestasie by die…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1ANC sal lui raadslede uitskop, beloof Cyril
Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die party sal burgemeesters en raadslede herroep wat nie daarin slaag om dienste te lewer en mense goed te dien…