Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1245 besighede sneuwel in SA in tweede kwartaal
Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika eis die staatsgeleide herindustrialisering van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Statistiek Suid-Afrika het…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kameelperde kry nuwe tuiste in Angola
Die Giraffe Conservation Foundation, in vennootskap met Angola se Nasionale Instituut vir Biodiversiteit en Bewaringsgebiede, het die afgelope week suksesvol…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Toerisme verwelkom kabinet se groenlig oor omgewingsbeskerming
Die toerisme- en bewaringssektor spreek hul opgewondenheid uit oor die kabinet se goedkeuring van 'n nuwe beleid wat prospektering en mynbou in beskermde en…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1LPM hou vierde jaarlikse induksieslypskool
Die LPM hou sy vierde jaarlikse induksiewerkswinkel vir plaaslike owerheidsraadslede in Windhoek. Tydens die opleiding word raadslede toegerus met die…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1ILO in hul skik met plaaslike diamantbedryf
Die direkteur-generaal van die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO), Gilbert Houngbo, het Namibië se stroomaf diamantbedryf geprys na 'n besoek aan Namdia…

Kosmos 94.1Sokker: Bafana Bafana groet Broos
Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, het die uittredende Bafana Bafana-afrigter, Hugo Broos, geprys vir die transformasie van…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Heerlike Augustus-naweek wag op Namibië
Die land kan wolklose, mooi en koel tot warm weer oor die naweek verwag, met sonnige toestande, koue oor die woestyn en matige weer aan die kus. Albertina…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Boks: Namibië se Ndevelo jaag goud in Glasgow
Die Namibiese bokser Tryagain Morning Ndevelo het 'n plek in die mans se 60 kg-eindstryd van die Statebondspele bespreek nadat hy Noord-Ierland se Jude…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Copps 94.1: Drie motors in ernstige botsing in hoofstad
Maandeinde in die hoofstad het baie stiller as verwag verloop met net een ernstige voorval wat Vrydagaand die aandag van die Copps 94.1-span en die Namibiese…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 31 Julie 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Justisieminister moet bedank, vra COPE
COPE vra die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, moet bedank na bewerings van korrupsie, onbevoegdheid en magsmisbruik in die Ondersoekdirektoraat teen…
Kosmos 94.1Mynbou-regulering in beskermde gebiede goedgekeur
Inligtingsminister Emma Theofelus het die jongste kabinetsbesluite aangekondig, insluitend die goedkeuring van 'n nuwe beleid om prospektering en mynbou in…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Digitale transformasie kry nog 'n inspuiting
Die Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid en Cran het kragte saamgesnoer om die land se digitale transformasie te versnel. Die twee instellings het 'n…
Kosmos 94.1Meatco bly winsgewend, laer inkomste ten spyt
Meatco het winsgewend gebly ten spyte van 'n daling van 53 persent in abattoir deurset wat veroorsaak is deur droogte en die herbou van kuddes. Kingsley…
Kosmos 94.1Al wat seker is oor brandstofpryse, 'is onsekerheid'
Reaksie word ontvang op vanmiddag se aankondiging dat al die brandstofpryse met 2 Namibiese dollar sal styg vanaf 5 Augustus. Kosmos 94.1 Nuus het met Kara van…
Kosmos 94.1DA gaan self Nsfas-vergrype ondersoek
Die DA gaan self ondersoek instel na beweerde luukse verblyf, dubbele besprekings en buitensporige reisuitgawes van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir…
Kosmos 94.1Brandstofpryse styg almal met N$2 in Augustus
Energieminister Modestus Amutse het vanmiddag aangekondig dat brandstofpryse met 2 Namibiese dollar sal styg vanaf 5 Augustus. Die petrolprys in Walvisbaai sal…
Kosmos 94.1Andrea Johnson word strafregtelik ondersoek
Die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, sê die gewese hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, word steeds…
Kosmos 94.1Fifa stel sperdatum vir omstrede maatskappy besluit
Fifa het 19 September as sperdatum vasgestel waarop al 211 lidverenigings sy omstrede plan, om aandele in sy groot kompetisies te verkoop, moet goedkeur. Fifa…
Kosmos 94.1Phala Phala: Ampsklagkomitee appelleer teen hof interdik
Die parlementêre Ampsklagkomitee het besluit om appél aan te teken teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor president Cyril Ramaphosa se…
Kosmos 94.1Die bulletin om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Orania is nie afsonderlike stemgebied nie
Die Verkiesingskommissie se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, sê die kommissie erken Orania in die Noord-Kaap nie as 'n afsonderlike gebied vir verkiesings…
Kosmos 94.1VN waarsku oor beloftes van werk in die buiteland
Die Verenigde Nasies se Internasionale Organisasie vir Migrasie waarsku honderde duisende mense word elke jaar bedrieg deur beloftes van wettige werk in die…
Kosmos 94.1Kasi Vibe-fees begin môre, met sport
Die MTC Kasi Vibe-fees sal van 31 Julie tot 2 Augustus na die Brakwater-ontspanningspark terugkeer met 'n uitgebreide program. Vir die eerste keer sal…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Baynes: Kunene-gemeenskap skop vas
Die organisasie International Rivers doen 'n beroep op openbare steun om die Kunenerivier te beskerm, terwyl die Ovahimba- en Ovatjimba-gemeenskappe in Namibië…
Kosmos 94.1Demokrasie is net dit, daar's nie 'n 'Westerse model' nie
Die African Youth Survey 2026 het bevind dat hoewel die meeste jong Afrikane steeds glo dat demokrasie die beste vorm van regering is, baie 'n stelsel wil hê…
Kosmos 94.1Die nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 30 Julie 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Fauci weier om vrae oor Covid-oorsprong te beantwoord
Die voormalige direkteur van Amerika se Nasionale Instituut vir Allergie en Aansteeklike Siektes, Anthony Fauci, het geweier om vrae te beantwoord tydens 'n…
Kosmos 94.1Sleutelfiguur in rybewysbedrogskema in Vrystaat gearresteer
'n Vermeende sleutelfiguur verbind met 'n multimiljoen Suid-Afrikaanse rand voertuig-rybewysbedrogsindikaat is in Parys in die Vrystaat in hegtenis geneem. Die…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 29 Julie 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1ActionSA woedend omdat Gayton nie Atletiek SA betaal nie
Atletiek: ActionSA is woedend nadat Atletiek Suid-Afrika se visepresident, John Mathane, die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, daarvan…
Kosmos 94.1TLU SA steun Graan SA teen sojaboon-liggingsaanpassing
Die landbou-organisasie TLU SA steun Graan SA se teenkanting teen die voorgestelde sojaboon-liggingsaanpassing en waarsku dit kan boere se inkomste onregverdig…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SME's moet ruimtewetenskap-wetsontwerp konsultasies bywoon
Die onderwysministerie herinner die publiek daaraan dat die oorblywende streekskonsultasies oor die voorgestelde Wetsontwerp op Ruimtewetenskap en -tegnologie…
Kosmos 94.1Bibi skepties oor enige Iran-ooreenkoms
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, bly skepties oor enige moontlike ooreenkoms met Iran. Die ooreenkoms van verstandhouding vir 60-dae wat Iran en…
Kosmos 94.1Shaningwa klap sweep oor nakoming van mandate
Swapo se sekretaris-generaal, Sophia Shaningwa, waarsku dat die party die risiko loop om openbare steun te verloor as sy verkose leiers nie hul mandate nakom…
Kosmos 94.1Privaatsektor 'belê nie genoeg om ekonomie te laat groei'
Ekonoom Robin Sherbourne sê die privaatsektor belê nie genoeg om die land se ekonomie te laat groei nie. In 'n assessering van die stand van die Namibiese…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SANParke plant 1 000 struike vir pikkewyne
SANParke het ʼn duisend duine-spinasie-struike by die Boulders-pikkewynkolonie in Kaapstad aangeplant as deel van ʼn voortgesette veldtog om hulle habitat te…
Kosmos 94.1VSA Senaat keur nog sanksies teen Rusland goed
Die Amerikaanse Senaat het die volgende ronde sanksies teen Rusland goedgekeur. Die ronde verbreed sekondêre sanksies om derdeland-entiteite, buitelandse…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1NamWater begin belangrike pyplynprojek langs kus
NamWater het amptelik met die konstruksie van die Omdel-Wlotzkasbaken- en Kuiseb-Collector 2-Schwarzekuppe-pyplynvervangings in Swakopmund begin. Tydens die…
Kosmos 94.1Onverskilligheid 'grootste bedreiging vir omgewing'
Die DA sê onverskilligheid is die grootste bedreiging vir omgewingsbeskerming en vra vir sterker optrede om biodiversiteit te beskerm. Dave Bryant van die…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.