Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Katar sê bemiddeling in oorlog duur voort
Katar se ministerie van Buitelandse Sake sê pogings om 'n diplomatieke oplossing tussen die VSA en Iran te bereik duur voort, maar geen regstreekse…
Kosmos 94.1Banyana haal Wafcon kwarteindronde
Banyana Banyana is deur na die Vroue-Afrikabeker se kwarteindronde nadat hulle Burkina Faso in Casablanca met 1-0 geklop het. Doelskopper Thembi Kgatlana het…
Kosmos 94.1Old Mutual borg sport op voetsoolvlak
Die Old Mutual-stigting het 'n vennootskap met die organisasie Unmatched Potential aangegaan vir 'n borgskap van 900 000 Namibiese dollar vir die komende…
Kosmos 94.1Uitsaai Veterane vier twee jaar
Die Vereniging van Uitsaai Veterane vier vandag sy tweede bestaansjaar. Kolie van Coller, die vereniging se sameroeper, sê hulle herdenk daarmee twee jaar van…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Securing the Line werk aan BKS-beheersones
Landboukundige Wallie Roux sê die “Securing the Line”-inisiatief wat deur die ondersteuningsfonds vir bek-en-klouseer bekendgestel is, is deel van die…
Kosmos 94.1Verbruikskenner reageer op vlaag stygings
Julie het 'n vlaag prysstygings meegebring, met hoër munisipale tariewe, insluitend water- en vullisverwydering, verhoogde voertuiglisensie- en padpermitgelde…
Kosmos 94.1Woensdag, 5 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Mynbou bult, veral aan die kus, en dit beteken toenemende verkeersdruk op die C28-grondpad deur die Namib. Zebra Kasete…
Kosmos 94.1Die nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 5 Augustus 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Olie daal met Rubio, Bessent wat sê ooreenkoms naby
Oliepryse het Dinsdag tot 'n drie-weke laagtepunt gedaal, nadat senior Amerikaanse amptenare hoop geskep het oor 'n ooreenkoms met Iran om die sleutel-Straat…
Kosmos 94.1Santaco eis optrede na taxihoof se moord
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in Gauteng veroordeel die moord op sy provinsiale hoof van dissipline, Jabulani Ntshangase. Hy is Vrydag in Midrand…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 4 Augustus 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1TLU SA juig oor uitbreiding van BKS-raad
Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die uitbreiding van die Nywerheidskoördineringsraad wat ʼn belangrike rol speel in die regering se pogings om…
Kosmos 94.1Unam Cares teiken soönotiese siektes, omgewingsgevare
Unam, deur middel van sy Unam Cares-inisiatief, het onlangs 'n One Health in Action-intervensie in Rosh Pinah uitgevoer, met die fokus op menslike gesondheid…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Kosmos 94.1Water-onderbrekings om Nonidas, Rössing en Ruacana-reservoir
NamWater het 'n onderbreking in watervoorsiening vir die Nonidas- en Swakopmund-Rössing gebiede aangekondig vir Woensdag, 5 Augustus, vanaf sesuur in die…
Kosmos 94.1Is die land in staat om olie en gas in waarde te omskep: Alweendo
Die voormalige minister van mynbou en energie, Tom Alweendo, voer aan dat die belangrikste vraag wat gevra moet word wanneer daar oor die plaaslike olie- en…
Kosmos 94.1Werkersklagtes by Naute-besproeiingsplaas aangespreek
Die Namibiese Voedsel- en Geallieerde Werkersunie, Nafau, sê dat hy met die Namibiese Industriële Ontwikkelingsagentskap, Nida, saamwerk om toenemende klagtes…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Pumas-toets g'n 'opwarming': Bokke hulpafrigter
Rugby: Die Springbokke se hulpafrigter, Deon Davids, het ontken dat hulle Saterdag se eenmalige toets teen die Pumas in Buenos Aires beskou as 'n…
Kosmos 94.1Munisipale elektrisiteit-plan is tydmors: AfriForum
AfriForum doen ʼn beroep op die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika om sy plan oor belangrike prestasie-aanwysers te laat vaar. Hy sê dit sal nie die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kunsfonds 'nie net geld, belê direk in mense'
Onderwys- en kunsminister Sanet Steenkamp sê dat die 1,2 miljoen Namibiese dollar wat in die Nasionale Kunsfonds belê is, vir die ministerie veel meer as bloot…
Kosmos 94.1Vyf vas oor moorde op ANC-, EFF-lede
Die Gautengse taakspan vir politieke moorde het vyf verdagtes vasgetrek in verband met die moorde op die ANC-wyksraadslid vir wyk 10 in die Stad Tshwane…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gerhard Fourie deel sy reis van gasvryheid na Voice of Namibia 2026
Op Maak Spore gesels Elmero Strauss met Gerhard Fourie oor sy inspirerende lewensreis – van die gasvryheidsbedryf tot op die verhoog van Voice of Namibia 2026…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1March and March sê sy amok het Suid-Afrikaners gehelp
March and March-stigter, Jacinta Ngobese-Zuma, sê die massabetogings op 30 Junie teen onwettige buitelanders het gelei tot minder misdaad, plek in skole vir…
Kosmos 94.1Mensehandel onder die loep in Erongo
Stella Mwazi, die kinderwelsyn-ministerie se hoofbeampte vir gemeenskapsskakeling in die Erongo-streek, moedig lede van die publiek aan om die regte…
Kosmos 94.1Verskynsel bo Swakop aanduiding van reuse koue op pad
Video's wat laat Maandagmiddag aan die kus geneem is toon 'n vreemde verskynsel. In sommige video's is 'n rolwolk duidelik sigbaar terwyl video's wat meer…
Kosmos 94.1Heldedag: GRN moet eerder fokus op daaglikse uitdagings
Terwyl Namibië voorberei om Heldedag op 26 Augustus te herdenk, met die regering wat gereed is om 1 000 bevrydingstryd-veterane as nasionale helde te vereer…
Kosmos 94.1Verbypad-botsing: Vragmotor-eienaar sê oor bees
Meer inligting is bekend na die noodlottige ongeluk tussen twee Scania-vragmotors op die Westelike Verbypad Maandagoggend. Een bestuurder is op die toneel…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Iran se laaste kans - Trump
President Donald Trump van Amerika sê Iran het een laaste kans om ʼn goeie ooreenkoms te onderteken en ʼn toename in aanvalle te vermy. Hy het die vyfde keer…
Kosmos 94.1Hardap-boere benut presisie-tegnologie
Intydse kinematiese tegnologie, of RTK, is by die Hardap-besproeiingskema bekendgestel om presisielandbou, trekker-outostuur en grondgelykmaking te ondersteun…
Kosmos 94.1Die 11:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 10:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Enoch gesels oor fondse vir GBV en vrouemoord
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring sal fondse beskikbaar stel vir die stryd teen geslagsgeweld en…
Kosmos 94.1Mbumba bring hulde aan Geingob
Voormalige president Nangolo Mbumba het hulde gebring aan wyle president Hage Geingob by die eerste Dr. Hage Geingob Townhall Conversations-geleentheid wat by…
Kosmos 94.1Borsmelk is beste, maar daar is uitdagings
Terwyl Namibië by die wêreld aansluit om Wêreldborsvoedingsweek te herdenk, sê die gesondheidsministerie dat 88 persent van kinders in die land word…
Kosmos 94.1SAPD trek 16 000 verdagtes vas
Die polisie het die afgelope week byna 16 000 verdagtes tydens landwye Operasie Shanela-optredes in hegtenis geneem. Die arrestasies het 329 vermeende…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher - 3 Augustus 2026
Marcel Theron gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om 16:45 in…
Kosmos 94.1Migrante: Reuse-kritiek teenoor Reform se vlootplan
Reaksie word ontvang op Reform UK wat belowe het om die Britse Vloot te gebruik om migrante wat die Kanaal in klein bote oorsteek na Frankryk en België terug…
Kosmos 94.1Hill-Lewis verklaar interregeringsgeskil met Cachalia
Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het ʼn interregeringsgeskil verklaar met die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om die Metropolisie…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Lewer nou insette op groenwaterstof
Die bevindinge van die strategiese omgewings- en maatskaplike assessering vir groenenergie-produksie en industrialisasie in die ontwikkelingsinisiatief vir die…
Kosmos 94.1Stormers het groot voorberei vir All Blacks
Die Stormers se voorry-afrigter, Rito Hlungwani, sê die omvang van die uitdaging en geleentheid om teen Nieu-Seeland te speel, het opofferings vereis wat die…
Kosmos 94.1Namibiërs op pad na Barthés-trofee in Uganda
Die Junior Welwitschias is op pad na die laaste deel van hul voorbereidings vir die 2026 o.20 Barthés-trofee, wat van 7 tot 15 Augustus in Kampala, Uganda…
Kosmos 94.1Spesiale benadering nodig vir verslaafde vroue - studie
Navorsing deur die Universiteit Stellenbosch beklemtoon 'n dringende behoefte aan verslawingsbehandeling vir vroue. Baie vroue worstel teen hindernisse wat hul…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dinsdag, 4 Augustus 2026
Kosmos Kapitaal is Kosmos 94.1 se toegewyde finansiële platform wat daarop gemik is om finansiële kennis toeganklik, verstaanbaar en relevant vir elke Namibiër…

Kosmos 94.1Skokkende GBV-syfers gedryf deur skadelike geslagsnorme
Reaksie word ontvang nadat NamPol 18 500 gevalle van geslagsgebaseerde geweld in die 2025/26-boekjaar aangeteken het. Met kenners wat skat dat slegs ongeveer…
Kosmos 94.1Maatskappy vir skaapboere weerspieël internasionale neigings
Plaaslike skaapprodusente mik na die stigting van 'n skaapbemarkingsmaatskappy in produsent-besit, 'n stap wat kenners sê die toekoms van die land se…
Kosmos 94.1Die 06:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.