Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Britse tronke: Kemi sê sy kan niks aan die verlede doen nie
Daar is 'n krisis in Britse tronke wat oorvol is. Met die onlangse bevriesing van vroeë vrylating deur Arbiedspremier Andy Burnham word daar voorspel dat alle…
Kosmos 94.1Waterkrisis in SA - probleem lê by aanspreeklikheid
AfriForum sê die pas-vrygestelde Nasionale Water-aksieplan bevestig dat Suid-Afrika se waterkrisis veroorsaak word deur mislukte munisipaliteite, verwaarloosde…
Kosmos 94.1Kankervereniging kan nou staatspasiënte palliatief bystaan
Die Kankervereniging van Namibië sê hulle het volhoubare befondsing verseker om staatskankerpasiënte toe te laat wat andersins nie toegang tot private…
Kosmos 94.1Byna volle Bokgroep fiks en beskikbaar vir Los Pumas
Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê byna die volle groep is fiks en beskikbaar vir die eenmalige toets teen Argentinië volgende naweek in Buenos Aires. Ox…
Kosmos 94.1Eiendomsmark: Verhuurders wen op die oomblik
Hoër leenkoste, swakker verbruikersvertroue en trae ekonomiese toestande beïnvloed die vraag na huise en sal na verwagting die huismark verder demp, volgens…
Kosmos 94.1Die 12:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Suid-Afrikaners verdien 'n veiliger grens - Mashaba
ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê Suid-Afrika het ʼn regering nodig wat die landsgrense kan beveilig, immigrasiewette afdwing en seker maak mense wat…
Kosmos 94.1Informele handelaars kry 'n vereniging
Informele handel in Namibië kan binnekort meer georganiseerd raak namate gemeenskapsaktiviste voorberei om die Street Vendors & Micro-Importers Association of…
Kosmos 94.1Die bulletin om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 10:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ystertekort en aanvullings: Wat jy moet weet oor Bio-Strath Iron
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor ysteraanvullings en waarom dit vir baie mense moeilik is om te absorbeer. Hulle bespreek waarom sekere…
Kosmos 94.1Bibi moet sê Trump vergadering was goed, hy het niks anders nie
Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het niemand wat hom ondersteun nie, behalwe Amerikaanse president Donald Trump en daarom het hy geen keuse as om te sê…
Kosmos 94.1Sanral was nie opgewasse om R9,5 miljard tender toe te ken nie
Die uittredende hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap, Reginald Demana, erken die agentskap was nie opgewasse om die padonderhoud-tender van…
Kosmos 94.1Kirstie Strydom oor Ms Face of Hope Namibia 2026 en haar visie vir die toekoms
Elmero Strauss gesels met Kirstie Strydom oor haar reis van sosiale media na haar kroning as Ms Face of Hope Namibia 2026. Sy vertel meer oor die uitdagings…
Kosmos 94.1Kostes van oorgrensbetalings uiteengesit
Namate meer Namibiërs reis, aanlyn inkopies doen en betalings oor internasionale grense heen doen, dring Nedbank Namibië daarop aan dat verbruikers die ware…
Kosmos 94.1Munisipaliteite moenie onbefondsde begrotings indien nie
Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê munisipaliteite moet slegs begroot vir uitgawes wat deur beskikbare…
Kosmos 94.1Die 09:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bibi sê hy en Trump het dieselfde doelwitte
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, beskryf sy ontmoeting met president Donald Trump van Amerika as “een van die beste gesprekke” wat hulle nog…
Kosmos 94.1Groot beloftes van die ANC, veral oor lewenskostes
Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die party se hoogste prioriteit is om die stygende lewenskoste aan te pak. Mbalula het die regering…
Kosmos 94.1Die bulletin om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1ActionSA vra strenger wette oor die deursigtigheid van steunwerwing
ActionSA het planne aangekondig om 'n wetsontwerp op deursigtigheid van steunwerwing deur privaat lede in te stel om professionele voorspraak te reguleer en…
Kosmos 94.1Verbod op kraguitvoere duur voort
Die Elektrisiteitsbeheerraad het die hernuwing van 'n moratorium op die uitreiking van nuwe elektrisiteitsopwekkingslisensies vir uitvoerprojekte aangekondig…
Kosmos 94.1!Haoseb vorder tot by kwarteindronde
Die Namibiese bokser Philip Mutakela !Haoseb neem deel aan die Mans 55 kg, Bantamgewig/Veergewig-kategorie by die 2026 Statebondspele in Glasgow, Skotland.
Kosmos 94.1Miljoene in onopgeëiste pensioen- en ander fondse
Onopgeëiste voordele van pensioen- of ander fondse bly in die kollig, met kenners wat 'n hersiening van die stelsel vir die opsporing van begunstigdes versoek…
Kosmos 94.1Die 07:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1NamLamb-stigter gesels oor Lamb Champs
Namibië se skaapboere berei voor om die land se wêreldklas-lam in die internasionale kollig te plaas met die bekende Lamb Champs wat sy heel eerste…
Kosmos 94.1Diamantproduksie daal, kans om ekonomie te diversifiseer
Reaksie word ontvang op Namibië se diamantproduksie wat met 7 persent tot 1,09 miljoen karaat gedaal het gedurende die eerste helfte van 2026. Laer aflandige…
Kosmos 94.1Die nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 29 Julie 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Trump sê hy het nie Bibi se inligting nodig nie, hy't sy eie
Oekraïnse president Volodymyr Zelensky en Israeliese eerste minister Benyamin Netanyahu het Dinsdag afsonderlik met Amerikaanse president Donald Trump in die…
Kosmos 94.1SA-munisipaliteite sal van Vrydag af fondse begin ontvang
Finansminister Enoch Godongwana sê die Nasionale Tesourie gaan Vrydag begin om die res van die uitstaande billike-aandeeltoekennings aan munisipaliteite vry te…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 28 Julie 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1KI kan SA se mynbedryf laat herleef: studie
PwC Suid-Afrika se studie toon kunsmatige intelligensie en tegnologieë van die Vierde Nywerheidsrewolusie kan help om die land se sukkelende mynbedryf te laat…
Kosmos 94.1Chinese span gaan NNN se ooreenkomste implementeer
Die Chinese ambassadeur in Namibië, Zhao Weiping, sê 'n span landboukundiges en sakelui sal Namibië tussen September en Oktober besoek. Dit is om van die…
Kosmos 94.1Die 17:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Pan-Afrikaanse Parlement vra dringende optrede in Soedan
Die Pan-Afrikaanse Parlement het 'n beroep gedoen op dringende optrede om die konflik in Soedan te beëindig en gewaarsku dat die land se verergerende…
Kosmos 94.1Toerismeraad vry hard na Botswana-toeriste
Namibië en Botswana het in 2023 paspoortlose reise met net nasionale identiteitskaarte tussen die twee lande bekendgestel, en onlangs nog 'n stap om toerisme-…
Kosmos 94.1Tradisionele howe 'gesien as bevooroordeeld'
Reaksie word ontvang op president Netumbo Nandi-Ndaitwah se beroep op tradisionele leiers om grond-, opperhoofskap- en opvolgingsgeskille deur gewoontereg op…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Johnson wis niks van ondersoek na fondse-misbruik
Die Madlanga-kommissie het die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, ondervra oor bewerings rakende misbruik van…
Kosmos 94.1Dâures-brande vernietig 20 782 hektaar weiveld
Na vyf dae van verwoestende veldbrande in die Dâures-kiesafdeling in die Erongo-streek, is van die vure uiteindelik geblus. Na raming is 20 782 hektaar weiveld…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namcor staan bankvas agter Olie- en Gaskonferensie
Voorbereidings vir die vierde uitgawe van die Namibië Olie- en Gaskonferensie is goed op dreef, met die organiseringskomitee wat pas 'n vergadering met Namcor…
Kosmos 94.1SADC betalingstelsel brei verder as SA rand uit
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is daartoe verbind om oorgrens-transaksies goedkoper en vinniger te maak. Die Angolese kwanza het die tweede…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoornuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dinge raak al hoe meer gevaarlik vir burgerlikes in Oekraïne
Meer as 170 burgerlikes is volgens berigte sedert 9 Julie in Oekraïne dood en 1 028 beseer te midde van verskerpte Russiese aanvalle. Minstens 16 431…
Kosmos 94.1SA en Nigerië gesels oor migrante, en misdaad
Suid-Afrika en Nigerië het ooreengekom om samewerking ten opsigte van migrasie, misdaad en streeksveiligheid te versterk. Die minister van Internasionale…
Kosmos 94.1Walvis-kinderhuis vra bystand
Jonah Home, 'n skuiling vir kinders in Walvisbaai, doen 'n beroep vir bystand na hulle enigste televisiestel gebreek het en hul kleuters se oggendroetine…
Kosmos 94.1Aochamub praat oor El Nino
Meatco se finansiële syfers, met 'n daling van meer as 730 miljoen Namibiese dollar in inkomste verlede jaar, is in die nuus. En 'n super El Nino word voorspel…
Kosmos 94.1Brandstofprys word die week bepaal met olie wat wipplank ry
Voor die onlangse daling het Brent-ru-olie met ongeveer 24 persent gestyg sedert Namibië Julie se brandstofprysverlagings aangekondig het. Die skerp styging…
Kosmos 94.1Onsekere tye, rentekoers demp vraag na eiendom in SA
ʼn Senior FNB-ekonoom, Siphamandla Mkhwanazi, sê hoër leningkoste, swakker verbruikersvertroue en traer ekonomiese toestande beïnvloed die vraag na behuising en…
Kosmos 94.1Nekundi belowe nuwe wette om beamptes te beskerm
Vervoerminister Veikko Nekundi het bestuurders gewaarsku om op te hou om met verkeersbeamptes te baklei of hulle te beledig, en gesê sulke optrede is ernstige…
Kosmos 94.1Die 11:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Saftu lewer kritiek oor dwangarbeid-tariewe
Die vakverbond Saftu veroordeel Amerika se jongste besluit om nuwe handelstariewe teen Suid-Afrika en tientalle ander lande in te stel omdat hulle na bewering…
Kosmos 94.1Namcol-leerders moet ook gratis onderrig ontvang - AR
Die AR-studentebevel het die regering se besluit gekritiseer om nie leerders wat by die Namibia College of Open Learning, Namcol, of ander instellings inskryf…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.