Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Meatco se Toekoms en Belangrike Ontwikkelings
Jean-Louis gesels met Meatco se waarnemende uitvoerende hoof, ambassadeur Albertus Aochamub, oor die maatskappy se komende Jaarlikse Algemene Vergadering…
Kosmos 94.1Internasionale gemeenskap moet ingryp in Wesoewer
Regerings reg oor die wêreld moet meer druk op Israel plaas om op te hou om internasionale reg te ontduik en te verseker dat Palestyne die reg het om met…
Kosmos 94.1Humanitêre krisis by Musina, Beitbrug oor teenmigrant-geweld
Dokters Sonder Grense sê die geweld teen migrante het ʼn mediese humanitêre krisis veroorsaak by die Suid-Afrikaanse grenspos-dorpe, Musina en Beitbrug. Meer as…
Kosmos 94.1Die 09:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gauteng se aanlyn-skoolaansoeke open te laat
AfriForum sê Gauteng kan volgende jaar weerens 'n skoolplasingskrisis vir graad een- en graad agtleerders beleef, omdat die aanlyn toelatingstelsel te laat…
Kosmos 94.1Afrika se arbeid en maatskaplike uitdagings in hoofstad onder die loep
Windhoek is hierdie week middelpunt van Afrika se maatskaplike en arbeidsbeleidbesprekings, terwyl ministers, regeringsamptenare en vennote van regoor die…
Kosmos 94.1Diana Viljoen oor vier oorwinnings by die Statebondspele
Diana Viljoen sluit aan vir 'n gesprek nadat sy en Amanda Steenkamp reeds vier oorwinnings by die Statebondspele in Glasgow behaal het. Sy vertel meer oor hul…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher - 27 Julie 2026
Jean-Louis Knouwds gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om…
Kosmos 94.1Trump sê nuwe onderhangelinge is versoek
President Donald Trump van Amerika sê hy het besluit om voorlopig aanvalle op Iran te staak omdat die lande wat as bemiddelaars optree, weer vir…
Kosmos 94.1Madlanga-kommissie lê klagtes na identiteit uitgelek is
Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, Mbuyiseli Madlanga, sê strafregtelike aanklagte sal aanhangig gemaak word nadat die identiteit van 'n beskermde…
Kosmos 94.1Groot ontwikkeling by Herboths, net buite hoofstad
Die eiendomsontwikkelaar APxHouse en Pieter Mostert Argitekte het 'n eksklusiewe samewerkingsooreenkoms aangegaan vir Woodlands @ Herboths, die lae-digtheid…
Kosmos 94.1Die 07:00 hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kruising op splinternuwe Eneas Peter Nanyemba-pad val reeds uitmekaar
'n Onvoltooide groot padopgradering van 381 miljoen Namibiese dollar in Windhoek loop reeds deur onder kritiek weens die gehalte daarvan. 'n Onlangs voltooide…
Kosmos 94.1Kritiek oor ad hoc, onderdagte ingrypings deur ministers
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê Namibië se huidige kabinet tree te dikwels op sonder duidelike strategieë of langtermynplanne. Die instituut se…
Kosmos 94.1Die nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 28 Julie 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Burnham en Zelensky vergader
Britse eerste minister Andy Burnham en Oekraïnse president Volodymyr Zelensky se ontmoeting Maandag was volgens berigte 'n groot sukses. Burnham het Zelensky…
Kosmos 94.1Tshwane het kommer oor dronkbestuur
Die Stad Tshwane is bekommerd oor die skerp styging in inhegtenisnemings vir dronkbestuur. Polisie-woordvoerder Puleng Motholo sê meer as 58 motoriste is die…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 27 Julie 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Afrikalande 'moet verbeter om migrasie te verminder'
President Cyril Ramaphosa sê Afrikalande moet meer ekonomiese geleenthede skep, staatsbestuur verbeter en konflik oplos om migrasie aangevuur deur…
Kosmos 94.1Reaksiespanne help met Dâures-veldbrande
Die omgewingsministerie het bevestig dat reaksiespanne ontplooi is om die groot veldbrande wat oor dele van die Dâures-kiesafdeling in die Erongo-streek woed…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1'Tekort aan kondome, ander middels' hou tienerswangerskappe hoog
Die Parlementêre Staande Komitee oor Geslagsgelykheid, Gesondheid en Maatskaplike Welsyn is in die Ohangwena-streek op soek na antwoorde oor waarom…
Kosmos 94.1Landbou onthul strategie vir transformasie van agri-voedselsektor
Die landbouministerie het vandag sy strategie vir die transformasie van die agri-voedselsektor aan ontwikkelingsvennote onthul, 'n belangrike stap in die…
Kosmos 94.1IAEA-verslag oor in situ-uraanmynbou by ministerie
Die finale besluit oor die voorgestelde Headspring Investments-uraanmynbouprojek naby Leonardville blyk langer te neem as verwag. Die Internasionale…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1'Ek het nie rede gehad om inligting te betwyfel', sê Johnson
Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, het voor die Madlanga-kommissie getuig sy het geen rede gehad om inligting te…
Kosmos 94.1All Blacks kies sterk groep vir SA toer
Rugby: Die All Black-afrigter, Dave Rennie, het ʼn sterk groep van 44 aangekondig vir die Greatest Rivalry-toer na Suid-Afrika. Hy het al 34 spelers van die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Moenie alle migrasie-inligting glo: SA regering
Die regering waarsku die publiek om nie ongetoetste inligting in verband met migrasie te vertrou of te deel nie. Hy sê vals berigte kan vrees aanwakker…
Kosmos 94.1Ovaherero dring aan op deelname aan volksmoord-onderhandelings
Rirua Komeheke, lid van die Ovaherero Tradisionele Owerheid, sê die owerheid sal voortgaan met die 1904-1908 volksmoorddebat totdat die regering hul pleidooi…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Britse tronke sal teen November vol wees
Na klagtes deur verskeie slagoffer-families het die nuwe Britse premier Andy Burnham die vroeë vrylatingskema vir gevangenes opgeskort as tydelike maatreël…
Kosmos 94.1Ramaphosa aanvaar Johnson se bedanking
President Cyril Ramaphosa het die versoek van die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, aanvaar om met onmiddellike effek…
Kosmos 94.1Walvis-DBV sukkel met bronne
Die Walvisbaai-DBV ondervind toenemende druk namate stygende lewenskoste en 'n toename in hawelose en oorgegeede diere hul beperkte hulpbronne oorskry. Kosmos…

Kosmos 94.1Ontleder lewer fel kritiek teenoor NNN-administrasie
Vrae oor verantwoordbaarheid in die regering het weer opgeduik nadat die IPC owerhede daarvan beskuldig het dat dit amptenare met twyfelagtige rekords herwin…
Kosmos 94.1Hardap-produsente woeker
Ten spyte van laer as verwagte watervlakke by die Hardapdam, lyk dit of dinge by die besproeiingskema goed verloop. Kosmos 94.1 Nuus het met Dawie De Klerk…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DA het kommer oor Johnson wat moet vra om te bedank
Die DA sê die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, se versoek om met onmiddellike ingang te bedank, kom te midde van ernstige vrae…
Kosmos 94.1Die 11:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dâures-kiesafdeling brand, vir vier dae reeds
Reuse-veldbrande woed aktief vir die afgelope vier dae oor dele van die Dâures-kiesafdeling in Erongo. Kosmos 94.1 Nuus het met gemeenskapslid Bosilo Newman…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Jessica Humphrey oor haar rekordbrekende vertoning by die Statebondspele
Jessica Humphrey het reeds drie nasionale rekords in net drie dae by die Statebondspele in Glasgow verbeter en skryf steeds geskiedenis vir Namibië. In hierdie…
Kosmos 94.1Amper 73 000 onwettige migrante in 2 weke uit SA gerepatrieer
Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die regering het beduidende vordering gemaak met die verwerking van…
Kosmos 94.1Arbeid besoek streke vir konsultasie oor wetswysiging
Die arbeidministerie sal van 10 Augustus tot 16 September met streeksraadplegende vergaderings oor die wysiging van die Wet op Indiensnemingsdienste van 2011…
Kosmos 94.1Lof vir polisie na skietery in Seattle
'n Skietery het by die Seattle-sentrum plaasgevind tydens die jaarlikse Bite of Seattle-kosfees. Polisie glo dat twee individue op mekaar in die middel van die…
Kosmos 94.1Migrasiedebat moet grondoorsake aanspreek, nie net op SA fokus nie
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika ondersteun beraadslaging oor migrasie op die Afrika-unie se hoogste…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Toue van 20km by Beitbrug is vertraging aan Zim-kant
Die Grensbestuursowerheid sê lang toue vragmotors – wat tot 20 kilometer strek – by die Beitbrug-grenspos word veroorsaak deur verkeersopeenhopings aan die…
Kosmos 94.1Toegang tot sanitasie verbeter maar verouderde infrastruktuur bly probleem
Die maatskaplike aktivis Shaun Gariseb het Namibië se vordering met die uitbreiding van toegang tot basiese sanitasie verwelkom, maar sê die land moet meer…
Kosmos 94.1Die 08:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Pogačar ewenaar rekord na Tour de France wen
Die Sloween Tadej Pogačar het met sy vyfde sege in die wedren, die rekord vir Tour de France-oorwinnings geëwenaar, en daarmee sy status as een van die sport…
Kosmos 94.1Forum vra verwydering van Johnson
Die Activists and Citizens Forum doen 'n beroep op die verwydering van die hoof van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, na…
Kosmos 94.1Tydrenkampioenskap op Tsumeb stel nie teleur nie
Die derde been van die 2026 Nasionale Tydrenkampioenskappe is met groot sukses oor die naweek op Tsumeb afgehandel. Francois Lottering was, met die begunning…
Kosmos 94.1Sonnige weer die week
Namibië se weer vir vandeesweek sal meestal sonnig en droog bly, met warm dagtemperature en koel woestyn- en binnelandse nagte. Albertina Anderson, 'n…