Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dwelms kern van misdaad in Hardap
Inwoners van die Hardap-streek het kommer uitgespreek oor 'n toename in misdaad in die streek. Hardap-goewerneur Riaan McNab het onlangs onthul dat 'n totaal…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sportwêreld geruk deur dood van Jayden Adams, Luqobo Makwedini
President Cyril Ramaphosa het die dood van Bafana Bafana en Mamelodi Sundowns se middelveldspeler Jayden Adams en die voormalige Suid-Afrikaanse…
Kosmos 94.1Beeskloutjies toenemend gestroop
Die onwettige oes van Namibië se bedreigde lithops, of beeskloutjies, en ander beskermde plante het in die parlement ter sprake gekom, met omgewingminister…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Tennis: Nosková wen Wimbledon-vrouetitel
Linda Nosková het Saterdag haar eerste Grand Slam-titel verower met 'n oorwinning oor haar landgenoot Karolína Muchová in die 2026 Wimbledon-eindstryd. Die…
Kosmos 94.1Rehoboth kook oor water uit Oanob
Inwoners van Rehoboth eis vergoeding nadat verkleurde kraanwater, gekoppel aan verhoogde mangaanvlakke in die Oanobdam, vir twee dae aan die dorp voorsien is…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bring BTW op suiker terug, smeek alliansie
Amper 16 jaar sedert wit- en bruinsuiker van BTW vrygestel is, met die verstandhouding dat dit die armes en gemarginaliseerdes sal bevoordeel, bring die…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vlugbal: Rössing kraai koning op Swakop
Rössing Uranium het Corporate Volleyball Swakopmund se jaarlikse toernooi Saterdag gewen deur die span van Navachab met 24-21 in die eindstryd te verslaan en…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: Blue Bull klop Welwitschias net-net
Verdedigingsafrigter Darryl de la Harpe sê daar is baie hoop vir Namibiese rugby:
Kosmos 94.1Rugby: Blue Bulls klop Welwitchias net-net
Die Vodacom Blue Bulls het die Welwitschia Uitnodiging XV-span Saterdag in ‘n naelbytstryd in die Hage Geingob-stadion met 50-47 geklop. Ruda Schoeman van…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vlugbal: Corporate Volleyball reusesukses op Swakopmund
Corporate Volleyball Swakopmund se vierde jaarlikse 4-aan-’n-kant strandvlugbalkompetisie Saterdag was ‘n reusesukses met 216 spelers in 36 spanne wat in 116…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Twee in Soweto vas ná gruvonds
Twee mans is in hegtenis geneem nadat polisiebeamptes 'n gekaapte voertuig en vermoedelike menslike organe by 'n woning in Naledi, Soweto, ontdek het. Die…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namfisa, dorpsrade dop regstellende-aksietoets
Groot werkgewers soos Namfisa, die Oshakati- en Outapi-dorpsrade, NovaNam Group, City Lodge Hotels, Nutam Operations en AB InBev Namibia se…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Zimbabwies-Britse moordverdagte in SA vasgetrek
Interpol en die Eenheid vir Georganiseerde Misdaad het 'n Zimbabwies-Britse burger, Mkhanyisi Tshuma, in hegtenis geneem. Hy word deur die Britse owerhede…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nog baie om te doen om korrupsie te beveg
Vandag is Afrika Teenkorrupsiedag, met vanjaar se tema: “Die Verskerping van die Bevordering van Integriteit en Teenkorrupsie-aksies reg oor Afrika”. 'n…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Skenk bloed, daar's 'n ernstige tekort!
Die Bloedoortappingsdiens sê die land se mediese stelsel staar 'n ernstige voorraadtekort in die gesig. Opvoedingsbeampte Frieda Vatileni-Asino waarsku dat…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Madlanga: Kommissie hoor klankopname van hewige rusie
'n Plofbare klankopname uit 2018 is by die Madlanga-kommissie voorgelê, van 'n driftige werksplekgeskil tussen die hoof van Misdaadintelligensie…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Copps 94.1: Bestuurder vlug van ongelukstoneel in Katutura
‘n Bestuurder wat Vrydagaand van die toneel van ‘n motorongeluk in Katutura weggehardloop het, was een van die probleme wat die aandag van die Copps 94.1-span…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 10 Julie 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Madlanga-kommissie: Getuie N getuig in camera
Die Madlanga-kommissie het Getuie N in camera-getuienis toegestaan om haar identiteit te beskerm. Getuienisleier Mahlape Sello sê sy is deel van die polisie se…
Kosmos 94.1Biosekuriteit teen BKS op grense versterk
Die landbouministerie en belanghebbendes gaan voort om grens-biosekuriteitsmaatreëls te versterk om die verspreiding van bek-en-klouseer te help voorkom. Na…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Welwitschia Uitnodiging XV reg vir Bulle: Danco Burger
Die Namibiese Rugby-unie het 'n gedugte Welwitschia Uitnodiging XV-span van 30 spelers saamgestel vir Saterdag se internasionale vriendskaplike wedstryd teen…
Kosmos 94.1Kankergevalle vermeerder, meer beleggings in sorg nodig
In Namibië word daar nou jaarliks 4 205 nuwe kankerdiagnoses aangeteken, 'n aansienlike toename vergeleke met die ongeveer 3 700 jaarlikse gevalle wat voorheen…
Kosmos 94.1NV keur Eiseb as nuwe ACC-hoof goed, maar...
Die parlement het president Netumbo Nandi-Ndaitwah se nominasie van Bryan Eiseb, direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, as die volgende…
Kosmos 94.1Sokkerwêreldbeker: Jean-Louis gesels met Manuel Coelho
Jean-Louis gesels met Manuel Coelho, 'n gerespekteerde figuur in Namibiese sokker. Manuel het Suidwes-Afrika op O/16- en O/19-vlak verteenwoordig, 18 jaar vir…
Kosmos 94.1Deursigtigheid, aanspreeklikheid in visserye kort dringende aandag
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing se uitvoerende direkteur, Graham Hopwood, neem tans deel aan die United Nations on Drugs and Crime se…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1NNN praat groenwaterstof in Beijing
Groenwaterstof is die middelpunt van besprekings in Beijing. President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê Namibië wil 'n gediversifiseerde energiemengsel hê wat as…
Kosmos 94.1SA boere kan nou self BKS-entstowwe koop
Die minister van Landbou, Willie Aucamp, sê sy department het 'n skikking buite die hof bereik wat 'n regsgeding beëindig oor die verkryging en verspreiding…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namibia Berries-projek gaan van krag tot krag
Die bloubessieprojek van Namibia Berries by Divundu in die Okavango Oos-streek maak steeds beduidende vordering. Tydens sy streeksrede in Rundu het die…
Kosmos 94.1VK se reaksie op Gaza-oorlog nie goed genoeg: Burnham
Andy Burnham, wat na verwagting die volgende Britse eerste minister gaan word, het verskoning gevra vir die Arbeidersparty se aanvanklike standpunt oor…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SANW kan nie sy mandaat nakom nie - Action SA
ActionSA sê terwyl Suid-Afrika toenemend probleme ervaar wat grens-sekuriteit, misdaad en reaksie op rampe betref, laat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag…
Kosmos 94.1'Dit help nie om Trump te paai nie'
Westerse leiers moes teen die tyd al geleer het dat om president Donald Trump te paai, moedig hom eenvoudig aan. Dit is die mening van Kanada se voormalige…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Versigtig met wild-hervestiging in Kunene
Reaksie word steeds ontvang na die omgewingministerie wat onlangs honderde springbokke, gemsbokke en sebras van die Etosha Nasionale Park na die Kunene-streek…
Kosmos 94.1CIF maak kapsie oor sement samesmelting
Die Konstruksie Industriefederasie van Namibië sê dat hy steeds gekant is teen die goedgekeurde samesmelting van Whale Rock Cement met Ohorongo Cement en…
Kosmos 94.1Roodt sê olieprysstyging sal kortstondig wees
Internasionale oliepryse het met meer as 7 persent in soveel dae gestyg ná hernude oor-en-weer aanvalle tussen Amerika en Iran, maar ekonome sê daar is nog…
Kosmos 94.1Die 11:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Saftu vra ingryping na Zim-grondwet aanpassings
Die vakverbond Saftu sê hy veroordeel die grondwetlike wysiging in Zimbabwe wat president Emmerson Mnangagwa toelaat om tot 2030 aan bewind te bly. Die nuwe…
Kosmos 94.1VN veroordeel Rusland vir aanvalle op burgerlikes
Die Verenigde Nasies het kommer uitgespreek oor die toenemende Russiese hommeltuig- en missielaanvalle op Oekraïnse burgerlikes. In Junie is minstens 265…
Kosmos 94.1Munisipaliteite moet hulself regruk, inwoners ly
Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize, sê wetsoortreding kan nie oorgesien word…