Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes
Voelgoed PodsendingsTyd vir stiltetyd in ‘n besige lewe – Arlene Brink, gastehuiseienaar
#SondagStilword vir VROUE














Voelgoed PodsendingsAanhou probeer of eerder gaan? - Gretha Wiid [Oudio]
Aanhou probeer of eerder gaan? - Gretha Wiid [Oudio]
Voelgoed PodsendingsKarien podsending 2 - Moet niks as vanselfsprekend aanvaar nie
#SondagStilword vir Vroue
Voelgoed PodsendingsKarien podsending 1 - God kan restoreer wat jy vir Hom gee
#SondagStilword vir Vroue






Voelgoed PodsendingsIntegriteit - die hoeksteen van jou karakter_Anton Swanepoel
#SondagStilword vir Mans
Voelgoed PodsendingsNederigheid laat jou uitstaan bo ander – Andrico Fourie, finansiële adviseur
#SondagStilword vir Mans




Voelgoed PodsendingsDie regte denkwyse lei tot goeie optrede – AJ Sutton, pastoor
Gelowiges se optrede word met fyn oë deur ander dopgehou. Bestuur jou gedagtes en wees opreg in wat jy doen en sê met die regte tegnieke.
Voelgoed PodsendingsInspireer mekaar met dade (nie woorde nie) – Jannie Putter, motiveringspreker
Met opbouende en aanmoedigende woorde, motiveer ouers gewoonlik hulle kinders. Inspireer eerder jou kind deur self te wys hoe jy iets doen … Wys vir hom deur…
Voelgoed PodsendingsWees elke dag beter as die vorige dag – Michael Mol, aanbiede
Niemand kan die perfekte huweliksmaat en pa wees nie. Jy kan wel kies om elke dag te probeer om beter te wees. Wat jou gesin van jou dink (nie wat jy van…
Voelgoed PodsendingsHoor elke dag Sy stem – Alida Norden, kreatiewe bediening
Ons geestelike wandel is nie ’n ontvlugting uit die lewe nie, maar ’n bewys van God se alomteenwoordigheid. Begeer opnuut om Sy stem te hoor en om Hom in alles…
Voelgoed PodsendingsVerander deur jou denke – Liesel Krause-Wiid, predikant
Hunker jy daarna om nader aan God te leef en om daagliks Sy teenwoordigheid meer tasbaar te ervaar? Dit is God se grootste begeerte dat ons Hom beter leer ken…
Voelgoed PodsendingsHy moet meer word en jy minder – Karien Basson, redaktrise
Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie.






Voelgoed PodsendingsDis gesond om hardop te lag
Die mens is bedraad vir humor. Dis ’n basiese behoefte. Lag is noodsaaklik vir ons fisieke en emosionele gesondheid, ons gemoed en ons oorlewing.



Voelgoed PodsendingsOns kan saam soveel meer vermag [Jannie Putter]
[PODSENDING] Ons kan saam soveel meer vermag [Jannie Putter]
Voelgoed Podsendings[PODSENDING] Ons kan saam soveel meer vermag
In sportmal Suid-Afrika het elkeen sy of haar gunstelingsportspan. Wat een span bo ’n ander laat uitstaan, is sinergie. Met ander woorde die bydrae van lede om…
Voelgoed PodsendingsHoe om jou stempel af te druk
Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit wat jy doen, maak saak en kan ’n verskil maak.

Voelgoed PodsendingsMoenie uithonger of ooreet nie
RENÉ JANSE VAN RENSBURG, dieetkundige en joga–instruktrise, glo dis nie nodig om al die lekker uit eet te haal om ’n gesonde leefstyl te handhaaf nie. Laat…
Voelgoed PodsendingsStappe vir ’n gesonde leefstyl
Aanvaar eers jouself en jou lyf, dan glo JANINE TRUTER, ook ’n voormalige model, kan jy begin om realistiese doelwitte te stel om ’n gedissiplineerde dieet…
Voelgoed PodsendingsRoetines vir ’n mooi vel
’n Konsekwente velsorgroetine, gesonde eetgewoontes, gereelde gesigbehandelings en om lief te wees vir jou vel kan verseker dat jy natuurlik mooi lyk, glo ESNA…
Voelgoed PodsendingsBenut jou bates vir groter finansiële voordeel
Bates is enigiets van geldwaarde wat jy besit. Dit is belangrik om te weet hoe bates werk, wat die verskillende soorte is en hoe om dit effektief te bestuur om…
Voelgoed PodsendingsLiefde eerder as oordeel
Christenskap beteken nie dat ons op die aarde geplaas is om ander te veroordeel nie. Daar is min dinge waaroor Jesus Homself so skerp uitgespreek het soos oor…
Voelgoed PodsendingsBelangrik vir jou is belangrik vir God
Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te bly.
Voelgoed PodsendingsMoenie dat mense jou misbruik nie
Die meeste vroue wil só graag almal om hulle tog net gelukkig hou. Ons is van nature versorgers en daarom sal ons soms, ten koste van onsself en ons gesinne…
Voelgoed PodsendingsLaat Grimering Jou Natuurlike Skoonheid Uitlig Gerda Van Schalkwyk
Het ’n mens werklik so baie grimering nodig? Gerda van Schalkwyk, ’n skoonheidsdeskundige, glo kennis is mag en meer is nie noodwendig beter nie. Gebruik…
Voelgoed PodsendingsBedien Maklike Gesonde Etes In ’n Japtrap Pamela Clarke
Wanneer dit by jou gesondheid kom, is ’n kopskuif dikwels nodig. Maak vandag nog ’n keuse om gesonder te leef. Stiaan Ras, ’n fiksheidkenner, het ook dié…
Voelgoed PodsendingsGee Die Eerste Treë Na Goeie Gesondheid – Stiaan Ras
Wanneer dit by jou gesondheid kom, is ’n kopskuif dikwels nodig. Maak vandag nog ’n keuse om gesonder te leef. Stiaan Ras, ’n fiksheidkenner, het ook dié…