Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes
Voelgoed PodsendingsGeestelike Groei Bring Verantwoordelikheid Mee
Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. Die vrug van die Gees ontwikkel in jou. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar…
Voelgoed PodsendingsAfskeid Ná Die Dood Van ’n Geliefde
Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat hierop volg nie.
Voelgoed PodsendingsHOE OM... te sê “vergewe my”
Dis nie altyd maklik om te erken jy was verkeerd nie. Ook nie om jammer te sê vir wat jy gedoen het nie. ’n Opregte verskoning is egter die manier om weer aan…
Voelgoed PodsendingsAanlyn vriende is so werklik soos “regte” vriende
Kinders is deesdae onder aansienlike druk om baie vriende te hê. Maar anders as in ons jongdae is die vriende nie skoolvriende of maatjies wat in dieselfde…
Voelgoed PodsendingsKleiner Gereelde Etes Help Met Gewigsverlies – Christel De Lange
Hoeveel keer hoor ’n mens nie iemand kla dat sy nou net blaarslaai eet nie, maar steeds nie gewig verloor nie. Dit voel hoe minder sy eet, hoe meer gewig tel…
Voelgoed PodsendingsHou Jou Gesin Emosioneel En Fisiek Veilig
Emosionele veiligheid is net so belangrik soos liggaamlike veiligheid. Daarom moet jou huis vir jou gesin ’n veilige hawe wees waarheen hulle kan vaar om…
Voelgoed PodsendingsVerouder Met Grasie In Liggaam En Siel - Chrisna Roos
Verouder Met Grasie In Liggaam En Siel - Chrisna Roos by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsMoenie dat vrees jou sukses steel nie
Vrees is noodsaaklik. Dit help ons om aan die lewe te bly en voorkom dat ons dom dinge doen. Dit kan egter ook beperkend wees en verhoed dat ons die suksesse…
Voelgoed PodsendingsHoe Om... Nie Alles Te Wil Beheer Nie
Ons kan nie die weer, ander mense of omstandighede beheer nie. Dis beter om beheer oor te gee en te laat gaan. Dit bring vrede as ons glo alles sal oukei wees…
Voelgoed PodsendingsDink Jou Pad Oop Na Gewigsverlies Charne Pretorius
Soos die meeste van ons, het jy waarskynlik ook al geswig voor die nuutste verslankingsmiddels en oefenmasjiene. Of selfs die een of ander belofte van hoe jy…
Voelgoed PodsendingsDie Kalorieë In Drankies Kan Gewigsverlies Strem Charlotte Van Wyk
Jy mag dalk voel dat jy die meeste van die tyd gesond eet. Jy volg immers ’n gebalanseerde dieet wat onverfynde koolhidrate soos volgraanbrood insluit. Jy eet…
Voelgoed PodsendingsJou Welstand Is Jou Eerste Prioriteit – Catherine Van Heerden
Het jy al in die slaggat getrap van dink dat dit selfsugtig is om jouself eerste te stel? Gee jy jouself prys vir ander en noem dit “onselfsugtigheid”? Onthou…
Voelgoed PodsendingsWanneer jy nie goed genoeg voel nie
Jy het ’n wonderlike gesin, ’n goeie werk en ’n gerieflike huis. Tog voel jy steeds nie goed genoeg nie. Groot geloofshelde het egter nie sukses behaal deur in…
Voelgoed PodsendingsBou versigtig aan jou digitale voetspoor
Ons het die geleentheid om ons kinders se digitale gewoontes positief te beïnvloed. Leer kinders van kleins af om sosiale media met verantwoordelik en…
Voelgoed PodsendingsMoenie bang wees om jouself te wees nie
Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om jouself te wees nie.
Voelgoed PodsendingsKeuses wat jou lewensgeluk kan beïnvloed
Om ’n huis te koop of in iets groot te belê mag jou dalk baie geld en slaaplose nagte kos, maar jou grootste keuses gaan nie noodwendig die beduidendste effek…
Voelgoed PodsendingsSessie 1: As iemand jou domineer is dit jou eie skuld!
Sessie 1: As iemand jou domineer is dit jou eie skuld! by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 2: Jy moet eerder mense as vir God teleurstel
Sessie 2: Jy moet eerder mense as vir God teleurstel by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 3: Moet jou nie met ander vroue vergelyk nie
Sessie 3: Moet jou nie met ander vroue vergelyk nie by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 4: Ignoreer mense se ongevraagde opinies en raad
Sessie 4: Ignoreer mense se ongevraagde opinies en raad by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 5: Neem verantwoordelikheid vir jou eie geluk
Sessie 5: Neem verantwoordelikheid vir jou eie geluk by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsVerseker jou finansiële toekoms
Of jy van betaaldag tot betaaldag leef of ’n reserwe iewers het, die meeste van ons sou graag ons inkomste wou aanvul. Maar buiten om die baas vir ’n verhoging…
Voelgoed PodsendingsLeer jou kind oor kuberveiligeid
Dit is belangrik om soms van al die onnodige goed wat ons opgaar – ook dié op ons selfone – ontslae te raak en reg te pak. Verbeter die werkverrigting en…
Voelgoed PodsendingsWaar daar hoop is, is daar volharding
Oorlewing hang dikwels van een ding af. Dit is al wat gewoonlik staan tussen tou–opgooi of uithou en aanhou. Dit is hoop. Daardie strooihalm waaraan ons…
Voelgoed PodsendingsVerrassende redes saam eet
Daar is bewyse dat gesinne wat saam eet, geneig is om gelukkiger te wees. Dit help ook met kinders se akademiese prestasie, maak hulle meer weerstandig en…
Voelgoed PodsendingsVerander jou liggaam, siel en gees
Het jy al gewonder wat een van die belangrikste kwaliteite is wat jy moet hê om jou volle potensiaal te bereik? Die antwoord lê in die ontdekking van die…
Voelgoed PodsendingsVind jou balans en gewigsverlies sal volg
Gewigsverlies en ’n gesonde, gemaklike lyf vereis ’n balans van verskeie dinge. Dinge wat jy moet beoefen, inneem en gewoontes van maak. Maar ook dinge wat jy…
Voelgoed PodsendingsVervang jou vertroue eerder met aanvaarding
’n Mens is soms jare lank bitter of wroeg met pyn en hartseer omdat iemand jou misplaaste vertroue geskend het. Dikwels is die “skuldige” nie eens bewus…
Voelgoed PodsendingsGod se liefde neem ons op reistogte
God se liefde neem ons op reistogte waarop ons nie wil gaan nie, lei ons langs paaie wat ons nie gekies het nie, om ons te neem na plekke wat ons nooit sal wil…
Voelgoed PodsendingsHoe om... sinvolle stiltetyd te hê
Stiltetyd is om te aanbid, te luister, dankie te sê en jou lewe in lyn met Sy wil te bring. Dit verander nie noodwendig onmiddellik jou omstandighede nie, maar…
Voelgoed PodsendingsEmosies is die sondebok van ons kosdrange
Belustigheid (cravings) is die diepe begeerte of drang wat ’n mens ervaar om iets spesifiek te eet. Dit is dikwels allesoorheersend. Jy voel jy gaan nie rus…
Voelgoed PodsendingsBegin elke dag met goeie voornemens
Of dit nou ’n nuwe dieet of oefenprogram is, of selfs net om ’n bietjie netjieser te leef. Begin elke dag met goeie voornemens. En moenie opgee omdat dit te…
Voelgoed PodsendingsHoe gemaak as my kind vloekwoorde gebruik
Daar is ’n verskil tussen ’n kind wat dink ’n vloekwoord is maar net nog ’n woord en ’n kind wat jou in die oë kyk en onwelvoeglike uitdrukkings uiter. Hoe…
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die slimste mens ooit
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die slimste mens ooit by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsMaak gesonde keuses en verloor gewig
Daar is min twyfel oor die belangrikheid van gesonde en gebalanseerde eetgewoontes vir algemene fisieke gesondheid. Dit beïnvloed immers ook jou geestelike…

Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Dawid en die reus
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Dawid en die reus by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsAnna Davel - Hoe Verwerk Mens Verwerping
Anna Davel - Hoe Verwerk Mens Verwerping by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsOns het drie soorte vriende
In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die toekoms. Hierdie mense beskou…
Voelgoed PodsendingsBehaal sukses deur persoonlike ontwikkeling
Om ’n huis te koop of in iets groot te belê, mag jou dalk baie geld en slaaplose nagte kos, maar jou grootste keuses gaan nie noodwendig die beduidendste effek…
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Saul word koning
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Saul word koning by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 5: Goeie nuus – een fout maak nie alles sleg nie
Sessie 5: Goeie nuus – een fout maak nie alles sleg nie by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 5: Goeie nuus – een fout maak nie alles sleg nie
Sessie 5: Goeie nuus – een fout maak nie alles sleg nie by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 4: Bly kalm en soek bewyse voor jy reageer
Sessie 4: Bly kalm en soek bewyse voor jy reageer by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 3: Alles hoef nie altyd perfek te wees nie
Sessie 3: Alles hoef nie altyd perfek te wees nie by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 2: Jou eie geskiedenis laat jou positief of negatief voel
Sessie 2: Jou eie geskiedenis laat jou positief of negatief voel by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsSessie 1: Die lewe is baie kort, kies geluk!
Sessie 1: Die lewe is baie kort, kies geluk! by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsLeef mooier, fikser en gesonder as tevore
Leef mooier, fikser en gesonder as tevore by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsMandi Baard Gesels Oor Roetine En Dissipline
Mandi Baard gee raad oor roetine, dissipline en wat sy doen wanneer haar kinders 'n tantrum in die publiek gooi.
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Here praat met Samuel
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Here praat met Samuel by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsMaak vrede met jou finansiële foute
Jou verlede beïnvloed hoe jy oor geld voel en wat jy daarmee doen. Dit speel ook ’n rol in hoe jy jou toekomsbeplanning benader. Dit is tyd om van jou…
Voelgoed PodsendingsHelp jou gesin om digitale rommel te verminder
Dit is belangrik om soms van al die onnodige goed wat ons opgaar – ook dié op ons selfone – ontslae te raak en reg te pak. Verbeter die werkverrigting en…
Voelgoed PodsendingsWat doen ek met die leegheid binne my?
Elkeen van ons het ’n hunkering binne ons. Sommiges dink dat drank, dwelms, seks, roem, besittings of geld hierdie leemte kan vul. Maar net Een kan ware vrede…
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Samuel
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Samuel by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsFokus op dit wat regtig belangrik is
Fokus op dit wat regtig belangrik is by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsDaar is ’n antwoord vir elke probleem [Reeks 1 Nommer 7]
Net soos elke slot met ’n sleutel gemaak word wat daarin pas, is daar vir elke probleem ’n oplossing. Hoe jy by die gewenste resultaat uitkom, sal afhang van…
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Land Van Melk En Heuning
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Land Van Melk En Heuning by Voelgoed Radio
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Israeliete Raak Bang
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Israeliete Raak Bang by Voelgoed Radio
Voelgoed Podsendings[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Tien Gebooie
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Tien Gebooie by Voelgoed Radio
Voelgoed PodsendingsJy mág maar huil, dis goed vir jou
Vroue ontken hulle diepste behoeftes, want dis makliker om die pyn weg te steek en aan te gaan. MELISSA VAN BILJON sê jy mág maar huil, want trane maak die…