Shows / Nuus

Episodes
NuusMeer as 10 000 begunstigdes se toelaes herstel
Die maatskaplike welsyn-ministerie sê 10 066 begunstigdes se toelaes is tot dusver herstel, na 'n verifikasieproses wat 15 785 ontvangers van…

NuusProteas gereed vir eendagreeks teen Aussies
Krieket: Die Proteas se kaptein, Temba Bavuma, sê die eendagreeks teen Australië is 'n wonderlike geleentheid vir die span om hul ritme te vind. Die snelbouler…
NuusNuwe stelsel vir beesoorplaatjies skop in
Veeboere moet kennis te neem van 'n nuwe stelsel vir beesoorplaatjies. Die landbouministerie sê 'n nuwe nege-syfer-oorplaatjie is ingestel namate die vraag na…
NuusVele nuwe geleenthede vir kunstenaars by NTN
Plaaslike kunstenaars word nuwe geleenthede gebied deur die Nasionale Teater van Namibië se 2026/2027-seisoen. Belangrike geleenthede sluit in Lammie Beukes se…
NuusFokus verskuif van waterstof na alle skoon energie
Die Namibiese Groenwaterstofprogram het 'n strategiese verskuiwing in die land se skoon energie-agenda uitgelig na die afskop van die nuut herbenoemde…
NuusWoede in VSA oor 9/11-gekoppelde sterftes
Vrydag herdenk die VSA 25 jaar sedert die 11 September 2001 terroriste-aanvalle. In New York is byna 3 000 mense dood toe die World Trade Center se torings…
NuusGebedsdag sal nie land se probleme oplos: Kamwanyah
Politieke ontleder Ndumba Kamwanyah bevraagteken die waarde van die nasionale Gebedsdag op Saterdag, 12 September en voer aan dat hoewel gebed geestelike en…
NuusNasionale belang 'moet politieke belange troef'
Die nuut genomineerde lid van die Veiligheidskommissie, Nico Somaeb, sê nasionale belang en openbare vertroue moet voorkeur geniet bo partypolitieke wedywering…
NuusBesnoeiing aan fondse raak miljoene in Soedan
Dokters sonder Grense waarsku besnoeiings aan befondsing lei tot die grootskaalse sluiting van klinieke in Soedan, wat beteken pasiënte het nog minder toegang…
NuusFranse regering 'moet weer kyk na feite oor trofeejag'
Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, doen 'n beroep op die Franse regering om wetenskaplike feite te evalueer en plaaslike gemeenskappe te…
NuusTLU-SA juig oor SA kersies in China
Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die protokol wat Suid-Afrika se kersieboere die eerste keer toegang gee tot die Chinese mark. China is die wêreld se…
NuusOrganisasies moet ook maatskaplik belê
Die Namibian Civil Society Non-State Actors Network, of NamNet, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah se oproep vir verhoogde privaatsektorbelegging verwelkom…
NuusVF+ veroordeel miljoene aan infrastruktuur voor instandhouding
Die Vryheidsfront Plus sê Ekurhuleni se kleinkind-ontwikkelingsprogram is ʼn goeie voorbeeld hoe miljoene aan infrastruktuur bestee word sonder dat al die…
NuusOpleiding moet entrepreneurskap insluit
Parlementslid Willem Amutenya het tegniese en beroepsinstellings aangespoor om entrepreneurskap in hul kernkurrikulums te integreer om te verseker dat…
NuusReëlings op dreef vir komende Oktober Fest
Norbert Wurm, 'n lid van die Windhoek Oktoberfest-organiseringskomitee, sê dat die publieke vraag na egte kulturele tradisies eerder as 'n generiese bierfees…
NuusVisserye ondersoek nog sardynvrektes
Owerhede ondersoek steeds die oorsaak van dood van duisende sardyne wat verlede week langs die sentrale kus uitgespoel het. Wetenskaplikes in Suid-Afrika…
NuusAR gaan hof toe oor Sindano-aanstelling
Die leier van die Affirmative Repositioning-beweging, Job Amupanda, het planne aangekondig om regstappe te doen teen die aanstelling van Gerson Sindano as…
NuusVSA sal nog Iranse olietenkskepe aanval as Iran sy oorlogskepe teiken
Amerika se Sentrale Bevel sê sy leër het vyf Iranse tenkskepe vernietig nadat dié land se Islamitiese Rewolusionêre Wagkorps die afgelope twee dae twee keer…
NuusSaai sê Onderstepoort Biologiese Produkte moet geprivatiseer word
Die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief sê die staatsbeheerde Onderstepoort Biologiese Produkte voldoen nie aan die veebedryf se entstofbehoeftes nie en moet…
NuusSA rol lenacapavir uit
Die Departement van Gesondheid sê meer as 55 000 mense het begin om lenacapavir te gebruik, 'n inspuitbare medikasie wat twee keer per jaar toegedien word om…
NuusNuwe wêreldkaart herstel waardigheid vir Afrika
Die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies het 'n resolusie aangeneem om tradisionele wêreldkaarte te vervang met projeksies wat Afrika se geografiese…
NuusIsrael gaan Britse konsulaat in Jerusalem sluit
Israel se regering gaan die Britse konsulaat in Jerusalem sluit nadat Brittanje sanksies ingestel het teen goedere wat in die Wesoewer vervaardig word. Dit sal…
NuusSolidariteit: SA rassewetgewing verdryf Afrikaners
Solidariteit sê die verborge waarheid oor Suid-Afrika is dat ras weereens die staat se ordeningsbeginsel is. Jaco Kleynhans van die organisasie het ʼn boodskap…
NuusGNU vorder met vyfpunt-migrasieplan
Die Interministeriële Komitee sê die regering vorder met sy vyfpunt-plan oor migrasie. Dit sluit strenger wetstoepassing, verbeterde grensbeheer en die…
NuusHaufiku het kommer oor befondsingsgaping met MIV
Voormalige gesondheidsminister, dr. Bernard Haufiku, beskryf Amerika se besluit om finansiële steun vir Namibië se MIV-reaksie uit te faseer, as 'n groot…
NuusMeer inligting bekend oor Britse sanksies teen onwettige Israelse nedersettings
Meer inligting is bekend oor Britse sanksies teen onwettige Israelse nedersettings. Brittanje gaan die invoer van goedere van die nedersettings in die besette…
NuusEkonoom sê Suid-Afrika ekonomie het terugslag beleef
Die ekonoom van die Noordwes-Universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê Suid-Afrika se ekonomie het 'n terugslag beleef nadat die bruto binnelandse produk…
NuusFNB Eagles pak Suid-Afrika in internasionale reeks
Namibië pak Suid-Afrika in 'n drie-wedstryd eendag-internasionale reeks wat vandag by die Namibië Krieketveld in Windhoek begin. Die FNB Eagles sal probeer om…
NuusSjef van die Jaar-kompetisie die week in Windhoek
Die Namibiese Sjefsvereniging bied hierdie week op 10 en 11 September sy 2026 Sjef van die Jaar-kompetisie aan. Die intense, tweedaagse kookgeleentheid sal by…
NuusDA vier inperking van BKS in Wes-Kaap
Die DA in die Wes-Kaap sê die suksesvolle inperking van die bek-en-klouseer-uitbreking in die provinsie bewys hoe 'n benadering wat die hele samelewing betrek…
NuusNV begin weer môre sit
Die Nasionale Vergadering sal môremiddag die vierde sitting van die agtste parlement hervat. Lede het op 10 Julie in reses gegaan, waar hulle voortgegaan het…
NuusDigiNam beskerm paspoorte, dokumente, bevolkingsregister
Die Binnelandse Sake-ministerie het die nasionale publieke sleutel-infrastruktuur, DigiNam, amptelik bekendgestel onder die tema "Vertroue is Nou Digitaal."…
Nuus|Khomanin-gemeenskap wil hoof uit hê
|Khomanin-gemeenskapslede het môre 'n belangrike byeenkoms, met die sentrale eis die verwydering van hul hoof, Juliane Gawa-!Nas. Die gemeenskap het reeds 'n…
NuusAranos Jeug Ekspo wil jeug met geleenthede skakel
Die Aranos Jeug Ekspo 2026 is tans aan die gang en duur tot 6 September. Die eerste-van-sy-soort geleentheid is georganiseer deur die Aranos dorpsraad en vind…
NuusANC klou aan kaderstaat as reddingsboei: DA-leier
DA-leier Geordin Hill-Lewis kritiseer president Cyril Ramaphosa oor sy uitlating in die ANC se verkiesingsmanifes dat ANC-bestuurde munisipaliteite 'n voordeel…
NuusFokus op nasionale prioriteite: PM aan Jr. Nasionale Raad
Eerste minister Elijah Ngurare het jong leiers versoek om hul voorspraak met nasionale prioriteite in lyn te bring tydens opening van die Junior Nasionale Raad…
NuusOlie-plaaslike inhoudsbeleid onder loep by werkswinkel
'n Valideringswerkswinkel is aan die gang vir die Nasionale Stroomop Petroleum Plaaslike Inhoudsbeleid, die raamwerk om te verseker dat gewone Namibiërs…
NuusSA Weermag is sistematies ondergrawe, sê Saftu
Die vakbondfederasie Saftu is bekommerd dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sistematies ondergrawe is deur jare van onderbefondsing, besuinigings…
NuusSassa-begunstidges moet vandag oorskakel na swart kaarte
Dis vandag die laaste dag waarop ontvangers van toelaes van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se goue kaarte kan oorskakel na die…
NuusHersiening van groepsvoordele kritiek in werksplekke
Finansiëlediensteverskaffer Old Mutual Namibia het werkgewers versoek om gereeld hul groeprisikovoordele te hersien om te verseker dat werknemersdekking tred…

NuusNovel Motors sê oro herroeping van Ranger-bakkies
Novel Motors het gereageer op die nuus dat die Ford Motor-maatskappy in Suid-Afrika 2 275 Ford Ranger-dubbelkajuitbakkies herroep, wat Namibië insluit. Dit is…
NuusAkkerbouers kry N$40m maar beesboere moet self inspeksies betaal
Die regering is onder skoot oor wat boere beskryf as ongelyke ondersteuning tussen die gewas- en veesektore. Die kritiek kom terwyl die regering 40 miljoen…
NuusGRN moet fokus en simboliese ooreenkomste los
Die IPC se skadu-handelminister, Rodney Cloete, het die regering gekritiseer omdat hulle simboliese ooreenkomste bo werklike ekonomiese lewering prioritiseer…
NuusSAKP sê hy bly deel van Drieparty-alliansie
Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy stap nie weg van die Drieparty-alliansie nie, maar bly deel daarvan terwyl hy homself hersaamstel. Die party gaan die…
NuusArbeidskenner sê GRN moet kleinsake ondersteun
Namibië se regering word aangespoor om burokrasie te verminder en sterker ondersteuning vir klein ondernemings te bied as hulle werkloosheid, armoede en…
NuusBritse regering beplan 14 000 nuwe tronkplekke teen 2030
Brittanje is op hol met die beplande vroeë vrylating van gevangenes om meer plek te maak in tronke regoor die land. Talle het groot kommer, veral slagoffers…
NuusLimpopo-polisie vind R352m in vervalste goedere
Die polisie in Limpopo het in 'n week op 'n wye reeks nagemaakte en onwettige produkte ter waarde van 351,9-miljoen Suid-Afrikaanse rand regoor die provinsie…
NuusWes-Kaapse polisie vra oorhandiging van oorledenes se wapens
Die Wes-Kaapse polisie doen 'n beroep op lede van die publiek om die vuurwapens van oorledenes in te handig. Dit volg na die arres van twee tieners vir die…
NuusNasria skenking: Goewerneurs moet toetree
Eerste minister Elijah Ngurare het al 14 streekgoewerneurs uitgedaag om hul kantore in aktiewe ontwikkelingsentrums te omskep. Dit kom nadat die Namibië…
NuusGauteng-regering het nie vir 41 ambulanse betaal nie
Die Gautengse provinsiale regering het bevestig dat hy geen rol gespeel het in die aankoop, befondsing of verkryging van die Stad Johannesburg se 41 ambulanse…
NuusJeug-Kamer sat vir generiese definisies
Die Namibiese Jeug-Kamer van die Omgewing brei sy opvoedkundige uitreik uit om te verseker dat jongmense aktief deelneem aan klimaataksie, bewaring en…
NuusRamaphosa vertrou die hof oor Artikel 89-saak
President Cyril Ramaphosa sê hy het vertroue in die howe en die Parlement om sake rakende die Artikel 89 Onafhanklike Paneelverslag te hanteer. Die Wes-Kaapse…
NuusScheffler nou ‘n tweemalige FedEx-bekerkampioen
Die viermalige major-kampioen Scottie Scheffler het sy tweede FedEx-bekertitel in drie jaar by die East Lake Gholfklub in Atlanta gewen vir sy 22ste…
NuusAanhouding van bejaardes, kwesbares onder die loep
Die Suider-Afrikaanse Leierskoalisie vir Geloof, Vryheid en Geregtigheid doen 'n beroep op verhoogde openbare bewustheid rondom voorlopige aanhouding en die…
NuusReconAfrica beskuldig van misleidende inligting
Die Kanadese navorser Rob Parker beskuldig ReconAfrica daarvan dat hy misleidende bewerings maak rakende sy bedrywighede in die Kavango-bekken, na uitvoerende…
NuusHAN sluit aan by moontlike konferensie-sentrum
Die Gasvryheidsvereniging van Namibië sê die idee om 'n groot konvensiesentrum in die land te vestig, is die moeite werd om te heroorweeg, ondanks kommer dat…

NuusHuldeblyke stroom in vir Joggie Jansen
Die rugbygemeenskap is geskok ná die nuus dat die voormalige Springbok-senter Joggie Jansen (78) Sondagoggend aan ‘n hartaanval in ‘n kerk op Otjiwarongo…