Shows / Nuus

Episodes
NuusJeug benodig praktiese werk in klaskamer
'n Lid van die Verenigde Nasies se Jeugadviespaneel, Gabriel Mandume, sê die wanverhouding tussen akademiese opleiding en werksmagvereistes bly 'n primêre…
NuusGroot Aub-kindermoord: Jong getuies moet ondersteun word
Reaksie word ontvang ná die dood van 'n agtjarige leerder in Groot Aub, wat vroeër die week na bewering deur 'n 12-jarige vriend verwurg is. Die voorval het…
NuusDuur lewenskoste, stagnante inkomste oorsaak van verbruikers se skuldlas
Die Bankiersvereniging van Namibië verdedig kommersiële banke teen bewerings dat hulle oormatige skuldlas by huishoudings aanvuur deur buitensporige…
NuusMotorsport: Russell hoop op geluk in stryd teen Antonelli
George Russell sê hy sal geluk nodig hê om sy Mercedes-spanmaat, Kimi Antonelli, in te haal en Formule Een se bestuurders-kampioenskap te wen. Hy het Antonelli…
NuusMIV-, TB-behandeling bly uitdaging in SA
Die Gautengse gesondheidsdepartement sê hoewel hy daarin kon slaag om baie meer pasiënte op sy MIV- en TB-behandelings-programme te behou, bly dit ‘n uitdaging…
NuusWerkloosheid eis sielkundige tol op jeug
Daar is kommer oor die sielkundige tol van jeugwerkloosheid, en die jeugministerie sê dat geestesgesondheidondersteuning alleen dit nie kan oplos sonder…
NuusMahungela skuldig bevind aan moord op onderwyseres
Die Hooggeregshof in Johannesburg het Bafana Mahungela skuldig bevind aan die moord op 'n onderwyseres van die Spesiale Skool Deltapark, Kirsten Kluyts, tydens…
NuusSA-vervaardiging styg in Julie
Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in Julie met 1,1-persent gestyg teenoor dieselfde maand verlede jaar. Kos en drank, asook petroleum en…
NuusNamRA laat nou hersiening toe na SAD 500 gelaai is
NamRA het sy elektroniese stelsel opgedateer, wat verrekeningsagente en belastingbetalers toelaat om ontbrekende of hersiene dokumente aan te heg nadat hulle…
NuusNSFAF het tot dusver N$2 miljard uitbetaal - Steenkamp
Onderwysminister Sanet Steenkamp sê NSFAF het tot dusver vanjaar meer as 2 miljard Namibiese dollar aan klasgelde en nie-klasgelde uitbetaal. Steenkamp het aan…
NuusNog reën die naweek verwag
Dele van suidelike, sentrale en oostelike Namibië kan oor die naweek reënbuie verwag. Meteoroloog Albertina Anderson sê reënbuie sal vanaf die kus en die…
NuusMeatco het strategie vir NCA
Meatco sê sy ommekeerpogings begin positiewe resultate lewer, met sterk groei in inkomste, winste en beesslagtingsyfers. Dit volg op 'n werksbesoek van…
NuusAtoomenergie-agentskap hou aktiwiteite dop by Iran se Pickaxe-berg
Die Internasionale Atoomenergie-agentskap sê hy hou aktiwiteite dop by Iran se Pickaxe-berg, ʼn ondergrondse tonnel-netwerk naby Teheran se…
NuusTugoptrede aan die gang teen 173 SA tronkbewaarders
Die Departement van Korrektiewe Dienste se nasionale kommissaris, Makgothi Thobakgale, het bekend gemaak dat tugoptrede teen 173 tronkbewaarders aan die gang…
NuusJoaquin Niemann loop voor in Ierse Ope
Joaquin Niemann van Chili loop voor in die Ierse Ope in Doonberg na 'n openingsronde van vyf-onder 65 in nat en winderige omstandighede. Hy het 'n voorsprong…
NuusChina bevorder plaaslike kreatiewes, sowel as skrywers
Namibië en China brei bilaterale bande uit deur institusionele vennootskappe, jeuguitruiling en ondersteuning vir kreatiewe nywerhede. Tydens 'n China-Namibië…
NuusMiljarde vir herontwikkeling by Telkom Towers in Pretoria
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die Departement sal volgende week 'n versoek om inligting publiseer vir die…
NuusCapricorn bestee ruim op maatskaplike projekte
Capricorn Group se 2026 Maatskaplike Waardeverslag toon dat hy 29,3 miljoen Namibiese dollar in korporatiewe maatskaplike beleggingsprojekte in Namibië en…
NuusFosa vra verhoogde matriek-slaagsyfer
Forum for South Africa sê die regering moet die slaagvereistes vir matriek verhoog, en sê 'n 30 persent-slaagsyfer in sommige vakke is te laag. Die Forum…
NuusUS$5 000 vir stemme - Trump sê hy't nie toestemming nodig nie
Die Amerikaanse President Donald Trump sê sy kontroversiële voorstel om ’n tjek van 5 000 dollar aan elke Amerikaner te stuur – as sy party die November…
NuusSekondêre nywerhede moet teen 2030 25% van BBP bydra
Nasionale Beplanningskommissie direkteur-generaal Kaire Mbuende sê Namibië beoog om sekondêre nywerhede se bydrae tot 25 persent van BBP teen 2030 te verhoog…
NuusSA se mynbouproduksie daal in Julie
Statistiek Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Julie met 7,5-persent op 'n jaargrondslag gedaal, hoofsaaklik weens afnames in die produksie van…
NuusBaboon City: Stad Whk erken hom nie, weet niks van vergadering nie
Stad Windhoek weier om Baboon City, 'n groeiende informele nedersetting agter Rocky Crest en Pionierspark te erken, en hou vol dat die gebied skoongemaak en na…
NuusWaarmee is olifant Apollo besig?
Die bulolifant wat laat in 2019 uit die Swakopmund-gebied verskuif is, het hom ten volle op die Zannier-reservaat aangepas en tree op as leier vir jonger…
Nuus9/11: Dis 25 jaar vandag
Vandag is dit 25 jaar sedert die terroriste-aanvalle op Amerika op 11 September 2001. Maar daar is ‘n parallel met Namibië. Vir jonger geslag wat destyds nie…
NuusHemelhoë inflasie kan repokoers raak
Die inflasiekoers het in Augustus tot 5 persent gestyg, die hoogste vlak sedert Februarie 2024. Terwyl stygende inflasie druk op rentekoerse kan plaas, sê…
NuusNAB sê oor uitdagings met mielie-bemarking
Daar is 'n bemarkingsagterstand vir die groot 110 000 ton witmielie-oes omdat meulenaars minder graan aankoop. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê die…
NuusMorero vra Joburg-inwoners om onwettige kragverbindings aan te meld
In Suid-Afrika doen Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, ʼn beroep op inwoners om onwettige elektrisiteitsverbindings aan te meld en te help om…
NuusNamport skenk N$2,68m aan Oshikoto-streek vir boorgate
Die Oshikoto-streek se planne om boorgate in veral klein nedersettings te rehabiliteer en installeer is nou 2,68 miljoen Namibiese dollar sterker. Dit, na ‘n…

NuusIran kap sy verwysing na VN Veiligheidsraad
Iran veroordeel die Internasionale Atoomenergie-agentskap se besluit oor sy beweerde versuim om aan kernverpligtinge te voldoen. Die raad van goewerneurs van…
NuusMapisa-Nqakula se korrupsiesaak gaan Woensdag voort
Die korrupsiesaak teen die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal Woensdag hervat in die Hooggeregshof in Pretoria…
NuusSportkommissie ontplooi professionele afrigters in vyf streke
Die Namibiese Sportkommissie het 'n assesseringstoer van vyf streke afgesluit om infrastruktuurbehoeftes op grondvlak te evalueer en plaaslike afrigters op te…
NuusGemeenskappe moet help in stryd teen dwelms: NamPol
NamPol doen 'n beroep op gemeenskappe landswyd om by die stryd teen die groeiende handel en gebruik van onwettige dwelms aan te sluit. Dit kom nadat die…
NuusEnersense se groen kunsmis kry US$3,6 miljoen belofte
Klimaatfondsbestuurders se SDG Namibia One het tot 3,6 miljoen Amerikaanse dollar belowe om Enersense Energy Namibia se 40 megawatt, Dâures…
NuusHare waai in NV oor beweerde korrupte Telecom-kontrak
Parlementslede het gebots oor beweerde korrupte, ongeadverteerde inkomstedelingskontrakte by Telecom Namibia wat gekoppel is aan 'n lening van 400 miljoen…
NuusEben kan nie wag vir riller-toets teen All Blacks
Rugby: Die Springbok-slot Eben Etzebeth sê Saterdag se vierde en laaste toets teen die All Blacks in Baltimore gaan 'n riller-stryd wees, want hulle wil die…
NuusNamibian Lives Matter eis aksie langs Botswana-grens
Die Namibian Lives Matter-beweging wil die uitvoerende gesag aanspreeklik hou vir die implementering van parlementêre aanbevelings om Namibiërs, veral in die…
NuusAmerikaners moet vasbyt, Iran is swak: Trump
Brent ru-olie verhandel tans teen 102 Amerikaanse dollar per vat, met handelaars wat voorberei vir dieper ontwrigtings in die aanbod midde Iran en die VSA se…
NuusPlaaslike uraannavorsing kry hupstoot
Namibië neem 'n belangrike stap om sy eie uraannavorsingskapasiteit te bou. Dit kom nadat Unam amptelik 'n gesamentlike laboratorium tussen China en Namibië…
NuusDA wil ANC-kandidate in 6 munisipaliteite keer
Die DA het dokumente by die Verkiesingshof ingedien vir toestemming om in te gryp by die ANC se poging om 181 kandidate in ses munisipaliteite te stel vir die…
NuusEU bewillig €20 miljard vir Afrika se energie-oorgang
EU-direkteur vir Internasionale Vennootskappe, Erica Gerretsen, sê tot soveel as 20 miljard Euro is vir die 6-jaar periode 2021 tot 2027 deur die EU opsygesit…
NuusNOVA sal KI-tegnici oplei
Namibië se baanbreker-instelling vir kunsmatige intelligensie, NOVA, is geloods om KI-tegnici op te lei en jongmense toe te rus met praktiese vaardighede in…
NuusAmushelelo wil myne nasionaliseer
Aktivis Michael Amushelelo doen 'n beroep op die nasionalisering van Namibië se myne en sê dat die land sy minerale rykdom moet gebruik om noodsaaklike…
NuusBrockerhoff-borg reuse terugslag vir teenstropery
Die K9 Anti-poaching Unit waarsku dat die vrylating op borgtog van die berugte stroper Derick Brockerhoff nog 'n ernstige terugslag vir teenstropery…
NuusRussiese hommeltuig tref amper Zelensky se vliegtuig
'n Russiese hommeltuig wat Moldawië se lugruim binnegedring het, het amper 'n vliegtuig met die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky aan boord getref. Dit…
NuusCity Power konfiskeer R200 000 se toerusting in Alexandra
City Power het op sowat 180-kilogram kabels en drie elektrisiteitspale ter waarde van ongeveer 200 000 Suid-Afrikaanse rand beslag gelê tydens 'n operasie teen…
NuusInflasie: Khomas tjop af op 5,9%
Die jaarlikse inflasiekoers vir Augustus het tot 5 persent gestyg, 'n toename van die 4,4 persent wat in Julie aangeteken is. Dit is ook 'n beduidende toename…
NuusRamaphosa veroordeel aantygings van stemkopery
Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sê bewerings van stemkopery by partykonferensies is onaanvaarbaar. Verlede maand het senior ANC-lid en nasionale…
NuusSwapo verwerp bewerings dat jeug onder hom uitgesluit is
Swapo se jeugliga sê jong Namibiërs is deel van nasionale beleid en regering, en verwerp bewerings dat die jeug steeds uitgesluit is van belangrike politieke…
NuusBritse sanksies in Israel sal nie anti-Semitisme aanvuur nie
Die Britse minister van Buitelandse Sake, Ed Miliband, verwerp die idee dat Britse Jode in gevaar is nadat sanksies ingestel is teen Israelse nedersettings in…
NuusNul-persent alkohol vir bestuurders in SA oorweeg
Die Motorbedryf-personeelvereniging sê geen hoeveelheid alkohol behoort as veilig vir voertuigbestuurders beskou word nie. Die vakbond ondersteun die minister…
NuusEmfuleni-vlootskandaal was duurder, eerder R35m
Die DA sê die Emfuleni munisipale vlootskandaal het die munisipaliteit moontlik 35-miljoen Suid-Afrikaanse rand gekos, wat meer as dubbel die aanvanklike…
NuusBoN internasionaal vereer by Globale Beleidsforum
Die Bank van Namibië het twee 2026 Alliansie vir Finansiële Insluiting-toekennings by die Globale Beleidsforum in Papoea-Nieu-Guinee ontvang. Die sentrale bank…
NuusTrump belowe dividend as Republikeine wen
Amerikaanse president Donald Trump het 'n lang toespraak by die Republikeine se middeltermyn-konvensie in Dallas, Texas gelewer. Hy het verskeie punte…
NuusNTB en NamPol loods “Know NTB”-veldtog
Die Namibiese Toerismeraad het, in samewerking met NamPol en ander vennote, sy “Know NTB”-veldtog begin. Die woordvoerder van die Toerismeraad, Flora Quest, sê…
NuusRehoboth Baster Tradisionele Owerheid verwelkom Naomi Fisch-arrestasie
Die Kapteinsraad van die Rehoboth Baster Tradisionele Owerheid verwelkom die arrestasie en weiering van borgtog vir die herhaalde dwelmbeskuldigde Naomi Fisch…
NuusOndersoeke na Maltahöhe mikroligte vliegtuigongeluk duur voort
Ondersoeke duur voort na die mikroligte vliegtuigongeluk wat die lewe van Jan-Hendrik “Johnny” Hanekom op sy plaas, Sandrucken, in die Maltahöhe-distrik geëis…
Nuus6 304 GBV gevalle in 2025-'26 aangemeld
Reaksie word ontvang op die voortgesette hoë vlakke van geslagsgebaseerde geweld in die land, met 6 304 gevalle wat in die 2025-'26 finansiële jaar aangemeld…
NuusSA Verbruikerskommissie herroep 2 582 Isuzu RG19-bakkies
Oor na Suid-Afrika, en die Nasionale Verbruikerskommissie sê Isuzu Motors Suid-Afrika het 'n veiligheidsterugroep uitgereik vir 2 582 RG19-bakkies wat tussen…