Shows / Nuus

Episodes
NuusTLU SA sê geringe afname in misdaad is nie 'n sukses nie
Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die land se jongste kwartaallikse polisiemisdaadstatistiek bied geen rede vir selfvoldaanheid nie. Tussen April en Junie…
NuusIPC waarsku teen fosfaatprojek
Die IPC se skadu-omgewingminister, Rodrick Likando, waarsku Namibië teen die herhaling van die fosfaatmynbou-ervarings van Tunisië, Jordanië en Nauru, en sê…
NuusSperdatum vir rooivleisuitvoere in SA verleng
Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die verlenging van die registrasiedatum vir rooivleisuitvoere is van kritieke belang vir internasionale markte. Die…
NuusLanger werkpermit vir sake welkom, maar ...
Die nuwe vyfjaar-werkpermit word op 1 September geïmplementeer om onder andere sake vir buitelandse beleggers te vergemaklik. Arbeidsdeskundige Tim Parkhouse…
NuusSA vorder met identifisering van burgers vasgevang in Nepal-vloedramp
President Cyril Ramaphosa sê die regering is besig om die Suid-Afrikaners te identifiseer wat in die Nepalese vloedramp vasgevang is. Ramaphosa het die media…
NuusSes onwettige myners in Mpumalanga vermoor
Die polisie in Mpumalanga ondersoek moordsake na die ontdekking van ses liggame van vermeende onwettige mynwerkers Saterdag in Mashobote. Polisiewoordvoerder…
NuusHelp Kuba, pleit NNN
Nandi-Ndaitwah het ook na die humanitêre fondsinsamelingsprojek plaaslik verwys om die mense van Kuba te help. Meer as 700 000 Namibiese dollar is reeds…
NuusHelp Kuba, pleit NNN
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Saterdag tydens die opening van Swapo se sentralekomiteevergadering in Windhoek opnuut die regerende party se steun aan…
NuusRassebevoordeling in hoër onderwys moet stop, sê Saftu
Saftu het die regering en die departement van hoër onderwys en opleiding versoek om die transformasie van die hoëronderwyssektor te prioritiseer. Statistiek…
NuusRegering moes lankal graan deur Amta koop
Landboukundige Wallie Roux sê die regering se besluit om graan van plaaslike meulenaars deur die Agro-Bemarkings- en Handelsagentskap, Amta, te koop, is lankal…
NuusMotornuus: Motocross brul by Gallina
‘n Aksiebelaaide twee dae van uitsoek-MX-jaers wag op motocross-entoesiaste met die Motocross of African Nations-kampioenskap wat vandag by die Gallina…
NuusInstant Payments Namibia stel webwerf bekend
Instant Payments Namibia, of IPN, 'n filiaal van die Bank van Namibië, het sy amptelike webwerf bekendgestel om as 'n sentrale openbare inligtingsportaal te…
NuusSes Suid-Afrikaners in Nepal vermis
Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die departement van internasionale betrekkinge en samewerking werk deur Suid-Afrika se diplomatieke…
NuusSA woeker met nuwe TB-entstof
Die kabinet sê die regering is besig met voorbereidings vir die registrasie en bekendstelling van 'n nuwe tuberkulose-entstof indien die voortgesette Fase…
NuusVerlies aan beheer oorsaak van vliegongeluk by Eros
Ondersoekers het tot die gevolgtrekking gekom dat 'n verlies aan beheer op die grond die waarskynlike oorsaak was van 'n vliegtuigongeluk in 2025 by Windhoek…
NuusAstronomiese belegging in kragopwekking in SA nodig
Die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika moet van energiebeplanning na lewering oorgaan, gerugsteun deur 'n…

NuusTaxibaas lig spesialis-moordenaars in bedryf uit
Die taxibaas Joe "Ferrari" Sibanyoni sê die Shongwe-kommissie het bevind slagoffers van taxiverwante geweld in Gauteng is met hoëkalibergewere en ander…
NuusNasionale Raad sluit suksesvolle sitting af
Die tweede gewone sitting van die 7de Nasionale Raad, wat op 17 Augustus begin het, het vandag afgesluit en gaan in reses. Die derde sessie is vir 30 November…
NuusUnie sê digitale geld moet vir informele handelaars ook werk
Die Namibiese Informele Handelaars- en Shebeenwerkersunie verwelkom die Sentrale Bank se plan om digitale geld vir selfoongebruikers teen Junie volgende jaar…
NuusHoekom is NNN se aansoek vir Auasblick-grond 'privaat'?
Opposisieraadslede by die Stad Windhoek eis regsduidelikheid oor president Netumbo Nandi-Ndaitwah se private aansoek om munisipale grond in die…
NuusHoër dieselpryse 'sal tot hoër koste, inflasie lei'
Reaksie word ontvang op die brandstofpryse wat op 2 September sal styg. Petrol sal met 60 sent per liter styg, terwyl beide grade diesel met 1 dollar en 60…
NuusAgtergrondvideo's en stroom vreet julle data: MTC
MTC verduidelik dat vinnige mobiele dataverbruik gedryf word deur agtergrondvideo-inhoud en stroomtoepassings, eerder as faktuurfoute. MTC-data-adviseur Tadias…
NuusVyf van ses SA burgers vermis in Nepal kom van KZN
Vyf van die ses Suid-Afrikaners wat vermis word na die verwoestende oorstromings in Nepal en Tibet is van KwaZulu-Natal. Die LUR vir Vervoer en Menslike…
NuusGeen diesel het verdwyn: Eskom-ondersoek
Eskom sê hy het die onafhanklike regs-assessering, diesel-aanpassing, en verifiëringsprosesse van sy ondersoek na dieselverkryging- en bergingskontrakte…
NuusNNN by AU-sitting, konflik op agenda
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sal die 21ste Buitengewone Sitting van die Afrika-unie se vergadering in Luanda, Angola, bywoon om te fokus op die versterking…
NuusRegsman sê Uefa soek meer as verantwoording by Fifa
Die Britse senior advokaat en sportregsman Nick de Marco sê Uefa se poging om ‘n strafregtelike saak teen Fifa-hoof Gianni Infantino te bring, is ‘n eerste…
NuusSes vas vir 7 tranformators van R1,5m
Ses verdagtes is vasgetrek nadat sewe elektriese transformators ter waarde van sowat 1,5-miljoen Suid-Afrikaanse rand in Tembisa, Ekurhuleni, gevind is. Dit…
NuusDit sukkel met kondoomverspeiding in Kavango Wes
'n Tekort aan gemeenskapsgebaseerde verspreiders belemmer die reikwydte van die Nasionale Kondoomprogram in die Kavango Wes-streek. Die gaping is uitgelig…
NuusVakbond se onderwysaanstellings is stamgebonde
Die Onderwysersunie van Namibië het die onderwysministerie van stambegunstiging beskuldig en beweer dat meer as 95 persent van die menslike hulpbronpersoneel…
NuusOshakati-abattoir: Oorsig klaar maar fondse is soek
Die tussentydse uitvoerende hoof van Meatco, Albertus Aochamub, sê voorlopige ondersoeke is afgehandel om toegang tot die heropening van die Oshakati-abattoir…
NuusGesondheidswerkers eis deursigtige werwingsproses
'n Groep wat 82 werklose ingeskrewe verpleegsters verteenwoordig, saam met die Kenneth-menseregte-organisasie, vra die ministerie van gesondheid vir 'n…
NuusHofbevel het nie probleme by studente-hulpskema opgelos nie
Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die raad van Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente aangemoedig om stelsels, beheer en…
Nuus'Ons het die golf en die meer, volgende die oseaan' - Trump
President Donald Trump het gepraat na hy sy handelsoorlog met Kanada verskerp deur ʼn uitvoerende bevel te onderteken wat Lake Ontario se naam na Lake America…
NuusWes-Kaapse owerhede vergader oor geweld op taxiroete
Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit sê hy sal stappe doen om geweld op die Khayelitsha-Somerset-Wes openbare taxiroete te beëindig. Die departement, die…
NuusGift of the Givers is gereed om na Nepal te vertrek
Gift of the Givers het 'n span gereed om na Nepal te reis om minstens ses Suid-Afrikaners te red of te herwin wat as vermis aangemeld is ná verwoestende…
NuusOpenbare instellings moet saam met media werk
Nipam se uitvoerende direkteur, Heroldt Murangi, spoor staatsbeheerde ondernemings en openbare instellings aan om sterker, meer oop verhoudings met die pers te…
NuusVN vra triljoene vir Ebola-uitbreking
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, vra 17,59-triljoen Namibiese dollar om ʼn plan om die Ebola-uitbreking in die Demokratiese…
NuusAanbou van skole in Gauteng te stadig
Die DA sê slegs 202 openbare skole is in die afgelope 32 jaar in Gauteng gebou, wat 'n gemiddeld van sowat ses skole per jaar is. Volgens die party is net een…
NuusBeesstert onder druk in SA
Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders sê die hersiene invoervereistes beperk die beskikbaarheid van Argentynse beesstert in die plaaslike mark…
NuusNamfisa het groot kommer oor sommige mikroleners
Namfisa het kommer uitgespreek oor onwettige en onetiese praktyke deur sommige plaaslike mikroleners. Junias Erasmus, die owerheid se…
NuusOlifante in Kunene-hooglande se bewegings gemonitor
Olifante herken nie heinings, plase of dorpsgrense nie. In die Kunene-hooglande kan dit mense en wild in konflik bring, veral wanneer olifante deur veegebiede…
NuusEeyore se stemakteur sterf op 85
Die bekende Kanadese stemakteur Peter Cullen, veral bekend as die ikoniese stem van Optimus Prime in die Transformers-franchise, is op 85-jarige ouderdom in…
NuusKenner sê oor helde en bevrydings louere
Politieke ontleder Ndumba Kamwanyah verwelkom president Netumbo Nandi-Ndaitwah se fokus op nasiebou eerder as bevrydingsviktimisasie op Heldedag, en sê Namibië…

NuusBrandstofprys vir September vandag of Maandag verwag
Die brandstofprysaanpassing vir September sal waarskynlik vandag of Maandag aangekondig word. Kosmos 94.1 Nuus het met Simonis Storm-ekonoom Almandro Jansen…
NuusInternasionale hulp stroom na Nepal, Tibet
Die internasionale gemeenskap skarrel om hulp na vloedgeteisterde dele van Nepal en Tibet te kry, terwyl owerhede waarsku dat mere wat gevorm het waar die…
NuusMaynier verwelkom arrestasie van wildsmokkelaars
Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, verwelkom die inhegtenisneming van twee mans op die OR Tambo Internasionale Lughawe in…

NuusDA in Ekurhuleni beloof verklikker-eenheid teen korrupsie
Die DA se burgemeesterskandidaat in die Gautengse metro Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, het beloof sy sal binne haar eerste 100 dae 'n onafhanklike…
NuusNHE oorhandig 82 huise in Swakopmund
Die Nasionale Behuisingsonderneming het vandag deur die Nasionale Informele Nedersettingsopgraderingsprogram 82 voltooide huise aan lae-inkomste begunstigdes…
NuusEiseb wil korrupsie verhoed, nie net bestry
As een van sy eerste amptelike verpligtinge voordat hy formeel op 1 Oktober die leisels van direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie oorneem, het…
NuusAmerikaanse ambassadeur 'meng in, regering moet optree'
Aktivis Michael Amushelelo het 'n nasionale petisie van stapel gestuur waarin hy die regering versoek om die Amerikaanse ambassadeur, John Giordano, tot…
NuusHy dring daarop aan dat die regering buitelandse beheer verwerp, en die land se minerale en petroleum vir toekomstige ge
Hy dring daarop aan dat die regering buitelandse beheer verwerp, en die land se minerale en petroleum vir toekomstige geslagte beskerm.
NuusFNB Eagles gereed vir FNB T20 driehoekige reeks
Krieket Namibië het sy span aangekondig vir die FNB T20 driehoekige reeks teen Suid-Afrika en Zimbabwe wat môre in Windhoek afskop. Dit word gevolg deur drie…
NuusEl Niño-seetemperature word dalk hoogste ooit
Die daaglikse see-oppervlaktemperature oor die Suidelike Ossilasie-indeks is in die kritieke Niño 3,4-gebied en is tans 'n verstommende 2,6°C bo die 30-jaar…
NuusLIV Gholf skaal af, begin werkers aflê
Gholf: LIV Gholf skaal sy bedrywighede af en gaan volgende week begin om die meeste van sy 300 werknemers af te lê. Saoedi-Arabië se Openbare Beleggingsfonds…
NuusOpgradeer padnetwerk dringend, vra wetgewers
Na afloop van die afsluiting van streekskonsultasies oor padveiligheid, doen wetgewers 'n beroep op dringende ingryping vir die opgradering van die land se…
NuusBosa stel burgers eerste: Maimane
Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, sê die party se verkiesingsveldtog is vereenvoudig, professioneel georganiseer en bied kiesers landwyd…
NuusSy sê daar is oorsig in alle reis-toestemmings, asook deursigtigheid en kommunikasie met raadslede.
Sy sê daar is oorsig in alle reis-toestemmings, asook deursigtigheid en kommunikasie met raadslede.