Shows / Nuus

Episodes
NuusNekundi belowe nuwe wette om beamptes te beskerm
Vervoerminister Veikko Nekundi het bestuurders gewaarsku om op te hou om met verkeersbeamptes te baklei of hulle te beledig, en gesê sulke optrede is ernstige…
NuusSaftu lewer kritiek oor dwangarbeid-tariewe
Die vakverbond Saftu veroordeel Amerika se jongste besluit om nuwe handelstariewe teen Suid-Afrika en tientalle ander lande in te stel omdat hulle na bewering…
NuusNamcol-leerders moet ook gratis onderrig ontvang - AR
Die AR-studentebevel het die regering se besluit gekritiseer om nie leerders wat by die Namibia College of Open Learning, Namcol, of ander instellings inskryf…
NuusInternasionale gemeenskap moet ingryp in Wesoewer
Regerings reg oor die wêreld moet meer druk op Israel plaas om op te hou om internasionale reg te ontduik en te verseker dat Palestyne die reg het om met…
NuusHumanitêre krisis by Musina, Beitbrug oor teenmigrant-geweld
Dokters Sonder Grense sê die geweld teen migrante het ʼn mediese humanitêre krisis veroorsaak by die Suid-Afrikaanse grenspos-dorpe, Musina en Beitbrug. Meer as…
NuusGauteng se aanlyn-skoolaansoeke open te laat
AfriForum sê Gauteng kan volgende jaar weerens 'n skoolplasingskrisis vir graad een- en graad agtleerders beleef, omdat die aanlyn toelatingstelsel te laat…
NuusAfrika se arbeid en maatskaplike uitdagings in hoofstad onder die loep
Windhoek is hierdie week middelpunt van Afrika se maatskaplike en arbeidsbeleidbesprekings, terwyl ministers, regeringsamptenare en vennote van regoor die…
NuusTrump sê nuwe onderhangelinge is versoek
President Donald Trump van Amerika sê hy het besluit om voorlopig aanvalle op Iran te staak omdat die lande wat as bemiddelaars optree, weer vir…
NuusMadlanga-kommissie lê klagtes na identiteit uitgelek is
Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, Mbuyiseli Madlanga, sê strafregtelike aanklagte sal aanhangig gemaak word nadat die identiteit van 'n beskermde…
NuusGroot ontwikkeling by Herboths, net buite hoofstad
Die eiendomsontwikkelaar APxHouse en Pieter Mostert Argitekte het 'n eksklusiewe samewerkingsooreenkoms aangegaan vir Woodlands @ Herboths, die lae-digtheid…
NuusKruising op splinternuwe Eneas Peter Nanyemba-pad val reeds uitmekaar
'n Onvoltooide groot padopgradering van 381 miljoen Namibiese dollar in Windhoek loop reeds deur onder kritiek weens die gehalte daarvan. 'n Onlangs voltooide…
NuusKritiek oor ad hoc, onderdagte ingrypings deur ministers
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê Namibië se huidige kabinet tree te dikwels op sonder duidelike strategieë of langtermynplanne. Die instituut se…
NuusBurnham en Zelensky vergader
Britse eerste minister Andy Burnham en Oekraïnse president Volodymyr Zelensky se ontmoeting Maandag was volgens berigte 'n groot sukses. Burnham het Zelensky…
NuusTshwane het kommer oor dronkbestuur
Die Stad Tshwane is bekommerd oor die skerp styging in inhegtenisnemings vir dronkbestuur. Polisie-woordvoerder Puleng Motholo sê meer as 58 motoriste is die…

NuusAfrikalande 'moet verbeter om migrasie te verminder'
President Cyril Ramaphosa sê Afrikalande moet meer ekonomiese geleenthede skep, staatsbestuur verbeter en konflik oplos om migrasie aangevuur deur…
NuusReaksiespanne help met Dâures-veldbrande
Die omgewingsministerie het bevestig dat reaksiespanne ontplooi is om die groot veldbrande wat oor dele van die Dâures-kiesafdeling in die Erongo-streek woed…
Nuus'Tekort aan kondome, ander middels' hou tienerswangerskappe hoog
Die Parlementêre Staande Komitee oor Geslagsgelykheid, Gesondheid en Maatskaplike Welsyn is in die Ohangwena-streek op soek na antwoorde oor waarom…
NuusLandbou onthul strategie vir transformasie van agri-voedselsektor
Die landbouministerie het vandag sy strategie vir die transformasie van die agri-voedselsektor aan ontwikkelingsvennote onthul, 'n belangrike stap in die…
NuusIAEA-verslag oor in situ-uraanmynbou by ministerie
Die finale besluit oor die voorgestelde Headspring Investments-uraanmynbouprojek naby Leonardville blyk langer te neem as verwag. Die Internasionale…
Nuus'Ek het nie rede gehad om inligting te betwyfel', sê Johnson
Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, het voor die Madlanga-kommissie getuig sy het geen rede gehad om inligting te…
NuusAll Blacks kies sterk groep vir SA toer
Rugby: Die All Black-afrigter, Dave Rennie, het ʼn sterk groep van 44 aangekondig vir die Greatest Rivalry-toer na Suid-Afrika. Hy het al 34 spelers van die…
NuusMoenie alle migrasie-inligting glo: SA regering
Die regering waarsku die publiek om nie ongetoetste inligting in verband met migrasie te vertrou of te deel nie. Hy sê vals berigte kan vrees aanwakker…
NuusOvaherero dring aan op deelname aan volksmoord-onderhandelings
Rirua Komeheke, lid van die Ovaherero Tradisionele Owerheid, sê die owerheid sal voortgaan met die 1904-1908 volksmoorddebat totdat die regering hul pleidooi…
NuusBritse tronke sal teen November vol wees
Na klagtes deur verskeie slagoffer-families het die nuwe Britse premier Andy Burnham die vroeë vrylatingskema vir gevangenes opgeskort as tydelike maatreël…
NuusRamaphosa aanvaar Johnson se bedanking
President Cyril Ramaphosa het die versoek van die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, aanvaar om met onmiddellike effek…
NuusWalvis-DBV sukkel met bronne
Die Walvisbaai-DBV ondervind toenemende druk namate stygende lewenskoste en 'n toename in hawelose en oorgegeede diere hul beperkte hulpbronne oorskry. Kosmos…

NuusOntleder lewer fel kritiek teenoor NNN-administrasie
Vrae oor verantwoordbaarheid in die regering het weer opgeduik nadat die IPC owerhede daarvan beskuldig het dat dit amptenare met twyfelagtige rekords herwin…
NuusHardap-produsente woeker
Ten spyte van laer as verwagte watervlakke by die Hardapdam, lyk dit of dinge by die besproeiingskema goed verloop. Kosmos 94.1 Nuus het met Dawie De Klerk…
NuusDA het kommer oor Johnson wat moet vra om te bedank
Die DA sê die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, se versoek om met onmiddellike ingang te bedank, kom te midde van ernstige vrae…
NuusDâures-kiesafdeling brand, vir vier dae reeds
Reuse-veldbrande woed aktief vir die afgelope vier dae oor dele van die Dâures-kiesafdeling in Erongo. Kosmos 94.1 Nuus het met gemeenskapslid Bosilo Newman…
NuusAmper 73 000 onwettige migrante in 2 weke uit SA gerepatrieer
Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die regering het beduidende vordering gemaak met die verwerking van…
NuusArbeid besoek streke vir konsultasie oor wetswysiging
Die arbeidministerie sal van 10 Augustus tot 16 September met streeksraadplegende vergaderings oor die wysiging van die Wet op Indiensnemingsdienste van 2011…
NuusLof vir polisie na skietery in Seattle
'n Skietery het by die Seattle-sentrum plaasgevind tydens die jaarlikse Bite of Seattle-kosfees. Polisie glo dat twee individue op mekaar in die middel van die…
NuusMigrasiedebat moet grondoorsake aanspreek, nie net op SA fokus nie
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika ondersteun beraadslaging oor migrasie op die Afrika-unie se hoogste…
NuusToue van 20km by Beitbrug is vertraging aan Zim-kant
Die Grensbestuursowerheid sê lang toue vragmotors – wat tot 20 kilometer strek – by die Beitbrug-grenspos word veroorsaak deur verkeersopeenhopings aan die…
NuusToegang tot sanitasie verbeter maar verouderde infrastruktuur bly probleem
Die maatskaplike aktivis Shaun Gariseb het Namibië se vordering met die uitbreiding van toegang tot basiese sanitasie verwelkom, maar sê die land moet meer…
NuusPogačar ewenaar rekord na Tour de France wen
Die Sloween Tadej Pogačar het met sy vyfde sege in die wedren, die rekord vir Tour de France-oorwinnings geëwenaar, en daarmee sy status as een van die sport…
NuusForum vra verwydering van Johnson
Die Activists and Citizens Forum doen 'n beroep op die verwydering van die hoof van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, na…
NuusTydrenkampioenskap op Tsumeb stel nie teleur nie
Die derde been van die 2026 Nasionale Tydrenkampioenskappe is met groot sukses oor die naweek op Tsumeb afgehandel. Francois Lottering was, met die begunning…
NuusSonnige weer die week
Namibië se weer vir vandeesweek sal meestal sonnig en droog bly, met warm dagtemperature en koel woestyn- en binnelandse nagte. Albertina Anderson, 'n…
NuusDoodse stilte van Zim-regering oor vergoeding aan boere
Vyf maande nadat hy op 24 Februarie 'n ope brief aan Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa ingedien het, sê menseregte-voorstander en woordvoerder van die…
NuusNamibiese landbou-unies span saam teen BKS
Namibië se verenigde front teen bek-en-klouseer word beskou as die sleutel tot die beskerming van die land se veebedryf. Die land se vier landbou-unies het 'n…
NuusBomme stil in Midde-Ooste, vir nou
Iran sal sy militêre aanvalle opskort mits Amerika sy pouse in lugaanvalle handhaaf, het ’n senior Iranse amptenaar Sondag aan Reuters gesê. Die aankondiging…
NuusArbeidsdepartement misluk in werkerbeskerming - Cosatu
Die vakbond Cosatu sê hy is steeds bekommerd oor die departement van indiensneming en arbeid se vermoë om arbeidswette af te dwing en werkloosheid aan te pak…
NuusWerkers verdien té min, sê vakbond
'n Voorstel deur 'n Stad Windhoek raadslid, Fransina Kahungu, om munisipale werknemers twee keer per maand te betaal in plaas van een keer om hul finansiële…

NuusKI teen korrupsie: Makliker gesê as gedaan
Bryan Eiseb, wat vanaf Augustus as die nuwe direkteur-generaal van die Teenkorrupsie Kommissie sal oorneem, sê kunsmatige intelligensie kan 'n potensiële…
NuusAfriForum bied regshulp aan skole oor kragonderbrekings
AfriForum sê hy bied regshulp aan skole wat munisipale kragonderbrekings ervaar. Die organisasie sê 'n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat die Stad…
NuusGobabis-aktivis eis opskorting van grondtoekenning
'n Gemeenskapsaktivis van Gobabis, Wallace Finnies, het die dorp se munisipaliteit daarvan beskuldig dat hulle munisipale grond onwettig sonder openbare…
NuusSokker: Broos bring hulde aan Jayden
Bafana Bafana se afrigter Hugo Broos het 'n roerende huldeblyk aan wyle Jayden Adams gelewer en sê hy verstaan die pyn van die verlies van 'n seun. Broos het…
Nuus'Stop onwettige handel in visnette'
Die eienaar van Shamvura-kamp in die noorde van Namibië, Mark Paxton, het die Zambezi-streek se verskerpte optrede teen onwettige visvang verwelkom en gesê…
NuusMynbou gaan sokkies in SA moet optrek
'n Nuwe verslag oor die mynbedryf waarsku Suid-Afrika om die modernisering van mynbou te versnel om wêreldwyd mededingend te bly. 'n Raadgewer van die…
NuusG'n mikroskyfies in mense, sê binnelandse sake
Die binnelandse sake-ministerie het bewerings op sosiale media dat die regering beplan om mikroskyfies in mense in te plant, verwerp. Die nuwe elektroniese…
NuusGroen se Van Vuurens vir kykNET-toekenning benoem
Die gewilde natuurbewaarders Marlice en dr. Rudie van Vuuren is genomineer vir beste aanbieder in 'n dokumentêre program by die 2026 kykNET Silwerskermfees…
NuusHandel Phala Phala gou af, sê DA
Die DA sê hoewel hy die besluit van die Kaapse Hooggeregshof in die Wes-Kaap respekteer om die Parlement se artikel 89-ampsklagondersoek te staak, moet die…
NuusBoogskiet: Besige dag vir Namibië in Algerië
Dis ‘n bedrywige dag vir die Namibiese Nasionale Boogskietspan in Oran in Algerië, waar 17 lande vandag by die Afrika-kampioenskappe meeding. Dit is 'n…
NuusOndersteun landswye bloedskenkklinieke vandag
Die Bloedoortappingsdiens van Namibië bied vandag sy landswye bloedskenkklinieke aan en nooi alle burgers wat kan, om te help om kritieke winterbloedvoorrade…
NuusTradisionele geneser in KZN vas oor moord
Die KwaZulu-Natal politieke moordtaakspan het 'n tradisionele geneser van KwaMashu in hegtenis geneem wat daarvan beskuldig word dat hy die moorde op die…