Shows / Nuus

Episodes
NuusOmusati sukkel om aan gesondheidsvraag te voldoen
Personeeltekorte ondermyn steeds gesondheidsorglewering in landelike gebiede, met amptenare wat waarsku dat kritieke tekorte in personeel en infrastruktuur…
NuusRegte van en toegang vir gestremdes benodig belegging
'n Nuwe verslag deur die Universiteit Stellenbosch het bevind baie gestremdes regoor Afrika sukkel steeds om toegang tot ondersteunende tegnologie soos…
NuusLandbou gee aandag aan kommer oor 6th Grain
Die landbouministerie het bevestig dat die kontrak van 2,4 miljoen Amerikaanse dollar met die Amerikaanse maatskappy 6th Grain dringende aandag op die hoogste…
NuusFifa stel sperdatum vir omstrede maatskappy besluit
Fifa het 19 September as sperdatum vasgestel waarop al 211 lidverenigings sy omstrede plan, om aandele in sy groot kompetisies te verkoop, moet goedkeur. Fifa…
NuusPhala Phala: Ampsklagkomitee appelleer teen hof interdik
Die parlementêre Ampsklagkomitee het besluit om appél aan te teken teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor president Cyril Ramaphosa se…
NuusOrania is nie afsonderlike stemgebied nie
Die Verkiesingskommissie se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, sê die kommissie erken Orania in die Noord-Kaap nie as 'n afsonderlike gebied vir verkiesings…
NuusVN waarsku oor beloftes van werk in die buiteland
Die Verenigde Nasies se Internasionale Organisasie vir Migrasie waarsku honderde duisende mense word elke jaar bedrieg deur beloftes van wettige werk in die…
NuusKasi Vibe-fees begin môre, met sport
Die MTC Kasi Vibe-fees sal van 31 Julie tot 2 Augustus na die Brakwater-ontspanningspark terugkeer met 'n uitgebreide program. Vir die eerste keer sal…
NuusBaynes: Kunene-gemeenskap skop vas
Die organisasie International Rivers doen 'n beroep op openbare steun om die Kunenerivier te beskerm, terwyl die Ovahimba- en Ovatjimba-gemeenskappe in Namibië…
NuusDemokrasie is net dit, daar's nie 'n 'Westerse model' nie
Die African Youth Survey 2026 het bevind dat hoewel die meeste jong Afrikane steeds glo dat demokrasie die beste vorm van regering is, baie 'n stelsel wil hê…
NuusFauci weier om vrae oor Covid-oorsprong te beantwoord
Die voormalige direkteur van Amerika se Nasionale Instituut vir Allergie en Aansteeklike Siektes, Anthony Fauci, het geweier om vrae te beantwoord tydens 'n…
NuusSleutelfiguur in rybewysbedrogskema in Vrystaat gearresteer
'n Vermeende sleutelfiguur verbind met 'n multimiljoen Suid-Afrikaanse rand voertuig-rybewysbedrogsindikaat is in Parys in die Vrystaat in hegtenis geneem. Die…

NuusActionSA woedend omdat Gayton nie Atletiek SA betaal nie
Atletiek: ActionSA is woedend nadat Atletiek Suid-Afrika se visepresident, John Mathane, die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, daarvan…
NuusTLU SA steun Graan SA teen sojaboon-liggingsaanpassing
Die landbou-organisasie TLU SA steun Graan SA se teenkanting teen die voorgestelde sojaboon-liggingsaanpassing en waarsku dit kan boere se inkomste onregverdig…
NuusSME's moet ruimtewetenskap-wetsontwerp konsultasies bywoon
Die onderwysministerie herinner die publiek daaraan dat die oorblywende streekskonsultasies oor die voorgestelde Wetsontwerp op Ruimtewetenskap en -tegnologie…
NuusBibi skepties oor enige Iran-ooreenkoms
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, bly skepties oor enige moontlike ooreenkoms met Iran. Die ooreenkoms van verstandhouding vir 60-dae wat Iran en…
NuusShaningwa klap sweep oor nakoming van mandate
Swapo se sekretaris-generaal, Sophia Shaningwa, waarsku dat die party die risiko loop om openbare steun te verloor as sy verkose leiers nie hul mandate nakom…
NuusPrivaatsektor 'belê nie genoeg om ekonomie te laat groei'
Ekonoom Robin Sherbourne sê die privaatsektor belê nie genoeg om die land se ekonomie te laat groei nie. In 'n assessering van die stand van die Namibiese…
NuusSANParke plant 1 000 struike vir pikkewyne
SANParke het ʼn duisend duine-spinasie-struike by die Boulders-pikkewynkolonie in Kaapstad aangeplant as deel van ʼn voortgesette veldtog om hulle habitat te…
NuusVSA Senaat keur nog sanksies teen Rusland goed
Die Amerikaanse Senaat het die volgende ronde sanksies teen Rusland goedgekeur. Die ronde verbreed sekondêre sanksies om derdeland-entiteite, buitelandse…
NuusNamWater begin belangrike pyplynprojek langs kus
NamWater het amptelik met die konstruksie van die Omdel-Wlotzkasbaken- en Kuiseb-Collector 2-Schwarzekuppe-pyplynvervangings in Swakopmund begin. Tydens die…
NuusOnverskilligheid 'grootste bedreiging vir omgewing'
Die DA sê onverskilligheid is die grootste bedreiging vir omgewingsbeskerming en vra vir sterker optrede om biodiversiteit te beskerm. Dave Bryant van die…
NuusBritse tronke: Kemi sê sy kan niks aan die verlede doen nie
Daar is 'n krisis in Britse tronke wat oorvol is. Met die onlangse bevriesing van vroeë vrylating deur Arbiedspremier Andy Burnham word daar voorspel dat alle…
NuusWaterkrisis in SA - probleem lê by aanspreeklikheid
AfriForum sê die pas-vrygestelde Nasionale Water-aksieplan bevestig dat Suid-Afrika se waterkrisis veroorsaak word deur mislukte munisipaliteite, verwaarloosde…
NuusKankervereniging kan nou staatspasiënte palliatief bystaan
Die Kankervereniging van Namibië sê hulle het volhoubare befondsing verseker om staatskankerpasiënte toe te laat wat andersins nie toegang tot private…
NuusByna volle Bokgroep fiks en beskikbaar vir Los Pumas
Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê byna die volle groep is fiks en beskikbaar vir die eenmalige toets teen Argentinië volgende naweek in Buenos Aires. Ox…
NuusEiendomsmark: Verhuurders wen op die oomblik
Hoër leenkoste, swakker verbruikersvertroue en trae ekonomiese toestande beïnvloed die vraag na huise en sal na verwagting die huismark verder demp, volgens…
NuusSuid-Afrikaners verdien 'n veiliger grens - Mashaba
ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê Suid-Afrika het ʼn regering nodig wat die landsgrense kan beveilig, immigrasiewette afdwing en seker maak mense wat…
NuusInformele handelaars kry 'n vereniging
Informele handel in Namibië kan binnekort meer georganiseerd raak namate gemeenskapsaktiviste voorberei om die Street Vendors & Micro-Importers Association of…
NuusBibi moet sê Trump vergadering was goed, hy het niks anders nie
Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het niemand wat hom ondersteun nie, behalwe Amerikaanse president Donald Trump en daarom het hy geen keuse as om te sê…
NuusSanral was nie opgewasse om R9,5 miljard tender toe te ken nie
Die uittredende hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap, Reginald Demana, erken die agentskap was nie opgewasse om die padonderhoud-tender van…
NuusKostes van oorgrensbetalings uiteengesit
Namate meer Namibiërs reis, aanlyn inkopies doen en betalings oor internasionale grense heen doen, dring Nedbank Namibië daarop aan dat verbruikers die ware…
NuusMunisipaliteite moenie onbefondsde begrotings indien nie
Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê munisipaliteite moet slegs begroot vir uitgawes wat deur beskikbare…
NuusBibi sê hy en Trump het dieselfde doelwitte
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, beskryf sy ontmoeting met president Donald Trump van Amerika as “een van die beste gesprekke” wat hulle nog…
NuusGroot beloftes van die ANC, veral oor lewenskostes
Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die party se hoogste prioriteit is om die stygende lewenskoste aan te pak. Mbalula het die regering…
NuusActionSA vra strenger wette oor die deursigtigheid van steunwerwing
ActionSA het planne aangekondig om 'n wetsontwerp op deursigtigheid van steunwerwing deur privaat lede in te stel om professionele voorspraak te reguleer en…
NuusVerbod op kraguitvoere duur voort
Die Elektrisiteitsbeheerraad het die hernuwing van 'n moratorium op die uitreiking van nuwe elektrisiteitsopwekkingslisensies vir uitvoerprojekte aangekondig…
Nuus!Haoseb vorder tot by kwarteindronde
Die Namibiese bokser Philip Mutakela !Haoseb neem deel aan die Mans 55 kg, Bantamgewig/Veergewig-kategorie by die 2026 Statebondspele in Glasgow, Skotland.
NuusMiljoene in onopgeëiste pensioen- en ander fondse
Onopgeëiste voordele van pensioen- of ander fondse bly in die kollig, met kenners wat 'n hersiening van die stelsel vir die opsporing van begunstigdes versoek…
NuusNamLamb-stigter gesels oor Lamb Champs
Namibië se skaapboere berei voor om die land se wêreldklas-lam in die internasionale kollig te plaas met die bekende Lamb Champs wat sy heel eerste…
NuusDiamantproduksie daal, kans om ekonomie te diversifiseer
Reaksie word ontvang op Namibië se diamantproduksie wat met 7 persent tot 1,09 miljoen karaat gedaal het gedurende die eerste helfte van 2026. Laer aflandige…
NuusTrump sê hy het nie Bibi se inligting nodig nie, hy't sy eie
Oekraïnse president Volodymyr Zelensky en Israeliese eerste minister Benyamin Netanyahu het Dinsdag afsonderlik met Amerikaanse president Donald Trump in die…
NuusSA-munisipaliteite sal van Vrydag af fondse begin ontvang
Finansminister Enoch Godongwana sê die Nasionale Tesourie gaan Vrydag begin om die res van die uitstaande billike-aandeeltoekennings aan munisipaliteite vry te…

NuusKI kan SA se mynbedryf laat herleef: studie
PwC Suid-Afrika se studie toon kunsmatige intelligensie en tegnologieë van die Vierde Nywerheidsrewolusie kan help om die land se sukkelende mynbedryf te laat…
NuusChinese span gaan NNN se ooreenkomste implementeer
Die Chinese ambassadeur in Namibië, Zhao Weiping, sê 'n span landboukundiges en sakelui sal Namibië tussen September en Oktober besoek. Dit is om van die…
NuusPan-Afrikaanse Parlement vra dringende optrede in Soedan
Die Pan-Afrikaanse Parlement het 'n beroep gedoen op dringende optrede om die konflik in Soedan te beëindig en gewaarsku dat die land se verergerende…
NuusToerismeraad vry hard na Botswana-toeriste
Namibië en Botswana het in 2023 paspoortlose reise met net nasionale identiteitskaarte tussen die twee lande bekendgestel, en onlangs nog 'n stap om toerisme-…
NuusTradisionele howe 'gesien as bevooroordeeld'
Reaksie word ontvang op president Netumbo Nandi-Ndaitwah se beroep op tradisionele leiers om grond-, opperhoofskap- en opvolgingsgeskille deur gewoontereg op…
NuusJohnson wis niks van ondersoek na fondse-misbruik
Die Madlanga-kommissie het die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, ondervra oor bewerings rakende misbruik van…
NuusDâures-brande vernietig 20 782 hektaar weiveld
Na vyf dae van verwoestende veldbrande in die Dâures-kiesafdeling in die Erongo-streek, is van die vure uiteindelik geblus. Na raming is 20 782 hektaar weiveld…
NuusNamcor staan bankvas agter Olie- en Gaskonferensie
Voorbereidings vir die vierde uitgawe van die Namibië Olie- en Gaskonferensie is goed op dreef, met die organiseringskomitee wat pas 'n vergadering met Namcor…
NuusSADC betalingstelsel brei verder as SA rand uit
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is daartoe verbind om oorgrens-transaksies goedkoper en vinniger te maak. Die Angolese kwanza het die tweede…
NuusDinge raak al hoe meer gevaarlik vir burgerlikes in Oekraïne
Meer as 170 burgerlikes is volgens berigte sedert 9 Julie in Oekraïne dood en 1 028 beseer te midde van verskerpte Russiese aanvalle. Minstens 16 431…
NuusSA en Nigerië gesels oor migrante, en misdaad
Suid-Afrika en Nigerië het ooreengekom om samewerking ten opsigte van migrasie, misdaad en streeksveiligheid te versterk. Die minister van Internasionale…
NuusWalvis-kinderhuis vra bystand
Jonah Home, 'n skuiling vir kinders in Walvisbaai, doen 'n beroep vir bystand na hulle enigste televisiestel gebreek het en hul kleuters se oggendroetine…
NuusAochamub praat oor El Nino
Meatco se finansiële syfers, met 'n daling van meer as 730 miljoen Namibiese dollar in inkomste verlede jaar, is in die nuus. En 'n super El Nino word voorspel…
NuusBrandstofprys word die week bepaal met olie wat wipplank ry
Voor die onlangse daling het Brent-ru-olie met ongeveer 24 persent gestyg sedert Namibië Julie se brandstofprysverlagings aangekondig het. Die skerp styging…
NuusOnsekere tye, rentekoers demp vraag na eiendom in SA
ʼn Senior FNB-ekonoom, Siphamandla Mkhwanazi, sê hoër leningkoste, swakker verbruikersvertroue en traer ekonomiese toestande beïnvloed die vraag na behuising en…