Shows / Nuus

Episodes
NuusCopps 94.1: Burgemeester, CoW-hoëlui monitor Windhoek se naglewe
‘n Groep besope vroue het die wetsbewakers ook op hul tone gehou:
NuusCopps 94.1: Burgemeester, CoW-hoëlui monitor Windhoek se naglewe
Windhoek se burgemeester, Sakarias Uunona, die uitvoerende hoof van die munisipaliteit, Moses Matyayi, en ander hoëlui het Vrydagaand by die Copps 94.1-span…

NuusF1: Russel veg voort
Motorsport: Die Mercedes-renjaer George Russell beskryf sy seisoen as 'n emosionele wipplank nadat hy dit as 'n gunsteling vir die wêreldkampioenskapstitel…
NuusHardap-polisie konfiskeer N$2,6 miljoen se dwelms in 2025
Die polisie in die Hardap-streek het gekonfiskeerde dwelms vernietig uit sake wat tussen Januarie en Desember 2025 afgehandel is. Dwelms ter waarde van 2,6…
NuusDinge gaan brul by Tsumeb-tydren
Die Tsumeb-tydren vind môre plaas en is die derde been van die Namibiese Nasionale Tydrenkampioenskappe. Daar is 18 inskrywings in die S-klas en CR-klas, wat…
Nuus'Potjie'-Joalette genomineer vir kykNET Silwerskermfees-prys
Die aanbieder van die treffer-televisieleefstylreeks “Op Pad Met My Potjie”, Joalette de Villiers, is genomineer vir Beste Aanbieder in 'n Leefstylprogram by…
NuusBasiese inkomstetoelaag nou broodnodig: kenner
'n Basiese inkomstetoelaag is weer in die kollig nadat die opname oor finansiële insluiting van 2025 aan die lig gebring het dat sowat 75 persent van Namibiese…
NuusHoë syfers van geweld teen kinders verg optrede
Die vrystelling van die 2025 Kinderbeskermingsverslag het hernude oproepe vir sterker kinderbeskermingsmaatreëls ontlok. Die verslag het bevind dat gemiddeld 1…
NuusKanada sal met VSA oor handel onderhandel, maar...
Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, sê hulle sal steeds met Amerika onderhandel oor 'n nuwe handelsooreenkoms, maar kan reageer as nuwe dreigende…
NuusOnveranderde rentekoerse 'bied verligting aan landbou'
Standard Bank sê die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om rentekoerse onveranderd te laat, bied welkome verligting vir die landbousektor. Dis…
NuusCyril kry tussentydse interdik teen ampsklagondersoek
Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het 'n tussentydse interdik aan president Cyril Ramaphosa toegestaan wat die Parlement se Artikel 89-ampsklagondersoek staak. Die…
NuusNsfaf-uitbetalings dalk einde Julie afgehandel
Na weke van protesoptogte en gesprekke tussen studente-unies, die regering en Nsfaf, blyk die studente-uitbetalings-sage om vordering te toon. Nsfaf werk deur…
NuusMidde-Ooste op die "rand van die ondenkbare"
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku dat die toenemende konflik tussen Amerika en Iran buite beheer raak en die Midde-Ooste…
NuusANC-jeugliga vra gelyke aandag op groei, werkskepping
Die ANC-jeugliga sê ekonomiese beleide moet gelyke klem plaas op groei, vervaardiging en werkskepping, en inflasiebestuur. Verbruikersprysinflasie het verlede…
NuusRMB Brandberg Backyard Ultra samel N$286 800 vir bewaring in
Die RMB Brandberg Backyard Ultra 2026 is afgesluit, met die opvolg WhatsApp-veiling wat oor twee dae 286 800 Namibiese dollar vir wildbewaring ingesamel het…

NuusWeerkenner sê hierdie El Niño herinner aan 2015
El Niño en die positiewe fase van die Indiese Oseaan-dipool ontwikkel vinnig en begin al hoe meer na 2015 se toestande lyk. Dit is ’n kombinasie wat baie droë…
NuusLandboukenner reageer op Ngurare se Meatco-sperdatum
Reaksie word ontvang op eerste minister Elijah Ngurare wat Meatco en die landbouministerie een week gee om operasionele uitdagings op te los en intervensies by…
NuusSiviele-hofsake neem toe in SA
Statistiek Suid-Afrika sê skuldverwante siviele hofsake het in die drie maande tot Mei toegeneem. Die aantal siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is…
NuusVenezuela se gesondheidstelsel op sy knieë
Venezuela se twee reuse aardbewings op 24 Junie het die land in chaos gedompel met derduisende wat nog vermis word, duisende wat dood is en infrastruktuur wat…
NuusCyril stel water-aksieplan bekend
President Cyril Ramaphosa het die Nasionale Water-aksieplan bekendgestel om die basiese oorsake van die watervoorsieningskrisis in baie munisipaliteite te…
NuusBedrieërs pas hul metodes aan, bly op jou hoede
Bank Windhoek doen 'n beroep op hul kliënte vir groter waaksaamheid namate swendelary meer gesofistikeerd word. Die Bank se uitvoerende hoof van bemarking en…
NuusVSA stel tariewe teen dwangarbeidlande in
President Donald Trump van Amerika se administrasie stel tariewe van tussen 10- en 12,5-persent in teen 60 handelsvennote wat nie Namibië insluit nie maar wel…
NuusKganyago waarsku oor wêreldwye verwikkelings
Die goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê voortdurende wêreldwye onsekerheid, veral die konflik in die Midde-Ooste en…
NuusSA se kleinhandelsektor presteer goed ten spyte van druk
Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het met 2,3-persent in Mei gestyg in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, wat voortgesette groei in…
NuusMbuende beklemtoon belegging in jeug
Die direkteur van die Nasionale Beplanningskommissie, dr. Kaire Mbuende, sê Namibië se toekoms hang af van doeltreffende belegging in jongmense. Kaire het…
NuusCosatu verwelkom onveranderde repokoers
Die vakbondfederasie Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit verwelkom om die terugkoopkoers op sewe-persent te hou, aangesien dit verligting sal…
NuusKongres misluk in poging om Trump se oorlogsmagte te beperk
Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het die Oorlogsmagte-resolusie aanvaar wat president Donald Trump beveel om die weermag aan die konflik met Iran te…
NuusBoogskutters palm medaljes in
Die Namibiese Nasionale Boogskietspan is in Algerië by die Afrika-kampioenskappe waar 17 lande en ongeveer 140 skuts meeding. Dit is 'n wêreldranglys…

NuusDwelms kern van misdaad in Hardap
Inwoners van die Hardap-streek het kommer uitgespreek oor 'n toename in misdaad in die streek. Hardap-goewerneur Riaan McNab het onlangs onthul dat 'n totaal…
NuusSportwêreld geruk deur dood van Jayden Adams, Luqobo Makwedini
President Cyril Ramaphosa het die dood van Bafana Bafana en Mamelodi Sundowns se middelveldspeler Jayden Adams en die voormalige Suid-Afrikaanse…
NuusBeeskloutjies toenemend gestroop
Die onwettige oes van Namibië se bedreigde lithops, of beeskloutjies, en ander beskermde plante het in die parlement ter sprake gekom, met omgewingminister…
NuusTennis: Nosková wen Wimbledon-vrouetitel
Linda Nosková het Saterdag haar eerste Grand Slam-titel verower met 'n oorwinning oor haar landgenoot Karolína Muchová in die 2026 Wimbledon-eindstryd. Die…
NuusRehoboth kook oor water uit Oanob
Inwoners van Rehoboth eis vergoeding nadat verkleurde kraanwater, gekoppel aan verhoogde mangaanvlakke in die Oanobdam, vir twee dae aan die dorp voorsien is…
NuusBring BTW op suiker terug, smeek alliansie
Amper 16 jaar sedert wit- en bruinsuiker van BTW vrygestel is, met die verstandhouding dat dit die armes en gemarginaliseerdes sal bevoordeel, bring die…
NuusVlugbal: Rössing kraai koning op Swakop
Rössing Uranium het Corporate Volleyball Swakopmund se jaarlikse toernooi Saterdag gewen deur die span van Navachab met 24-21 in die eindstryd te verslaan en…
NuusRugby: Blue Bull klop Welwitschias net-net
Verdedigingsafrigter Darryl de la Harpe sê daar is baie hoop vir Namibiese rugby:
NuusRugby: Blue Bulls klop Welwitchias net-net
Die Vodacom Blue Bulls het die Welwitschia Uitnodiging XV-span Saterdag in ‘n naelbytstryd in die Hage Geingob-stadion met 50-47 geklop. Ruda Schoeman van…
NuusVlugbal: Corporate Volleyball reusesukses op Swakopmund
Corporate Volleyball Swakopmund se vierde jaarlikse 4-aan-’n-kant strandvlugbalkompetisie Saterdag was ‘n reusesukses met 216 spelers in 36 spanne wat in 116…
NuusTwee in Soweto vas ná gruvonds
Twee mans is in hegtenis geneem nadat polisiebeamptes 'n gekaapte voertuig en vermoedelike menslike organe by 'n woning in Naledi, Soweto, ontdek het. Die…
NuusNamfisa, dorpsrade dop regstellende-aksietoets
Groot werkgewers soos Namfisa, die Oshakati- en Outapi-dorpsrade, NovaNam Group, City Lodge Hotels, Nutam Operations en AB InBev Namibia se…
NuusZimbabwies-Britse moordverdagte in SA vasgetrek
Interpol en die Eenheid vir Georganiseerde Misdaad het 'n Zimbabwies-Britse burger, Mkhanyisi Tshuma, in hegtenis geneem. Hy word deur die Britse owerhede…
NuusNog baie om te doen om korrupsie te beveg
Vandag is Afrika Teenkorrupsiedag, met vanjaar se tema: “Die Verskerping van die Bevordering van Integriteit en Teenkorrupsie-aksies reg oor Afrika”. 'n…
NuusSkenk bloed, daar's 'n ernstige tekort!
Die Bloedoortappingsdiens sê die land se mediese stelsel staar 'n ernstige voorraadtekort in die gesig. Opvoedingsbeampte Frieda Vatileni-Asino waarsku dat…
NuusMadlanga: Kommissie hoor klankopname van hewige rusie
'n Plofbare klankopname uit 2018 is by die Madlanga-kommissie voorgelê, van 'n driftige werksplekgeskil tussen die hoof van Misdaadintelligensie…
NuusCopps 94.1: Bestuurder vlug van ongelukstoneel in Katutura
‘n Bestuurder wat Vrydagaand van die toneel van ‘n motorongeluk in Katutura weggehardloop het, was een van die probleme wat die aandag van die Copps 94.1-span…

NuusMadlanga-kommissie: Getuie N getuig in camera
Die Madlanga-kommissie het Getuie N in camera-getuienis toegestaan om haar identiteit te beskerm. Getuienisleier Mahlape Sello sê sy is deel van die polisie se…
NuusBiosekuriteit teen BKS op grense versterk
Die landbouministerie en belanghebbendes gaan voort om grens-biosekuriteitsmaatreëls te versterk om die verspreiding van bek-en-klouseer te help voorkom. Na…
NuusWelwitschia Uitnodiging XV reg vir Bulle: Danco Burger
Die Namibiese Rugby-unie het 'n gedugte Welwitschia Uitnodiging XV-span van 30 spelers saamgestel vir Saterdag se internasionale vriendskaplike wedstryd teen…
NuusKankergevalle vermeerder, meer beleggings in sorg nodig
In Namibië word daar nou jaarliks 4 205 nuwe kankerdiagnoses aangeteken, 'n aansienlike toename vergeleke met die ongeveer 3 700 jaarlikse gevalle wat voorheen…
NuusNV keur Eiseb as nuwe ACC-hoof goed, maar...
Die parlement het president Netumbo Nandi-Ndaitwah se nominasie van Bryan Eiseb, direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, as die volgende…
NuusDeursigtigheid, aanspreeklikheid in visserye kort dringende aandag
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing se uitvoerende direkteur, Graham Hopwood, neem tans deel aan die United Nations on Drugs and Crime se…
NuusNNN praat groenwaterstof in Beijing
Groenwaterstof is die middelpunt van besprekings in Beijing. President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê Namibië wil 'n gediversifiseerde energiemengsel hê wat as…
NuusSA boere kan nou self BKS-entstowwe koop
Die minister van Landbou, Willie Aucamp, sê sy department het 'n skikking buite die hof bereik wat 'n regsgeding beëindig oor die verkryging en verspreiding…
NuusNamibia Berries-projek gaan van krag tot krag
Die bloubessieprojek van Namibia Berries by Divundu in die Okavango Oos-streek maak steeds beduidende vordering. Tydens sy streeksrede in Rundu het die…
NuusVK se reaksie op Gaza-oorlog nie goed genoeg: Burnham
Andy Burnham, wat na verwagting die volgende Britse eerste minister gaan word, het verskoning gevra vir die Arbeidersparty se aanvanklike standpunt oor…
NuusSANW kan nie sy mandaat nakom nie - Action SA
ActionSA sê terwyl Suid-Afrika toenemend probleme ervaar wat grens-sekuriteit, misdaad en reaksie op rampe betref, laat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag…