Shows / Hoe verklaar jy dit?

Episodes
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 Maart 2023
Is daar so iets soos grys oë? Hoekom word blou oë nie net deur genetika bepaal nie? Het jy geweet daar is sekere akkedisse in Suid-Afrika wat baie geld werd is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 Maart 2023
Watter rol speel geopolitiek in die toekoms van die aarde, en hoe kan individue ‘n stem daarin vind? Hoe lank is die rakleeftyd van ou en nuwe gloeilampe, en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 Februarie 2023
Stem jy saam dat die Matamata-waterskilpad ‘n vreemde gedroggie is? Hoekom lyk hy so? Maak dit (ekologies) saak as 'n onbelangrike diertjie uitsterf? Ons vind…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 Februarie 2023
Hoekom het mense en diere hare? Hoekom is die naakte molrot haarloos? Hoekom mag mens nie naelpolitoer dra tydens ‘n operasie nie? Ons leer meer oor branders…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 Februarie 2023
Hou jy van ‘n netjiese tuin, of ‘n wille woeste tuin? Watter soort tuin is die beste vir die klimaat waarin ons onsself tans bevind? Wat was die oorspronklike…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 Februarie 2023
Is die kontrei-mite waar dat slange en selfs likkewane melk uit koeie se spene drink? Wat is hitte? Hoekom kry sekere mense bosluiskoors, maar ander nie?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 Januarie 2023
Hoe affekteer jou velkeur en jou gewig jou hittetoleransie? Ons bevraagteken die die evolusie van die verkleurmannetjie. Wat sou gebeur as die hele heelal…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 Januarie 2023
Hoekom, maak nie saak wat jy eet nie, grom jou maag in die kerk? Hoekom is daar spesifiek so baie blomme een keer per jaar in Namakwaland? Hoe word die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 Januarie 2023
Hoekom is daar meer muskiete in die Karoo,waar dit droog is, as in die natter Oos-Kaap? Ons leer leer oor die middel-akkedis en kraaie se gedragsprobleme.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 Januarie 2022
Hoe kan waterstof as ‘n kragbron gebruik word? Hoe slaap olifante? Ons dissekteer die goggas in jou swembad.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 Januarie 2023
Hoe kan waterstof as kragbron gebruik word? Hoe word wetenskaplike benamings aan diere gegee? Hoe oorleef akkedisse in die glyhellings van duine?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 Desember 2022
Hoekom is die naakte mol naak? Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig, en hoe weet ons wat die antwoord is?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 Desember 2022
Prof. Le Fras Mouton, ’n herpeteloog, verduidelik hoe slange nog ‘n moontlike dodelike byt kan toedien nadat die kop afgekap is. Hoe word weerligballe gevorm?…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 Desember 2022
Wat is die verskil tussen mierleeus en naaldekokers? Hoe verskil slange en wurms? Wat is die feite van klimaatsverandering?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 November 2022
Watter uitwerking het insekmiddels op die mens? Hoe verklaar jy dit dat die Indiese Huiskraai ook hier in Suid-Afrika voorkom? En, waar skuil die seeleeu met…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 20 November 2022
Ons leer meer oor kruipmolle in die Paarl, motte in Pretoria, en hoekom die mens diere mak gemaak het.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 November 2022
Ons leer van suikerbekkies se ouerskapstyl, springkane en springkaanplae. Is links regs, of is regs dalk links?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 6 November 2022
Kan dassie-urine dalk help met epilepsie? Ons kyk na miere se kommunikasie-tegnieke, en ons leer meer oor spieëls en jou refleksie daarin.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 30 Oktober 2022
Wat is die verskil in voedingswaarde van boorgatwater en reënwater. Het dinosourusvoëls hulle eiers uitgebroei? Hoekom bou miere miershopies?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 Oktober 2022
Ons leer meer oor ‘n vorm van parasitisme, waar mens en vertibraatdiere se weefsel en organe spesifiek deur vlieglarwes beset word. Ons kry ‘n nuwe ekowenk, en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 Oktober 2022
Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Lise Swart gesels met prof. Hendrik Geyer oor lawwe sout, met medikus dr. Heinz Mödler oor kunslense se…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 9 Oktober 2022
Ons leer meer oor suikerbekkies se voeding van hulle kuikens, mensgemaakte damme se uitwerking op die effek ekologie, en vreemde goggas in mense se tuine en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 2 Oktober 2022
Waar is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika? Ons leer meer oor rooimiere en miere, en hoe hierdie klein diertjies baie meer van ons aandag in beslag kan…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 25 September 2022
Hoe werk die simbiose tussen termiete en Njalabome? Kan jy parfuum maak van orgidieë? Hoekom verskil soogdierorgane van mekaar? Hoe werk feromone?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 18 September 2022
Watter uitwerking het natuurlike en geboude damme op die ekologie. Hoekom vind mens gereeld 'n klomp slange saam onder ‘n klip? ‘n Luisteraar glo hy het…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 11 September 2022
Wat is die belangrikheid van insekte? Hoekom is daar minder verkleurmannetjies in die Paarl? Hoe verskil die spoed van lug wat ingeasem word tussen ‘n fikse en…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 September 2022
Ons hoor wat die verskil tussen miere, rysmiere en termiete is. En, Calvyn Steyn het ‘n vraag aan teoretiese fisikus, Prof. Hendrik Geyer gerig waarin hy vra…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 28 Augustus 2022
Ons hoor hoe diere en voëls hulleself dokter met medikasie uit die natuur, of duiwe wat in ‘n hok rondvlieg minder weeg as wanneer die duiwe sit, en hoekom ‘n…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 21 Augustus 2022
Is meelwurms dalk die helde in die stryd teen klimaatsverwarming? Hoekom het ‘n salamander ‘n stert, maar nie ‘n padda nie. Hoekom sien mens soms kleure…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 14 Augustus 2022
Hoe vorm ryp, en is daar verskillende soorte? Hoe kan jy die plantluise in jou tuin onder beheer kry? En ons kyk na waterskerpioene.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 7 Augustus 2022
Hoe plak kleeflint? Hoe verskil dié proses met supergom? Ons kyk ook na narvorsing oor diere wat die rouproses deurgaan. Ervaar diere emosies?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 31 Julie 2022
Het jy geweet 20% van alle soogdiere is vlermuise? Migreer vlermuise soos die seisoene verander? Het jy gewwet geitjies kan blaf, en dat daar geen giftige…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 Julie 2022
Ons kyk na die sonopkoms en -ondergang, sonstilstand en die verandering in daglengtes. Daarna gaan ons meer leer oor swamme wat insekte aanval of parasiteer op…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 Julie 2022
Ons kyk na die verskeie name wat luisteraars deur die jare aan insekte gegee het, wat kenners hulle noem, en waar baie van die name vandaan kom. Ons vind uit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 Julie 2022
Hoekom hou bye nie van die Sy-eikebome in Randburg nie? ‘n Plaag wurms in Pietermaritzburg neem ‘n luieteraar se boom oor, maar dit lyk asof daar geen…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 Julie 2022
Soos wat spinnekoppe, slange en paddas giftig kan wees, is daar giftige soogdiere? Is jou houtbord in die kombuis meer higiënies as jou plastiekbord? Wat is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 26 Junie 2022
Wat is ruimtetyd en hoe word dit gemeet? Hoekom word die baskewer deur almal verkeerd verstaan?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 19 Junie 2022
Woon daar perdeybye in vye, en hoekom is hulle nie ‘n gevaar vir die mens nie? Hoekom eet karetskilpaaie plastiek? Sien hulle dit aan as ‘n voedelsoort?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 12 Junie 2022
Wat is ‘n turksvy se voedingswaarde, en kan mens hulle pitte sommer net plant? Waar is die reuse grondgeitjie woonagtig, en hoekom het hulle nie suigkussings…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 5 Junie 2022
Hoekom verrimpel mense se vingerpunte en tone in warm water? Eet sekere spinnekoppe ander spinnekoppe, en hoe doen hulle dit? Wat is ‘n weerligbal, en wat…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 29 Mei 2022
Hoe werk geitjies se voete en tone? Watter insekte speel almal ‘n rol in die produksie van heuning? Wat is ‘n molkriek?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 22 Mei 2022
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog? Hoe sien ons die verskillende kleure? Ons kyk na 'n sekere mot, en hoekom dit ‘n beskermde spesie is.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 15 Mei 2022
Watter kweekhuisgasse is betrokke by aardverwarming, en hoespeel dit ‘n rol hierin? Hoe goed kan vlieë ruik en sien? Hoekom het muskiete nie voorkeure? Waar…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 8 Mei 2022
Watter effek het jou elektriese heining op die fauna en flora van jou omgewing? Ons leer meer oor die Europese spreeus wat Cecil John Rhodes na Suid-Afrika…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 1 Mei 2022
Ons paneel kenners verduidelik wat die aarde laat draai; wat swaartekrag is en waarom is die maan se swaartekrag swakker as die aarde s’n is. Ons vind ook uit…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 24 April 2022
Weet jy wat ‘n broekmannetjie is? Wat is melanisme en albinisme? Ons vind uit hoe diere diversiteit in hulle genepoel probeer inbring.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 17 April 2022
Hoe kan ‘n sandstorm in die Sahara-woestyn ‘n stoflaag op die wit sneeu in Europa veroorsaak? Hoe ver is die horison van jou af? Ons identifiseer klein…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 10 April 2022
Hoekom moet ons verstaan hoe atome lig absorbeer? Behalwe vir muskiete, wat byt jou in die skemertyd? Hoe werk die proses van verassing?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 3 April 2022
Hoe weet molle in jou tuin dit is aand? Hoe trek ‘n koningin by en haar trawante? Kan ‘n spook die verklaring wees vir ‘n lig in die nag in in Carnarvon in die…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 Maart 2022
Die paneel kenners leer ons meer oor hoe PET-skanderings kanker opspoor en wat om aan ‘n witvliegieplaag te doen. Prof. Le Fras Mouton beantwoord ‘n vraag van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 20 Maart 2022
Ons leer meer oor die wolfspinnekop wat vir ons uit die gras loer; hoekom net groot krewe gevang mag word; en die voëlgeluide wat papegaaie naboots.
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 Maart 2022
Ons leer meer oor appelslakke se parasitiese eiers waaraan mense nooit moet vat nie. Ons vind oor die bewaring van insekte in Suid-Afrika. Kan jy glo daar is…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 4 Maart 2022
Die paneel kenners leer ons meer van nagapies se eetgewoontes en van hulle familiestamboom. En ons gesels oor platannas – hoe en hoekom hulle nou onlangs Onrus…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 27 Februarie 2022
Wat is ambergris? Hoe slaap insekte? Hoe beheer duisendpote hulle pote? Verkies muskiete ‘n sekere bloedgroep bo ander bloedgroepe?
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 20 Februarie 2022
Die paneel kenners praat oor skemer-strale, of hoe paralelle lyne een word. Ons vind uit oor lewe in boorgatwater, en hoe iguana-akkedisse Madagaskar van…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 13 Februarie 2022
Ons paneel kenners praat oor springkaanplae en wanneer die beste tyd is om dit te bestry; sampioene wat nader aan diere as plante is; en vasodilatasie, of te…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 6 Februarie 2022
Die paneel kenners praat oor houtbrandende motors, en ons leer meer van die Namakwaland verkleurmannetjie en sy buurman, die sand-dys
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 30 Januarie 2022
Die paneel kenners leer ons meer van ons reuksintuie; die teepot-effek (daai lastige druppel op die teepot se tuit); hoekom sommige diere maak asof hulle dood…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 23 Januarie 2022
Die span kenners beantwoord luisteraarsvrae oor die sig van slange (en wees gewaarsku van hulle sien goed), erdwurms wat in blikbekers skuil, en hoekom beet…
Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit? 16 Januarie 2022
Ons kenners gaan ons meer leer van die ontbindingsproses tot die punt waar ‘n walvis ontplof, en ons gaan leer van die slangakkedis - hoekom is dit ‘n akkedis…