Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Kempton-moorde: DNS toetse om drie vroue uit te ken
DNS-toetse word uitgevoer om drie vroue uit te ken wie se liggame in Kemptonpark, Ekurhuleni, gevind is. Die Gautengse Departement van Gesondheid help met die…
Kosmos 94.1Mamdani sleep Trump-administrasie hof toe oor immigrante
New York lei 'n koalisie van 21 ander state en die Distrik van Columbia in 'n regsgeding teen die administrasie van president Donald Trump oor 'n nuwe beleid…
Kosmos 94.1Warriors sê Rusland die stryd aan
Die Brave Warriors sal op 3 Oktober in Jekaterinburg, Rusland, teen die Russiese nasionale sokkerspan te staan kom in 'n historiese internasionale…
Kosmos 94.1Toekenning van dranklisensies sonder ruimtelike studies onder die loep
Menseregte-aktivis Rosa Namises kritiseer die regs- en regulatoriese stelsel vir die vrylike toestaan van alkohollisensies sonder behoorlike ruimtelike of…
Kosmos 94.1Dinsdag, 15 September 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Die oggendstond het goud in die mond, sê hulle. Nie net die oggend nie, maar ook Namibië se uitvoere van dié gesogte…
Kosmos 94.1Akkerbouers moet kop hou met diesel, El Niño
Landboukundige Kobus Laubscher sê gewasprodusente moet waak teen paniek-kostebesnoeiings na skerp dieselprysverhogings voor die somerplantseisoen. Hy sê…
Kosmos 94.1Laerhowe, landdroste staar reuse uitdagings in die gesig
Direkteur van die Regshulpsentrum, Toni Hancox, waarsku dat die laerhowe onder ernstige hulpbron- en personeeltekorte wankel, wat kritieke grondvlak…
Kosmos 94.1Die bulletin om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 15 September 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Forum eis Majodina se bedanking na kru taal, beledigings
Die Citizens and Activists Forum eis die afdanking van die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, en die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero…
Kosmos 94.1Visverbruik en sakegeleenthede kry hupstoot in Erongo
Erongo-goewerneur Nathalia /Goagoses se Visverbruik-bevorderingsprojek van 2,6 miljoen Namibiese dollar is in Swakopmund van stapel gestuur om die plaaslike…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 14 September 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Trump sê KI nie so gevaarlik nie
President Donald Trump van Amerika verwerp toenemende kommer oor kunsmatige intelligensie en sê dit gaan meer goed doen as kwaad. 'n Leier in die K-I-wedloop…
Kosmos 94.1Meatco bevorder planne vir noord van Rooilyn
Meatco bevorder sy planne om bedrywighede noord van die veeartsenykundige grensheining te hervorm volgens 'n meer gefokusde en volhoubare model. Met 'n…
Kosmos 94.16th Grain 'het nog nie landbouministerie gedagvaar'
Die landbouministerie bevestig dat hy nog nie formeel 'n regsvereiste vir 13 miljoen Namibiese dollar van die Amerikaanse tegnologiemaatskappy 6th Grain…
Kosmos 94.1Eerste minister waarborg geldelike steun vir Brave Warriors
Eerste minister en beskermheer van die Namibiese Sokkervereniging, Elijah Ngurare, het die regering se verbintenis tot ondersteuning van die nasionale…
Kosmos 94.1Kry eers jou huis reg: ekonoom aan regering oor olie-, kunsmislenings
Die Afrika-ontwikkelingsbank het 'n nuwe Globale Energie- en Kunsmis Krisis-reaksieraamwerk van 5 miljard Amerikaanse dollar goedgekeur om Afrika-ekonomieë…
Kosmos 94.1Nasionale Jeugdiens 'is vir almal, verpligte nasionale diens moontlik'
Die regering ondersoek die moontlikheid om verpligte nasionale diens vir jong Namibiërs, veral diegene wat die skool verlaat, in te stel. Onderwyminister Sanet…
Kosmos 94.1Niks meer sardynvrektes in SA aangemeld
Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het sedert vroeg hierdie maand geen verdere berigte van sardyn-vrektes ontvang nie. Wydverspreide vrektes…
Kosmos 94.1Inligtingskommissie byna afgehandel: Theofelus
Die werwing van Namibië se eerste inligtingskommissaris en sy adjunk sal na verwagting hervat word na 'n pouse om breër belanghebberkonsultasies oor die Wet op…
Kosmos 94.1Israelse minister dreig NAZA-regisseurs met burgserskap-straf
Die Israelse minister van Kultuur, Miki Zohar, dreig om die burgerskap van twee rolprentregisseurs te herroep oor 'n dokumentêr wat die regering se…
Kosmos 94.1Skud op en kry krag by die mense, vra goewerneur
Oshana-goewerneur Hofni Iipinge vra elektrisiteitsverspreiders om nou saam te werk met streeksleiers om elektrisiteitsverskaffing in stedelike en landelike…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Alle modelle van KI moet hersien word
Die herrie rakende kunsmatige intelligensie duur voort met president Donald Trump wat weier om te glo dat daar ‘n risiko is en sê die VSA is in ‘n wedloop met…
Kosmos 94.1SA Christen-forum vra vir herstel van doodstraf
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum vra ʼn onmiddellike nasionale referendum om die Grondwet te hersien en te wysig om weer die doodstraf vir…
Kosmos 94.1Namibiese span vertrek vir 48ste WorldSkills in China
’n Span van 17 jong deelnemers, wat in 16 kategorieë vir beroeps- en tegniese vaardighede meeding, verteenwoordig Namibië by die 48ste WorldSkills-kompetisie…
Kosmos 94.1Houtkappery het weer begin, onvoldoende toesig
Die onwettige kap van bome het weer in Noord-Namibië posgevat, en daar heers toenemende kommer oor die afkap van bome op plase naby die Mururani-hek in Kavango…
Kosmos 94.1Groot kommer oor olie, reserwes en 'n moontlike resessie
Ekonome waarsku teen verdere stygings in wêreldoliepryse nadat Saoedi-Arabië sy kritieke Oos-Wes-ru-oliepyplyn tydelik gesluit het ná hommeltuigaanvalle in die…
Kosmos 94.1Trump blameer Oekraïne vir dieselprys
President Donald Trump van Amerika het sy Oekraïnse ampsgenoot, Volodymyr Zelensky, gevra om aanvalle op Russiese diesel-raffinaderye te staak en sê dit…
Kosmos 94.1R9m se nagemaakte goedere in Pretoria gevind
Die polisie en sy misdaadbestrydingsvennote het op nagemaakte goedere ter waarde van meer as 9 miljoen Suid-Afrikaanse rand beslag gelê tydens 'n…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1KI kan vooruitgang bring maar daar is risiko's - Ramaphosa
President Cyril Ramaphosa sê kunsmatige intelligensie kan 'n nuwe era van produktiwiteit en menslike vooruitgang inlui, maar waarsku teen ernstige risiko's…
Kosmos 94.1Enkelgebruike-dampe moet verbied word - Nanso
Nanso doen 'n beroep op 'n totale verbod op die invoer van enkelgebruik-dampe, met verwysing na kommerwekkende gebruiksyfers onder laerskoolleerlinge…
Kosmos 94.1Shane Lowry vier rekordoorwinning van elf houe by die Ierse Ope
Gholf: Die tuisgunsteling Shane Lowry het 'n rekordoorwinning van elf houe by die Ierse Ope behaal. Die 39-jarige het die laaste ronde met sewe onder 63…
Kosmos 94.118 dood on N1-ongeluk Prins Albertweg en Leeu-Gamka
Agtien mense is dood in ʼn botsing op die N1 tussen Prins Albertweg en Leeu-Gamka in die Wes-Kaap. Twee minibustaxi’s en ʼn stasiewa was in die ongeluk betrokke…
Kosmos 94.1Namibiese maatskappye moet meer mededingend word
Terwyl Namibië voorberei om 'n groter rol in die olie- en gassektor op see te speel, word plaaslike maatskappye aangemoedig om op meer as net die nakoming van…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Boeredag ondersoek slimmer boermetodes
Schumacher Bonsmaras het die naweek 'n suksesvolle boeredag op die plaas Eenzaamheid in die Seeis-omgewing, oos van Windhoek, aangebied onder die tema 'Boer…
Kosmos 94.1Privaatsektor deelname aan logistiek werp vrugte af
Die Forum for South Africa sê pogings om Suid-Afrika se vraglogistiekstelsel te herstel, begin vrugte afwerp. Dit volg nadat Transnet 'n wins van 4,6-miljard…
Kosmos 94.1Die 08:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Zverev vat Amerikaanse Ope
Die topgekeurde Alexander Zverev het die plaaslike gunsteling, Ben Shelton, geklop en sy eerste Amerikaanse Ope-titel gebuit. Die Duitser het die agste…
Kosmos 94.1Winde waarsku oor El Niño se impak op landbou
Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, waarsku die landbousektor om hulle nou vir die uitwerking van El Niño voor te berei. Winde sê boere, munisipaliteite…
Kosmos 94.1Grootfontein skou later die maand
Die Grootfontein-skou keer van 23 tot 25 September terug en bring kampioen perde, toonaangewende veetelers, landbou, kos, gesinsvermaak en die legendariese…
Kosmos 94.1Parlementstuine steeds gesluit, na amper 10 jaar
Openbare toegang tot die Parlementstuine in Windhoek bly beperk, met owerhede wat bevestig dat 'n spesifieke datum vir 'n volle heropening nog nie bepaal is…
Kosmos 94.1Etosha-brand: Waar's die planne, hulpbronne?
Die jongste veldbrande in die Etosha Nasionale Park het gelei tot hernude oproepe om beter paraatheid en reaksie ten opsigte van veldbrande in Namibië. Meer as…
Kosmos 94.1Die nuus om 06:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Maandag, 14 September 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Banke en groot winste - maar wat beteken dit vir die sakesektor? FirstRand Namibia se uitvoerende hoof, Conrad Dempsey…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 14 September 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Trump herhaal dat Ierland verenig moet word
Amerikaanse president Donald Trump het vir ’n derde keer sy steun vir Ierse hereniging uitgespreek en gesê dit is “natuurlik” om Noord-Ierland en die Republiek…
Kosmos 94.1Ramaphosa sê Brics moet multilateralisme versterk
President Cyril Ramaphosa het Brics-lande gevra om multilateralisme te versterk deur middel van betekenisvolle hervorming en gesamentlike optrede. Hy het…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nuwe regulasies sal billike toetsing by NaTIS
Die woordvoerder van die Paaie-owerheid, Hileni Fillemon, sê dat komende nasionale bestuurskoolregulasies daarop gemik is om streng akkreditasiestandaarde af…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nuwe CoW-stelsel vir swaarvoetuie bekommer konstruksiebedryf
Die Konstruksie Industrie-federasie het kommer uitgespreek oor die finansiële en operasionele implikasies van die Stad Windhoek se nuut ingestelde stelsel vir…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Grondbesit beteken verantwoordelikheid, sê Zaamwani
Landbouminister Inge Zaamwani het Saterdag toewysingsbriewe aan 101 begunstigdes van Plaas Tsintsabis No. 881 en Plaas Urwald No. 1150 oorhandig. Zaamwani het…