Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Dis ons plig om Kuba te help: NNN
'n Solidariteitsete ter ondersteuning van Kuba het meer as 19 miljoen Namibiese dollar in beloftes ingesamel en sodoende die aanvanklike doelwit van 5 miljoen…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bewyse dat VSA aanval op Iranse skool oorlogmisdaad is
ʼn Paneel menseregte-kenners van die Verenigde Nasies sê hulle het redelike gronde gevind dat Amerika in twee aanvalle in Iran waarin minstens 178 burgerlikes…
Kosmos 94.1Old Mutual beloon top-wiskunde leerders
Die Old Mutual-stigting sê dit het 50 000 Namibiese dollar in die Nasionale Wiskunde-olimpiade belê, wat toppresterende hoërskoolleerders in al 14 streke erken…
Kosmos 94.1Die 12:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Okh-inwoners warm onder die kraag oor Eswatini-reis
Inwoners van Okahandja dring aan op die kansellasie van 'n beplande reis deur 35 munisipale amptenare na Eswatini, waar hulle na verwagting van 20 tot 25…
Kosmos 94.1Groot kommer oor die Okavangorivier en Rundu se riool
Inwoners en die omgewing langs die Okavango-vloedvlakte kan in gevaar wees, aangesien riool van Rundu se afvalwaterdamme na bewering deur die dorpsraad in die…
Kosmos 94.1Registrasies sluit vandag vir NLU-jaarkongres
Registrasies vir die jaarkongres van die Namibiese Landbou-unie sluit vandag. Die NLU neem die gesprek regstreeks na boeregemeenskappe deur middel van…
Kosmos 94.1IRR in buurland waarsku oor raswette
Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê raswette veroorsaak nie net regstreekse skade nie, dit het ook ander negatiewe gevolge. Dit belemmer groei en belegging…
Kosmos 94.1Die 11:00 bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1LPM bevraagteken of GRN sy behuisingsbeloftes kan nakom
Die LPM-parlementslid Eneas Emvula bevraagteken of die regering sy ambisieuse beloftes oor behuising en stedelike grond kan nakom, midde uiters stadige…
Kosmos 94.1ANC-vroueliga vra gesamentlike optrede na moorde
Die ANC-vroueliga sê daar is 'n behoefte aan eenheid en gesamentlike optrede ná die toenemende aantal vroue wat in Ekurhuleni, Gauteng, vermoor is. Volgens die…
Kosmos 94.1Wavisbaai-lughawe se weerstelsels is herstel
Die ministerie van werke en vervoer sê meteorologiese dienste by die Walvisbaai Internasionale Lughawe is nou ten volle herstel ná 'n onderbreking wat op…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nasionale Mondgesondheidsweek: Die belangrikheid van goeie mondgesondheid
Ter viering van Nasionale Mondgesondheidsweek gesels Laimi met Marceline Robyn oor die belangrikheid van goeie mondgesondheid. Hulle bespreek waarom gereelde…
Kosmos 94.1Die 09:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sonoppervlak beleef talle uitbarstings
Die oppervlak van die son was die afgelope tyd besig met reuse X- en M-klas-sonuitbarstings wat deur Nasa gemonitor is. Van die uitbarstings is vasgelê met…
Kosmos 94.1AWB steun Rubio se visumbeperkings
Die Afrikaner Weerstandsbeweging, AWB, sê dit steun die aankondiging deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, van visumbeperkings vir…
Kosmos 94.1Trump dreig tariewe te midde van Kanada-EU samewerking
Die Amerikaanse president Donald Trump dreig om handelstariewe op Europa te plaas, na nuus dat die EU hard daaraan werk om Kanada as sy eerste geassosieerde…
Kosmos 94.1M-pokke bevestig in Wes-Kaap, Gauteng en KZN
Die Departement van Gesondheid sê Suid-Afrika het tussen 14 Augustus en 17 September een onbevestigde en 18 bevestigde M-pokke-gevalle gehad. Vyftien gevalle…
Kosmos 94.1Die bulletin om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Koning Charles het kommer oor KI
Koning Charles het leiers in kunsmatige intelligensie gewaarsku teen die gevare indien die tegnologie in die verkeerde hande sou beland. Dit volg nadat twee…
Kosmos 94.1IUM se RusNam-sentrum bevorder uitruilings, onderrig
Die stigter van die International University of Management en voorsitter van RusNam, David Namwandi, sê die universiteit brei sy vennootskap met Russiese…
Kosmos 94.1Renmotors brul die naweek op Henties
Na sowat 14 jaar sal Hentiesbaai Saterdag weer gasheer speel vir ’n tydren. Die laaste byeenkoms op Hentiesbaai is in 2012 deur die Walvisbaai-motorklub gehou…
Kosmos 94.1Groot opgewondenheid vir die Windhoek-skou
Die 2026 Windhoekse Landbou- en Vee-skou sal na verwagting dié jaar stampvol sterk deelname van vee sowel as geleenthede vir plaaslike handel en innovasie in…
Kosmos 94.1NaCC keur 19 samesmeltings goed
Die Namibiese Mededingingskommissie sê hy het 19 samesmeltingstransaksies goedgekeur, met vyf onderhewig aan voorwaardes en 14 volledig goedgekeur. Die…
Kosmos 94.1Staatshospitale, -klinieke moet beter omsien na pasiënte
Die adjunk-uitvoerende direkteur van die gesondheidsministerie, Taimi Amaambo, het gesondheidsorgfasiliteite aangemoedig om toe te sien dat pasiënte se…
Kosmos 94.1Vrydag, 18 September 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Plaaslike handelsbanke maak groot geld, verseker, maar hulle pomp ook miljarde in die ekonomie in. KosmosKapitaal kyk…
Kosmos 94.1Carney sê demokratiese norme word bedreig
Kanadese premier Mark Carney het die Europese Unie se ambisie vir Kanada om sy eerste geassosieerde lid te word verwelkom, met 'n beroep op nouer samewerking…
Kosmos 94.1Mapisa-Nqakula se pruik-geskenk draai in hof
Die voormalige minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, hou vol ’n pruik wat in WhatsApp-gesprekke met die militêre kontrakteur Nombasa…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 17 September 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1SA kleinhandelverkope styg 3,4% in Julie
Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope was in Julie 3,4-persent hoër as dieselfde maand verlede jaar. Die groei is hoofsaaklik aangevuur deur algemene…
Kosmos 94.1Gemengde boerdery voordelig vir beesboere: Akkerbouraad
Fidelis Mwazi, uitvoerende hoof van die Akkerbouraad, beklemtoon die toenemende belangrikheid van gemengde boerdery vir beesboere. Tydens sy toespraak…
Kosmos 94.1Landbouministerie, Unam snoer kragte saam
Die landbouministerie het 'n memorandum van ooreenkoms met Unam onderteken om saam te werk aan navorsing, werk-geïntegreerde leer en hulpbrondeling…
Kosmos 94.1Capricorn-groep jaarresultate wys waarde ondanks uitdagings
Capricorn-groep het in sy geouditeerde jaar resultate vir die jaar wat op 30 Junie 2026 geëindig het, 'n wins na belasting van 1,87 miljard Namibiese dollar…
Kosmos 94.1Grondhervorming 'moet meer deursigtig wees'
Die IPC doen 'n beroep op groter deursigtigheid en aanspreeklikheid in Namibië se grondhervormingsproses. Die party se skaduminister van landbou en…
Kosmos 94.1Jeudiges pleeg meeste moorde in Wes-Kaap
Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgala, sê bendes werf jongmense om ernstige misdade, insluitend moord, te pleeg. Hy het voor…
Kosmos 94.1Nictus Holdings bring motordienste na Hosea Kutako-lughawe
Nictus Holdings het sy voetspoor vir motorverwante dienste na die Hosea Kutako Internasionale Lughawe uitgebrei met die opening van 'n gedeelde fasiliteit vir…
Kosmos 94.1SA regering wil steeds met VSA praat: Roelf Meyer
Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sê die regering wil dialoog met Washington voortsit, selfs in 'n moeilike diplomatieke tyd. Amerika het…
Kosmos 94.1NamPol-opleiding NQF-5 geakkrediteer
Ingrypende hervormings word by wetstoepassingsopleiding ingestel, aangesien die Namibiese Kwalifikasie-owerheid die Namibiese polisiemag se Sertifikaat in…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Brittanje se Healey onder druk
In sy eerste groot ekonomiese toespraak het die skadukanselier, die Tories se Andrew Griffith, kritiek op kanselier John Healey gelewer. Healey sal op 28…
Kosmos 94.1Verbruikersbegrotings gaan onder druk bly
'n Senior ekonoom van FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die herverskyning van verhoogde geopolitieke spanning, hoër oliepryse en die moontlikheid van hoër…
Kosmos 94.1Nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Suide! Sleep jou sambreel nader!
Met Namibië se jaarlikse reën-seisoen wat gewoonlik die laaste week van September afskop, lyk dit of daar moontlik nog goeie neerslae oor die Westelike en…
Kosmos 94.1DA sê Lesufi misluk om vroue te beskerm
En ons sluit in Suid-Afrika af: Die DA beskuldig die Gautengse premier Panyaza Lesufi van voortslepende mislukking om inwoners, veral vroue, te beskerm al spog…
Kosmos 94.1Namibië oorweeg nuwe heffing vir bek-en-klouseer
Namibië oorweeg 'n nuwe heffing vir bek-en-klouseer om fondse in te samel ter beskerming van die veebedryf teen die toenemende bedreiging van die siekte…
Kosmos 94.1Nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sankwasa sê munisipaliteite doen net hul werk
Die minister van stedelike ontwikkeling, James Sankwasa, sê plaaslike munisipaliteite wat informele handelaars uit areas – waar hulle nie mag handeldryf nie –…
Kosmos 94.1Savanna Beef vier sterk eerste bedryfsjaar
Savanna Beef sê hy fokus op die toekoms en beoog verdere groei en werkskepping ná 'n sterk eerste bedryfsjaar. Tussen Augustus 2025 en 31 Julie 2026 het die…
Kosmos 94.1Fidji verklaar MIV-noodtoestand
Fidji het ‘n noodtoestand verklaar rakende MIV. Gesondheidsbeamptes skat dat ongeveer 1 uit elke 60 volwassenes in Fidji tans met MIV leef, 'n toename…
Kosmos 94.1GOOD: Hill-Lewis doen nie genoeg vir bekostigbare behuising nie
Die GOOD-party sê Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het nie duidelike planne verskaf vir bekostigbare behuising in die Moederstad nie. Die…
Kosmos 94.1Telekommunikasiesektor groei in K2 van 2026
Die Kommunikasie-reguleringsowerheid van Namibië sê die land se telekommunikasiesektor het ‘n beduidende positiewe groei in die tweede kwartaal van 2026…
Kosmos 94.1Nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.108:00 Bulletin
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA loods aflandige windkrag raamwerk
Die Suid Afrikaanse Departement van Elektrisiteit en Energie en die Wêreldbankgroep het 'n strategiese raamwerk vir die ontwikkeling van aflandige windkrag in…
Kosmos 94.1Gariseb en Amushelelo vergader om 10:00 met Katutura-inwoners
Die aktiviste vir sosiale geregtigheid, Shaun Gariseb en Michael Amushelelo, vergader vanoggend om tien met gemeenskapslede by die Katutura-jeugkompleks. In 'n…