Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 28 September 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Old Mutual Namibia borg 12de Navachab Halfmarathon
Old Mutual Namibia het die 12de Navachab Halfmarathon met 20 000 Namibiese dollar geborg. Die finansiële inspuiting van Old Mutual Corporate Segment en…
Kosmos 94.1ǁkharas-polisie verskerp teen-BKS aksies
Die polisie in die ǁKharas-streek verskerp operasies om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp, na aanleiding van 'n uitbreking wat in die gebied…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namibië, Finland herbevestig akademiese vennootskap
Namibië en Finland het hul langdurige akademiese vennootskap herbevestig om navorsing, innovasie en vaardigheidsontwikkeling te bevorder. Tydens 'n…
Kosmos 94.1NNN se missie by VN uiteengesit
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het haar program by die 81ste Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York afgehandel en haar laaste verpligtinge…
Kosmos 94.1Namibiërs, ons moet Angolese kinders help: Regshulpsentrum
Die kwessie van Angolese kinders wat langs Namibiese strate en by besige kruisings houtlepels verkoop en bedel, wek steeds kommer. Die Regshulpsentrum doen nou…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bly weg van robbe weens hondsdolheid-gevaar
Dit is vandag Wêreldhondsdolheiddag, en CapeNature vra strandgangers om nooit pelsrobbe te nader, aan hulle te raak of te voer nie, en onmiddellik op te tree…
Kosmos 94.1Energieministerie tob nog oor brandstofpryse
Die energieministerie sal na verwagting later vandeesweek die amptelike aanpassings van brandstofpryse vir Oktober bekendmaak. Kosmos 94.1 Nuus het met…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1GOOD vra oplossings vir geweld ná 16 mense oor naweek sterf
Die GOOD-party in Kaapstad vra ware en blywende oplossings vir geweld en sê elke gemeenskap het die reg op ʼn veilige en vreedsame woonbuurt. Sestien mense is…
Kosmos 94.1SUN steun planne vir Namcol as oop universiteit
Die Studentevereniging van Namibië verwelkom planne om Namcol in 'n oop universiteit te omskep ten einde toegang tot tersiêre onderwys uit te brei, maar doen…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA Internasionale Betrekkinge spandeer R830m op ambassades
Die DA sê die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het bekendgemaak dat die geraamde koste vir die opknapping van Suid-Afrika…
Kosmos 94.1Landboukundige Wallie Roux reageer op BKS-inperkings
Die regering se besluit om beperkings gedeeltelik op te hef ná die uitbreking van bek-en-klouseer word steeds regoor verskeie sektore verwelkom. Die…
Kosmos 94.1"Lex Libertas Witkruisprojek 'n sukses"
Die Lex Libertas Witkruisprojek het sy geleentheid die afgelope naweek by die National Mall in Washington, D.C. afgesluit, waar ongeveer 3 000 wit kruise…
Kosmos 94.1Vrae rondom ooreenkoms tussen verkrygingsraad en medediningskommissie
Kry die nuus soos dit breek.
Kosmos 94.1Vrae rondom ooreenkoms tussen verkrygingsraad en medediningskommissie
Vrae word gevra oor die werklike impak van 'n nuwe gesamentlike ooreenkoms wat tussen Namibië se verkrygingsraad en die medediningskommissie onderteken is. Die…
Kosmos 94.1Desert Jewels kwalifiseer vir 2027 Netbalwêreldbeker in Sydney
Namibië se nasionale netbalspan, die Desert Jewels, het suksesvol vir die 2027-netbalwêreldbeker in Sydney, Australië, gekwalifiseer. Namibië het tweede in…
Kosmos 94.1Gariseb ontevrede met wyse waarop CoW hul protesaksie hanteer het
Gemeenskapsaktiviste in Windhoek is ontevrede met die wyse waarop die stad hul protesaksie vir beter dienste hanteer het. Die aktivis Shaun Gariseb het aan…

Kosmos 94.1SA polisie ondersoek ontdekking van elfde lyk in Ekurhuleni
Die polisie stel ondersoek in nadat die liggaam van 'n elfde vrou gister langs 'n spoorlyn in Struisbult, Springs, in Ekurhuleni gevind is. Die jongste vonds…
Kosmos 94.1Hulpbron-ontginning in Erongo-streek moet inwoners baat
Die Erongo-streeks goewerneur, Natalia |Goagoses, sê minerale-, olie- en gas-, en mariene-hulpbronne beteken nie veel vir ‘n land as sy inwoners nie daarvan…
Kosmos 94.1Teen-terrorisme-polisie lei ondersoek na voorval naby Fairford Lugmagbasis
Die Britse minister van Verdediging, Wes Streeting, sê teen-terrorisme-polisie lei die ondersoek na ʼn ernstige voorval naby die Fairford Lugmagbasis in…
Kosmos 94.1Wedela-taverne dodetal styg na 18
Die dodetal na die massaskietery by die Wedela-taverne aan die Gautengse Wes-Rand het tot 18 gestyg nadat ʼn slagoffer in die hospitaal dood is. Agt mans met…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1DA vra beter samewerking teen massaskietvoorvalle
In die buurland vra die DA onmiddellike samewerking tussen Misdaadintelligensie, gespesialiseerde speurders, die Valke, en forensiese kenners om die netwerke…
Kosmos 94.1Noorde-boere verheug oor BKS-inperkings-verslappings
Boere in die Noorde van die land sê hulle is verheug met die verslapping van bek-en-klouseer-inperkings wat nou in werking is. Boere noord van die rooilyn kan…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bek-en-klouseer: Wat nou vir Namibië se boere en verbruikers?
Thinus Pretorius, president van die Namibië Landbou Unie, gesels oor die huidige bek-en-klouseer-situasie in Namibië. Wat kan gedoen word om verdere…
Kosmos 94.1Amerika se ambassadeur by die VN sê Iran onderhandel nie “te goeder trou” nie
In nuus van oorsee: Amerika se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Mike Waltz, beskuldig Iran dat hy te kwader trou onderhandel. President Donald Trump…
Kosmos 94.1Ramaphosa veroordeel naweek se massaskietvoorvalle
Die Suid Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het die naweek se massa-skietvoorvalle in die land veroordeel. Sewentien mense is by 'n taverne in Wedela aan die…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: Erasmus maak geen verskonings vir die nederlaag teen die Wallabies nie
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het geweier om verskonings te maak vir hul nederlaag van 42-38 teen die Wallabies gister in Perth. Die Bokke was teen rustyd…
Kosmos 94.1SA Departement van Landbou waarsku teen hondsdolheid-sterftes
Die Suid Afrikaanse departement van landbou vra inwoners om te help met die stryd teen hondsdolheid deur verantwoordelike troeteldier-besit, in-ent-ing en…
Kosmos 94.1Motocross: 6de been van MX-kampionskappe in Swakop 'n sukses
Motocross: Swakopmund was die afgelope naweek die gasheer vir die sesde been van die MX-kampionskappe. Nagoeg 50 ryers het in klasse, wat wissel van 50cc to…
Kosmos 94.1NamPol vra publiek om dadelik vermiste persone aan te meld
Die Namibiese Polisie doen 'n beroep op die publiek om vermiste persone onmiddellik aan te meld en sê daar is geen verpligte wagtydperk om 'n verslag amptelik…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Minister Theofelus vra vir geduld met BKS-inperkings-verslappings
Intussen waarsku die minister van inligting- en kommunikasietegnologie, Emma Theofelus, dat hoewel daar geen verdere BKS-infeksies aangemeld is nie, boere en…
Kosmos 94.1NLU verwelkom BKS-inperkings-verslappings
Die Namibiese Landbou Unie sê hy verwelkom die gedeeltelike verslapping van die bek-en-klouseer handel- en vervoer inperkings wat verlede week landwyd ingestel…
Kosmos 94.107:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Maandag, 28 September 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Elke sent help - meer oor die Ondersteuningsfonds vir Bek-en-Klouseer en die belangrikheid daarvan. En ons gesels met Simonis…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 28 September 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1DA vra debat oor GBV-polisieringsmislukkings
Die DA het 'n debat in die Parlement vir Dinsdag verkry oor die vootslepende geweldsmisdaadkrisis in Ekurhuleni. Dit volg op die ontdekking van 'n vrou se…
Kosmos 94.1CoW: Kry swaarvoertuig-toegangspermitte voor 1 Oktober sperdatum
Die Stad Windhoek doen 'n beroep op swaarvoertuigoperateurs om hul toegangspermitte te bekom voordat streng kameramonitering en -afdwinging op Donderdag 1…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.127 dood in twee skietvoorvalle by sjebiens in SA
Die polisie in Gauteng is op soek na agt onbekende gewapende mans ná 'n dodelike skietvoorval Saterdagaand by 'n sjebien in Wedela-Uitbreiding 3, in die…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ietermagô-ghoeroe wen internasionale toekenning
Die stigter van die Pangolin Conservation and Research Foundation, Kelsey Prediger, het die Rising Conservation Leader-toekenning by Brookfield Zoo Chicago se…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Misa maan teen lukrake plasings oor vermiste persone
Die organisasie, Missing in Southern Africa, waarsku teen die toenemende plasing van ongetoetste inligting oor vermiste persone op sosiale media en…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Sokker: Banyana het Olimpiese Spele in visier
Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, sê kwalifisering vir die Olimpiese Spele van 2028 in Los Angeles is 'n prioriteit nadat Suid-Afrika die…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Groot verkeersknope by Komatipoort
Die Grensbestuursowerheid en Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê meer as 1 800 vragmotors is in ʼn enkele dag by die Lebombo-grenspos in Komatipoort, Mpumalanga…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1NLU verlig oor beperkte voorkoms van BKS
Die Namibië Landbou-unie sê hulle is bly dat 'n rits roetine-ondersoeke na bek-en-klouseer landwyd van Dinsdag tot Vrydag bevestig het dat die uitbreking tot…