Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1BKS versprei, regering beplan inenting
Zaamwani sê die DVS gaan vee in die Karasburg-bek-en-klouseer-inperkingsone begin inent namate die regering sy pogings verskerp om die uitbreking te bekamp…
Kosmos 94.1BKS versprei, regering beplan inenting
Namibië het 79 gevalle van bek-en-klouseer op 11 plase in die Karasburg-staatsveeartsdistrik bevestig, terwyl owerhede hul pogings verskerp om die uitbreking…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Strenger wetgewing nodig teen geslagsgeweld
Die Afrika-kommissie vir Mense- en Volkeregte vra 'n veelvlakkige benadering tot Suid-Afrika se toenemende krisis met geslagsgeweld en vrouemoord. Die oproep…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1BKS: Bly kalm en fokus op dit wat jy kan beheer, vra NLU
Hy doen verder 'n beroep op lede om te fokus op dit wat tans binne hul beheer is.
Kosmos 94.1BKS: Bly kalm en fokus op dit wat jy kan beheer, vra NLU
Die Namibiese Landbou-unie doen 'n beroep op boere om kalm te bly en amptelike riglyne te volg terwyl die owerhede voortgaan met pogings om bek-en-klouseer te…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nust vries toelatings vir studies in mediese laboratoriumwetenskappe
Nust het die toelatings vir 2027 vir sy baccalaureusgraad in mediese laboratoriumwetenskappe gevries om 'n ernstige praktiese opleidingsknelpunt op te los…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Legendariese musikant Babsy Mlangeni sterf
Die legendariese Suid-Afrikaanse musikant Babsy Mlangeni is op die ouderdom van 83 oorlede. Mlangeni, wat as kind reeds blind was, het vir meer as vyf dekades…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Eiseb neem amptelik ACC-leisels oor
Bryan Eiseb, die pas aangestelde direkteur van die Teenkorrupsiekommissie, sê hy werk daaraan om 'n geïntegreerde sentrum vir samewerking tussen verskeie…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Erongo soek N$230m vir ekstra klaskamers
Die goewerneur van Erongo, Natalia Goagoses, sê die streek benodig 230 miljoen Namibiese dollar om ekstra klaskamers te bou en middagpelotonskofte uit te…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Copps 94.1: Man saai amok by lykwaak
Die Copps 94.1-span het ‘n rowwe Vrydagaand in die hoofstad agter die rug met huismoles en ongelukke op nat paaie wat hulle besig gehou het. En dan was daar ‘n…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 2 Oktober 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Tennis: Vroue kry selfde Een-duisend toernooi prysgeld as mans
Tennis: Die Vroue-tennisvereniging sê die prysgeld van alle gesamentlike Een-duisend toernooie sal vanaf 2027 dieselfde vir vroue- en manspelers wees. Dit…
Kosmos 94.1Geen geld vir nuwe voorwaardelike basiese inkomstetoelae nie
Die maatskaplike welsyn-ministerie sê daar is tans geen fondse beskikbaar om nuwe begunstigdes vir die voorwaardelike basiese inkomstetoelaag te registreer…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Hoër petrolprys sal verbruikers knou
Reaksie word onvang op die jongste brandstofprysverhoging, met petrol wat vanaf Woensdag met 1 dollar en 50 sent per liter styg. Die ekonoom Almandro Jansen sê…
Kosmos 94.1Mudge prys vinnige reaksie op BKS-uitbreking
Die president van die Republikeinse Party, Henk Mudge, prys die regering en staatsveeartse vir hul vinnige reaksie op die bek-en-klouseer uitbreking. Hy sê dat…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Menslike denke moet behou word in tyd van KI
Die adjunk-visekanselier van Nust, Andrew Niikondo, sê dat die menslike denke behou moet word midde die wydverspreide aanvaarding van kunsmatige intelligensie…
Kosmos 94.1SA soek goedkoper openbare vervoer, minder misdaad
Vervoerminister Barbara Creecy sê terwyl geopolitieke druk kostes vir huishoudings opjaag, bevorder die regering ʼn geïntegreerde vervoerstelsel wat ontwerp is…
Kosmos 94.1Samewerking nodig om veldbrande te bekamp
Duisende hektaar noodsaaklike weiding om Omaruru en Kalkveld is deur onlangse veldbrande vernietig, met vyf groot brande wat verlede week alleen aangemeld is…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Mislukte teregstelling 'uiterste vorm van wreedheid'
Amnestie Internasionaal in Amerika sê Christa Pike se mislukte teregstelling bewys weereens dat die doodstraf wreed, onmenslik en vernederend is. Sy is in 1995…
Kosmos 94.1KI op slimfone 'kan SME's hupstoot gee'
Erongo-goewerneur Natalia Goagoses vra plaaslike mikro-, klein- en mediumgrootte ondernemings om kunsmatige intelligensie en digitale gereedskap aan te neem om…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Kosmos 94.1Petrol styg met N$1.50, dieselpryse bly onveranderd
Die minister van myne en energie, Modestus Amutse, het ‘n styging in brandstof pryse aangekondig – petrol styg met een-Namibiese dollar en 50 sent op Woensdag…
Kosmos 94.1George van der Merwe gesels oor El Niño-klimaatverskynsel
Weerkenner George van der Merwe sê hy ontvang gereeld navrae van die publiek oor presies wat die El Niño-klimaatverskynsel behels, wanneer dit gaan inskop, en…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Akkerbouraad werk aan gewasversekeringsprogram vir Namibiese boere
Die Akkerbouraad ontwikkel 'n gewasversekeringsprogram om boere te help om klimaatsverwante risiko's die hoof te bied, insluitend die moontlike impak van El…
Kosmos 94.1Riversdal-sonkragaanleg in Wes-Kaap in gebruik geneem
Die Riversdal-sonkragaanleg is amptelik in die Wes-Kaap in gebruik geneem. Die aanleg voeg hernubare energie en batteryberging tot die plaaslike…
Kosmos 94.1Ballotti: Skoolhoofde moet verantwoording doen vir openbare en private fondse
Die adjunk-onderwysminister, Dino Ballotti, waarsku skoolhoofde en streekbeamptes om streng verantwoording te doen vir alle openbare en private fondse wat in…
Kosmos 94.1NNN prys One Economy Foundation vir sy jeug-bemagtiging
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die One Economy Foundation geprys vir die bemagtiging van Namibiese jeug en mikro-ondernemings tydens hul 11de jaarlikse…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ramaphosa sê onderwysers en skole moet GBV help beveg
Die Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê opvoeders en die breër onderwysgemeenskap moet meer doen in die geveg teen geslagsgeweld en vrouemoord…
Kosmos 94.1Kobus Laubscher prys Namibië se vinnige BKS-reaksie
Die landboukundige Kobus Laubscher sê die feit dat vervoer- en handel-inperkings so vinnig aangekondig is, wys hoe ernstig die regering die…
Kosmos 94.1City Power herstel 45% van sentrale-Johannesburg krag
City Power sê hy het 45-persent van die elektrisiteitstoevoer herstel wat deur 'n brand by sy sentrale substasie in Johannesburg geraak is. Volgens die…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nuwe brandstofpryse vandag aangekondig
Met die minister van myne en energie, Modestus Amutse, wat vanmiddag om 12-uur ‘n perskonferensie gaan hou, moet Namibiërs hulself maar gereed maak vir ‘n…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Trump erken Iran-oorlog kan sy party in November-verkiesings benadeel
President Donald Trump van Amerika erken dat die sewe maande lange oorlog teen Iran die Republikeinse Party se kanse in die November-middeltermyn-verkiesing…
Kosmos 94.1SA regering se vierpunt-herstelplan wil stryd teen GBV versterk
Die regering sê sy vierpunt-herstelplan sal die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord versterk. Die plan beoog om polisiëring, ondersoeke, forensiese werk en…
Kosmos 94.1Solidariteit waarsku teen rasgebaseerde tenders
Die vakbond Solidariteit het verskeie staatsinstellings en munisipaliteite gewaarsku om nie bepalings van die Wet op Openbare Verkryging, wat tans ongeldig is…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Old Mutual Namibië vra Namibiërs om nie Fima-wet te ignoreer nie
Andreas Shaanika, hoof van konsultasie by Old Mutual Namibië, doen 'n beroep op gewone Namibiërs om nie die Wet op Finansiële Instellings en Markte, of Fima te…
Kosmos 94.1Hof hoor van grafiese beeldmateriaal tussen Sibiya en beweerde slagoffers
Die Randburgse Landdroshof het aantygings gehoor oor 'n aand toe die geskorste adjunk nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, en twee meisies, van…
Kosmos 94.1Naretu & AA wil bestuursvernuf van vragmotorbestuurders verbeter
Die Namibian Revolutionary Transport Union, Naretu, neem sy inisiatief om bestuurders in defensiewe bestuur op te lei, 'n stap verder. Die vakbond en die…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namibië slaggereed vir ICC-Krieketwêreldbeker vir mans in 2027
Krieket Namibië is slaggereed om die wêreld in 2027 na die land te verwelkom! Namibië tree as gasheer op vir die ICC-krieketwêreldbeker vir mans in 2027, met…
Kosmos 94.1Alte Feste-restourasie vorder goed
Befondsing van 11 miljoen Namibiese dollar is tot dusver verkry vir die restourasie van Windhoek se historiese Alte Feste. Die projek is nou in sy tweede fase…
Kosmos 94.1SA Openbare Beskermer-kantoor kry skoon oudit 2de jaar in 'n ry
Die Suid Afrikaanse Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, het haar kantoor se prestasie geprys, nadat hy vir 'n tweede agtereenvolgende jaar 'n skoon oudit…