Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Karasburg bly spilpunt van bek-en-klouseer
Die uitbreking is steeds tot die //Kharas-streek beperk en streng moniteringsmaatreëls bly van krag, het Mubita verseker:
Kosmos 94.1Karasburg bly spilpunt van bek-en-klouseer
Vier beeste op die plaas in die Karasburg-distrik waar daar Woensdag 'n bek-en-klou-uitbreking bevestig is, is na Otjozondjupa vervoer, het die minister in die…

Kosmos 94.1Beperkte polisiehulpbronne kan stropers laat kanse vat
Rickus Spangenberg, stigter van die K9-eenheid teen stropery, sê nasionale padblokkades vir bek-en-klouseer sal help om vleissmokkelary te bekamp, maar waarsku…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Waarnemende polisieminister besoek Ekurhuleni, spilpunt van moorde
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het ʼn oorsigbesoek aan Ekurhuleni gebring om die polisie se gereedheid en vermoë op stasievlak te bepaal…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1BoN hou dinkskrum oor petroleumproduksie
Die Bank van Namibië het sy 2026 Jaarlikse Simposium aangebied wat gefokus was op die voorbereiding van die nasionale ekonomie vir die komende…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Als in orde Krugerwildtuin ná brand
SANParke sê geriewe by die Krugerwildtuin in Limpopo is steeds werking ná 'n brand by die Letaba-ruskamp. Die brand het Vrydag twee toeriste-eenhede geraak…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Saftu vra Ramaphosa om Masemola-skorsing op te hef
Die vakverbond Saftu vra president Cyril Ramaphosa om die voorkomende skorsing van die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, op te hef. Die aanklagte…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nóg duurder brandstof in die pyplyn
Die land staar stygings in brandstofpryse in die gesig namate 'n swakker plaaslike geldeenheid gekombineer word met verhoogde internasionale oliekoste, sê…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1BKS: 'Bly paraat, bly gefokus,' vra NLU
Die president van die Namibië Landbou-unie, Thinus Pretorius, sê die status quo rakende die bek-en-klouseeruitbreking in die land word steeds gehandhaaf…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 25 September 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Hoër rentekoers slegte nuus vir SA boere
Standard Bank sê die Reserwebank se besluit om die rentekoers met 25 basispunte te verhoog, kom op ʼn moeilike tyd vir boere wat reeds deurloop onder hoë…
Kosmos 94.1Stad Windhoek 'skuif straatverkopers weg van besigheid'
Maatskaplike aktivis Shaun Gariseb beskuldig die Stad Windhoek daarvan dat hulle koloniale era-verordeninge gebruik om straatverkopers te teiken, ten spyte van…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Unam Cares-projek deur VN erken
Unam se korporatiewe sosiale verantwoordelikheidsvleuel, Unam Cares, het wêreldwye erkenning van die VN se Voedsel- en Landbou-organisasie ontvang vir sy…
Kosmos 94.1Formaliseer informele nedersettings dringend: Swapo-LP
Swapo-parlementslid Hilma Iita het 'n mosie in die Nasionale Vergadering ingedien wat die dringende formalisering van informele nedersettings en die uitwissing…
Kosmos 94.1Swapo-LP's beskuldig van doelbewuste tydmors in parlement
Die Grondlose Volksbeweging beskuldig die regerende Swapo en die speaker daarvan dat hulle parlementêre vertragingstaktieke gebruik om opposisie-toesig te…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Formule 1: Norris is hartseer McLaren is so ver agter
Motorsport: Lando Norris van McLaren verwag nie om vandag die voorste wegspringplek in te palm in die Azerbeidjanse Grand Prix nie. Hy en sy spanmaat, Oscar…
Kosmos 94.1Bibi kap Mamdani in VN-toespraak, Mamdani slaan terug
Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu het die burgemeester van New York-stad, Zohran Mamdani, skerp gekritiseer tydens 'n omstrede toespraak voor die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Israel pleeg volksmoord: Lamola by VN
Suid-Afrika se minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Israel se voortgesette oortreding van internasionale en humanitêre reg…
Kosmos 94.1Swaar reënval, donderstorms en koue dié naweek
Die Namibiese Meteorologiese Diens waarsku teen hewige donderstorms, swaar reënval en sterk winde oor verskeie dele van die land hierdie naweek as gevolg van…
Kosmos 94.1Kubayi lei SA-span na 15de VN-kongres oor Misdaadvoorkoming en Regspleging
Die Suid Afrikaanse minister van justisie en grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, lei van vandag af die Suid-Afrikaanse afvaardiging by die 15de…
Kosmos 94.1Kommersiële slaghuise met voorraad MAG vleis verkoop
Kosmos 94.1 Nuus verneem dat berigte dat winkels, slaghuise en ander besighede wat vleis verkoop in Gobabis is aangesê om vanaf Donderdag namiddag om vyfuur op…
Kosmos 94.1Bek-en-klouseer: Wat kan dit vir Namibië se ekonomie beteken?
Die bek-en-klouseer-uitbreking in Namibië kan ekonomiese gevolge hê wat veel verder strek as net die landbou- en veebedryf. Beperkings op veebewegings…
Kosmos 94.1Motorsport: Nasionale tydren-kampioenskappe dié naweek in Swakop
Been ses van die nasionale tydren kampioenskappe vind dié naweek in Swakopmund plaas. Kosmos 94.1 se Francois Lottering sê die MX bane is goed voorberei. Hy sê…
Kosmos 94.170% van Namibiërs kry nie toegang tot huisleningsfasiliteite nie
Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling erken dat 70 persent van Namibiërs nie toegang tot private bank-lenings het om huise te koop. Die…
Kosmos 94.1Duitse ruimtevaarder van 1 tot 10 Oktober in Namibië
Die Duitse ruimtevaarder Matthias Maurer sal Namibië van 1 tot 10 Oktober besoek om deel te neem aan Wêreldruimteweek, wat meer as 8 000 plaaslike leerders reg…
Kosmos 94.1Savanna Beef: BKS-inperkings bring produksie en uitvoere tot stilstand
Die uitvoerende hoof van Savanna Beef, Ian Collard, sê die beperkings op die beweging van vee weens bek-en-klouseer het beesvleisproduksie en -uitvoere tot 'n…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Trump sê Amerika en China kan voortgaan om 'n verhouding te bou
President Donald Trump sê Amerika en China kan voortgaan om 'n verhouding te bou wat voorspoed en veiligheid vir toekomstige geslagte sal bevorder. Hy het 'n…
Kosmos 94.1DA-leier sê Johannesburg kort net die regte regering
Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê Johannesburg het nie ʼn gebrek aan potensiaal nie, maar kort ʼn regering wat daardie potensiaal kan verwesenlik. Hy het…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ramaphosa: "Suid-Afrikaners, waak teen kragte wat eenheid ondermyn"
President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gevra om te waak teen kragte wat die nasionale eenheid ondermyn. Hy het gister die hoofrede gelewer tydens die…
Kosmos 94.1Regering besig om onbetaalde verlofbetalings aan streekraadslede te finaliseer
Eerste minister Elijah Ngurare sê die regering is besig om onbetaalde verlofbetalings wat aan voormalige en huidige streekraadslede verskuldig is, op te los…
Kosmos 94.1Netanyahu sê om Iran te teiken was een van sy maklikste besluite
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê "ons sou almal dood gewees het" as Israel en Amerika nie Iran aangeval en sy kernfasiliteite vernietig het…
Kosmos 94.1IPC vra regering om Dordabis-plaasuitsetting stop te sit
10:00 – Laai nuus Die IPC-skaduminister van grondhervorming, Michael Mulunga, doen 'n beroep op die regering om die uitsetting van 40 grondlose gesinne en 500…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Australië stel ‘n ondersoek in nadat ‘n OpenAI-agent die nasionale gesondheidsorgdatabasis kraak
Die Australiese regering het begin met 'n ondersoek nadat 'n OpenAI-agent by 'n nasionale gesondheidsorgdatabasis ingebreek en ongemagtigde toegang tot die…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nuwe AfriForum-plan kan help met plaasmoorde en landelike veiligheid
AfriForum sê gegewe die toenemende geskil tussen Suid-Afrika en die VSA, wil hy ’n aktiewe rol speel om praktiese voorstelle te maak vir die hantering van…
Kosmos 94.1Rugby: Vermeulen sê die Bokke neem nie toets teen Australië ligtelik op nie
Rugby: Die Springbok-hulpafrigter Duane Vermeulen het bewerings verwerp dat afrigter Rassie Erasmus se 13 veranderinge aan die beginspan vir die eenmalige…
Kosmos 94.1ANC kritiseer Masemola omdat hy versuim het om op te tree teen Mchunu
Die ANC het die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fanie Masemola, beskuldig dat hy sy grondwetlike plig versuim het deur nie op te tree teen die…
Kosmos 94.107:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Benjamin tevrede met Brave Warriors-vertoning teen Kongo
Die Brave Warriors hoofafrigter, Collin Benjamin, sê hy is tevrede met sy span se vertoning in hul wedstryd teen Kongo in hul Afrikabeker-toernooi…
Kosmos 94.1Pius Dunaiski: Namibië loop risiko om 'n konferensie-staat te word
Politieke ontleder Pius Dunaiski waarsku dat Namibië die risiko loop om 'n konferensie-staat te word waarin hoëprofiel-beraadslagings in die plek van tasbare…
Kosmos 94.1Nepal se Balendra Shah praat na land se katastrofiese kitsvloede
Nepal se eerste minister Balendra Shah het die VN se algemene vergadering toegespreek. Hy sê hy wou praat oor demokrasie, ontwikkeling en gemeenskappe maar…
Kosmos 94.1ActionSA verdedig sy plaaslikeregeringsverkiesing-kandidaatlys
ActionSA het die party se besluit verdedig om slegs een kandidaat op elke proporsionele verteenwoordigingslys in te dien vir die munisipaliteite waar hy aan…
Kosmos 94.1NLU: Rolspelers vergader vir BKS-reaksie-planne
Die Namibiese Landbou-unie sê daar is gister ‘n dringende vergadering met verskeie rolspelers by die Staathuis gehou om die volgende stappe in die land se…