Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Vrydag, 25 September 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Lang rye, leë winkelrakke en trollies vol vleis - baie verbruikers het Donderdag paniekerig reageer op die nuus dat…
Kosmos 94.1China ondersteun VSA en Iran se besluit om oorlog te beëindig
Internasionaal en Chinese president Xi Jinping het tydens sy ontmoeting met Amerikaanse president Donald Trump gesê China ondersteun dat die VSA en Iran…
Kosmos 94.1BetterBond sê rentekoersverhoging sal verbandpaaiemente verhoog
Oor na Suid-Afrika, en BetterBond sê die rentekoersverhoging van 25 basispunte sal maandelikse verbandpaaiemente verhoog en meer druk op huiseienaars plaas…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 25 September 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 24 September 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Trump se SA vlugtelingprogram berus op ras: Lamola
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering steun nie die Amerikaanse program vir die toelating van…
Kosmos 94.1Bly kalm oor BKS, vra waarnemende landbouminister
Waarnemende landbouminister Charles Mubita vra vir kalmte en paraatheid om te help om die verspreiding van bek-en-kouseer te voorkom. Hy sê die ministerie werk…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nasionale KI-instituut geloods
Die Nasionale Kommissie vir Navorsing, Wetenskap en Tegnologie het die Nasionale Kunsmatige Intelligensie-instituut amptelik van stapel gestuur om plaaslike…
Kosmos 94.1Interns is beleggings in die toekoms, sê kenner
Arbeidsdeskundige Tim Parkhouse doen 'n beroep op maatskappye om op te hou om internskappe as goedkoop arbeid te sien en beklemtoon dat vergoeding moet…

Kosmos 94.1Moenie teen BKS inent nie, waarsku bekende veearts
Die bekende Mariental veearts dr. Andreas Gaugler rig ‘n waarskuwing aan boere om nie teen bek-en-klouseer in te ent nie, omdat dit die land se uitvoerstatus…

Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kies eerste vroueleier: NNN aan VN
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het dringende hervormings aan die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad en globale finansiële liggame versoek en gewaarsku dat…
Kosmos 94.1Rassie erken hy vat kanse met Bokspan teen Aussies
Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus erken hy het kanse gewaag met sy spankeuse vir Sondag se eenmalige toets teen Australië in Perth. Hy het 13…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1KI 'kan groter impak op mensdom hê as kernwapens'
Dit is maklik om mense te mislei, sê die voormalige Nasa-wetenskaplike Will Marshall. In ‘n gesprek met Sky News beaam Marshall dat kunsmatige intelligensie ’n…
Kosmos 94.1Reële BBP groei 4,8% in tweede kwartaal
Namibië se ekonomie het 4,8 persent groei in reële BBP in die tweede kwartaal van 2026 aangeteken. Dit is gedryf deur 'n sterk herstel van 17,8 persent in…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kani skuldig bevind aan misdade teen die mensdom
Regters by die Internasionale Strafhof het die rebellebevelvoerder Mahamat Said Abdel Kani skuldig bevind aan misdade teen die mensdom vir die mishandeling en…
Kosmos 94.1Itula sê Namibië se 2030-teiken vir eerste olie is onrealisties
IPC-leier Panduleni Itula sê Namibië se 2030-teiken vir eerste olie is onrealisties en voorspel dat produksie nie voor 2035 sal plaasvind nie. Itula waarsku…
Kosmos 94.1Verkiesingsgedragskode noodsaaklik vir vrye en regverdige verkiesings
Die voorsitter van die Suid Afrikaanse Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê die Verkiesingsgedragskode is noodsaaklik vir vrye en regverdige verkiesings…
Kosmos 94.1Groter balans in verspreiding van jeugontwikkelingsfonds
Die voorsitter van die Kharas-streekraad, Gerrit Witbooi, doen 'n beroep op groter balans nadat slegs een jeugdige uit die suidelike streek befondsing van die…
Kosmos 94.1Maak gereed vir hoër rentekoerse en brandstofkoste
Namibiërs moet hulle gereed maak vir hoër rentekoerse en brandstofkoste, met die Bank van Namibië wat na verwagting Suid-Afrika se onlangse rentekoersverhoging…
Kosmos 94.1Uitbreking van bek-en-klouseer ‘n klad op Namibië se naam
Die uitbreking van bek-en-klouseer is ‘n klad op die land se naam omdat daar altyd beaam is dat die laaste uitbreking in 1961 was. So sê landboukenner Wallie…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1AfriForum sê Mbalula word saam met Malema vervolg
AfriForum sê die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sal strafregtelik vervolg word oor uitlatings wat hy gemaak het oor 'n beweerde…
Kosmos 94.1Usakos-stadsraad: Eie boorgate sal dorp van water voorsien
Die Usakos-stadsraad sê sy eie boorgate sal die dorp van water voorsien. Dit kom na NamWater aangekondig het dat hy 'n gefaseerde vermindering van…
Kosmos 94.1Wêreldrenosterdag vandag gevier
Vandag is Wêreldrenosterdag, wat vanjaar gevier word onder die tema "Keep the Five Alive”. Dit fokus op die beskerming van al vyf oorblywende renosterspesies…
Kosmos 94.1Stad Kaapstad sê breek-en-gryp-diefstalle duur voort
Drie minderjariges is in Kaapstad in hegtenis geneem ná 'n breek-en-gryp-diefstal uit 'n voertuig wat die aantal verdagtes wat in sulke sake aangekeer is, op…
Kosmos 94.1Napha: Openbare konsultasies met omgewingministerie 'n positiewe stap
Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging sê openbare konsultasies wat met die omgewingministerie gehou is, is 'n positiewe stap vir die opdatering van…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dinsdag, 22 September 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Groenwaterstof, olie, gas en selfs steenkool sou Namibië dit ontdek - niks sal in die land se pad staan om verskillende…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 22 September 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Iranse afvaardiging land vandag in NY vir VN Algemene Vergadering
’n Verkleinde Iranse afvaardiging kom vandag in New York aan vir die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering, nadat dieTrump-administrasie visas vir sommige…
Kosmos 94.1ANC uitvoerende komitee besluit oor geskil met Verkiesingskommissie
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, sê die nasionale uitvoerende komitee sal besluit oor die geskil met die Verkiesingskommissie. Die party het versuim om…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 21 September 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…
Kosmos 94.1Die dag wat was, 21 September 2026
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Een van 9 vrouesterftes dalk weens liefdesdriehoek
Die polisie sê die moord op Jabulile Ntimba, wie se liggaam verlede week in Dawnpark, Boksburg, gevind is, hou moontlik verband met 'n liefdesdriehoek. 'n Man…
Kosmos 94.1El Niño beteken fyn beplanning vir gewasprodusente
Terwyl Zimbabwe sy tabakplantseisoen hierdie maand afskop, staar produsente ernstige droogterisiko's in die gesig weens die broeiende El Niño-weerpatroon. Deon…
Kosmos 94.1Kleiner vars-produkte tenders vir skole, koshuise sal boere help
Daar word al hoe meer gevra dat die regering spysenieringskontrakte vir openbare skole en koshuise in kleiner tenders moet opbreek, wat geleenthede vir…
Kosmos 94.1Groenwaterstof én olie, gas 'het groot potensiaal'
Energiekenner Harald Schütt sê die vraag na afgeleide produkte van groenwaterstof groei stadiger as wat verwag is, maar is steeds bestendig, en hy sien groot…
Kosmos 94.1Gebrek aan digitale vaardigheid nou 'n faktor in digitale kloof
Namibië se digitale kloof is aan die verander, aangesien toegang tot die internet nie meer die enigste uitdaging is nie. Die Kommunikasie-reguleringsowerheid…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gayton se Wêreldbeker-reis verslag steeds uitstaande
Die DA sê maande ná minister Gayton McKenzie se Wêreldbeker-reis kan die Departement van Sport, Kuns en Kultuur steeds nie 'n finale verslag oor die bykans…
Kosmos 94.1Versekeringsbedryf moet klimaat-, ekonomiese skokke kan weerstaan
Finansminister Ericah Shafudah doen 'n beroep op die versekeringsbedryf om sy weerstandbiedendheid teen herhalende klimaats- en ekonomiese skokke te versterk…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Drie word ondervra oor Ekurhuleni-moorde
Die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia, het bevestig dat drie verdagtes vir ondervraging in hegtenis geneem is in verband met die moord op nege vroue…
Kosmos 94.1Suide-inwoners praat oor impak van myne, groenwaterstof
Die Eco Dialogue Collective het 'n reeks gemeenskapsraadplegings in die Suide begin om die plaaslike impak van mynbou, groenwaterstof- en…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Guterres doen 'n beroep vir samewerking in New York
Wêreldleiers, diplomate, kampvegters en ander invloedryke stemme vergader hierdie week in New York vir die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering. Leiers sal…
Kosmos 94.1Kapitaal-uitvloei is in wese misdaad van werkers
Sielkundige en stigter van die Marxistiese Groep van Namibië Shaun Whittaker sê die land se verlies van 16,7 miljard Namibiese dollar jaarliks aan…
Kosmos 94.1Luvindao weerlê aantygings oor Mariental-suurstof
Mariental Staatshospitaal maak al meer as drie maande op gassilinders staat nadat 'n ontploffing op 6 Junie sy hoof suurstofaanleg lamgelê het. Die minister…
Kosmos 94.1Ondersoek na Muller-ongeluk geloods
Ben Engelbrecht, die ondersoeker in die onlangse girokopterongeluk wat die lewe van die bekende wildboer en renosterbewaarder Jaco Muller geëis het, sê die…
Kosmos 94.1Die 12:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.