Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes
Voelgoed PodsendingsBly gemotiveerd om die beste jy te wees (Liesel Krause-Wiid)
Dit verg deursettingsvermoë en volharding om negatiewe denke te stop sodat jy waarlik kan word wie jy bedoel is om te wees. Om jou denkwyse te verander en ook…
Voelgoed PodsendingsVerander jou taal en hoe jy kommunikeer (Liesel Krause-Wiid)
Gee jou seer vir God en omskep jou storie in een van hoop. Maak seker jy lag en glimlag meer, selfs al Is dit geforseerd. Wat jy dink, wys aan jou buitekant…
Voelgoed PodsendingsOefen stap vir stap om jouself te versorg (Liesel Krause-Wiid)
Ons het ook ’n aandeel daarin om ons vertroue in onsself, ons vertroue in God, te ontwikkel. Wanneer jy jouself gedurig teleurstel, gaan jou selfvertroue…
Voelgoed PodsendingsHou op probeer om in beheer te wees (Liesel Krause-Wiid)
Dryf die strewe na perfeksie jou ook om altyd meer te doen en altyd te voel dat jy nie goed genoeg is nie? Dit maak van ons besige mense wat altyd onvergenoegd…
Voelgoed PodsendingsAanvaar jouself deur die krag van vergifnis (Liesel Krause-Wiid)
Dis menslik om jou foute en mislukkings voortdurend te onthou. Die verlede kan keer dat ’n mens in die hede fokus op jou sterkpunte en jou oopstel vir…
Voelgoed PodsendingsVoortdurende kontak met jou Skepper laat jou blom (Liesel Krause-Wiid)
In die moeilikste omstandighede kan jy steeds positief van jouself praat en positief optree. Niks kan jou skei van God se teenwoordigheid in jou omstandighede…
Voelgoed PodsendingsJy is soveel meer as net ’n ma - Dunay van Heerden by die Oulike ma-bederfdag
Dunay van Heerden is ’n berader met ’n meestersgraad in sielkunde en besondere belangstelling in spelterapie.Saam met haar man, Kurt Darren, bedryf hulle sy…
Voelgoed PodsendingsLos die werkende ma skuldgevoel! - Serahni Symington by die Oulike ma-bederfdag 2022
Serahni Symington is ’n gekwalifiseerde berader en het haar PhD in Sielkunde voltooi. Sy spesialiseer in spelterapie en as ma glo sy: Jou kinders sal goed…
Voelgoed PodsendingsSpesiaal gekies as ma vir jóú kind - Mandi du Plooy-Baard by die Oulike ma-bederfdag 2022
Mandi du Plooy-Baard is ’n vryskut aktrise, aanbieder, stemkunstenaar en radio-omroeper. As ma wil sy jou verseker: Ja, jy gaan faal, MAAR daar is nie ’n beter…
Voelgoed PodsendingsVergeet van normaal en geniet die avontuur - Reandi Grey by die Oulike ma-bederfdag 2022
Reandi Grey is ’n aktrise en die ontwerper van haar eie klerereeks. Sy glo as ma: Die belangrikste van alles is jou kind pas glad nie in ’n boksie nie en dit…

Voelgoed PodsendingsVerandering moet altyd 'n verbetering wees - Janine Fourie
#SondagStilword Meisie Week 29



Voelgoed PodsendingsHoe om mislukkings en teleurstellings te oorkom - Janine Fourie
#SondagStilword Meisie Week 25





Voelgoed PodsendingsRefleksiegebed bevestig alles kom van Bo – Melissa van Biljon
#SondagStilword vir Vroue

Voelgoed PodsendingsDie Bybel: ons hemelse liefdesverhaal – Louisa Duarttee
#SondagStilword vir Vroue


Voelgoed PodsendingsGedeelde gevoelens maak jou geloof sterker (Jurie Schoeman)
#SondagStilword vir Mans





Voelgoed PodsendingsOnthou altyd dat mense verskil - Janine Fourie
#SondagStilword Meisies Janine Fourie Week 24
Voelgoed PodsendingsHoe word 'n mens boelie bestand? - Janine Fourie
#SondagStilword Meisies Janine Fourie Week 23
Voelgoed PodsendingsYster slyp yster, vriende vorm mekaar - Janine Fourie
#SondagStilword Meisies Janine Fourie Week 22
Voelgoed PodsendingsAs ek dit kan vat, kan ek dit maak - Karien Basson
#SondagStilword Vroue Karien Podsending Week 29
Voelgoed PodsendingsPasop met wie jy omgaan - Karien Basson
#SondagStilword Vroue Karien Podsending Week 28
Voelgoed PodsendingsLesse uit die Rocky Flieks - Karien Basson
#SondagStilword Vroue Karien Podsending Week 27

Voelgoed PodsendingsGroot belonings kom in verskillende vorme - Karien Basson
#SondagStilword Vroue Karien Podsending Week 25
Voelgoed PodsendingsGlo in jouself en kry selfvertroue!-webinaar - SESSIE 3 - Hoe om meer in jouself te glo (Liesel Krause-Wiid)
Derde sessie van drie en die tydsduur is 40 minute.
Voelgoed PodsendingsGlo in jouself en kry selfvertroue!-webinaar - SESSIE 2 - Jy kan voluit met selfvertroue leef! (Liesel Krause-Wiid)
Tweede sessie van drie en die tydsduur is 40 minute.
Voelgoed PodsendingsGlo in jouself en kry selfvertroue!-webinaar - SESSIE 1 - God kanselleer wat jou minderwaardig laat voel (Liesel Krause-Wiid)
Die eerste sessie van drie en die tydsduur is 40 minute.

Voelgoed PodsendingsWees geduldig met jouself as dinge skeefloop
Wees geduldig met jouself as dinge skeefloop
Voelgoed PodsendingsStop negatiewe denke en slegte herinneringe
Stop negatiewe denke en slegte herinneringe


Voelgoed PodsendingsHoe berei ’n mens jou voor vir krisisse
HOE JY OPSTAAN, IS WAT SAAK MAAK (6 week-lewensafrigtingsprogram)
Voelgoed PodsendingsJou lewe is wat jy daarvan maak - Liesel Krause-Wiid
Jou lewe is wat jy daarvan maak - Liesel Krause-Wiid
Voelgoed PodsendingsMoenie dat stres jou geluk steel nie! – Catherine van Heerden
Moenie dat stres jou geluk steel nie! – Catherine van Heerden
Voelgoed PodsendingsSessie 4 - Lewenslank positief oor jou lyf
Sessie 4 - Lewenslank positief oor jou lyf
Voelgoed PodsendingsSessie 3 - Body positivity - wat jy anders móét doen
Sessie 3 - Body positivity - wat jy anders móét doen
Voelgoed PodsendingsSessie 2 - ’n Goeie selfbeeld - jy kan een hê
Sessie 2 - ’n Goeie selfbeeld - jy kan een hê

Voelgoed PodsendingsSessie 4 - Om oor te begin as (geskeide) vrou
Sessie 4 - Om oor te begin as (geskeide) vrou
Voelgoed PodsendingsSessie 3 - Wat jy móét doen as jy bly of skei
Sessie 3 - Wat jy móét doen as jy bly of skei
Voelgoed PodsendingsSessie 2 - Die issues wat jou huwelik kan breek
Sessie 2 - Die issues wat jou huwelik kan breek
Voelgoed PodsendingsSessie 1 - Eers probeer ... toe skei ... nou getuig
Gretha Wiid - Aanhou probeer of eerder gaan?-webinaar
Voelgoed PodsendingsGeen pyn te erg en geen wond te diep nie - Suné-Charì Sutton (by die Vroue wat Glo-retreat 2022)
Jy is dalk gebroke, maar waaraan jy kan vashou, is dat jy nooit op ’n punt is waar jy nie herstel kan word nie. Jy kan nuut begin, dinge kan beter word as wat…