Shows / Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Episodes
Voelgoed Podsendings1. MY STORIE … EN HOE EK WYSER EN WAKKERDER GEWORD HET (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Ons vergewe so baie keer. Ons draai so maklik die ander wang. Ons kyk so maklik die ander pad. Ons veg so maklik – veral as ons kinders het. Want ons wil nie…
Voelgoed PodsendingsDAG 29 - Foute maak, is normaal ... groei uit hulle - Leandra Foster, sangeres en motiveringspreker
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 27 - Sukses sluit in om grense te trek - Nicqie Robinson, identiteitstileerder en voorbladwenner
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 25 - Maak vriende met jou kos én spieël - Nathanya van Zyl Chapman, aktrise, aanbieder en voorhuwelikse verhoudingskenner
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 21 - Om beter te slaap, moet jy meer oefen - Bianca van Rensburg, fiksheidsafrigter
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 19 - Goeie verhoudings maak dissipline makliker - Serahni Symington, sielkundige en Finesse Voelgoedtydskrif ouerskapkenner
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 17 - Tydsbestuur begin by prioriteite wat vir jóú werk - Henriëtte von Below, entrepreneur en motiveringspreker
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 15 - Altyd moeg? Eet meer en meer gereeld - Mariet van Niekerk, eienaar en redakteur van Bruidsgids
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 13 - Twee ouers maar één plan met dissipline - Mari-Louise Candiotes, stigter van Just a Mamma en blogger
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 11 - Voel selfversekerd, mooi en sensueel - Amorie Pearson, eienaar van AMMI Wellness and Beauty en motiveringspreker
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 7 - Vind die magic in vervelige pligte en werk - Rhona Erasmus, besigheidseienaar en motiveringspreker
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 5 - Dieet is moeilik, gesond eet is makliker - Carina Fourie, dieetkundige
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 3 - Maak jy nog genoeg tyd om te bid? - Suné-Charì Sutton, bedieningsleier Doxa Deo
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsDAG 1 - Jou 30's is jou beste jare ooit! - Reandi Grey, aktrise en ontwerper van haar eie klerereeks
Luister as deel van JY - NET BETER! (30 dae-uitdaging vir 30-plussers)
Voelgoed PodsendingsHoe oorkom ek vrese wat my terughou? - Catherine van Heerden
“Vrees is die emosie wat mense die meeste dryf om besluitete neem. Vrees is ook die emosie wat mense die meeste terughou en vasgrendel,” het die sielkundige…
Voelgoed PodsendingsSTAP 12 - Vorentoe wil ek bemoedig, bemagtig en bemin
Voordat jy STAP 12 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 11 - Die woorde wat ek sê, verander my werklikheid
Voordat jy STAP 11 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 10 - Die verskil wat komplimente en erkenning maak
Voordat jy STAP 10 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 9 - Hoe ek reg begin dink het oor kos
Voordat jy STAP 9 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 8 - Om te beweeg, maak my meer positief
Voordat jy STAP 8 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 7 - Vir meer geluk verminder ek sosiale media
Voordat jy STAP 7 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 6 - Eerlikheid met myself is kritikaal belangrik
Voordat jy STAP 6 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 5 - Wat body positivity vir my beteken het
Voordat jy STAP 5 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 4 - Die begin van my proses tot selfaanvaarding
Voordat jy STAP 4van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 3 - Redes hoekom ek krities op myself was
Voordat jy STAP 3 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.
Voelgoed PodsendingsSTAP 2 - My selfbeeld het van laag na verwronge gegaan
Voordat jy STAP 2 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.


Voelgoed PodsendingsJou siel se genesing is jou verantwoordelikheid – Nicolene Steyn
#SondagStilword vir Vroue



Voelgoed PodsendingsInnerlike vrede maak gelukkiger as besittings (Manie Botha)
#SondagStilword vir Mans

Voelgoed PodsendingsSpandeer kwaliteit tyd saam met God (Karmen Wiid)
#SondagStilword vir Meisies Week 27



Voelgoed PodsendingsVanaand voordat jy gaan slaap (Karien Basson)
#SondagStilword vir Vroue Episode 30
Voelgoed Podsendings12. Die toekoms en ons lyfstories - dis ’n reis ... (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Ons onderskat die krag van woorde, ook in ons eie gedagtes. Praat mooi en opbouend met jouself en vermy slegte gedagtes en kritiek. Dit wat jy dink, het ’n…
Voelgoed Podsendings11. Woorde het krag - gebruik dit vir jou lyfliefde (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Ons onderskat die krag van woorde, ook in ons eie gedagtes. Praat mooi en opbouend met jouself en vermy slegte gedagtes en kritiek. Dit wat jy dink, het ’n…
Voelgoed Podsendings10. Praktiese maniere om jou gedagtes opbouend te hóú (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Jy weet hoe belangrik dit is om jou denke te bestuur. Jy het gekies om positief te dink oor ander mense en oor kos. Nou moet jy aanhou fokus op alles wat…
Voelgoed Podsendings9. Praktiese maniere om jou negatiewe denke positief te draai (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Hoe jy dink bepaal jou gemoed vir die dag. Werk doelbewus aan jou denke om positief te wees. Sien die goeie in mense en situasies raak. Binnekort sal jou…
Voelgoed Podsendings8. Verander jou roetine en aktiwiteite vir ’n positiewer jy (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Jou daaglikse roetine en aktiwiteite het ’n groot uitwerking op hoe positief jy voel. Pas dinge soos jou gereelde oefening en dieet aan om by jou lewe te pas…
Voelgoed Podsendings7. Verander jou omgewing vir ’n gelukkiger jy (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Jou omgewing beïnvloed onbewustelik jou gemoed. Is dit goed soos te veel blootstelling aan sosiale media of ’n kas vol te klein klere? Unfollow, maak minder en…
Voelgoed Podsendings6. Die verskil tussen realistiese en onrealistiese beskouings (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Dit is belangrik om jou doelwitte te bereik soos jy groei en ontwikkel, maar dit is ook noodsaaklik om pret te hê. Stel realistiese doelwitte vir jouself en…
Voelgoed Podsendings5. Ja, jy kan ook body positive wees! (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Liggaamspositiwiteit is om lief te wees vir jouself en ander, ongeag voorkoms. Dit bevorder geluk, aanvaarding en gesondheid. Leer om op sterkpunte en…
Voelgoed Podsendings4. Hoe lyk ’n goeie selfbeeld, hoekom is dit belangrik? (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Is jou selfbeeld laag tussen ander mense? Hou jou kop altyd omhoog, dink goeie dinge oor en sê mooi dinge vir jouself. Hoe beter jou selfvertroue, hoe meer…
Voelgoed Podsendings3. Redes hoekom vroue nie goed voel oor hulleself nie (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Liggaamsvertroue gaan nie daaroor om die mooiste, dunste of beste geboude vrou te wees nie, maar om goed te voel in jou eie vel. Identifiseer wat jou trigger…
Voelgoed Podsendings2. Weet só of jy issues met jou selfbeeld het (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Wat is selfbeeld en hoe weet jy of joune laag of verwronge is? Dis nie iets wat dieselfde bly nie, en jy gaan soms voel of jy op ’n rollercoaster-rit is…
Voelgoed Podsendings1. My storie om my lyf te leer liefkry (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Ons kan lewenslank voor die spieël staan en wens ons het anders gelyk. Maar jy verdien om gemaklik en trots te voel oor die liggaam wat jy nou het. Die persoon…
Voelgoed PodsendingsMoenie opgee sodra jy ’n terugslag teëkom nie - Louwerens Swanepoel by die EkwilEkkanEksal-konferensie 2022
Die wêreld waarin ons leef, is uiters kompeterend en uitdagend en mense begin aan hulleself en hulle vermoëns twyfel wanneer hulle mislukking teëkom. Maar…
Voelgoed PodsendingsGlo in jouself - God doen! - Stephan Joubert by die EkwilEkkanEksal-konferensie 2022
God het vir jou unieke vermoëns en drome wat Hy op jou hart lê, gegee. Hy het planne vir jou! Hy is jou Helper en sal elke dag van jou lewe die goeie werk…
Voelgoed PodsendingsIngesteldheid is alles! - Gustav Gous by die EkwilEkkanEksal-konferensie 2022
Alles begin met jou ingesteldheid. Jy kan vir jouself sê dat jy eenvoudig nie goed genoeg is nie. Of jy kan vir jouself sê jy dat jy beter kan word in enigiets…
Voelgoed PodsendingsJy is hier vir ’n rede - leef jou roeping! (Liesel Krause-Wiid)
Deel van die goed voel oor jouself is die wete dat jy nie per ongeluk hier op aarde is nie. Daar is ’n rede waarom jy hier is. Ontdek dit deur te bid en op te…
Voelgoed PodsendingsKen jou sterkpunte en groei in die Gees (Liesel Krause-Wiid)
Om te word wie jy weet jy is in Hom, vra werk van ons kant af. Dit vra dat jy sal besluit om die Woord te glo en te doen. Ja, ons noem dit selfvertroue, maar…
Voelgoed PodsendingsDankbaarheid en vreugde versterk jou selfvertroue (Liesel Krause-Wiid)
Die meeste van ons is geneig om net ons foute of sonde te onthou. Maar God is groter as ons verlede en dink nie meer aan ons mislukkings nie. Daarom kan ons…
Voelgoed PodsendingsVervang jou stres en vrese met Woordbeloftes (Liesel Krause-Wiid)
Volgens God se Woord is jou denke belangrik. Jy kan kies of jy op Sy beloftes fokus of op bekommernisse. Bid vir wysheid om dit te kan regkry. Lees en luister…
Voelgoed PodsendingsJy beheer jou emosies, so, bestuur hulle! (Liesel Krause-Wiid)
Dit is menslik dat ons geloof wipplank ry. Soms voel God ver. Maar ons kan nie op ons emosies staatmaak nie. Ons moet werk maak van die wete dat ons nooit…
Voelgoed PodsendingsSelfvertroue begin by gevoel - joune begin by God (Liesel Krause-Wiid)
Wie jy is en hoe jy oor jouself praat moet reflekteer wat God van jou as sê en hoe Hy na jou kyk. Maak seker jou innerlike dialoog en jou siening van jouself…