Shows / Nuus

Episodes
NuusWaterwet maak nie regstelling oor lisensie vereistes nie
AfriForum sê die Nasionale Waterwet maak nie ‘n regstelling op ’n afsonderlike vereiste waaraan voldoen moet word voordat ’n aansoek om ’n waterlisensie…
NuusLynministerie sê oor vertragings in pensioengeld, registrasie
Klagtes oor vertragings met die uitbetaling van oumenspensioen, sowel as vertragings met die registrasie van nuwe begunstigdes, duur voort. Dit kom na rondom…
NuusKempton-moorde: DNS toetse om drie vroue uit te ken
DNS-toetse word uitgevoer om drie vroue uit te ken wie se liggame in Kemptonpark, Ekurhuleni, gevind is. Die Gautengse Departement van Gesondheid help met die…
NuusMamdani sleep Trump-administrasie hof toe oor immigrante
New York lei 'n koalisie van 21 ander state en die Distrik van Columbia in 'n regsgeding teen die administrasie van president Donald Trump oor 'n nuwe beleid…
NuusWarriors sê Rusland die stryd aan
Die Brave Warriors sal op 3 Oktober in Jekaterinburg, Rusland, teen die Russiese nasionale sokkerspan te staan kom in 'n historiese internasionale…
NuusToekenning van dranklisensies sonder ruimtelike studies onder die loep
Menseregte-aktivis Rosa Namises kritiseer die regs- en regulatoriese stelsel vir die vrylike toestaan van alkohollisensies sonder behoorlike ruimtelike of…
NuusAkkerbouers moet kop hou met diesel, El Niño
Landboukundige Kobus Laubscher sê gewasprodusente moet waak teen paniek-kostebesnoeiings na skerp dieselprysverhogings voor die somerplantseisoen. Hy sê…
NuusLaerhowe, landdroste staar reuse uitdagings in die gesig
Direkteur van die Regshulpsentrum, Toni Hancox, waarsku dat die laerhowe onder ernstige hulpbron- en personeeltekorte wankel, wat kritieke grondvlak…
NuusForum eis Majodina se bedanking na kru taal, beledigings
Die Citizens and Activists Forum eis die afdanking van die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, en die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero…
NuusVisverbruik en sakegeleenthede kry hupstoot in Erongo
Erongo-goewerneur Nathalia /Goagoses se Visverbruik-bevorderingsprojek van 2,6 miljoen Namibiese dollar is in Swakopmund van stapel gestuur om die plaaslike…

NuusTrump sê KI nie so gevaarlik nie
President Donald Trump van Amerika verwerp toenemende kommer oor kunsmatige intelligensie en sê dit gaan meer goed doen as kwaad. 'n Leier in die K-I-wedloop…
NuusMeatco bevorder planne vir noord van Rooilyn
Meatco bevorder sy planne om bedrywighede noord van die veeartsenykundige grensheining te hervorm volgens 'n meer gefokusde en volhoubare model. Met 'n…
Nuus6th Grain 'het nog nie landbouministerie gedagvaar'
Die landbouministerie bevestig dat hy nog nie formeel 'n regsvereiste vir 13 miljoen Namibiese dollar van die Amerikaanse tegnologiemaatskappy 6th Grain…
NuusEerste minister waarborg geldelike steun vir Brave Warriors
Eerste minister en beskermheer van die Namibiese Sokkervereniging, Elijah Ngurare, het die regering se verbintenis tot ondersteuning van die nasionale…
NuusKry eers jou huis reg: ekonoom aan regering oor olie-, kunsmislenings
Die Afrika-ontwikkelingsbank het 'n nuwe Globale Energie- en Kunsmis Krisis-reaksieraamwerk van 5 miljard Amerikaanse dollar goedgekeur om Afrika-ekonomieë…
NuusNasionale Jeugdiens 'is vir almal, verpligte nasionale diens moontlik'
Die regering ondersoek die moontlikheid om verpligte nasionale diens vir jong Namibiërs, veral diegene wat die skool verlaat, in te stel. Onderwyminister Sanet…
NuusNiks meer sardynvrektes in SA aangemeld
Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het sedert vroeg hierdie maand geen verdere berigte van sardyn-vrektes ontvang nie. Wydverspreide vrektes…
NuusInligtingskommissie byna afgehandel: Theofelus
Die werwing van Namibië se eerste inligtingskommissaris en sy adjunk sal na verwagting hervat word na 'n pouse om breër belanghebberkonsultasies oor die Wet op…
NuusIsraelse minister dreig NAZA-regisseurs met burgserskap-straf
Die Israelse minister van Kultuur, Miki Zohar, dreig om die burgerskap van twee rolprentregisseurs te herroep oor 'n dokumentêr wat die regering se…
NuusAlle modelle van KI moet hersien word
Die herrie rakende kunsmatige intelligensie duur voort met president Donald Trump wat weier om te glo dat daar ‘n risiko is en sê die VSA is in ‘n wedloop met…
NuusSA Christen-forum vra vir herstel van doodstraf
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum vra ʼn onmiddellike nasionale referendum om die Grondwet te hersien en te wysig om weer die doodstraf vir…
NuusNamibiese span vertrek vir 48ste WorldSkills in China
’n Span van 17 jong deelnemers, wat in 16 kategorieë vir beroeps- en tegniese vaardighede meeding, verteenwoordig Namibië by die 48ste WorldSkills-kompetisie…
NuusHoutkappery het weer begin, onvoldoende toesig
Die onwettige kap van bome het weer in Noord-Namibië posgevat, en daar heers toenemende kommer oor die afkap van bome op plase naby die Mururani-hek in Kavango…
NuusGroot kommer oor olie, reserwes en 'n moontlike resessie
Ekonome waarsku teen verdere stygings in wêreldoliepryse nadat Saoedi-Arabië sy kritieke Oos-Wes-ru-oliepyplyn tydelik gesluit het ná hommeltuigaanvalle in die…
NuusTrump blameer Oekraïne vir dieselprys
President Donald Trump van Amerika het sy Oekraïnse ampsgenoot, Volodymyr Zelensky, gevra om aanvalle op Russiese diesel-raffinaderye te staak en sê dit…
NuusR9m se nagemaakte goedere in Pretoria gevind
Die polisie en sy misdaadbestrydingsvennote het op nagemaakte goedere ter waarde van meer as 9 miljoen Suid-Afrikaanse rand beslag gelê tydens 'n…
NuusKI kan vooruitgang bring maar daar is risiko's - Ramaphosa
President Cyril Ramaphosa sê kunsmatige intelligensie kan 'n nuwe era van produktiwiteit en menslike vooruitgang inlui, maar waarsku teen ernstige risiko's…
NuusEnkelgebruike-dampe moet verbied word - Nanso
Nanso doen 'n beroep op 'n totale verbod op die invoer van enkelgebruik-dampe, met verwysing na kommerwekkende gebruiksyfers onder laerskoolleerlinge…
NuusShane Lowry vier rekordoorwinning van elf houe by die Ierse Ope
Gholf: Die tuisgunsteling Shane Lowry het 'n rekordoorwinning van elf houe by die Ierse Ope behaal. Die 39-jarige het die laaste ronde met sewe onder 63…
Nuus18 dood on N1-ongeluk Prins Albertweg en Leeu-Gamka
Agtien mense is dood in ʼn botsing op die N1 tussen Prins Albertweg en Leeu-Gamka in die Wes-Kaap. Twee minibustaxi’s en ʼn stasiewa was in die ongeluk betrokke…
NuusNamibiese maatskappye moet meer mededingend word
Terwyl Namibië voorberei om 'n groter rol in die olie- en gassektor op see te speel, word plaaslike maatskappye aangemoedig om op meer as net die nakoming van…
NuusBoeredag ondersoek slimmer boermetodes
Schumacher Bonsmaras het die naweek 'n suksesvolle boeredag op die plaas Eenzaamheid in die Seeis-omgewing, oos van Windhoek, aangebied onder die tema 'Boer…
NuusPrivaatsektor deelname aan logistiek werp vrugte af
Die Forum for South Africa sê pogings om Suid-Afrika se vraglogistiekstelsel te herstel, begin vrugte afwerp. Dit volg nadat Transnet 'n wins van 4,6-miljard…
NuusZverev vat Amerikaanse Ope
Die topgekeurde Alexander Zverev het die plaaslike gunsteling, Ben Shelton, geklop en sy eerste Amerikaanse Ope-titel gebuit. Die Duitser het die agste…
NuusWinde waarsku oor El Niño se impak op landbou
Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, waarsku die landbousektor om hulle nou vir die uitwerking van El Niño voor te berei. Winde sê boere, munisipaliteite…
NuusGrootfontein skou later die maand
Die Grootfontein-skou keer van 23 tot 25 September terug en bring kampioen perde, toonaangewende veetelers, landbou, kos, gesinsvermaak en die legendariese…
NuusParlementstuine steeds gesluit, na amper 10 jaar
Openbare toegang tot die Parlementstuine in Windhoek bly beperk, met owerhede wat bevestig dat 'n spesifieke datum vir 'n volle heropening nog nie bepaal is…
NuusEtosha-brand: Waar's die planne, hulpbronne?
Die jongste veldbrande in die Etosha Nasionale Park het gelei tot hernude oproepe om beter paraatheid en reaksie ten opsigte van veldbrande in Namibië. Meer as…
NuusTrump herhaal dat Ierland verenig moet word
Amerikaanse president Donald Trump het vir ’n derde keer sy steun vir Ierse hereniging uitgespreek en gesê dit is “natuurlik” om Noord-Ierland en die Republiek…
NuusRamaphosa sê Brics moet multilateralisme versterk
President Cyril Ramaphosa het Brics-lande gevra om multilateralisme te versterk deur middel van betekenisvolle hervorming en gesamentlike optrede. Hy het…
NuusNuwe regulasies sal billike toetsing by NaTIS
Die woordvoerder van die Paaie-owerheid, Hileni Fillemon, sê dat komende nasionale bestuurskoolregulasies daarop gemik is om streng akkreditasiestandaarde af…
NuusNuwe CoW-stelsel vir swaarvoetuie bekommer konstruksiebedryf
Die Konstruksie Industrie-federasie het kommer uitgespreek oor die finansiële en operasionele implikasies van die Stad Windhoek se nuut ingestelde stelsel vir…
NuusGrondbesit beteken verantwoordelikheid, sê Zaamwani
Landbouminister Inge Zaamwani het Saterdag toewysingsbriewe aan 101 begunstigdes van Plaas Tsintsabis No. 881 en Plaas Urwald No. 1150 oorhandig. Zaamwani het…
NuusOnwettige betreding in Parlement, man gearresteer
Die Parlement het bevestig dat 'n man in sy dertigs Vrydag in die vroeë oggendure die parlementêre terrein onwettig betree het. Die parlementêre woordvoerder…
NuusNNN beloof strenger optrede teen padoortreders
Die president het ook verskerpte optrede teen geslaggebaseerde geweld beloof:
NuusNNN beloof strenger optrede teen padoortreders
Dronkbestuurders en ander padoortreders staar strenger strawwe in die gesig, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah Saterdag tydens die nasionale gebedsdag vir…
NuusRugby: Bokke maak biltong van All Blacks in Amerika
Die Springbokke het seker gemaak hulle wen die trofee vir die eerste Rugby’s Greatest Rivalry-reeks deur Saterdag in die vierde en laaste wedstryd in Baltimore…
NuusReënlafenis vandag, môre verwag
Reën word vandag en môre oor groot dele van veral die Suide en Ooste verwag danksy ‘n bolugstelsel wat inbeweeg, maar buie en donderweer word selfs so ver as…
NuusBoere het meer ondersteuning nodig, sê Aucamp
Die minister van landbou, Willie Aucamp, sê slegs grond is nie genoeg vir boere om te floreer nie. Hy sê boere het ook toegang tot befondsing, winsgewende…
NuusSkole moet beter sanitêre geriewe vir meisies hê
Onvoldoende skoolsanitasie en duur higiëneprodukte dwing steeds skoolmeisies om by die huis te bly wanneer hulle menstrueer. Die voorsitter van die…
NuusGroen-ekonomie moet wins genereer, sê Amutse
Nywerheidsminister Modestus Amutse waarsku dat die ekonomie nie volhoubaar kan wees terwyl hoë werkloosheid en beperkte sakegeleenthede voortduur nie. Amutse…
NuusSA verwag rekordoeste
Na ‘n paar maer jare, lyk dit of Suid Afrika, nes Namibië, die jaar rekordoeste van veral mielies, graan, en sitrus-produkte sal aanteken - met baie van die…
NuusPutin sê Weste se sanksies vererger agteruitgang
Die Russiese president Vladimir Putin het Westerse sanksies die skuld gegee vir industriële agteruitgang en toenemende ekonomiese druk. Tydens die dialoog vir…
NuusBrics-beraad bied geleenthede vir Namibië
Hy sê die lande kan aandring op 'n geleentheid om meer as net beleid te doen.
NuusBrics-beraad bied geleenthede vir Namibië
Daar word by SAOG-leiers aangedring om te beywer vir groter insluiting en sterker verteenwoordiging in Brics, terwyl die blok se 18de leiersberaad hierdie…
NuusCopps 94.1: Stil aand op Okahandja
Copps 94.1 het Vrydagaand die doen en late van inwoners op Okahandja en omliggende gebiede gemonitor, waar sake betreklik stil verloop het. Francois Lottering…

NuusValke lewer ses Nigeriërs aan Amerika uit
In die buurland het die Valke, in samewerking met Interpol, vanmiddag die uitlewering van ses Nigeriese burgers hanteerwat na bewering lede is van die Black…
NuusNafau, Metro teken ooreenkoms oor salarisverhoging
Die Namibiese Voedsel- en Geallieerde Werkersunie, Nafau en Metro, het 'n nuwe kollektiewe ooreenkoms onderteken wat werknemers 'n algemene salarisverhoging…